Hoofstuk 11 "Hy Haat Egskeiding"Â
"Die Here God die van Israel,
SĂȘ Hy haat egskeiding."
Maleagi 2:16
Hoekom eindig so baie huwelike in egskeiding? Ons het almal die statistieke gehoor...50% van eerste huwelike eindig in egskeiding en 80% van tweede huwelike eindig in egskeiding!
Maar hoekom? âDie stortreĂ«n het geval, vloedwaters het afgekom, winde het teen daardie huis gewaai en daaraan geruk, en tog het dit nie ingestort nie, want die fondament was op ân rots.â Matt. 7:25. Meeste van ons huise was nie op die Rots van God se Woord gebou nie.
Was jou huis op die Rots gebou? Indien nie, dan was jy, soos ek, ân dwaas. âDie stortreĂ«en het geval, vloedwaters het afgekom, winde het teen daardie huis gewaai en daaraan geruk, en die huis het ingestort en is heeltemal verwoes.â Matt. 7:27.
Die Rots waarop ons moet bou is Sy Woord. âHulle is dus nie meer twee nie, maar een. Wat God saamgevoeg het, mag ân mens nie skei nie.â Matt.19:6. â...en hulle twee sal een wees, sodat hulle nie meer twee is nie, maar een.â Markus 10:8. â...Maar Ek sĂȘ vir julle dat elkeen wat van sy vrou skei, behalwe omrede hoerery, maak dat sy egbreuk pleeg, en elkeen wat met die geskeide vrou trou, pleeg egbreek.â Matt. 5:32AFR53. âEn Hy sĂȘ vir hulle:Â âElkeen wat van sy vrou skei en ân ander een trou, pleeg egbreuk teen haar.â... â Markus 10:11.
âElkeen wat van sy vrou skei en met ân ander een trou, pleeg egbreuk; en iemand wat met ân geskeide vrou trou, pleeg ook egbreuk.â Lukas 16:18.
âMaar as sy ân ander man se vrou word so lank as haar man lewe sal sy as ân egbreekster beskou word. As haar man gesterf het, is sy egter vry van die wet en is sy nieân egbreekster as sy ân ander man se vrou word nie.â Rom. 7:3.
Die Skrifgedeeltes oor die huwelik is baie duidelik.
Toewyding
Nog ân rede vir die hoĂ« egskeiding syfer is ân tekort aan toewyding. Ons is nie toegewy om getroud te bly nie. Dit is uit met die oue; kom ons kyk vir iemand nuut. Die regte skande is hoeveel gebroke huwelike in die kerk is, omdat die kerk egskeiding as ân opsie aanvaar!
Deur egskeiding te aanvaar as ân opsie, is nog ân rede vir die hoĂ« egskeiding syfer binne in die kerk. Wanneer ons die verkeerde idee of gedagte vermaak, sĂȘ God vir ons, â...Maar ân mens word verlei deur sy eie begeertes. (Die definisies van begeerte is ân âverlangeâ na wat verbode is.) Daarna, as die begeertes bevrug geraak het, bring dit die sonde voort; en as die sonde ryp geword het, loop dit uit op die dood. Moenie julleself mislei nie, my liewe broers.â Jak. 1:14-16.
Baie sal sĂȘ dat daar niks verkeerd is met egskeiding nie, veral onder sekere omstandighede; dit is waar die misleiding inkom.
Misleiding
Gehoorsaam God eerder as mense. Elkeen het hulle eie opinie oor die huwelik en wat hy of sy âdinkâ God sĂȘ aangaande die huwelik in Sy Woord. Die âgrys areaâ wat meeste mense, of Christene, op staan is net nie gegrond op die Woord nie. Egskeiding is baie duidelik ân swart en wit kwessie. ân Ferm stand is moeilik en ongewild; dit is hoekom so baie pastore nie die sterk stand teen egskeiding wil inneem nie. Maar â ân Mens moet eerder aan God gehoorsaam wees as aan mense!â Hand. 5:29.
Ek skaam my nie. Moet nooit volg wat enige persoon sĂȘ nie; volg God, gehoorsaam Hom want Hy is ons enigste hoop vir redding. Moenie probeer om sy Woord ingewikkeld te maak deur te probeer uitvind âwat jy dink Hy bedoel nie.â Hy bedoel presies wat hy sĂȘ! Sommige van die liberale of progressiewe kerke het die wonderwerke van Jesus in iets heel anders verander. ân Vroulike pastoor het in haar preek gesĂȘ dat die wonderwerk van die broodjies en vis niks meer was as ân les in âmededeelsaamheidâ nie. Sy het gesĂȘ die klein seuntjie was die eerste om sy kos te deel; toe het ander begin deel wat hulle weggesteek het. Hou asseblief by God se onderrig ongeag van wat gewild is of hoeveel mense in die kerk geskei is en weer getroud is. âEk skaam my nie oor die evangelie nie, want dit is ân krag van God tot redding van elkeen wat glo.â Rom. 1:16. Weet net dat as huwelike gered en herstel moet word, ons op die Waarheid moet staan.
Dit veroorsaak rusies. Moet asseblief nie debatteer oor die kwessie van egskeiding nie. Elke persoon is slegs verantwoordelik om die Waarheid te praat, te onderrig en te lewe. Die Heilige Gees sal die oortuiging bring en die Here sal die hart draai. âMoet jou nie met dwase en sinlose strydvrae inlaat nie, want jy weet tog dat dit net rusies veroorsaak. ân Dienaar van die Here moenie rusie maak nie. Inteendeel, hy moet vriendelik wees teenoor almal, bekwaam om ander te leer en iemand wat onreg kan dra. Met vriendelikheid moet hy teenstaanders teregwys. Dit kan wees dat God hulle bekeer en hulle tot kennis van die waarheid bring. Dan sal hulle weer tot nugtere insig kom en vry raak uit die vangstrik van die duiwel, waarmee hy hulle gevangene gehou het om sy wil te gehoorsaam.â 2Tim. 2:23-26.
Aan hulle vrugte. Ons kan die âvrugteâ van diĂ© in die kerk sien wat die skuiwergat en die wydverspreide wangebruik van die uitsluitsels vir egskeiding toelaat. Ons het gesien dat dit begin het met die skuiwergat van âontrouheid of owerspelâ en dit het gelei na egskeiding vir prakties enige rede! Dit parallel wat gebeur het met die aborsie situasie ...verkragting, bloedskande en die gesondheid van die ma tel nou vir minder as 1% van alle aborsies wat uitgevoer word - 99% is vir gerief! Egskeiding vir die rede van owerspel is nou ook vir gerief. âAan hulle vrugte sal julle hulle ken.â Matt. 7:16. âAs julle sĂȘ ân boom is goed, moet julle ook sĂȘ sy vrugte is goed; en as julle sĂȘ hy is sleg, moet julle ook sĂȘ sy vrugte is sleg. ân Boom word tog aan sy vrugte geken.â Matt. 12:33. Ons kan duidelik die slegte vrugte in so baie gebroke huwelike en gebroke geloftes sien.  Â
Die Vrae
Draai terug van julle bose weĂ«. Hoekom maak dit saak of ons God se Wet verstaan en volg aangaande die huwelik? Dit maak saak omdat families vernietig word, en, sonder die familie, het ons nasie nie ân gebed nie. En ons as Christene sal geblameer word vir die ondergang van ons nasie. Ons kan nie die vinger wys na ander nie as gevolg van God se belofte aan die Christen. As â my volk oor wie my Naam uitgeroep is, toon berou en bid en vra na My wil en draai terug van hulle bose weĂ« af, sal Ek luister uit die hemel en hulle sonde vergewe en hulle land laat herstel.â 2Kron. 7:14. Kom ons wees eerlik, Christelike huwelike word teen dieselfde tempo vernietig as diĂ© in die wĂȘreld. Hoekom? âMy volk gaan onder omdat hulle nie aan my toegewy is nie.â Hos. 4:6. Christene is mislei en volg die wĂȘreld se weĂ«, eerder as God se weĂ«.      Â
Tot verdigsels wend. Hoe kan ons weet dat ons mislei word oor die huwelik en egskeiding? Ons weet dit omdat ons nie na die Waarheid wil luister nie. âWant daar sal ân tyd kom wanneer die mense die gesonde leer nie meer sal verdra nie. Hulle sal hulle eie begeertes volg en vir hulle leermeesters bymekaarmaak wat net sal sĂȘ wat hulle graag wil hoor. Hulle sal hulle tot verdigsels wend.â 2Tim 4:3-4. Ons soek wĂȘreldse oplossings wanneer dit kom by gebroke huwelike, egskeiding en hertrou. âJulle, daarenteen, is ân uitverkore volk, ân koninklike priesterdom, ân nasie wat vir God afgesonder is, â 1Pet. 2:9.Â
Julle kan nie doen wat julle graag wil nie. Sy Woord is altyd konsekwent; God se Woord is die teenoorgestelde van die wĂȘreld se filosofieĂ« en dit is moeilik om te verstaan en te volg. âDie mens wat nie die gees van God het nie, aanvaar nie die dinge van die Gees van God nie. Vir hom is dit onsin. Hy kan dit ook nie verstaan nie, omdat dit geestelik beoordeel moet word.â 1Kor. 2:14. En dit sĂȘ âLaat jou lewe deur die gees van God beheers word, dan sal julle nooit swig voor die begeertes van die sondige natuur nieâŠ.en daarom kan julle nie doen wat julle graag wil nie.â Gal. 5: 15-17. Weereens kan ons maklik die âvrugteâ sien van al die Christelike huwelike wat vernietig is omdat hulle ân leun geglo het. Maar âAan hulle vrugte sal julle hulle ken. Kry ân mens dan druiwe aan doringstruike of vye aan dissels? Elke goeie boom dra tog goeie vrugte, maar ân slegte boom dra slegte vrugte.â Matt. 7:15-17. Kom ons soek na meer Skrifgedeeltes om te sien wat is God se standpunt oor die huwelik.
Skriftuurlike Feite om op te Staan
Vrou deur verbond. Die huwelik was bedoel om ân bloed verbond te wees. Op die huweliks nag word ân bloed verbond gesluit soos wat die egpaar hulle huwelik volvoer. âHierdie beker is die nuwe verbond, wat deur my bloed beseĂ«l is.â 1Kor. 11:25. âDaar is nog iets wat julle doen. Julle huil en kerm en sug by die altaar van die HERE omdat Hy nie meer julle offers wil aanneem nie, en julle vra: âWaarom dan nie?â Dit is omdat die Here weet wat gebeur het tussen jou en die vrou met wie jy van jou jeug af getroud is: jy was ontrou aan haar, ontrou aan jou eie vrou, die vrou aan wie jy plegtig trou belowe het.â Mal. 2:13-14. âEk sal my verbond nie versaak nie, nie een van my beloftes terugtrek nie.â Ps. 89:34. âLiefde en trou is die paaie wat die HERE bewandel met diĂ© wat sy verbond en verordeninge bewaar.â Ps. 25:10. Â
Nie meer twee nie, maar een. ân Huwelik is vir ân leeftyd. Ons sĂȘ die gedeelte tot die dood ons skei, maar bedoel ons dit? âHulle is dus nie meer twee nie, maar een. Wat God dan saamgevoeg het, mag ân mens nie skei nie.â Matt. 19:6. â ...en hulle twee sal een wees, sodat hulle nie meer twee is nie, maar een.â Markus 10:8.
Hy haat egskeiding, sĂȘ die Here. God sĂȘ dat Hy egskeiding haat! Tog is sommige vrouens oortuig dat God hulle gelei het om te skei! Eerstens sĂȘ Hy, âHy haat egskeiding.â (Mal. 2:16) En, Hy verander nooit nie. âJesus Christus is gister en vandag dieselfde tot in ewigheid.â Heb. 13:8. Nie eens vir jou, jou vriendin of jou susterâŠ. âWaarlik, ek begryp nou eers dat God nie onderskeid maak nie.â Hand. 10:34.
Een man toegesĂȘ. Ons moet ân lewende voorbeeld van Christus en Sy Kerk wees, die een vrou van een man. âEk waak oor julle met ân ywer wat van God kom, want julle is soos ân jongmeisie wat ek aan een man toegesĂȘ het as sy bruid en wat ek vlekkeloos na hom toe wil bring. Die man is ChristusâŠ.â 2Kor. 11:2-3. â...getrou aan sy vrouâŠ.â1Tim. 3:2 â...onberispelik van gedrag wees; hy moet aan sy vrou getrou weesâŠ.â Titus 1:6.
Pleeg egbreuk. Hertrou is nie ân âopsieâ nie; dit is âegbreukâ! âMaar Ek sĂȘ vir julle dat elkeen wat van sy vrou skei, behalwe omrede van hoerery, maak dat sy egbreuk pleeg, en elkeen wat die geskeide vrou trou, pleeg egbreuk.â Matt. 5:32AFR53. âMaar Ek sĂȘ vir julle, elkeen wat van sy vrou skei, behalwe oor hoerery, en ân ander een trou, pleeg egbreek; en die wat die geskeide vrou trou, pleeg egbreuk.âMatt. 19:9AFR53. âEn Hy sĂȘ vir hulle: Elkeen wat van sy vrou skei en ân ander een trou, pleeg egbreuk teen haar..â Markus 10:11AFR53. âElkeen wat van sy vrou skei en ân ander een trou, pleeg egbreuk; en elkeen wat trou met die vrou wat van haar man geskei is, pleeg egbreuk.â Lukas 16:18AFR53
As ân egbreekster beskou word. âMaar as sy ân ander man se vrou word so lank as haar man lewe, sal sy as ân egbreekster beskou word. As haar man gesterf het, is sy egter vry van die wet en is sy nie ân egbreekster as sy ân ander man se vrou word nie.â Rom. 7:3. âMaar ân man wat owerspel pleeg, moet van sy verstand af wees, iemand wat dit doen, verwoes sy lewe.â Spr. 6:32. âIemand wat egbreuk pleeg met die vrou van ân medeburger, moet doodgemaak word. Dit geld vir die man en ook vir die vrou wat egbreuk pleeg.â Lev. 20:10. âEk het haar kans gegee om haar te bekeer, maar sy wil haar nie van haar onsedelikheid bekeer nie. Kyk, Ek gee haar aan ân siekbed oor, en die mense wat met haar owerspel gepleeg het, aan swaar lyding - as hulle nie van haar praktyke bekeer nie.âOpen. 2:21.
Jy sal daar staan ân leunaar. Wat van die uitsondering? Eerstens, baie min huwelike in die kerk eindig as gevolg van owerspel, selfs al was dit die korrekte âuitsonderingâ Die vers sĂȘ, â...Maar ek sĂȘ vir julle: Elkeen wat van sy vrou skei behalwe oor [owerspel, ontug, morele onreinheid en onkuisheid], maak dat sy egbreuk pleeg, en iemand wat met die geskeide vrou trou, pleeg ook egbreuk.â Matt. 5:32. In verskillende Bybel weergawes, word die woorde, owerspel, ontug, morele onreinheid en onkuisheid verwissel asof dit dieselfde woorde is. Dit is nie.
Die âuitsluitselâ waarvan Jesus praat is die woord ontug, morele onreinheid, en onkuisheid. Dit is porneia (4202) wat voor die huwelik plaasvind. Die woord owerspel, wat verwys na nĂĄ die huwelik, is (3429) Moichao in die Strongs Concordance, in die Griekse of oorspronklike taal. Die woorde owerspel of moichao (3429 na) en porneia (4202 voor) is twee aparte en afsonderlike sondes. Daarom, kan jy nie van jou gade skei oor owerspel, morele onreinheid of onkuisheid nie. Egskeiding was en is net toelaatbaar in die geval van ontug wanneer daar gevind word dat ân vrou nie ân maagd op haar huweliks nag was nie.
Nog ân interessante notering is gevind in die definisie van 4202. Die skrywer erken dat hy sy eie woorde bygevoeg het. hy verklaar; âHierdie woorde is bygevoeg om âowerspelâ en âbloedskandeâ in te sluit vir ân beter begrip van ontug (Porneia).â Hy sĂȘ dat owerspel bygevoeg is by die definisie van die woord porneia. Maar God se Woord sĂȘ, âŠâMoet niks byvoeg by wat Hy gesĂȘ het nie; Hy sal jou bestraf, en jy sal daar staan as ân leuenaar.â Spr. 30:6
Laat ek ook Strongâs se nota aanhaal onder âSigns Employed and Plan of the Book:â âHakiesâŠ..dui ân gegewe woord aan met die vernaamste woord waarby dit aangeheg is en ân paar woorde ter verduideliking word bygesit om dit te identifiseer.â Weereens moet ons â...niks byvoeg by wat Hy gesĂȘ het nie; Hy sal jou bestraf, en jy sal daar staan as ân leuenaar.â Spr. 30:6
Hulle leuens en hulle praatjies. Wees versigtig met wat jy sĂȘ God jou vertel het. âKyk sĂȘ die Here, Ek is teen diĂ© profete wat hulle eie stories vertel en dan sĂȘ: âDie Here sĂȘ so.â Kyk sĂȘ die Here, Ek is teen diĂ© profete wat drome wat nie plaasgevind het nie, as openbaring oorvertel, want hulle lei my volk op ân dwaalspoor met hulle leuens en hulle praatjies.â Jer. 23:31-32. âDie Here die God van Israel sĂȘ Hy haat egskeiding.â Maleagi 2:16. God sĂȘ nooit vir ons om teen Sy Woord te gaan nie! Hy verander nooit.
Wees ook versigtig wat jy sĂȘ oor egskeiding of hertrou; dit kan daartoe lei dat ân ander persoon skei of hertrou. âHoe jammer tog vir die wĂȘreld dat daar dinge is wat die mens afvallig maak! Sulke dinge kom noodwendig, maar wee die mens deur wie dit kom!...vir hom is dit beter as hy met ân groot meulsteen aan sy nek in die diep see verdrink.â Matt. 18:7, 6.
Is heeltemal verwoes. As jy glo dat egskeiding in sommige gevalle reg is, dan is jy mislei. âEn geen wonder nie! Satan self doen hom voor as ân engel van die lig.â 2Kor. 11:14. Wanneer jy gelei voel om iets te sĂȘ of iets te doen, maak eers seker dat dit ooreenstem met wat in die Skrif staan. âEn elkeen wat hierdie woorde van My hoor en nie daarvolgens handel nie, kan vergelyk word met ân dwaas wat sy huis op sand gebou het. Die stortreĂ«n het geval, vloedwaters het afgekom, winde het teen daardie huis gewaai en daaraan geruk, en die huis het ingestort en is heeltemal verwoes.â Matt. 7:26-27.
Die Gees teen die Sondige natuur. Nadat jy in die Woord gekyk het, kyk dan hoe gedrewe jy daaroor is. Sondige begeertes voel goed. Waneer daar ân dringendheid is in wat jy doen, het jy nie genade nodig om dit uit te voer nie. âWat ons sondige natuur begeer, is in stryd met wat die Gees wil, en wat die Gees wil, is in stryd met wat ons sondige natuur begeer. Hierdie twee staan lynreg teenoor mekaar, en daarom kan julle nie doen wat julle graag wil nie.â Gal. 5:17.
Wat as
Wat as my man ontrou is en hy pleeg owerspel, mag ek dan van hom skei? Nee. Sy Woord sĂȘ dat jy slegs as gevolg van ontug mag skei, wat, soos wat ons vroeĂ«r gesien het, seksuele omgang voor die huwelik is. Dit was gedurende die verlowings tyd. Ontug en owerspel is nie dieselfde sonde nie. As dit wel dieselfde was sal hulle nie albei gelys word in dieselfde vers nie, soos in hierdie Skrifgedeelte: â...geen onsedelikes of afgodsdienaars of egbrekers âŠ.â 1Kor.6:9.
Egskeiding as gevolg van ontug, was gedurende die verlowings tyd toegelaat, soos met Maria en Josef. âEn Josef, haar man, omdat hy regverdig was en onwillig om haar openbaar te maak, het hom voorgeneem om in die geheim van haar te skeiâ Matt. 1:19AFR53. Die terme verloofde en verloof was nie gedurende hierdie periode in die geskiedenis gebruik nie. Josef was beskou as haar man omdat hy alreeds ân belofte gemaak het om met Maria te trou. Hy was toegelaat om van haar te skei omdat dit voor hul huwelik was, aangesien egskeiding toegelaat was in die geval van ontug. In die voorafgaande vers, verduidelik dit dat die egskeiding sou plaasvind voor die huwelik! âToe sy moeder Maria verloof was aan Josef, voordat hulle saamgekom het, is sy swanger bevindâŠ.â Matt. 1:18AFR53. Die laatste wat ân egskeiding kon plaasvind was die dag na die huweliks nag, wanneer daar uitgevind was dat die vrou nie ân maagd was nie.   Â
Kan enige iemand hertrou? â ân Vrou is aan haar man gebind so lank as hy lewe. As hy sterwe, is sy vry om te trou met wie sy wil, mits dit met ân gelowige is.â 1Kor. 7:39. Vir die vrouens wat weduwees is, is dit belangrik om te weet dat wanneer die regte âMnr. Regâ opdaag, hy ân wewenaar moet wees of nooit voorheen getroud was nie. Moet nie met ân geskeide man trou nie. Onthou, Satan bring gewoonlik sy beste eerste. Die Here laat jou wag en dan bring Hy sy beste! âVertrou op die Here en bly op sy weĂ«.â Ps. 37:34.
As enige een van julle ân wettige beswaar het, teenoor die voorgenoemde huwelik, sal jy dit nou bely. Wees verseker, dat as enige persoon saamgevoeg is anders as God se Woord dit toelaat, is hulle huwelik nie wettig nie. (âDie Huweliks Diensâ C.R. Gibson Co.)
Wat as ek alreeds in ân tweede (of derde) huwelik is? Eerstens, moet jy God om vergifnis vra, of dit nou was voor jy gered is of nie. Jy kan nie effektief in jou Christelike wandel wees as jy nie sondes van die verlede kan erken nie. âWie sy sonde wegsteek, moet niks goeds te wagte wees nie.â Spr. 28:13. âAs ons beweer dat ons nie sonde het nie, bedrieg ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar as ons ons sondes bely - Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.â 1Joh. 1:8-9.
Jy weet dit nie. âEk het haar kans gegee om haar te bekeer, maar sy wil haar nie van haar onsedelikheid bekeer nie. Kyk, Ek gee haar aan ân siekbed oor, en die mense wat met haar owerspel gepleeg het, aan swaar lyding as hulle nie van haar praktyke bekeer nie.â Open. 2:21.
As jy sĂȘ jy het niks verkeerd gedoen nie, mag jy dalk net jou skuld bewys het. â Die ontroue vrou het haar eie manier: sy eet en vee haar mond af en sĂȘ: âEk het niks verkeerd gedoen nie.ââ Spr. 30:20. As jy nie bekeer nie, sal jy die eienskappe van ân egbreekster hĂȘ. âDie slegte vrou se lippe drup van die heuning, haar tong is gladder as olie, maar agterna is alles so bitter soos wildeals; sy is so gevaarlik soos die skerpste swaardâŠ.Sy hou jou weg van die pad van die lewe af, sy laat jou dwaal, en jy weet dit nie.â Spr. 5:3.Â
Moet nie belydenis vrees nie; ons is nie onder die wet nie - prys die Here! âIemand wat egbreuk pleeg met die vrou van ân medeburger, moet doodgemaak word. Dit geld vir die man en ook vir die vrou wat egbreuk pleeg.â Lev. 20:10. âBely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die gebed van ân gelowige het ân kragtige uitwerking.â Jak. 5:16. âMaar as ons ons sondes bely - Hy is getrou en regverdig.â 1Joh 1:9. Â
Nie my wil nie, maar u wil geskied. Nadat jy gebieg het, moet jy jou wil neerlĂȘ en jou Hemelse Vader vir Sy wil vra aangaande wat Hy wil hĂȘ jy moet doen. Baie ander wat in ân tweede (of daaropvolgende) huwelik is, het hierdie moeilike taak in die gesig gestaar. Sommige het die versekering dat God se voorneme is dat hulle in hulle huidige huwelik moet bly en hulle lewens gebruik as ân getuienis teen egskeiding. Ander het gesien dat hulle huwelike uit mekaar val omdat hulle deur Satan gebruik was toe hulle hulle gade se vorige huwelik verwoes het. â ân Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hĂȘ, en dit in oorvloed.â Joh. 10:10. Jy moet op Hom vertrou. Hy wil jou die oorvloedige lewe gee, nie ân namaaksel nie. Asseblief bid net, âVader, as U wil, neem tog hierdie lydensbeker van My af weg. Laat nogtans nie my wil nie, maar u wil geskied!â Lukas 22:42.Â
Het nie een van hulle die oordeel oor jou voltrek nie? Maar kan owerspel vegewe word? Ja. Jesus het vir die vrou wat in owerspel betrap was gesĂȘ. âHet nie een van hulle die oordeel oor jou voltrek nie?...Ek doen dit ook nie. Gaan maar en moet van nou af nie meer sonde doen nie.â Joh. 8:12-11. Maar jy moet jou sondes bely en nie ander aanmoedig om sonde te pleeg soos jy nie. Eintlik is owerspel nie gronde vir egskeiding nie, dit is gronde vir vergifnis soos deur Christus gewys in Joh. 8:10 hier bo. Ons het ook ân voorbeeld in die boek van Hosea van ân man wat sy vrou vergewe het wat betrokke was in owerspel. âDie Here het vir my gesĂȘ: Gaan knoop weer ân liefdesverhouding aan met ân vrou wat vir ander mans lief is en egbreuk pleeg.â Hos. 3:1. Dan in 1Kor. 6:9-11, wanneer God na owerspeliges en onsedelikes verwys sĂȘ Hy, âEn so was party van julle juis. Maar julle het julle sondes laat afwas, julle is geheilig, julle is vrygespreek in die Naam van die Here Jesus Christus en deur die gees van God.â Ons is skoongewas deur Sy bloed van vergifnis.
Maar wat van pastore wat sĂȘ dat owerspel gronde is vir egskeiding? âJulle het gehoor dat daar gesĂȘ is: âJy mag nie egbreuk pleeg nie. Maar ek sĂȘ vir julle: Elkeen wat na ân vrou kyk en haar begeer, het reeds in sy hart met haar egbreuk gepleeg.â â Matt. 5:27-28 As dit waar is dat owerspel gronde vir egskeiding is, dan moet meeste vrouens hulle mans skei aangesien meeste van hulle die vrouens wat hulle op televisie of in tydskrifte gesien het, begeer.!!
Sal die minste geag word in die koninkryk. Maar so baie kerke en pastore sĂȘ dat egskeiding reg is in sommige situasies en dat hertrou reg is onder die regte omstandighede. âWie dan ook een van die geringste van hierdie gebooie ongeldig maak en mense so leer, sal die minste geag word in die koninkryk van die hemel. Maar wie die wet gehoorsaam en ander so leer, sal hoog geag word in die koninkryk van die hemelâ Matt. 5:19.
Ek het julle nooit geken nie. Hoe kan ek seker wees dat hierdie leringe reg is en wat baie kerke leer is verkeerd? âPas op vir die vals profete. Hulle kom na julle toe in skaapsklere, maar in werklikheid is hulle verskeurende wolwe. Baie sal daardie dag vir My sĂȘ: Here, Here, het ons dan nie in U naam gepreek nie, deur U Naam bose geeste uitgedryf en deur u Naam baie wonders gedoen nie? Dan sal Ek openlik vir hulle sĂȘ: âEk het julle nooit geken nie. Gaan weg van My af, julle wat die wet van God oortree.ââ Matt. 7:15, 22-23. Is daar nie baie families in die kerke wat ten gronde gaan en die huwelike wat ontbind word nie? Dit is die slegte vrugte van vals profete. Â
Vyandskap teenoor God. Baie pastore voel âdiep binneâ ân oortuiging oor die huwelik, maar hulle wil nie enige iemand âbeledigâ nie, veral nie al die âkerk lidmateâ wat in hulle tweede en derde huwelike is nie. âWeet julle nie, julle ontroues, dat vriendskap met die wĂȘreld vyandskap teen God is nie? Wie ân vriend van die wĂȘreld wil wees, wys daarmee dat hy ân vyand van God is.â Jak. 4:4.
As ân pastoor of ân kerk ân standpunt inneem teen egskeiding en hertrou word hulle geklassifiseer as âte streng nakomeling van die wetâ of âveroordelendâ Dan sal die wat hulle eie ding wil doen na ân ander kerk toe gaan om te hoor wat hulle wil hoor (in hul gehoor gestreel wil wees). âwant daar sal ân tyd kom wanneer die mense die gesonde leer nie meer sal verdra nie. Hulle sal hulle eie begeertes volg en vir hulle leermeesters bymekaarmaak wat net sal sĂȘ wat hulle graag wil hoor. Hulle sal die waarheid nie wil hoor nie en hulle tot verdigsels wend.â 2Tim. 4:3-4.
Gaan weg van My af. Egskeiding is teen God se wet. Net omdat iemand ân prediker is, of in een of ander kerk ministerie is, beteken dit nie dat hy God volg nie. Jesus het gesĂȘ dat jy die wil van Sy Vader in die hemel moet doen! Kom ons lees weer die verse: Nie elkeen wat vir My sĂȘ: âHere, Here,â sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemel is. Baie sal daardie dag vir My sĂȘ: âHere, Here, het ons dan nie in U naam gepreek nie, deur U Naam bose geeste uitgedryf en deur u Naam baie wonders gedoen nie? Dan sal Ek openlik vir hulle sĂȘ: Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My af, julle wat die wet van God oortree.â â Matt. 7:21-23.Â
ân Vrou is aan haar man gebind. Jy mag vra, âAangesien ek âweer enkel isâ kan ek nie hertrou of uitgaan en dan vir God vra om my te vergewe nie?â Eerstens is jy nie enkel nie. Net iemand wat nog nooit getroud is, is enkel. â ân Vrou is aan haar man gebind so lank as hy lewe.â 1Kor. 7:39. âMaar as sy ân ander man se vrou word so lank as haar man lewe, sal sy as ân egbreekster beskou word. As haar man gesterf het, is sy egter vry van die wet en is sy nie ân egbreekster as sy ân ander man se vrou word nie.â Rom. 7:3. Tweedens, wat ân mens saai, dit sal hy ook oes. âMoenie julleself mislei nie: God laat nie met Hom spot nie. Wat ân mens saai, dit sal hy ook oes.â Gal. 6:7.
Elke stap saam haar bring jou ondergang. As jy hierdie verse ignoreer, sal jy dieselfde nagevolge hĂȘ as enige egbreekster: bitterheid, skerp tong, onstabiel, luidrugtig, uitdagend en jy sal dit nie eers weet nie! âmaar agterna is alles so bitter soos wildeals; sy is so gevaarlik soos die skerpste swaard. Haar pad is die van die dood; elke stap saam haar bring jou ondergang, jy weet dit nie.â Spr. 5:4-6. âSy (die hoer) is luidrugtig en uitdagend; haar huis is te nou vir haar.â Spr. 7:11
Ek het niks verkeerds gedoen nie. Wanneer jy willens en wetens sonde ingaan, sal jou gewete geskroei word. âDie ontroue vrou het haar eie manier: sy eet en vee haar mond af en sĂȘ: âEk het niks verkeerds gedoen nie.â â Spr. 30:20. Weereens, jy gaan willens en wetens in sonde in. âAs iemand weet wat die regte ding is om te doen en hy doen dit nie, is dit sonde.â Jak.4:17. Jy stel jouself op vir God se wraak. âWanneer ons opsetlik bly sondig nadat ons die kennis van die waarheid ontvang het, is daar geen offer meer wat ons sondes kan wegneem nie. Daar bly alleen ân verskriklike verwagting oor van oordeel en ân gloeiende vuur wat die teenstanders van God sal verteer. âDit is mĂœ reg om te straf; Ek sal vergeld;â Die Here sal oor sy volk oordeel. Dit is verskriklik om in die hande van die lewende God te val.â Heb. 10:26-31
Om ân moeilike onderwerp af te sluit, as gevolg van die omvang van kerk sonde, kom ons kyk na die ferm verklaring wat Paulus aan Timoteus geskryf het: âAs iemand ân ander leer verkondig en nie hou by die gesonde woorde van ons Here Jesus Christus en by die leer van ons godsdiens nie, is hy verwaand en weet hy niks. Hy het ân sieklike beheptheid met twisvrae en met stryery oor woorde. Daaruit ontstaan afguns, twis, beledigings, gemene verdagmakery, voortdurende rusie van mense wat verstandelik verward en van die waarheid beroof is.â 1Tim. 6:3-5.Â
âAs julle My liefhet sal julle My opdragte uitvoer.â Johannes 14:15.   Â
Kom ons maak ân persoonlike verbintenis
om getroud te bly
en ander aan te moedig om dieselfde te doen.
Persoonlike verbintenis: Om getroud te bly en ander aan te moedig om dieselfde te doen. âGebaseer op wat ek uit God se Woord geleer het, herverbind ek myself aan my huwelik. Ek sal myself onderdanig maak wanneer nodig en al die stappe neem as âvredemakerâ in my huwelik. Ek sal nie my oortredinge bedek of veroorsaak dat ân ander struikel nie. Ek sal my toewy om God se Waarheid te versprei aangaande die huwelik op ân sagmoedige en stil manier.â
As jy gereed is om 'n verbintenis met GOD te maak dat jy die kursus gaan voltooi, KLIK HIER dat jy saamstem en gereed is om elke stap van jou Reis na Herstel te dokumenteer in jou "My Daaglikse Joernaal" vorm. Vat jou tyd, sit, kry vir jou koffie of tee en stort jou hart uit in jou Joernaal.
As "ouer vroue...sodat julle die jonger vrouens kan leer..." (Titus 2:3) jy sal die geleentheid hĂȘ om met jonger vrouens te praat wat nog alleenlopend is as deel van jou bediening.