🎶Lied Vir Die Naweek – “Lucky”

"In Hom in wie ons ook 'n erfdeel ontvang het nadat ons vantevore daartoe verordineer is ooreenkomstig die voorneme van Hom wat alles werk volgens die raad van sy wil." E1:11

Ek wil 'n baie spesiale Liefdes Liedjie met julle deel vir die naweek. Luister daarna, sing dit vir Hom, en sluit aan by die bespreking in die kommentaar afdeling oor wat HIERDIE liedjie vir jou beteken het en wat veral tot jou hart gespreek het.

Die Liefdes Liedjies wat ons hier publiseer is nie die liedjie wat in 'n kerk gesing word nie. Ons draai van godsdiens na verhouding

MEER Liefdes Liedjies

As jy 'n liefdes lied het, deel dit asseblief in "Plaas jou Lof" sodat ons, ons ook daarin kan verlustig en dit kan deel op een van ons Liefdes Lied Vrydae. Hierdie Vrydag gaan net oor hierdie liedjie.

Toe kosbare Paula hierdie pragtige liedjie deel, wat haar Beste Vriend vir haar gegee het, het dit 'n groot glimlag op my gesig gesit en het ek geweet dit is perfek vir ons Lied vir die Naweek. So geniet hierdie liedjie, sing dit vir ons kosbare Here en geniet Sy ewigedurende liefde, want ons is regtig gelukkig om Hom as ons Beste Vriend te hê!

🎶🎥Lucky

Do you hear me, I'm talking to you
Across the water across the deep blue ocean
Under the open sky, oh my, baby I'm trying

Boy, I hear you in my dreams
I feel your whisper across the sea
I keep you with me in my heart
You make it easier when life gets hard

Lucky I'm in love with my best friend
Lucky to have been where I have been
Lucky to be coming home again
Ooohh ooooh oooh oooh ooh ooh ooh ooh

They don't know how long it takes
Waiting for a love like this
Every time we say goodbye
I wish we had one more kiss
I'll wait for you, I promise you, I will

Lucky I'm in love with my best friend
Lucky to have been where I have been
Lucky to be coming home again
Lucky we're in love in every way
Lucky to have stayed where we have stayed
Lucky to be coming home someday

And so I'm sailing through the sea
To an island where we'll meet
You'll hear the music fill the air
I'll put a flower in your hair

Though the breezes through the trees
Move so pretty you're all I see
As the world keeps spinning round
You hold me right here right now

Lucky I'm in love with my best friend
Lucky to have been where I have been
Lucky to be coming home again
I'm lucky we're in love in every way
Lucky to have stayed where we have stayed
Lucky to be coming home someday

Ooohh ooooh oooh oooh ooh ooh ooh ooh
Ooooh ooooh oooh oooh ooh ooh ooh ooh

Deel asseblief nou in die kommentaar afdeling watter deel van die liedjie met jou gepraat het.

1 thought on “🎶Lied Vir Die Naweek – “Lucky””

  1. Hierdie gedeelte van hierdie pragtige liedjie het vir my uitgestaan, want ek is werklik gelukkig dat ek verlief is op my Beste Vriend:
    Lucky I’m in love with my best friend
    Lucky to have been where I have been
    Lucky to be coming home again
    Lucky we’re in love in every way
    Lucky to have stayed where we have stayed
    Lucky to be coming home someday

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui