Dag 24
âDie Ander Slagofferâdie AVâ
Jou Spirituele Mylpaal is in vandag en more se les
Ek is seker dat elke vrou dieselfde voel wanneer hulle uitvind van die ander vrou, na wie baie verwys as die AV âdaardie vervlakste vrou wat haar man gesteel het!
Tog, alhoewel dit mag wees hoe jy in die begin gevoel het, hoe meer wysheid, kennis en mees belangrik verstandhouding jy begin om te win gedurende jou Herstel Reis, en selfs meer spiritueel volwasse word, hoe minder sal jy voort gaan om na die AV te kyk as die vyand.
GalasiĂ«rs 6:1-3â
âBroers, as iemand in die een of ander sonde val, moet julle wat julle deur die Gees laat lei, so iemand in ân gees van sagmoedigheid reghelp. En pas op: jy kan self ook in die versoeking kom. Dra mekaar se laste, en gee op diĂ© manier uitvoering aan die wet van Christus. As iemand hom verbeel hy is iets en hy is niks, bedrieg hy homself.âÂ
GalasiĂ«rs 6:1-3 Die Boodskap (DB)â
âMy broers en susters, as ander gelowiges aan die een of ander sonde toegee, moet julle wat julle deur die Gees laat lei, hulle dadelik reghelp. Bring hulle terug op die regte pad sonder om hulle te veroordeel. Tree vol deernis op. Maar pas op sodat julle nie self voor die sonde swig nie. Sien raak wanneer ander gelowiges swaarkry en help hulle. Tel hulle probleme op julle skouers en dra dit vir hulle. So doen julle presies wat Christus van julle verwag. Dit is immers sy wet dat julle mekaar moet liefhĂȘ. As julle dink dat julle te belangrik is om vir ander mense om te gee, begryp julle net mooi niks van die evangelie nie.Â
Duidelik is geen een van ons sonder skuld nie. Elke een van ons plaas huwelike en mans op risiko. Â
As jy nog steeds daaraan twyfel, mag dit tyd wees om Dag 8 in die HJH Hoofstuk 6 âTwisgierige Vrouâ weer te lees totdat jy die prinsiep verstaan.Â
Ons is die wat ons eie huise en verhoudings afgebreek het deur op te tree soos wat die wĂȘreld aanmoedig, gepaard met ons wat nie ân diep verhouding met die Here het nieâwat die manier wat ons na ander kyk verander.
âân Wyse vrou sorg vir haar huis; ân vrou sonder wysheid breek alles afââSpreuke 14:1 So as jy dit afgebreek het, is jy nou wyser en deur die AV vriendelik (in jou hart en gedagtes te behandelâsonder om ân woord aan enige iemand te sĂȘ), kan jy begin om jou huis en jou lewe te bou as ân wyse vrou.
Die Verlore Slagoffer
Beweeg aan van hierdie uitkykpunt, om nie meer na die AV te kyk as boos nie, ek sal daarvan hou om jou selfs hoĂ«r te neem en dinge anders te sienâverstaan dat die AV ook ân slagoffer is.
Toe ek in die begin uitgevind het oor die AV in my man se lewe, het ek dieselfde gevoel as wat jy heel waarskynlik gevoel hetâasof iemand van my gesteel het. Maar stadig het ek begin verstaan oor my twisgierige maniere en hoe ek die mure van beskerming rondom my huwelik afgebreek het. Dit was nie tot later, toe ek meer spiritueel en emosioneel volwasse geword het EN begin het om die HERE se liefde vir my te ervaar, dat ek haar situasie begin sien het vir wat dit regtig was, sorgwekkend en pynvol. Â
In my persoonlike Herstel Reis, was die gerug hoe baie my man soos die AV se eks-man gelyk het. En toe, ek die hartverskeurende storie gehoor het oor hoe haar man op haar gekul het, met iemand wie albei van hulle saam gewerk het, iemand jonger en mooierâdit was kort na hierdie aaklige pynlike ondervinding, wat sy haar flikkers vir my man gegooi het.
Kan jy haar eerlik blameer?
Nee, ek kan nie. Ek kon nie.
