
"BEWAAR, my kind, die gebod van jou vader, en verwerp die onderwysing van jou moeder nie;
bind dit gedurigdeur op jou hart, hang dit om jou hals"
My Eerste Liefde
Het jy al ooit gevoel asof niemand verstaan nie—dat daar regtig niemand is wat jou die hele tyd kan beskerm en liefhê nie—oral waar jy gaan? Dan is dit tyd dat jy jou spesiale BVVE “Beste Vriend Vir Ewig” vind, deur hierdie storie net vir JOU, Sy Prinses, te lees! Lees meer en dan DGN “Deel die GOEIE NUUS”
Op die Rots
Het jy al ooit gevoel dat jy hoog in die lug opgelig wil word—en in ‘n kasteel hoog bo in die lug bly—waarheen jy kan gaan wanneer jy omring word met probleme? Dan is dit tyd dat jy jou reis voortsit met jou spesiale BVVE “Beste Vriend Vir Ewig” deur hierdie sorie net vir JOU, Sy Prinses, te lees! Lees meer en dan DGN “Deel die GOEIE NUUS”
Onaangenaam en Twisgierig
Het jy al ooit gevoel asof jy jou hele lewe lank verwerp word? Is dit regtig moontlik dat God dit vir jou beswil ontwerp het, om jou voor te berei vir die ONGELOOFLIKE lewe wat vir JOU voorlê as Sy Prinses? Ontdek wat voorlê terwyl jy verskeie kort en opwindende stories geniet! Lees Meer dan DGN “Deel die GOEIE NUUS”
“Hulle sal die eeue-oue puinhope opbou, plekke herbou wat lankal verlate lê, hulle sal verwoeste stede weer opbou, plekke wat geslagte lank verlate lê.”
Moeders, Oumas, Dogters
Wees seker jy is gereed met GOD se antwoorde wanneer jy gevra word oor die HOOP wat binne jou is met ons GRATIS Wyse Vrou kursusse en sluit aan by ‘n aanlyn gemeenskap om gereed te wees om uit te reik na familie en SAAM aanlyn te studeer!