âMoenie vir mense bang wees of julle laat afskrik nie.â
â1 Petrus 3:13-15
âMaar toe Petrus sien hoe sterk is die wind, het hy bang gewordâŠâ
âMatteus 14:30
Gehoorsaamheid om Sy beginsels te volg is onmoontlik wanneer dit met vrees gekombineer word. Vrees wat altyd sal wil inkom om jou te verhoed om alles te verkry wat God vir jou het! Kom ek deel nog ân geloofsbou-getuienis om te wys hoe gretig God is om ons genadig te wees!
âTog is die Here gretig om julle genadig te wees en wil Hy Hom oor julle ontferm: Die Here is 'n God wat reg laat geskied, en dit gaan goed met elkeen wat op Hom vertrou.â(Jesaja 30:18).
Toe ek die finansies oorgeneem het, was een van die skuld areas waaroor ek die meeste bekommerd was, ân boubelofte wat ons (ek en my man) amper twee jaar vantevore gemaak het, wat ek geweet het dit gaan amper afbetaal word. Vir een of ander rede, toe ons dit gemaak het, het ek aangevoel dat daar iets baie belangrik aan hierdie boubelofte was wat ons gemaak het.
Hoe het ek geweet? Omdat my man in die eerste plek regtig gehuiwer en weerstaan het om âselfs net te bidâ oor die maak van die boubelofte; hy het met my gestry daaroor, alhoewel ek nooit ân woord gesĂȘ het nie, maar toe hy aanhou om my te druk, was my enigste reaksie: âKan jy net daaroor bid?â toe hy my gevra het wat ek daaroor dink.
âân Sagte antwoord laat woede bedaar; ân krenkende woord laat woede ontvlamâ (Spreuke 15:1).
Liewe leser, enige tyd wat jy weerstand soos dit sien, wat buite verhouding is tot wat bepreek word, kan jy seker wees die vyand skuil iewers om iets van jou te probeer steel (of jou gesin of jou bediening). En jy kan nie jou eggenoot (of voormalige eggenoot), baas of ouer vir enige verlies blameer nie, aangesien jy die mag het om elke seëning te verkry en te behou deur jou gehoorsaamheid en vertroue in die Here! En as iemand wel iets van jou probeer steel, kan jy regtig bly wees, aangesien God dubbel vergoeding belowe!
Jesaja 61:7-9 sĂȘ: âIn plaas van vernedering sal julle twee keer soveel besittings hĂȘ as tevore, in plaas van minagting sal julle lof ontvang oor wat julle besit. Julle sal in julle land twee keer soveel besit as tevore en julle sal altyd vreugde hĂȘ. Ek is die Here, Ek het die reg lief, Ek haat roof en misdaad. In my trou sal Ek my volk gee wat Ek beloof het, Ek sal 'n ewige verbond met hulle sluit!â
Nadat my man uiteindelik gebid het, het hy dadelik van plan verander en was opgewonde. Hy het gesĂȘ hy weet hoe belangrik dit was om ân boubelofte te maakâen dit was veel meer as wat ek ooit kon gedink het ons sou gee!! Maar, omdat ek nooit by die finansies ingesluit was nie, was ek heeltemal in die duister oor hoeveel ons op die boubelofte afbetaal het (die kerk het gesĂȘ ons moes dit maandeliks, oor twee jaar afbetaal). Toe die aankondiging by die kerk gemaak was, dat die boubeloftes binne paar kort weke betaal moes word, was dit gedurende die tyd wat my man van my geskei het en alreeds al die finansies aan my oorgegee het.
Toe ek my man gevra het hoeveel ons nog skuld, het hy gesĂȘ dat hy nie weet nie, maar dat ek die kerk se boekhouer kon bel vir die balans. Tot my verbasing, was driekwart (duisende dollars!!) nog uitstaande! Vir my om dit te betaal, sou werklik van God af moes komâek sou Hom nodig gehad het om ân manier te maak.
Die belangrikheid van hierdie boubelofte was oor en oor en weer oor bevestig wanneer my man my keer op keer probeer ooreed het om dit nie te betaal nie. Hy het vir my gesĂȘ dat hy die belofte gemaak het, nie ek nie, so ek het nie nodig gehad om dit te betaal nie. Hy het gesĂȘ ek moes die pastoor kontak wat oor die enkelmaâs en weduwees was, om te vra om vrygestel te word van die verbintenis! Hy het vir my kinders gesĂȘ dat as ek so dom optree, ek sekerlik die huis sou verloor, so toe begin hulle my ook smeek om dit nie te betaal nie. Maar, vir my het elke poging om my te keer, egter bevestig dat om hierdie betaling te mis, ân groot verlies vir my en vir ons toekoms ten opsigte van ons finansies sou wees.
Laat ek iets hier byvoeg: elke keer wat my man met my gepraat het, ons was nog wettig getroud, maar aangesien hy uitgetrek en ân egskeiding aanhangig gemaak het, het hy aangehou om my te vertel dat ek self die besluit moes maak (dat hy net bekommerd was en nie wou hĂȘ ek moet ân fout maak wat sou beteken dat ons ons huis verloor nieâonthou ek het gesĂȘ dit was ân baie groot bedrag!). En elke keer het ek hom verseker dat ek niks anders sou doen as om daaroor te bid nie, wat ek gedoen het. En elke keer wat ek gebid het, het God voortgegaan om my te vertel dat Hy wou gehad het dat ek dit betaal en dat Hy my sou wys hoe.
Dit is die ander punt wat ek wil maakâdit sou nie vir my moontlik gewees het om ân manier te vind om dit te betaal nie. Ek was so ver teen die Rooi See vasgedruk dat my hakke nat geword het! God sou die EEN moes wees wat dit doen, waarvan ek my man en kinders aangehou verseker hetâdaar was geen manier waarop ek dit kon doen nie, maar as Hy dit betaal wou hĂȘ, sou Hy ân manier maak.
Die dag wat die boubelofte betaal moes wordâhet gekom en gegaan. God het nie vir my ân manier gewys om dit te betaal nie, maar toe ek gebid het, het ek nog steeds geglo dat God wou hĂȘ ek moes Hom soek om dit te betaal, selfs al was dit laat! Toe het ons senior pastoor een aand ân aankondiging gemaak: âEnigiemand wat nog nie betaal het nie, is vrygestel van wat jy skuld!â Tog, toe ek gebid en Hom gevra het of dit Hy was wat met my gepraat het, het Hy my weereens verseker dat Hy ân manier sou maak sodat ek dit kan betaal!
Amper ân maand nadat die boubeloftes betaal moes word, het God vir my ân manier gewys!! Ek was so opgewonde om die tjek uit te skryf, my hande het gebewe van opgewondenheid. Tog moes ek nog drie dae wag vir ons gebedsvergadering sodat ek dit in die offerande kon plaas! En selfs toe, slegs twee minute voordat ek die koevert in die offerande geplaas het, het die vyand ân liewe vriendin gemaak vorentoe leen om my iets te vertel om die vreugde te steel wat ek ervaar het, terwyl ek gekyk het hoe die offerande bord in my ry afkom!!
Maar PRYS DIE HERE!! God het die oorwinning behaal en minder as drie ure later, het God my ver bo my drome geseën!! Selfs nou vul my oë met trane wanneer ek dink aan hoe ontsagwekkend God is!!
Net ân bietjie meer as twee uur nadat ek die tjek in die offerande geplaas het, het ek ân e-pos gekry van ân vriendin wat na die ooskus verhuis het, sy het gesĂȘ dat God dit op haar hart gelĂȘ het om âân aansienlike saadâ in my bediening aan vroue te saai!! Die saad was die PRESIESE bedrag van die hele boubelofte!!! Nie net wat ek twee en ân half uur vroĂ«r in die offerande geplaas het nie, maar ALLES wat ons oor die twee jaar gegee hetâdie hele boubelofte!
Maar dit is nie die einde van die seĂ«ning nieâtoe ek my kinders bel en hulle vertel, het hulle op hulle beurt hul pa vertel, wie my gebel en ân boodskap op my selfoon gelos het: âJy was reg Michele, en ek was verkeerdâ en hy het voortgegaan om my te vertel dat hy so gelukkig was vir my. Dit was groot (soos ek seker is dit vir jou ook sal wees)!!!
Die Seëninge Duur Voort Lank Nå die Egskeiding
Vir byna ân jaar sedert die dag wat my man aangekondig het dat hy van my gaan skei, was ek in staat om die ekstra kilometer te loop wat die deur vir my oopgemaak het om ontelbare mense na die Here te lei. Dit is egter so absurd dat baie Christene glo dat ek heeltemal mal is. Nietemin, dit is die verlore siele wat Hom nodig het, reg? So ek is bly dat die Here hierdie verregaande getuienisse voorsien het, wat bewys het om diegene wat na hul luister, te skud.
Toe my man my verlaat het, het hy sy bes gedoen om my te probeer help om beheer oor die finansies te kry deur my te adviseer om ons skuld te konsolideer deur ân tweede verband op ons huis uit te neem. Aangesien ek eenvoudig die Here se leiding gevolg het, het ek nooit daaraan gedink todat ek met my uitgebreide buitelandse reise begin het nie. Terwyl ek vir lang periodes weg was, was dit moeilik om so baie verskillende rekeninge te betaal, so die Here het my gelei om te kyk na ân konsolidasie lening sodat ek meeste van ons skuld kon afbetaal, wat my sou los met ân laer rentekoers en slegs een rekening in plaas van dosyne.
Die dag voor ek die dokumente onderteken het, het ek ân oproep van ân dame (my buurvrou en vriendin) ontvang met skokkende nuus. Halfpad gedurende die egskeiding was my egskeidingsdokumente op so ân manier geskryf dat dit gesĂȘ het dat ek ân groot âhof uitspraakâ teen my gehad het. My man het nie net gevra om geen kinderonderhoud te betaal en al die skuld aan my oor te laat nie, maar hy wou helfte van ons huis se ekwiteit hĂȘ. So sy prokureur het vir hom gesĂȘ dat die enigste manier waarop hy dit kon verkry (aangesien die regter dit nooit sou toestaan nie), was om ân hof uitspraak teen my in te dien vir die helfte van die ekwiteit. God het dit goed gedink om my weereens teen die Rooi See vas te druk. ân Groot hof uitspraak teen my het beteken dat ek finansieel geruĂŻneer sou weesâerger as wat bankrotskap sou doen (aangesien ân hof uitspraak op jou rekord bly vir tien jaar, nie net sewe soos in die geval van bankrotskap nie).
My vriendin (wat my konsolidasie lening hanteer het), het my gevra om my eksman te bel aangesien hy dit maklik deur sy prokureur kon wysig om my toe te laat om dit te betaal, wanneer ek die huis herfinansier. My man het dadelik ingestem, maar ân dag later het hy vir my gesĂȘ dat sy prokureur vir hom gesĂȘ het om dit NIE te doen nie, aangesien dit die enigste manier was waarop hy seker kon wees hy kry sy geld. Ek het hom sagkens herinner dat ek hom alreeds meer gegee het as waarvoor hy gevra het toe hy die egskeiding aanhangig gemaak het, ek het vir hom geld gegee in plaas van leen, en dat dit genoeg bewys moes wees dat ek dieselfde sou doen wanneer die huis geherfinansier word. Hy het nietemin gesĂȘ dat hy daaroor gebid het en God het gesĂȘ om dit nie te doen nie.
âDaarna het die Here vir Moses gesĂȘ: âGaan na die farao toe, want Ek het hom en sy amptenare onversetlik gemaak sodat Ek hierdie wonders van My onder hulle kan doenââ (Eksodus 10:1).
Christene is berug daarvoor dat hulle altyd die vyand die eer gee vir ân ramp of omdat hy ons probleme veroorsaak, wanneer dit dikwels God is wat iets spesiaals in die lewe van die gelowige wil doen wanneer ons bereid is om deur Hom gebruik te word en onsself nie beskerm of terug baklei nie.
âMoenie kwaad met kwaad vergeld of belediging met belediging nie. Inteendeel, antwoord met 'n seĂ«nwens, want daartoe is julle geroep, sodat julle die seĂ«n van God kan verkryâ (1 Petrus 3:9).
Toe my eksman vasbeslote geweier het om die hof uitspraak te wysig, het ek my vriendin vertel wat hy gesĂȘ het, wat gelei het tot ân verrasende aanbod van die lening maatskapy. Hulle het gesĂȘ dat as ek nog ân lening sou uitneem en my eksman vyf jaar vroeĂ«r afbetaal, dan sal hulle die eerste lening goedkeur. Onmiddelik het dit soos God geklink, aangesien Hy vir ons sĂȘ dat ons ons vyande moet seĂ«n en om vir my eksman ân groot enkelbedrag vyf jaar vroeĂ«r te gee, sou beslis ân seĂ«n wees!
Aangesien dit so ân groot stap was, het ek vir my vriendin gesĂȘ om my 24 uur te gee om die Here te soek, maar die Here het dadelik die antwoord gebring in die vorm van nog ân verrasende situasie. My seun het ingekom en langs my kom sit met sy skootrekenaar en gevra hoe dit gaan. Ek het vir hom gesĂȘ dat ek God soek oor die hof uitspraak se betaling en vir hom gesĂȘ my enigste huiwerig was iets wat paar maande vroeĂ«r gebeur het. Ek was op die punt om my eksman te seĂ«n met ân baie kleiner bedrag geld, maar my kinders het my gekeer en gesmeek om dit nie te doen nie. Toe ek gevra het hoekom, het hulle gesĂȘ hulle is bekommerd dat hy die geld sou gebruik om terug te trek na ons gebied. Hulle het hom nie meer vertrou nie en was bang dat hy met sy nuwe lewenstyl sou spog en by die winkelsentrum sou opdaag, of ân restaurant saam met sy nuwe meisie wat hulle aan hul vriende sou moes verduidelik.
Tot my verbasing het my seun gesĂȘ dat hulle nie meer bekommerd was oor hul pa wat die geld sou gebruik om nader te trek nie. ân Bietjie verbaas hoe hy dit vir seker geweet het, het hy voortgegaan en gesĂȘ dat sy pa sopas sy verlowing aangekondig het aan sy hoĂ«rskool liefde vir wie hy ons gelos het. Ek het my seun oordadig bedank aangesien ek nou my antwoord gehad hetâgee vir my eksman die groot enkelbedrag geld vroeĂ«r.
âMaar Ek sĂȘ vir julle: Julle moet julle nie teen 'n kwaadwillige mens verset nie. As iemand jou op die regterwang slaan, draai ook die ander wang na hom toe. As iemand jou hof toe wil vat om jou onderklere te eis, gee hom ook jou boklere. As iemand jou dwing om sy goed een kilometer ver te dra, dra dit vir hom twee kilometer. Gee aan hom wat iets van jou vra, en moet hom wat van jou wil leen, nie afwys nieâ (Matteus 5:38-42).
Ek het daardie selfde aand om middernag wakker geword met die mees absurde, verregaande gedagte wat ek vir God gesĂȘ het, wat net van Hom af kon wees (want ân gedagte soos wat ek gehad het, sou nooit by my opkom nie), maar net om seker te wees sou ek dit ignoreer en verder slaap. As dit van Hom was, het ek gevra dat Hy dit in die oggend bevestig.
Toe ek wakker geword het, het die absurditeit verdubbel, met ân beter idee van wat Hy my gevra het om te doen. Ek het nie nodig gehad om te wag tot na 8 in die oggend (ek het geweet my eksman sou al wakker wees) om na vore te kom en die verregaande manier wat Hy my gewys het Hy wil hĂȘ ek moet doen, te verklaar nie. Toe ek gebel het, het ek begin deur vir hom te sĂȘ dat hy die volgende dag ân gesertifiseerde tjek vir die volle bedrag van die helfte van ons huis se ekwiteit sou ontvang, gestuur deur spesiale koerier. Hy was so verstom dat hy nie eers kon praat nie, maar toe het hy probeer om my oor en oor te bedank, en het ook terselfdertyd om verskoning gevra omdat hy nie die dokumente onderteken het om my vry te stel nie en dat hy geweet het dat daar ân moontlikheid was dat ek nooit van my finansiĂ«le ondergang sou herstel wat aangerig is deur die hof uitspraak wat hy op my geplaas het nie. Â
Ek het vir hom gesĂȘ dis okei en âjy is welkom.â Toe het ek voortgegaan om met hom te deel wat die Here in die middel van die nag vir my gesĂȘ het, en toe weer daardie oggend, met selfs meer besonderhede. Ek het gesĂȘ: âEk het gehoor gelukwense is in orde. Ek het gehoor jy is verloof!â Hy het gemompel: âJa, jammer, ek was van plan om self vir jou te sĂȘ.â Ek het vir hom gesĂȘ dit is nie ân probleem nie en dat ek iets spesiaals wou doen om hom en sy nuwe verloofde te seĂ«n met ân baie spesiale wittebrood.
Weer het hy stil geraak, so ek het voortgegaan om vir hom te sĂȘ dat ek ân hele paar nuwe vliegmyle gehad het, en dat dit hom en sy nuwe bruid na omtrent enige plek in die wĂȘreld sou neem, behalwe Afrika (ek het verduidelik dat dit die myle was wat ek gaan gebruik om ân vriendin in Afrika te besoek, maar dat ek te min myle gehad het.) Toe het ek die wittebrood pakket geskenk voltooi met ân week by ân oord, aangesien ek ook ân kroonvlak tyddeel uit die egskeiding gekry het, wat hulle kon gebruik (hy wou nie die tyddeel gehad het nie, want daar was voortgesette betallings verskuldig, maar wat die Here my gehelp het om af te betaal!). Alhoewel hy probeer het om nie te aanvaar nie, het hy uiteindelik ingegee en het my weereens oor en oor bedank.
Dames, ek het dit nie gedoen om hom of enigiemand anders te beĂŻndruk nie. Wat ek gedoen het was God se plan, dis al. En waarom, mag jy vra, wil God ân man seĂ«n wat egbreuk gepleeg het, wat sy gesin gelos het en sopas ân gesin se finansiĂ«le krediet geruĂŻneer het (onder andere)? Want, jy mag dalk onthou, dit was terwyl ons nog sondaars was, ja, sondaars, dat Hy Sy lewe vir ons neergelĂȘ en gesterf het. Die beginsel is net so kragtig vandag as wat dit toe was.
Toe ek dit met dames in Nairobi, Kenia gedeel het, kon een van hul top vroulike leiers nie daaroor kom nie en het vir die gehoor gesĂȘ dat as dit sy was, en haar man het dieselfde aan haar gedoen, sou sy hom geslaan het met die grootste voorwerp wat sy kon vind! Maar toe het sy gesĂȘ: âMag God ons almal help om die nederigheid te hĂȘ wat moontlik is met ân verhouding wat Michele met ons Verlosser het.â
Weer, dit gaan nie oor my nie; ek is nie ân superster nie (of dalk dink jy net ek is mal of ân dwaas), maar ek glo dat God enigiemand soek, net iemand, wat gewillig is om deur Hom gebruik te word om te bewys dat Hy so wonderlik is soos wat Hy regtig is!
