🙌Belofte Woensdag🙌

"Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele; want my juk is sag en my las is lig." M11:28-30

Kosbare liefste vrou onthou dis ons kosbare Liefling Here wat jou werklike rus sal gee.

🙌Belofte Woensdag🙌

Kosbare bruid ek wil julle aanmoedig om elke Woensdag die belofte wat die Here vir jou gegee het, hier te kom deel, op "🙌Belofte Woensdag🙌" sodat dit ander bruide kan bemoedig.

Deel en seën ander bruide met die belofte wat ons wonderlike Here vandag vir jou gegee het:

1) Praat met jou Hemelse Man, jou Skepper en vra Hom watter belofte jy moet deel.

2) Hou dit kort, onthou dit is 'n dosis bemoediging wat dalk vinnig gelees moet word in 'n krisistyd.

3) As jy kan, plaas die skakel na die teks waar die belofte is, wat jy gedeel het.

5 thoughts on “🙌Belofte Woensdag🙌”

  1. “I, even I, am the one who blots out your transgressions for My own sake, and I will not remember your sins. Remember Me, let us reason together, speak up, that you may be vindicated.” Isaiah 43:25-26 https://www.bible.com/bible/328/isa.43.25

    “I teach you and teach you the way you should go;
    I advise you; My eye is on you.” Psalm 32:8 https://www.bible.com/bible/328/psa.32.8
    ~~~~~~
    “Ek, Ek is dit wat jou oortredinge uitdelg om My ontwil, en aan jou sondes dink Ek nie. Maak My indagtig; laat ons teen mekaar pleit; vertel jy, dat jy in die gelyk gestel kan word.” J43:25-26 https://www.bible.com/af/bible/5/ISA.43.AFR53

    “Ek wil jou onderrig en jou leer aangaande die weg wat jy moet gaan; Ek wil raad gee; my oog sal op jou wees.” P32:8 https://www.bible.com/af/bible/5/psa.32.8

  2. ‘ Ek sal vir julle ‘n nuwe hart gee, ‘n nuwe gees sal Ek in julle binneste gee; Ek sal die hart van klip uit julle liggame verwyder en vir julle ‘n hart van vlees gee. My Gees sal Ek in julle binneste gee. Ek sal daarvoor sorg dat julle my vaste voorskrifte volg en dat julle my bepalings nakom en uitvoer. ‘

    Esegiël 36:26-27
    https://www.bible.com/af/bible/3499/EZK.36.26-27

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui