🙌Belofte Woensdag🙌

"Laat ons styf vashou aan die hoop wat ons bely, want God is getrou: Hy doen wat Hy beloof het." H10:23

Kosbare liefste vrou asseblief onthou dat ons kosbare Here doen wat Hy beloof het en daarom kan ons met liefde op al Sy beloftes glo!

🙌Belofte Woensdag🙌

Kosbare bruid ek wil julle aanmoedig om elke Woensdag die belofte wat die Here vir jou gegee het, hier te kom deel, op "🙌Belofte Woensdag🙌" sodat dit ander bruide kan bemoedig.

Deel en seën ander bruide met die belofte wat ons wonderlike Here vandag vir jou gegee het:

1) Praat met jou Hemelse Man, jou Skepper en vra Hom watter belofte jy moet deel.

2) Hou dit kort, onthou dit is 'n dosis bemoediging wat dalk vinnig gelees moet word in 'n krisistyd.

3) As jy kan, plaas die skakel na die teks waar die belofte is, wat jy gedeel het.

5 thoughts on “🙌Belofte Woensdag🙌”

  1. “Commit your works to the Lord,
    then your resolutions will succeed.
    The Lord has made everything for his purpose,
    yea, even the wicked before the day of evil.” Proverbs 16:3-4
    https://www.bible.com/bible/328/pro.16.3

    “The Lord is my shepherd, I lack nothing;
    2He makes me lie down in green pastures; He leads me beside still waters; Psalm 23:2
    https://www.bible.com/bible/328/psa.23.2

    ——————–

    ‘ Vertrou wat jy doen aan die Here toe, dan sal jou planne standhou. ‘

    Spreuke 16:3
    https://www.bible.com/af/bible/3499/PRO.16.3

    ‘ In groen weivelde laat Hy my rus; na water waar daar rusplek is, lei Hy my. ‘

    Psalms 23:2
    https://www.bible.com/af/bible/3499/PSA.23.2

  2. “Gelukkig is die man wat versoekings deurstaan, want as hy die toets slaag, sal hy die oorwinningskrans van die lewe ontvang wat God beloof het aan hulle wat Hom liefhet” (Jak 1:12)

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui