🙌Belofte Woensdag🙌

"En julle sal My soek en vind as julle na My vra met julle hele hart. En Ek sal My deur julle laat vind, spreek die Here, en julle lot verander en julle versamel uit al die nasies en uit al die plekke waarheen Ek julle verdryf het, spreek die Here; en Ek sal julle terugbring na die plek vanwaar Ek julle in ballingskap weggevoer het." J29:13-14

Kosbare liefste vrou onthou hierdie feit dat as ons met ons julle hart na ons kosbare Here vra, sal Hy dat ons Hom vind en ons lot verander, wow.

🙌Belofte Woensdag🙌

Kosbare bruid ek wil julle aanmoedig om elke Woensdag die belofte wat die Here vir jou gegee het, hier te kom deel, op "🙌Belofte Woensdag🙌" sodat dit ander bruide kan bemoedig.

Deel en seën ander bruide met die belofte wat ons wonderlike Here vandag vir jou gegee het:

1) Praat met jou Hemelse Man, jou Skepper en vra Hom watter belofte jy moet deel.

2) Hou dit kort, onthou dit is 'n dosis bemoediging wat dalk vinnig gelees moet word in 'n krisistyd.

3) As jy kan, plaas die skakel na die teks waar die belofte is, wat jy gedeel het.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

4 thoughts on “🙌Belofte Woensdag🙌”

  1. “Bring die volle tiende na die voorraadkamer toe sodat daar iets te ete in my huis kan wees, en toets My hierin, sê die Here die Almagtige. Toets My of Ek nie die vensters van die hemel vir julle sal oopmaak en vir julle reën sal uitgiet, meer as wat julle kan gebruik nie.” M3:10 https://www.bible.com/af/bible/6/MAL.3.10.AFR83

  2. ‘ Ek sal my oog welwillend oor hulle hou en hulle laat terugkeer na hierdie land. Ek sal hulle bou en nie afbreek nie; Ek sal hulle plant en nie uitruk nie. Ek sal aan hulle harte gee om My te ken, dat Ek die Here is. Hulle sal vir My ‘n volk wees, en Ek sal vir hulle ‘n God wees; want hulle sal na My terugkeer met hulle hele hart. ‘

    Jeremia 24:6-7
    https://www.bible.com/af/bible/3499/JER.24.6-7

  3. But from the beginning of creation He made them male and female; therefore a man shall leave his father and mother, and the two shall become one flesh. So they are no longer two, but one flesh. What therefore God has joined together, let not man separate. Mark 10:6-9 https://www.bible.com/search/bible?query=Marcus%2010%3A6
    ~~~~~~
    Maar van die begin af, van die skepping af, ‘het God hulle man en vrou gemaak.’ ‘Daarom sal ‘n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle twee sal een wees,’ sodat hulle nie meer twee is nie, maar een. Wat God dan saamgevoeg het, mag ‘n mens nie skei nie.” M10:6-9 https://www.bible.com/af/bible/6/MRK.10.6-9.AFR83

  4. “Bring the whole tithe into the storehouse, that there may be food in my house. Test me in this,” says the LORD Almighty, “and see if I will not throw open the floodgates of heaven and pour out so much blessing that there will not be room enough to store it.” M3:10 https://biblehub.com/malachi/3-10.htm

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui