âSteek jou staf uitâ
âEksodus 8:16
Die vraag wat baie van julle julself mag afvra is: âIs daar lewe na egskeiding?â Absoluut! Daar is ân wonderlike lewe na egskeiding, solank jy jou oĂ« op die Here gevestig hou en die oorvloedige lewe soek wat Hy vir jou hetâmet jou as Sy bruid.
Hier is ân nota wat ek van een van ons RMI lede ontvang het, wat saam met haar drie kinders in Texas bly.
Liewe RMI,
O, ek is so lief vir Jesus. Geen ander woorde kan uitdruk hoe na aan my hart Hy is nie. Ek weet jy verstaan wat ek sĂȘâalhoewel baie nie verstaan nie. Jou lewe en weeklikse boodskappe het my geĂŻnspireer om die lewe te leef wat ek nooit gedink het moontlik is NA ân egskeiding nie!
Tina in Texas
Die oorvloedige lewe is nie altyd (moontlik nooit, as ons eerlik is) die lewe wat ons âdinkâ ons wil hĂȘ nie. In my lewe wou ek altyd net ân by-die-huis-bly ma gewees het. Ek wou ân lewe van onduidelikheid leef. Ek het daarvan gehou om by die huis te bly en nooit veel uit te gaan nie. Dit is die lewe waaraan ek probeer vashou het en God gesmeek het om te hĂȘ. Maar Sy oorvloedige lewe, die lewe wat ek en jy gemaak is om te leef, is nie die tipe lewe waaraan ons moontlik probeer vashou het nie!
Ek was goddelik geskape om aan ân klein groepie vroue bediening te gee, âmet die oog op ân tyd soos hierdieâ en as gevolg hiervan, was ek gevra om regoor die wĂȘreld te reis met deurlopende uitnodigings om te kom praat. Alhoewel ek my lewe op ân baie jong ouderdom vir die Here gegee het en Jesus die âHere van my leweâ gemaak het, het ek geweet my lewe was nie my eie nie, want Hy het my teen ân prys gekoopâHy het Sy bloed vergiet sodat ek kan leef. Maar alhoewel ek gesĂȘ het dat Hy my Here was en elke gebod, beginsel en Sy leiding gehoorsaam het, het ek nog steeds probeer vashou aan dit wat ek gedink het my gelukkig sou maak!
Soos wat ek geestelik volwasse geword het, het ek verkies om te laat gaan van wat ek gedink het my gelukkig sou maak en het eerder vasgehou aan Wie ek geweet het my gelukkig sou maakâdie Here, my nuwe Man. Elke dag en elke nuwe jaar neem my (en my gesin) na ân hoĂ«r vlak van geestelike volwassenheid en meer vreugde in ons almal se lewens! En alhoewel ek weet dat ek nog nie âaangekomâ het nie, is ek ten minste ân bietjie verder in my lewe; ek is uiteindelik op ân plek van totale en volledige oorgawe. Dit het begin toe ek die tweede keer egskeiding in die gesig gestaar het, die skuld waarin ek gelos was en die behoeftigheid van die vroue regoor die wĂȘreld (nadat ek in my kerk begin het en toe na my gemeenskap uitgereik het), om my uit my gemaksone te bring en vir my om die oorvloedige lewe te begin leef wat God die hele tyd vir my gehad het!
En nou staan dit op die punt om voltooi te word, nadat ek weggestap het met niks anders as wat ek in twee tasse en ân dra-tas kan hou om in Europa te woon nie. Al my aardse besittings, elke persoon vir wie ek lief isâis nou vir iemand anders gegee, sodat ek vry kan wees om die Here toe te laat om my te lei na ân lewe wat Hy belowe het, toe Hy my die eerste keer gewys het dat daar ân oorvloedige lewe was wat Hy gesterf het om vir my en jou te gee!
God gee my nou die begeertes van my hart wat Hy daar geplaas het, maar hulle is nie dieselfde as wat ek in my kop gehad het nie, wat ek vir jare daar gehou het. En jou toekoms, die een wat Hy in jou hart plaas, is so ongelooflik dat dit lyk asof dit âte goed is om waar te weesâ en beslis ânie jy nie!â
Wie weet, ek mag dalk vir die res van my lewe reis (iets wat ek altyd gehaat het om te doen), maar my hart is gevul met vreugde wat wil oorloop! My kinders sal myle van my af wees (aan die ander kant van die wĂȘreld), maar ek weet dat hul hemelse Vader oor hulle waak, aangesien Hy my Man is; daarom is Hy hulle Vader en is altyd by hulle. En Hy sal ons vir ewig met âguns omring,â net soos Hy in ons lewens gedoen het sedert ek Hom die eerste keer bo alles begin soek het.
âU goedheid en liefde sal my lewe lank by my bly en ek sal tuis wees in die huis van die Here tot in lengte van daeâ (Psalms 23:6).
En as gevolg van my gehoorsaamheid deur my lewe aan die Here oor te gee, veral deur te reis wanneer ek ân eenvoudige huishen is, maak die stortvloed seĂ«ninge (finansieel en geleenthede) oop en word uitgegiet oor my hele gesin, my bediening aan vroue en oor my! Dieselfde sal met jou gebeur as jy jou lewe oorgee en die seĂ«ninge verwag wat Hy vir jou gestoor het. ââWat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie,â en wat in die hart van ân mens nie opgekom het nie, dit het God gereed gemaak vir diĂ© wat Hom liefhetâ (1 KorintiĂ«rs 2:9).
Beweeg Aan
Sodra ân egskeiding gefinaliseer is, sal so baie van jou vriende en familielede jou probeer aanmoedig om âaan te beweeg.â Diegene wat ons liefhet of wat glo dat hulle weet wat al die ander mense veronderstel is om te doen, gaan aanhou om jou te druk. Dus, eerder as om jouself op te stel vir meer druk van welmenende vriende en geliefdes, wil ek jou graag aanmoedig om met hulle âsaam te stemâ en aan te beweeg deur ân meer intieme verhouding met die Here te ontwikkel! Jy weet nooit wat Hy vorentoe vir julle twee het nie.
Wanneer jy gevra word, hoef jy nie spesifiek te wees nie, maar ân verhouding met die Here is die enigste ding wat jou toekoms blink sal maak en enige pyn en eensaamheid wat jy het, sal genees.
Meeste mense (familie, vriende en medewerkers) glo deesdae dat dit belangrik is om âjouselfâ te vind, of tyd vir âjouselfâ te neem. Maar die manier om ware geluk te vind, en vreugdeâvreugde wat niemand van jou kan wegneem nie, is om regtig te ontdek wie jy is in jou verhouding met die Here. Om te leer wat ân vreugde dit is om Sy bruid te wees, nie net iemand se man nie.
Nog ân voordeel om saam te stem, is dat solank jou gewese eggenoot enigstens aanvoel dat jy hom/haar nog wil hĂȘ en jy nog steeds nie van jou huwelik laat gaan het nie, sal jy jou eggenoot meer toegewyd sien aan die man of vrou waarvoor hulle jou gelos het! En selfs al word daardie verhouding beĂ«indig, sal hulle kwaad en gemeen teenoor jou bly, En soos ek vroeĂ«r gesĂȘ het, as jy die Here najaag, sal jou eks jou begin najaag en jou bekoor, in plaas van andersom! Ek weet.
Dit het gebeur slegs ân paar dae nadat my egskeiding gefinaliseer was; in werklikheid het dit eintlik selfs voor dit gebeur! Wanneer ek daaraan dink, het dit eintlik begin die dag nadat ons albei die dokumente onderteken het vir die egskeiding om deur te gaan.
My man het my begin vertel hoe mooi ek was, vir my takies verrig en my oral in die huis gevolg wanneer hy daar was om die kinders te besoek. Hy het selfs sy skootrekenaar (wat hy enige plek in die huis kan gebruik) die hele dag reg langs my opgestel!
As gevolg van my finasiĂ«le situasie, en omdat hy nog steeds baie na die NV getrek (die vangstrikke wat hom vashou) was, was hy geforseer om ure weg te trek en by sy ma in te trek (in dieselfde staat as die NV). âSy eie ongeregtighede vang hom, die goddelose, en in die vangstrikke van sy sonde word hy vasgehouâ (Spreuke 5:22 AFR53). God het hom vir ân rede laat wegtrek en deel daarvan was die afwagting (of moet ek sĂȘ vrees?) om weg te trek van ons kinders af, en selfs ek! Verbeel jou!
Die dag voor hy sou trek, het ek gevlieg om met vroue in ân ander staat te praat en hy sou weg wees voordat ek teruggekom het. Omdat hy geweet het dat hy my nie weer sou sien nie, het hy later daardie oggend gebel om uit te vind of ons kon uitgaan vir middagete. Ek het ân grap gemaak: âO, ân middagete afspraak?â en hy het gesĂȘ: âJa, ân afspraak, ek sal jou kom oplaai sodat ons meer tyd kan hĂȘ om in die kar te praat.â Weereens het ek die offensiewe posisie ingeneem, eerder as om te bewe in ân verdedigende posisie, het ek gevra of hy iets ernstigs het om met my te âbespreek.â Hy het my verseker, nee.
Maar dames, ek en jy is pynlik bewus daarvan dat meeste mans nie op dieselfde emosionele speelveld is as vroue nie, en hulle is ook nie in staat om te âverstaanâ hoe dinge vir ons pynlik kan wees nie. Dit is hoekom die Bybel mans vermaan om dit te besef. In 1 Petrus 3:7 sĂȘ dit: âMans, julle moet verstandig met julle vrouens saamleef. Bewys eer aan hulle as die swakker geslag wat saam met julle deel in die lewe as genadegawe. Dan sal julle kan bid sonder dat iets julle hinder.â
Dit is slegs wanneer mans wandel âvolgens die Geesâ en deur Hom gelei word, dat hulle vroue sal kan behandel met âeer as die swakker geslag.â Vir ons om dit van ân man te verwag wat nie die Here ken nie, of wat Jesus nie waarlik die Here van sy lewe (soos ons gedoen het) gemaak het nie, is om onsself eenvoudig op te stel vir seerkry en teleurstelling.
Met dit in gedagte, selfs al het hy âgesĂȘâ dat daar niks ernstigs was waaroor hy met my moes praat nie, het ek geweet om myself voor te berei. Die Heilige Gees was my ook vooruit, aangesien ek daardie oggend gelei was om te vas. Toe hy opdaag, het hy in my kamer ingekom om te kyk of ek gereed was, hy het toe ân koevert uitgehaal wat ek dadelik herken het, aangesien hy dit altyd veilig in die boonste laai van sy laaikas gehou het. Dit was die eerste brief wat ek vir hom gestuur het, saam met my foto wat hy vir 24 jaar gehou het.
Soos wat ek vroeĂ«r genoem het, het ek weer die offensiewe posisie ingeneem om nie uitmekaar te val nie, en entoesiasties gesĂȘ: âO, dankie! Ek sal hierdie fotoâs in ons familie foto album sit. Die kinders sal waarskynlik daarvan hou om hulle eendag te sien. Maar ek wil nie die brief hĂȘ wat ek gestuur het nie, so aangesien jy dit nie wil hĂȘ nie, sal ek dit weggooiâ en ek het oorgeloop om dit in die asblik te gooi. In plaas daarvan om seergemaak te voel, het die pyn op hom geval en sy hart deurboor, nie myne nie. Ek weet hy het gehoop dat ek dit sal hou.
My intensie is nie om enigiemand anders seer te maak nie. My doel is om seker te maak ek loop voortdurend in God se perfekte wil en om die oorvloedige lewe te geniet wat Jesus gesterf het om vir my te gee. Wanneer ons in Sy perfekte liefde loop, verdryf dit alle vrees en ons ervaar nie meer trane en hartseer nie.
Omtrent ân week later het die Here met my gepraat en gesĂȘ dat daar vir elke insident net EEN stel seerkry, een stel pyn en een stel vernedering is. As ons gewillig is om die pyn of vernedering te vatâis dit ons sân! Maar as ons, deur die Heilige Gees se leiding, weier om dit te vat, dan sal dit val waar dit moet wees om sodoende ân verandering in die ander persoon te bewerkstellig: ons mans en selfs die AV.
Die eerste keer was ek meer as bereid om dit alles te vat!! Al die vernedering, pyn, skuldgevoelens, noem ditâek het dit gevatâelke negatiewe emosie. Die gevolg was dat ek opgekrul was in pyn in my klein meenthuisie, te bang om uit te gaan (sodat ek nie in âhulleâ vasloop nie). Dit het my ân gevangene gemaak van al daardie seerkry! Hierdie keer, prys die Here, het Hy my vrygestel!! En nou is dit my hart om elkeen van julle vry te stel!!!
Dit is nie net sodat ons vrygestel kan word van die pyn nie, maar die Bybel sĂȘ dat sondaars âGoddelike droefheidâ sonder spyt moet ervaar, wat tot redding lei! ââŠwant droefheid volgens die wil van God bring bekering wat tot redding lei, en daaroor was niemand nog ooit jammer nie. Daarteenoor bring droefheid uit wĂȘreldse oorwegings die doodâ (2 KorintiĂ«rs 7:10).
Ons doel is om saam met God te werk en bewus te wees van hoe Hy dinge doen; dit is om die beginsels van geestelike oorlogvoering te leer verstaan, te veel Christene het geen idee hoe om korrek te veg nie. Dit is nie om eenvoudig op die duiwel te skree nie; dit is om die beginsels en geestelike wette waarvolgens die heelal geskep is, uit te leef
Teen die einde van die middagete âafspraak,â het hy my in die kar gehou en probeer moed opbou om my te vra wat hy regtig wou vra voordat ek die volgende dag sou vertrek. Hy het uiteindelik die moed gehad om te vra wat hy wou vra; my eks man het my gevra of ek dit ooit sou oorweeg om weer met hom te trou as dinge nie met die âander persoonâ (bedoelende die NV) sou uitwerk nie?
Dit beteken dat hy alreeds binne twee weke nadat die egskeiding gefinaliseer was, aktief begin het om my na te jaag, maar dit was God se plan dat hy my nie sou âverbysteekâ nie.
Net die vorige dag het ek ân ander herstelde vrou met ân e-pos bemoedig wat dieselfde ding in die gesig gestaar het met haar man wat haar weereens verlaat het, om nog ân ander vrou na te jaag. Daarom het ek haar aangeraai om aan te hou om vir die Here te sĂȘ hoe HY al was wat sy wou hĂȘ, HY al was wat sy nodig gehad het, en net HY kon haar gelukkig maak.
Aangesien alles wat ek deurgegaan het nog vars in my geheue was, het ek begin om self nog ân âdosisâ van hierdie voorskrif te neem. Soveel so dat ek myself in my gebedshoekie bevind het en by God gepleit het om dit altyd âsoâ te hou! Daardie oggend was ek oorweldig met hierdie brandende begeerte: âAsseblief laat dit net ek en U wees Here, heroorweeg herstel! Ek is net so gelukkig met my en U alleen!â
So toe my eks man my gevra het, het ek sonder om te dink (maar duidelik deur die Here gelei) gesĂȘ: âNee, ek wil nooit weer getroud wees nie.â Hy het soortvan gelag en gesĂȘ (aangesien hy bewus was van die RMI bedieningsbeginsels wat ek in ons kerk se Bybelstudies onderrig het) dat ek dit net gesĂȘ het omdat hy sou dink dat ek hom najaag as ek ja sĂȘ. Dat ek âneeâ moes sĂȘ, aangesien ek die beginsels moes volg wat ek onderrig het.
Ek het hom verseker, nee, dit is hoe ek regtig gevoel het; dat ek duidelik nie goed daarmee was om ân vrou te wees nie, en as jy nie goed is in iets nie, geniet jy dit nie regtig nie. Ek het gesĂȘ dat aangesien dit alles gebeur het, was ek nog nooit gelukkiger in my lewe nie, en dat ek myself eerder wou toewy aan my kinders, die Here en my bediening, waarheen dit my ook al mag neem.
My eks man het weggedraai en toe hy terugdraai, was daar trane in sy oĂ«. Terwyl hy weggedraai was, het ek besef dat die Here my opgestel het om te sĂȘ wat ek gesĂȘ het, en hy het my eks man opgestel om te hoor dat al die deure vir hom gesluit was. Dat die enigste Een waarnatoe hy kon draai, die Here sou wees, terwyl dinge (met die NV) nie uitgewerk het nie, waaroor hy na die tyd met my gepraat het.
Ek het hom eerlikwaar ân bietjie jammer gekry, die groter emosie was dat dit wonderliker was as enigiets wat ek ooit kon dink sou gebeur. Ek is al jare lank in verwondering oor die Here, maar dit was bo enigiets wat ek ooit gehoor of gesien het! Dit het my geloof en vertroue op God versterk soos nog nooit tevore nie, en ek kon duidelik sien dat elke belofte wat Hy vir my gegee het, vervul sou word!
God het mans gemaak om na ân vrou te soek, en solank daar ân jaagtog is, is hy gelukkig en warm op haar spoor. Maar sodra ân man die vrou gevang het, is hy nie langer gefassineerd nie, en sal vinnig iets of iemand anders soek. As vroue moet ons oĂ« op die Here gevestig wees. Ons is geskape met ân onversadigbare begeerte vir geestelike dinge, so ons moet âwarm op die spoorâ vir ons Here wees. Ek praat nie van nog meer Bybelstudies, seminare, boeke of konferensies nie. Dit is die âgebedshoekie tydâ alleen saam met die Here en tyd spandeer in Sy Woord (Sy liefdesbriewe aan ons), op afspraak aande saam met Hom en daardie spesiale tye wat Hy vir jou beplan het.
Alhoewel dit lekker is om tyd saam met ân man te spandeer, is dit WONDERLIK om tyd alleen saam met die Here te spandeer! Net soos ek en my man gewoonlik in âdie oggende geknuffelâ het, of âdie hele aand lank gepraat het soos ân sluimer partytjieâ toe ons nog getroud was, doen ek dit nou met my nuwe Man. Wow!! En hierdie Man bring geen hartseer of pyn saam met dit nie. Geen huwelik is perfek nie, maar sommige, soos ek weet jy weet, is dood eenvoudig pynlik. Met die Here is daar geen pyn nie, nooit enige pyn nie!
In plaas daarvan om hierdie soort getroude lewe te ervaar, jaag vroue deesdae mans om met hulle te trou en moet voortgaan om hulle te jaag wanneer hulle hulle verlaat vir ân ander verhouding. My seuns (voordat hulle getrou het) het altyd hierdie dilemma in die gesig gestaar, aangesien die meisies hulle altyd gejaag het, en dit het hulle heeltemal ongeĂŻnteresseerd gemaak! Selfs die meisies se maâs het ons seuns vir hul dogters begin najaag.
Net as ons gewillig is om dit alles te laat gaan, sal ons die verlossing en seĂ«ninge van die Here sien. Ek bid dat elkeen van julle alles sal doen wat nodig is om die oorvloedige lewe te vind wat God vir jou het! Om die Here met jou hele hart na te jaag, kan herstel beteken, dit mag nie; maar dit sal beteken: vreugde, vrede en ân hart wat oorloop van opgewondenheid wanneer jy elke dag wakker word.
*Vir meer inligting of besonderhede om jou aan te moedig dat daar wel ân lewe na egskeiding is, lees asseblief die volgende twee Michele Michaels, My Herstel Reis, Ware Verhaal Romans: Vind die Oorvloedige Lewe, en dan Leef die Oorvloedige Lewe wat sy geskryf het terwyl sy deur haar egskeiding gegaan het, en wat gelei het tot ân lewe ver bokant haar wildste drome!
As jy gereed is om 'n verbintenis met GOD te maak dat jy die kursus gaan voltooi, KLIK HIER dat jy saamstem en gereed is om elke stap van jou Reis na Herstel te dokumenteer in jou "My Daaglikse Joernaal" vorm. Vat jou tyd, sit, kry vir jou koffie of tee en stort jou hart uit in jou Joernaal.
As "ouer vroue...sodat julle die jonger vrouens kan leer..." (Titus 2:3) jy sal die geleentheid hĂȘ om met jonger vrouens te praat wat nog alleenlopend is as deel van jou bediening.
Liefste kosbare bruid, ek het ook gedink ek sal nooit kan aangaan met my lewe as my huwelik nie herstel is nie. Ek het nooit eens gedroom van ‘n oorvloedige lewe saam met die Here nie, want ek het nie gedink so lewe bestaan eens nie.
Ek wil jou aanmoedig om ‘n kans te vat en jou lewe oor te gee aan ons kosbare Here, dit sal lewensveranderend wees, net soos dit vir my was. Nou besef ek dis net ons kosbare Here wat my die vrede en vreugde kon gee waarna ek so hartstogtelik gesmag het. Ek wil jou aanmoedig om die lewe wat jy dink jy so nodig het te laat gaan en dan sal jy die verlossing en seĂ«nige van ons kosbare Here sien.
Jaag die Here met jou hele hart na, dit mag dalk herstel beteken, dalk nie, maar ek belowe jou dit sal vreugde en vrede, wat alle verstand te bowe gaan, insluit.