🎶Lied Vir Die Naweek – “I Look To You”

"Laat my u goedertierenheid in die môre hoor, want op U vertrou ek; maak my bekend die pad wat ek moet gaan, want ek hef my siel op tot U." P143:8

Ek wil 'n baie spesiale Liefdes Liedjie met julle deel vir die naweek.

Kosbare vrou luister asseblief na hierdie pragtige liedjie want ons kosbare Liefling Here is werklik die Een na Wie ons kan kyk en net Hy kan ons die vrede gee wat alle verstand te bowe gaan.

Die Liefdes Liedjies wat ons hier publiseer is nie die liedjie wat in 'n kerk gesing word nie. Ons draai van godsdiens na verhouding.
MEER Liefdes Liedjies

So kosbare vrou ek wil jou aanmoedig om op 'n stil plek te gaan sit en mooi na die woorde te luister. Sing dit vir ons Liefling Here.

🎶🎥I Look To You

[Verse 1]
As I lay me down
Heaven hear me now
I'm lost without a cause

After giving it my all
Winter storms have come
And darkened my sun

After all that I've been through
Who on earth can I turn to?

[Chorus]
I look to you
I look to you
After all my strength is gone
In you, I can be strong

I look to you
I look to you, yeah
And when melodies are gone
In you, I hear a song
I look to you

[Verse 2]
About to lose my breath
There's no more fighting left
Sinking to rise no more
Searching for that open door
And every road that I've taken, mm
Led to my regret
And I don't know if I'm gon' make it
Nothing to do but lift my head

Kosbare vrou sluit aan by die bespreking in die kommentaar afdeling oor wat HIERDIE liedjie vir jou beteken het en watter gedeelte veral tot jou hart gespreek het.

As jy 'n liefdes lied het, deel dit asseblief in "Plaas jou Lof" sodat ons, ons ook daarin kan verlustig en dit kan deel op een van ons Liefdes Lied Vrydae. Hierdie Vrydag gaan net oor hierdie liedjie.

1 thought on “🎶Lied Vir Die Naweek – “I Look To You””

  1. Nou dat ek weer na hierdie liedjie luister, weet ek dat ek na Hom kyk vir my krag, my Liefling Here is al Wie ek nodig het, want in Hom kan ek sterk wees.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui