Here, vandag wil ek vir U dankie se dat U my beskerm. Deur my beproewing het ek nie gesien waarmee U besig was en is nie maar nou weet ek dat U my nader aan U wou he en dat U my beskerm en steeds besig is om dit te doen! Ek loof en prys U!

Hy is ons grootste Beskermer kosbare Betty, ek kannie my lewe ooit weer sonder Hom voorstel nie.
God is vir ons ‘n toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef. P46:2
Wees sterk en vol moed; wees nie bevrees en word nie verskrik vir hulle nie; want dit is die Here jou God wat saam met jou trek; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie. D31:6