Wat opwindend is, is dat ek hierdie storie kon deel met ân hele paar vreemdelinge oor die telefoon (by die sluiting van kredietkaartrekeninge wat ek afbetaal het, en omdat hierdie my eksman se rekeninge was wat ek afbetaal en toegemaak het, kon ek maklik my geloof ook met hulle deel, want hulle het gevra hoekom ek dit gedoen het). Meeste van hulle het gesĂȘ dat hierdie nie die God was waarvan hulle al ooit gehoor het nie en vir my gevra wat dit alles beteken, so ek het dikwels meer as ân uur gespandeer om hulle te vertel van die Man wat ek nou het en dat die kerk (enigiemand wat Sy geskenk van die ewige lewe aanvaar het) Sy Bruid was.
Een van my gunsteling reaksies was die taxibestuurder in Hong Kong wat brieke aangeslaan het, omgedraai en op my geskree het: âHoekom het jy dit gedoen?! Hoekom het jy dit gedoen?!!!â My reaksie was eenvoudig: âWant toe ons nog sondaars was, het Jesus vir ons gesterf.â Sy reaksie: âHierdie Jesus is iemand wat ek moet ken. Vertel my asseblief van Hom.â Dit is waaroor getuienislewering aan iemand gaan.
Soos ek hierdie hoofstuk afsluit, hoop ek dat alles wat ek met jou gedeel het, jou die geloof sal gee om die Here te vertrou met alles en enigiets wat nou aangaan en ook in jou toekoms!
Wanneer jy egskeiding in die gesig staar, maak dit nie saak wat jou eggenoot wil hĂȘ nie, wees net seker jy gee meer as wat hy/sy vra. Dit maak nie saak of daar leuens is wat jou eggenoot jou vertel of leuens in die egskeidingsdokumente is nie. Dit maak nie saak of jou eggenoot van jou probeer steel nie, of as die ander persoon in jou eggenoot se lewe (of ouers of die ander man/vrou) jou eggenoot aangesĂȘ het om dit te doen nieâseĂ«n hom/haar deur jou boklere te gee! God is jou Bron! As jy na Hom kyk en alles gee wat jy het wanneer gevra word (en nog meer), dan sal God die venters van die hemel oor jou lewe ook oopmaak!
Jy mag selfs ân sperdatum sien kom en gaan, maar God word nie gebind deur sperdatums of die dood nie!! Hy wag dikwels, soos wat Hy met Lasarus gedoen het (toe Hy gewag het dat hy 3 dae in die graf was en begin stink het), voordat Hy opdaag in jou situasie!
En as jy ander mense het wat jou finansieel kan help (ek het nie, so dit is nie ân versoeking nie), moenie na hulle toe gaan vir hulp nie!! Almal, behalwe God, het ân beperkte voorraad en daar is altyd voorwaardes. Moenie jouself te kort skiet nie! Skakel by God in wat alles het en meer vrygewig (en liefdevol) is as enige ander persoon wat ooit geskep is!!
Opdatering: God seĂ«n my op soveel maniere, meer as dubbel! Een seĂ«ning wat gebeur het ân jaar nadat ek vir my eksman die wittebrood in Hawaii gegee het. Ek was in staat om my seun te seĂ«n met ân bestemming troue in Kauai, Hawaiiâmet ân wittebroodâ ân volle week by 'n pragtige strandoord.
As jy gereed is om 'n verbintenis met GOD te maak dat jy die kursus gaan voltooi, KLIK HIER dat jy saamstem en gereed is om elke stap van jou Reis na Herstel te dokumenteer in jou "My Daaglikse Joernaal" vorm. Vat jou tyd, sit, kry vir jou koffie of tee en stort jou hart uit in jou Joernaal.
As "ouer vroue...sodat julle die jonger vrouens kan leer..." (Titus 2:3) jy sal die geleentheid hĂȘ om met jonger vrouens te praat wat nog alleenlopend is as deel van jou bediening.