En die hoof rede is omdat sy die Here glad nie geken het nie! So hoe kon sy haar pyn en verwerping enigsins beter hanteer as wat ek kon wanneer ek WEL die Here geken het?Â
Nee, nie die manier hoe ek Hom leer ken het nie, maar Hy was my Redder toe dit alles plaasgevind het.
So hier was sy, seergemaak, gebloei uit haar hart uit, verwerp soos wat die AV in haar man se lewe voor haar gesig vertoon is! Hulle het almal saam gewerk, die AV, haar man, (my man) en haar man se AV. Ugh! Dit was genoeg vir my om te weet wat besig was om aan te gaan sonder om dit elke dag in die gesig te staar! Hoe aaklig!!  Â
Stadig, soos ek verkies het om op hierdie manier na die AV te kyk, en teen hierdie tyd was my man besig om my te bekoor, (wat beteken het dat hy later gebly het deur vir haar te lieg en te sĂȘ hy âse nag vir sy kindersâ of om te sĂȘ hy gaan ĂȘrens anders wanneer hy regtig by my was) wat ek regtig begin het om regtig SEER te kry om HAAR onthalwe!Â
Nee, ek het nie my man konfronteer om hom te keer om haar so te behandel nie (deur met my man oor enige iets te praat sou teen die waarheid gaan oor om stil te bly). Nog minder het ek soos ân dwaas gebid dat hy by haar sou bly, (om in sonde te lewe is nie goed vir die siel nie), maar ek het die Here gevra om te help om die AV te sien hoe HY haar gesien het, en Hy het.
Later het my toets gekom.
Baie van julle het dit ĂȘrens in ân boek of les gelees, maar dit was toe my man na my toe gekom het en gesĂȘ het dat hy huistoe sou kom toe hy my en die kinders belowe het. Ek het geluister soos wat hy my vertel het dat die AV se pa skielik siek geword het en dat hy saam haar moes gaan. Sonder om te aarsel het ek iets gesĂȘ soos, âGaan! Sy het jou nodig. Hoe treurig. En laat haar weet ek bid vir haar, haar pa en haar familie.â Dit is toe wat my man gestop het en gesĂȘ het, âHoekom? Hoe? Na alles wat sy aan jou gedoen het?!â
Dit was toe dat ek besef het âsyâ het niks aan my gedoen nie, sy was die slagoffer van die bose. Sy was besig om gebruik en misbruik en gelieg te word net soos ek was, so hoe kon ek sleg van haar dink?Â
My optrede van vriendelikheid was nie goed deur die AV aanvaar nie. Later het ek gehoor dat sy my gevloek het, maar dit maak nie saak nie en ek mag weet hoekom. Eerder was sy nie gereed om dit te hoor nie of dit was sleg deur my man oorgedra. Hy het gedink ek was heilig, en as ek moes raai, het hy moontlik vir haar vertel hoe ek gevoel het.
Dit maak regtig nie saak nie, doen dit? Dit is nie my probleem nie aangesien ek nie besig was om direk met haar te kommunikeer nie. Wat my lei om nog ân ENORME ENORME ENORME rede te deel hoekom ons nodig het om die AV op ân âverstandige manier te hanteerâŠâ
ân Saak van Lewe en Dood
Baie van julle mag dalk gehoor het of iets gelees het oor Hillary in Suid Afrika. Haar situasie was dat haar man die tweede AV aan HiIlary voorgestel hetâen gehoop het dat hulle vriende kon wees.  Â
Aangesien ek bietjie tot geen ondervinding met ân situasie soos dit gehad het nie, maar om my in staat te stel om Hillary te help om deur hierdie vallei te navigeer, het ek net geluister en dopgehou en dikwels SG vir haar. Op een punt het dit so belaglik geraak omdat ek gehoor het dat die AV besig was om verskeie kere met Hillary te praat oor haar voornemens om met haar man te trou, hoe gelukkig hulle sou wees en sy het verskeie kere per dag aan Hillary boodskappe gestuur! Selfs by haar seun se sokker wedstryde het die AV by haar gaan sit en die hele tyd met Hillary gepraat oor haar man en hulle wonderlike verhouding.    Â
Dit is waar dat Sy genade vir die persoon is wat daardeur gaan en nie die bystaander nie, omdat ek nie kon uitpluis om deur iets so moeilik te gaan nie. Maar Hillary het daardeur gegaan en eerlike vriende met die AV geword.
*Hou in gedagte, dit was wat Hillary se man haar GEVRA het om te doen, en ook na sy SB deur gebed en vas om hierdie doring te verwyder.
(Lees 2 KorintiĂ«rs 12:7-9 om te verstaan om te vra vir ân doring om verwyder te word.)
Die enigste ding wat ek met Hillary gedeel het was of sy gepraat het oor HOE sy in staat was om so vriendelik met die AV te wees (aangesien die AV haar dikwels gevra het)? Die rede was, het ek vir Hillary gesĂȘ dat dit ân perfekte geleentheid was vir haar om haar verhouding met die Here met haar te deel. En haar te vertel dat geen man perfek is en aan al haar behoeftes kon voldoen nieâ ens.âdus deur dit die deur oop te maak vir haar om die HERE persoonlik te leer ken.
Hierdie onderwerp kom dikwels op in e-posse, maar elke keer het Hillary gevoel dat sy onbevoegd was om die evangelie met haar te deel. En elke keer (omdat ek een dag terug gegaan het om te kyk) het ek vir haar gesĂȘ dat watookal sy in die kerk geleer het was dit nie wat sy of ek gesien het wat regtig gewerk het nie. In plaas van, vuur en swawel, is dit eenvoudig om haar te vertel van haar Minnaar, haar Hemelse Man wat altyd daar vir haar was. EN ek het vir haar gesĂȘ dat elke keer wat sy haar geprys het vir haar vriendelikheid, dat Hy die deur vir haar oop gemaak het, so loop net deur die oop deur (die geleentheid) en vertel haar van die Een wat sy, Hillary, die meeste vir omgee en wie so baie vir haar omgee.
Ongelukkig, het die vrees van nie die regte âskrifleerâ te ken of om die âevangelie korrek te deelâ Hillary terug gehou tot een dag...Â
Het ek gehoor dat die AV dood gemaak is.
Dit was op daardie punt dat Hillary in ân diep en aaklige depressie geval het oor haar dood, en daar was geen manier wat ek haar kon troos nie. Sy het gesĂȘ dit was haar skuld dat hierdie vrou dood is sonder dat sy die Here geken het.
Nog ân Slagoffer
Nog een van ons Bedienaars Yvonne, het deur ân moeilike tyd gekom waarvoor jy jouself moet voorbereiâSy manier, deur ân Vader te hĂȘ vir jou kinders en n Man vir jou. Hier is Yvonne se lof:
So, die een ding wat ek regtig gehoop het sou gebeur, het gebeur...Â
ân Tydjie terug het my kinders die AV mamma begin noem. Die eerste keer wat ek dit gehoor het, het ek 'n rilling gevoel wat deur my gegaan het wat so moeilik is om te verduidelik. Ek wou iets sĂȘ, maar ek is seker dat die Here Sy hand oor my mond gehou het:)Â
Die oomblik wat ek alleen saam my HM was, het ek vir Hom gesĂȘ wat ek daaraan gedink het en soos altyd het Hy my gelei soos net Hy kon. So nou weet die vyand dat dit ân seer punt vir my is so by elke geleentheid sou ek van die ander mamma hoor. So een dag het ek vir die Here vertel, âWat maak dit saak, ek sal nie dat dit my ontstel nie.â So wanneer my kinders die ander mamma genoem het, het ek doelgerig iets vriendelik oor haar gesĂȘ.Â
Dit was nie maklik nie en ek het geweet dit sou onmoontlik wees as dit nie was vir die feit dat ek my Hemelse Man by my elke stap van die pad gehad het nie.
So baie later toe my kinders op 'n Sondag terug gekom het van hulle pa af, was my dogter besonders stout. En ek het omgedraai en haar gevra: âWas jy net so stout by jou pappa ook vandag?â Sy het gesĂȘ âNeeâ, so toe vra ek haar âEn hoekom nie?â Sy het geantwoord; âOmdat ma my regte ma isâ
Haha, natuurlik was sy in die moeilikheid omdat sy parmantig met my was, maar die Here het my net deur haar woorde gewys, dat dit nie saak maak wat die AV genoem word nie, ek is nog steeds my kinders se regte mamma. Die mamma by wie hulle hulleself kan wees en nie hoef voor te gee nie.
