🙌Belofte Woensdag-Laat Hy Jou Reining🙌

"Toe ek gedink het my voete gly, het u troue liefde my regop gehou, Here." P94:18

Kosbare vrou voel jy vuil deur die lewe se aanslae, jou eie sondes of wat ander van jou sê of dalk dink, wel lees wat vandagoggend se My Beminde sê:

"As jy nie skoon voel nie, laat Hy jou met die water van Sy Woord reinig, sodat Hy jou kan aanbied as Sy perfekte en pragtige bruid."

🙌Belofte Woensdag🙌

Kosbare bruid ek wil julle aanmoedig om elke Woensdag die belofte wat die Here vir jou gegee het, hier te kom deel, op "🙌Belofte Woensdag🙌" sodat dit ander bruide kan bemoedig.

Deel en seën ander bruide met die belofte wat ons wonderlike Here vandag vir jou gegee het:

1) Praat met jou Hemelse Man, jou Skepper en vra Hom watter belofte jy moet deel.

2) Hou dit kort, onthou dit is 'n dosis bemoediging wat dalk vinnig gelees moet word in 'n krisistyd.

3) As jy kan, plaas die skakel na die teks waar die belofte is, wat jy gedeel het.

Lees die Daaglikse Oordenkings om jou dag in Sy teenwoordigheid te begin:

My Beminde
AFR_MBC_balloon_front_cover
Streams-194x300

5 thoughts on “🙌Belofte Woensdag-Laat Hy Jou Reining🙌”

  1. Geliefdes, hierdie beloftes is ook vir ons. Laat ons ons dan reinig van alles wat liggaam en gees verontreinig, en ons in gehoorsaamheid aan God volkome aan Hom toewy. 2 KORINTIËRS 7:1 AFR83

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui