"Liefde en trou is die paaie wat die Here bewandel met dié wat sy verbond en verordeninge bewaar." P25:10
Ek wil 'n baie spesiale Liefdes Liedjie met julle deel vir die naweek. Luister daarna, sing dit vir Hom, en sluit aan by die bespreking in die kommentaar afdeling oor wat HIERDIE liedjie vir jou beteken het en wat veral tot jou hart gespreek het.
Die Liefdes Liedjies wat ons hier publiseer is nie die liedjie wat in 'n kerk gesing word nie. Ons draai van godsdiens na verhouding.
As jy 'n liefdes lied het, deel dit asseblief in "Plaas jou Lof" sodat ons, ons ook daarin kan verlustig en dit kan deel op een van ons Liefdes Lied Vrydae. Hierdie Vrydag gaan net oor hierdie liedjie.
Wow dis so pragtige liedjie wat ons Liefling Here my weer help kry het. Hy kan beslis enige situasie omdraai en alles ten goede laat uitdraai, want dis net Wie Hy is, so kosbare vrou ek wil jou aanmoedig om hierdie pragtige liedjie te luister en dit saam met Hom te geniet.
When I'm lost, in the rain, in your eyes
I know I'll find the light to light my way.
When I'm scared, losing ground, when my world is going crazy,
You can turn it all around yes
And when I'm down you're there pushing me to the top.
You're always there givin' me all you've got.
For a shield from the storm, for a friend for a love to keep me safe and warm, I turn to you.
For the strength to be strong, for the will to carry on,
For everything you do for everything that's true I turn to you, yes.
When I lose the will to win I just reach for you and I can reach the sky again.
I can do anything, 'cause your love is so amazing,
Cause your love inspires me. And when I need a friend you're always on my side,
Givin' me faith to get me through the night.
For a shield (for a shield)
From the storm (from the storm)
For a friend, for a love to keep me safe and warm.
I turn to you. (I turn to you)
For the strength (for the strength)
To be strong for the will to carry on.
For everything you do I turn to you.
(Oh yeah oh)
For the arms to be my shelter through all the rain.
For truth that will never change.
For someone to lean on.
For a heart I can rely on through anything.
For the one who I can run to
Oh yeah
(So do you oh yeah)
For a shield from the storm, for a friend, for a love to keep me safe and warm
(To keep me safe and warm, yeah)
I turn to you (I turn to you)
For the strength (for the strength yea)
To be strong, for the will to carry on.
For everything you do (everything you do)
For everything that's true
For everything you do
For everything that's true
I turn to you
Deel asseblief nou in die kommentaar afdeling watter deel van die liedjie met jou gepraat het.
Al hierdie woorde van hierdie liedjie is vir my so mooi, maar hierdie woorde het nou vir my uitgestaan:
For a shield from the storm
Wabt dus presies wat my Liefling Here doen.
Ek was nog altyd mal oor hierdie liedjie en noudat ek dit vir Hom kan sing, maak dit baie beter ek hou van hierdie deel:
“Vir ‘n skild teen die storm, vir ‘n vriend vir ‘n liefde om my veilig en warm te hou, draai ek na jou.
Vir die krag om sterk te wees, vir die wil om voort te gaan,
Vir alles wat jy doen vir alles wat waar is, draai ek na jou, ja.
Wanneer ek die wil verloor om te wen, reik ek net na jou en ek kan weer die lug bereik.
Ek kan enigiets doen, want jou liefde is so wonderlik,
Want jou liefde inspireer my. En as ek ‘n vriend nodig het, is jy altyd aan my kant,
Gee my geloof om my deur die nag te kry.”
Dankie kosbare Jewel dat jy kom deel het wat vir jou mooi is, dit is werklik pragtig.