🎶Lied Vir Die Naweek – “I Will Always Be Right There”

"Ek het die Here altyd by my: omdat Hy by my is, sal ek nie struikel nie. Daarom is ek bly en juig ek en voel ek my veilig. U gee my nie oor aan die dood nie. U laat u troue dienaar nie in die graf kom nie. U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap. Uit u hand kom net wat mooi is." P16:8-11

Ek wil 'n baie spesiale Liefdes Liedjie met julle deel vir die naweek. Luister daarna, sing dit vir Hom, en sluit aan by die bespreking in die kommentaar afdeling oor wat HIERDIE liedjie vir jou beteken het en wat veral tot jou hart gespreek het.

Die Liefdes Liedjies wat ons hier publiseer is nie die liedjie wat in 'n kerk gesing word nie. Ons draai van godsdiens na verhouding

MEER Liefdes Liedjies

As jy 'n liefdes lied het, deel dit asseblief in "Plaas jou Lof" sodat ons, ons ook daarin kan verlustig en dit kan deel op een van ons Liefdes Lied Vrydae. Hierdie Vrydag gaan net oor hierdie liedjie.

Hallo pragtige dames, sedert ek My Beminde op 25 Februarie gelees het, sing ek 'n lied, maar deur die woorde met 'you' te vervang. ~Kateleen

🎶🎥I Will Always Be Right There

I swear to you I will always be there for you
There's nothin' I won't do
I promise you all my life I will live for you
We will make it through
Forever, we will be
Together you and me
Mm, when I hold you nothin' can compare
With all of my heart you know I'll always be
Right there
I believe in us, nothin' else could ever mean so much
You're the one I trust
Our time has come, we're not two people
Now we are one, yeah, you're second to none
Forever, we will be
Together, a family
The more I get to know ya, nothin' can compare
With all of my heart you know I'll always be
Right there

Forever we will be
Together, just you and me
The more I get to know ya, the more I really care
With all of my heart you know I'll always be
And you know I really love ya, nothin' can compare
For all of my life you know I'll always be
Right there

Deel asseblief nou in die kommentaar afdeling watter deel van die liedjie met jou gepraat het.

1 thought on “🎶Lied Vir Die Naweek – “I Will Always Be Right There””

  1. Vir my staan hierdie pragtige gedeelte uit, want ek weet dis presies hoe ons kosbare Geliefde Here oor ons voel:
    Forever we will be
    Together, just you and me
    The more I get to know ya, the more I really care
    With all of my heart you know I’ll always be
    And you know I really love ya, nothin’ can compare
    For all of my life you know I’ll always be
    Right there

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui