DIE HERE SE LIEFDE IS WONDERLIK

Dis so wonderlik wanneer ons die Here se liefde vir ons aanvaar en vir Hom begin lief wees en self net begin glimlag wanneer ons aan iets dink van die Here soos n verliefde glimlag en Sy liefde ons verander. Dan begin mens self straal van binne af en net buite toe straal van die wonderlike liefde wat die Here vir ons Sy bruide gee.

2 thoughts on “DIE HERE SE LIEFDE IS WONDERLIK”

  1. Beste Kristy, Wanneer ik aan mijn Heer denk dan voel ik mij zo blij worden. Ik weet dat dat de liefde is van de Heer. En als ik denk aan al de geweldige dingen die Hij gedaan heeft en nog steeds doet dan wordt ik nog blijer. De liefde die onze Heer voor ons heeft is ongelooflijk goed.

    Liewe Kristy, as ek aan my Here dink, voel ek so gelukkig. Ek weet dit is die liefde van die Here. En as ek dink aan al die groot dinge wat Hy gedoen het en steeds doen, word ek nog gelukkiger. Die liefde wat ons Here vir ons het, is ongelooflik goed.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui