Lewensles Week 66

"Sterkte en eer is haar kleed, en sy lag oor die dag wat kom." S31:25

Lees asseblief hierdie treffend uittreksel uit Lewensles Week 66:

Wat van jou? Is jy huidiglik besig om teen ‘n emosionele aanval te baklei of kan jy een oproep wat die vyand herhaaldelik gebruik waarvan jy ontslae moet raak? Liefste Bruid, dink daaroor na en Lag Dit Af en kyk hoe daardie siek gevoelens in daardie vuur opbrand sodat jy, ook jou oorvloedige lewe kan leef, terwyl jy saam met Hom oor die toekoms glimlag.

Ek moet erken ek is soms 'n baie fyngevoelige mens, so as ek voel iemand is dalk kwaad vir my en ek weet nie waaroor nie, dan sal ek dit oor en oor in my gedagtes afspeel en dis presies hoe die vyand my daarmee treiter. Maar kosbare bruid dit is net nog 'n bewys dat ons werklik alles vir ons kosbare Here moet gee, want in baie gevalle het daar iets anders gebeur waaroor die persoon op daardie oomblik ongelukkig is en gaan dit nie eens oor my nie.

Kosbare bruid kom ons gee werklik alles vir ons Liefling Here, lag dit af en lag saam met Hom oor ons toekoms.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui