Lewensles Week 68

"Loof Hom vir sy magtige dade. Loof Hom vir sy eindelose grootheid." P150:2

Lees asseblief hierdie treffende uittreksel uit Lewensles Week 68-Loof Hom In Die Storms:

Ons moet dus ons fokus op Hom hou, ons moet onder Sy sambreel bly, onder Sy vlerke van beskerming sodat ons nie uitmis op (wat reg voor ons is nie) en om te kyk vir al die goeie wat na ons toe kom gedurende hierdie moeilike tye. Want dit is dit en ons gaan in die middel van dit geseën word want “alles werk ten goede mee” omdat “ons Hom liefhet’”omdat “ons volgens Sy besluit as Sy bruid geroep is.

Ek weet dis glad nie pertoeval dat vandag se les oor Loof Hom In Die Storms gaan nie, want die laaste paar dae voel ek so iewat af en dit voel of daar 'n storm om my woed met die dinge wat verkeerd loop. My antwoord is om ons kosbare Liefling Here juis in die storm te loof. Luister asseblief na die visioen wat ons kosbare Here die skrywer van "Prison to Praise" gegee het.

Kosbare vrou voel dit of jy tans in die middel van 'n storm is? Hou jou fokus op ons kosbare Liefling Here en loof en prys Hom.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui