🎶Lied Vir Die Naweek – “Glory of Love”

"Die heel belangrikste wat julle moet aantrek, is die liefde. Die liefde bind alles volmaak saam." K3:14

Ek wil 'n baie spesiale Liefdes Liedjie met julle deel vir die naweek. Luister daarna, sing dit vir Hom, en sluit aan by die bespreking in die kommentaar afdeling oor wat HIERDIE liedjie vir jou beteken het en wat veral tot jou hart gespreek het.

Die Liefdes Liedjies wat ons hier publiseer is nie die liedjie wat in 'n kerk gesing word nie. Ons draai van godsdiens na verhouding

MEER Liefdes Liedjies

As jy 'n liefdes lied het, deel dit asseblief in "Plaas jou Lof" sodat ons, ons ook daarin kan verlustig en dit kan deel op een van ons Liefdes Lied Vrydae. Hierdie Vrydag gaan net oor hierdie liedjie.

Ek hoop julle geniet hierdie liedjie. Hierdie gedeelte het vir my uitgestaan:

I am the man who will fight for your honor
I'll be the hero you've been dreaming of
We'll live forever
Knowing together
That we did it all for the glory of love

~Kateleen

🎶🎥Glory of Love

Tonight it's very clear as we're both lyin' here
There's so many things I want to say
I will always love you
I would never leave you alone

Sometimes I just forget, say things I might regret
It breaks my heart to see you cryin'
I don't want to lose you
I could never make it alone

I am a man who will fight for your honor
I'll be the hero you're dreamin' of
We'll live forever, knowin' together
That we did it all for the glory of love

You keep me standing tall, you help me through it all
I'm always strong when you're beside me
I have always needed you
I could never make it alone

I am a man who will fight for your honor
I'll be the hero you've been dreamin' of
We'll live forever, knowin' together
That we did it all for the glory of love

It's like a knight in shining armor from a long time ago
Just in time I will save the day
Take you to my castle far away

I am a man who will fight for your honor
I'll be the hero that you're dreamin' of
We're gonna live forever, knowin' together
That we did it all for the glory of love

We'll live forever (we'll live forever), knowin' together (knowin' together)
That we did it all for the glory of love

Ooh
We did it all for love
We did it all for love
We did it all for love
We did it all for love

Deel asseblief nou in die kommentaar afdeling watter deel van die liedjie met jou gepraat het.

3 thoughts on “🎶Lied Vir Die Naweek – “Glory of Love””

  1. Hierdie is nog altyd een van my gunsteling liedjies en vandag het hierdie vir my so duidelik geword.

    You keep me standing tall, you help me through it all
    I’m always strong when you’re beside me
    I have always needed you
    I could never make it alone.

    Hierdie woorde is presies hoe ek voel.
    Sonder Hom is ek niks.

  2. Vandag het hierdie gedeelte vir my uitgestaan:
    It’s like a knight in shining armor from a long time ago
    Just in time I will save the day
    Hy is altyd betyds en die dag en wat ookal nie ok in my lewe is nie, te red.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui