LEWENSLES WEEK 22

“Die Bron van jou Krag”

Toe ek hierdie week se lewensles gelees het, het die Bybelvers: Want God het ons nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing" 2T17, by my opgekom en dit geld vir elke situasie in ons lewe (insluitende die toekoms) want ons wonderlike Here is die bron van ons krag.

Week 22 “Die Bron van jou Krag”

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui