"Hoe pragtig is jy nie, my liefste. Hoe glinster jou oë nie van liefde agter jou sluier nie. Jou golwende hare laat my dink aan die dartelende bokkies wat teen Gilead se heuwels afhuppel." H4:1(DB)
Ek wil 'n baie spesiale Liefdes Liedjie met julle deel vir die naweek. Luister daarna, sing dit vir Hom, en sluit aan by die bespreking in die kommentaar afdeling oor wat HIERDIE liedjie vir jou beteken het en wat veral tot jou hart gespreek het.
Die Liefdes Liedjies wat ons hier publiseer is nie die liedjie wat in 'n kerk gesing word nie. Ons draai van godsdiens na verhouding.
As jy 'n liefdes lied het, deel dit asseblief in "Plaas jou Lof" sodat ons, ons ook daarin kan verlustig en dit kan deel op een van ons Liefdes Lied Vrydae. Hierdie Vrydag gaan net oor hierdie liedjie.
Terwyl ek bestuur het, het my dierbare Geliefde vir my hierdie pragtige liefdesliedjie gegee. Ek het trane in my oë gekry, want hoeveel keer het ek probeer om aan 'n man se standaarde te voldoen, hoeveel keer het ek in die spieël gekyk en vir myself gesê dat ek lelik is, terwyl ons dierbare Geliefde Here vir my sê ek is mooi net soos ek is en Hy sê dieselfde vir jou dierbare bruid. ~ Janine
Oh, her eyes, her eyes
Make the stars look like they're not shining
Her hair, her hair
Falls perfectly without her trying
She's so beautiful
And I tell her every day
Yeah, I know, I know
When I compliment her, she won't believe me
And it's so, it's so
Sad to think that she don't see what I see
But every time she asks me, "Do I look okay?"
I say
When I see your face
There's not a thing that I would change
'Cause you're amazing
Just the way you are
And when you smile
The whole world stops and stares for a while
'Cause girl, you're amazing
Just the way you are
Yeah
Her lips, her lips
I could kiss them all day if she'd let me
Her laugh, her laugh
She hates, but I think it's so sexy (Ek sou hierdie woord net met: so full of joy - vervang)
She's so beautiful
And I tell her every day
Oh, you know, you know, you know
I'd never ask you to change
If perfect's what you're searching for
Then just stay the same
So don't even bother asking if you look okay
You know I'll say
When I see your face
There's not a thing that I would change
'Cause you're amazing
Just the way you are
And when you smile
The whole world stops and stares for a while
'Cause girl, you're amazing
Just the way you are
The way you are
The way you are
Girl, you're amazing
Just the way you are
When I see your face
There's not a thing that I would change
'Cause you're amazing
Just the way you are
And when you smile
The whole world stops and stares for a while
'Cause girl, you're amazing
Just the way you are
Yeah
Deel asseblief nou in die kommentaar afdeling watter deel van die liedjie met jou gepraat het.
“When I see your face
There’s not a thing that I would change
‘Cause you’re amazing
Just the way you are
And when you smile
The whole world stops and stares for a while
‘Cause girl, you’re amazing
Just the way you are”
Vir ‘n lang tyd was ek bekommerd oor my voorkoms, veral my gesig, totdat ek geleer het om my vir my te aanvaar en geweet het dat ek wonderlik gemaak is na Sy beeld, ek kon sien hoe ek my anders sien soos Hy my sien, met liefde, pragtig geliefd!!
———————————————————————————————
For a long time I was concern about my looks, specially my face, until I leraned to accept me for me and knew that I was wonderfully made in His image I could see me diffrent see my slef the way He see me, with love, beautifully loved!!
Dankie dat jy kom deel het vir vir jou uitstaan kosbare Jewel. Ek weet presies wat jy bedoel want die laaste tyd val my grys hare en my plooie my op en dan nog my gewig en toe ek daardie liedjie hoor het trane by my wange afgestroom want vir Hom is ek pragtig en dis al wat op die ou end saakmaak.