Beginsel #1 “Seëninge vir ‘n Leeftyd”

♕ Vandag se belofte: “Tog is die Here gretig om julle genadig te wees en wil Hy Hom oor julle ontferm: Die HERE is ‘n God wat reg laat geskied, en dit gaan goed met elkeen wat op Hom vertrou.” Jesaja 30:18

Geniet hier

Beginsel #1 “Seëninge vir 'n Leeftyd”

As hierdie les jou hart geraak het, onthou om kommentaar te lewer onder die les, in die kommentaar afdeling.

As jy kommentaar lewer onder die les, sal al die dames wat agter jou aankom, jaar na jaar, bemoedig word deur wat jy geskryf het.

2 thoughts on “Beginsel #1 “Seëninge vir ‘n Leeftyd””

  1. Ek is mal daaroor dat die Hoe Om Geseënd Te Word elke jaar geplaas word en hoe wonderlik is dit net nie om ons gedagtes te vernuwe.
    En ook om herinner te word aan hierdie pragtige feit dat ons Kosbare Liefling Here ons wil seën want dit is verseker Sy natuur. Soms kyk ons ​​vas teen die seer en al wat ons sien is die seer, maar net agter die seer staan ​​Hy met Sy liefdevolle arms en wag dat ons in Sy arms inhardloop maak nie saak wat nie want Hy wil ons troos en dit was iets wat ek nou moes lees.

  2. Jy is reg liewe Janine. Ons kyk so vas aan seer en pyn en beproewinge dat ons so vasgevang word daarin en nie raaksien hoe ons Liefste Here reg agter die situasie met Sy hande uitgestrek na ons toe staan nie. Altyd reg om ons uit die situasie te haal en ons te seën. En dis so awesome want Hy WIL ons seën! Ons het ‘n Wonderlike God!

Comments are closed.