HERSTEL JOU HUWELIK – HOOFSTUK 7 VERVOLG…

God Waarsku ons om Versigtig te wees met wat Ons Sê

Sy mond bewaar. Hoeveel keer het jy in die moeilikheid beland oor wat jy gesê het? “Die mond van die regverdige laat wysheid uitspruit, maar die valse tong word uitgeroei” (Spr. 10:31). “Daar is een wat onverskillig woorde uitspreek soos swaardsteke, maar die tong van die wyse is genesing” (Spr. 12:18). “Hy wat sy mond en sy tong bewaar, bewaar sy siel van benoudhede” (Spr. 21:23).

Hoe GOD Jou Huwelik Kan en Sal Herstel: ‘n Boek vir Vroue Deur Iemand wat al daardeur was! (Afrikaans Edition)

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui