Beginsel #13 “Neem Jou Troon”

♕ Vandag se belofte: “Net so is dit met die woord wat uit my mond kom: Dit sal nie leeg na my toe terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek verwag en die doel bereik waarvoor Ek dit gestuur het.” Jesaja 55:11

Kosbare bruid ek hoop jy het laas week Beginsel #12 uit "Hoe om Hierdie Jaar Geseënd te Wees" gelees en dat jy reg is vir Beginsel #13. Maak asseblief seker om te joernaal, want daar kan jy jou hart teenoor ons Liefling Here uitstort, asook om kommentaar te los en te deel wat jy geleer het uit Beginsel #13.

Geniet hier

Beginsel #13 “Neem Jou Troon”

As hierdie les jou hart geraak het, onthou om kommentaar te lewer onder die les, in die kommentaar afdeling.

As jy kommentaar lewer onder die les, sal al die dames wat agter jou aankom, jaar na jaar, bemoedig word deur wat jy geskryf het.

1 thought on “Beginsel #13 “Neem Jou Troon””

  1. Met vandag se beginsel het ek geleer dat die Here lyding in ons lewens toelaat om ons om die ou end te seën. En dat ons nooit moet ophou om te seën nie, want ons is ontwerp om dit op die ou end te erf, wow.

Comments are closed.