💖🙌 Dankbare-Saterdag 🙌💖

"Hy wat ’n dankoffer bring, eer My. Aan hom wat my pad volg, sal Ek my verlossing bekendmaak." P50:23

Kosbare liefste vrou kom ons hou aan dank as offer aan ons kosbare Here gee, want Hy verdien al die eer!

Kosbare liefste bruid ek wil jou aanmoedig om asseblief elke Saterdag drie dinge waaroor jy dankbaar is, met betrekking tot die afgelope week, hier te kom deel. So maak ons dit 'n gewoonte om dankbaar te wees, wat natuurlik lewensveranderend is en so eer ons, ons kosbare lieflike Here, wat al die eer verdien.

"Wees altyd bly. Bid gedurig. Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag. 1T5:16-18

"Hy wat ’n dankoffer bring, eer My. Aan hom wat my pad volg, sal Ek my verlossing bekendmaak." P50:23

"En laat die vrede van God, waartoe julle ook in een liggaam geroep is, in julle harte heers, en wees dankbaar." K3:15

"VOLHARD in die gebed en waak daarin met danksegging." K4:2

Lees ook: Dankbaarheidsterapie

Dankbaarheid Saterdag

4 thoughts on “💖🙌 Dankbare-Saterdag 🙌💖”

  1. Ek is dankbaar dat my hulp vanaf die Here wat hemel en aarde geskep het.
    Ek is dankbaar dat ek met alles na my Liefling Here toe kan gaan.
    Ek is dankbaar dat my Liefling Here my kinders se Hemelse Vader is en dat Hy hulle nader aan Hom trek.
    Ek is dankbaar dat my voorsiening van my Liefling Here af kom.
    Ek is dankbaar dat my Liefling Here elke sekonde langs my is en dat ek niks sonder Hom hoef te doen nie.
    Ek is dankbaar dat my Liefling Here my Hoop is en dat ek vir niks hoef te vrees nie, juis oor daardie feit.
    Ek is so dankbaar dat my Liefling Here my so ongelooflik lief het en dat Hy liewer vir my kinders is as wat ek ooit kan wees en sjoe dit is ewigdurend.

  2. I am grateful that every eye has given me the favor of waking up again.
    I am grateful for the guidance my Heavenly Husband gives me.
    I am grateful that my Lord opens my eyes to the meaning of His Words.
    I am grateful that my children have all moved on to a new grade.
    I am grateful for the praise my eldest son’s mentor emailed. It was another tough year with major trials and despite that, He kept me going and gave me even more joy in my heart.
    I am grateful that I do not have to walk through the fires of trials alone.
    I am grateful for another good working week with colleagues.
    I am grateful that I can always go to my Heavenly Spouse with my concerns, sorrows and questions.
    I am grateful for the next two weeks that I will have the children with me.
    I am grateful that my Lord is improving communication between the father of my children and me.
    I am grateful for the changes my Lord has made in me.
    I am grateful that my children and I are healthy.
    I am grateful for all the provision my Heavenly Husband has made again this past week. I don’t have to worry about anything.

    Ek is dankbaar dat elke oog my die guns gegee het om weer wakker te word.
    Ek is dankbaar vir die leiding wat my Hemelse Man my gee.
    Ek is dankbaar dat my Here my oë oopmaak vir die betekenis van Sy Woorde.
    Ek is dankbaar dat my kinders almal na ‘n nuwe graad oorgegaan het.
    Ek is dankbaar vir die lof wat my oudste seun se mentor per e-pos gestuur het. Dit was nog ‘n moeilike jaar met groot beproewinge en ten spyte daarvan het Hy my aan die gang gehou en my nog meer vreugde in my hart gegee.
    Ek is dankbaar dat ek nie alleen deur die vure van beproewings hoef te loop nie.
    Ek is dankbaar vir nog ‘n goeie werksweek saam met kollegas.
    Ek is dankbaar dat ek altyd na my Hemelse Eggenoot kan gaan met my bekommernisse, hartseer en vrae.
    Ek is dankbaar vir die volgende twee weke dat ek die kinders by my sal hê.
    Ek is dankbaar dat my Here kommunikasie tussen die pa van my kinders en my verbeter.
    Ek is dankbaar vir die veranderinge wat my Here in my gemaak het.
    Ek is dankbaar dat ek en my kinders gesond is.
    Ek is dankbaar vir al die voorsiening wat my Hemelse Man die afgelope week weer gemaak het. Ek hoef my oor niks te bekommer nie.

  3. – Ek is dankbaar vir die week van eksamens wat my dogter gehad het en baie goed gevaar het in die semester met U hulp en opleiding, ek weet dit sou nie so gewees het as dit nie vir U, my Man en Brincy se Hemelse Vader was nie.
    – Ek dank jou dat jy my ondersteun en dat jy my aanhou versterk terwyl ek deur situasies gaan wat, as dit nie vir Jou was nie, Liewe, ek reeds ineengestort het.
    – Dankie dat U vir my en my broers vrede en rustigheid gegee het om weer bedrae te betaal wat ons nie gehad het nie, maar dat U gereël het dat ‘n voorraadskuld betaal word.
    Dankie Liewe, dat jy my Alles is. Ek is lief vir JOU!🌷💕

  4. Ek is vandag dankbaar vir elke goeie gawe wat ek van my Geliefde Here ontvang.
    Ek is dankbaar dat Hy elke oomblik van elke dag by my is en my Beste Vriend is, ek hoef nooit alleen te voel nie.
    Ek is dankbaar dat Hy my geseen het met twee pragtige kinders.
    Ek is dankbaar vir elke nuwe dag en gesondheid.
    Ek is dankbaar vir Sy voorsiening.
    Ek is dankbaar dat ek in niks op my eie insigte hoef staat te maak nie, maar in alles na Hom toe kan gaan.
    Ek is dankbaar vir Sy ongelooflike liefde en genade.
    Ek is dankbaar vir elke vrou en elke student wat Hy na hierdie bediening toe stuur en die genesing en hoop wat hulle in Hom kan vind.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui