"Want geen ding sal by God onmoontlik wees nie."
Dit sal jou net 5 minute neem om te voltooi.
Stort jou hart uit om elke vraag te beantwoord (maar sonder om te eksplisiet te wees en sonder om ENIGE iemand anders se sondes te ontbloot, net soos jy nie wil hê dat iemand dinge oor jou aan ander openbaar nie). “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word.” Jakobus 5:16 “Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.” 1 Johannes 1:9.
Wees verseker: Alles wat jy deel is streng en absoluut vertroulik.
Ons Bedienaars sal jou Vraelys deurlees en sou ons iets sien wat GOD kan verhoed om jou huwelik te herstel, sal ons jou so gou moontlik kontak. Neem intussen asseblief die volgende stap in jou herstelreis waarna jy herlei sal word nadat jy jou vraelys ingedien het.
Help asseblief om die epidemie van gebroke vroue en gebroke gesinne te beëindig deur ons Huweliksbemoedigingsvraelys te deel.
"By mense is dit onmoontlik, maar by God is alle dinge moontlik." Matteus 19:26