As ek dit nie oorgegee het aan die Here nie en met Sy hulp die besluit gemaak het dat dit my nie moet pla nie, sou hy my nie geseĂ«n het met daardie wonderlike woorde van my liefste klein dogtertjie nie.Â
Hy is die beste!!!
~ Yvonne
GEVOLGTREKKING
Hier is die ding, ons vra NIE dat jy uitreik en vriende met die AV word nie.
Nie tensy jou man dit noem en jou vra om haar vriendin te wees nie.
EN sou jy in die versoeking gestel word, moet jy ook onthou hoe ek gedink het dat die AV (in my man se lewe) die Here nodig gehad het en het ek die aas gevat (nog steeds ân FarisieĂ«r) en ek het met haar gaan praat, wat gelei het tot haar wat betaal het vir my man om van my te skei. So weereens, moet nie enige idees van spirituele vernaamheid kry nie.
Wat ons WEL van jou vra is dat jy voortgaan langs jou Herstel Reisâvind die lewens-veranderde LIEFDE wat jou sal toelaat om die AV as die slagoffer te sien. En as dit lyk asof jy dit nie kan vind nie, vra Hom om dinge uit die AV se oĂ« te sien. En wanneer jy dit doen, belowe ek jou sal jou hart vir haar breek.
Uiteindelik, as jy ân getuienis het waarmee jy sukkel, oorkom ASSEBLIEF hierdie probleem.
DIEN ân âOorkom ân Probleemâ LOF VERSLAG IN KLIK HIER
As jy probleme het om oor hierdie probleem te kom, vertrou my, dit is as gevolg van vreesâvrees dat AS jy met medelye na die AV kyk, beteken dit wat sy gedoen het is reg OF dit beteken dit dat jy nie genoeg oor herstel omgee nie.  Â
Niks daarvan is waar nie. Dit is ân leuen. Jesus het gesĂȘ dat die bewys dat ons Sy volgelinge is, en verseker Sy bruid is wanneer ons ons liefde wys (wat beteken hoe ons in ons harte teenoor ander voel).
Ons Man het ons so lief gehad dat Hy âsy eie lewe daarvoor opgegee het om die kerk aan God te wy, nadat Hy dit met water en die woord gereinig het, sodat Hy die kerk in volle heerlikheid by Hom kan neem, sonder vlek of rimpel of iets dergeliks, heilig en onberispelik.â Â
bad in sy waarheid
Om hierdie reiniging te volvoer, hier is die verse wat wys hoe jou liefde as ân Christen bewys is deur julle liefde vir mekaarâin baie Bybel oorvertalingsâso jy kan baai in hierdie waarheid:Â
âHierdie liefde van julle moet asât ware hard en duidelik âpraatâ. Mense moet daarna kyk en sĂȘ: âKyk net, daarâs ân volgeling van Jesusâwanneer hulle die liefde wat julle vir mekaar het sien ." Neem 'n oomblik om elke een van die verskillende Bybel weergawes oop te maak en te lees uit hierdie belangrike fundamentele verse: Johannes 13:35
As die Here jou skuld gevoelens gegee het oor dat jy lelike gevoelens teenoor die AV het, wees seker om jou hart uit te stort teenoor Hom in Wat ek Geleer het. Bespreek die aangeleentheid met die Here, soos wat jy jou gedagtes en gevoelens joernaal, bieg en bid sal jou lewe verander om ons in staat te stel om ander te help om Hom te leer ken.Â
âHantering van Woedeââkom by die wortel uitÂ
Woede-Plaas Eienaarskap Oor
Deur in ân vreemde land die eerste jaar op my eie te bly moes ek dikwels op ander staat maak om oor te vertaal of te help met kleinerige take soos om rekeninge te betaal ens. Om eensaam te wees het my aangespoor om ander te help vir belange waar ek moes stilbly en net na die Here toe gaan.Â
Ek onthou hoe ek eenkeer so gefrustreerd en kwaad was vir skoonfamilie wat vir my gesĂȘ het wat ek vir my seun se verjaardagpartytjie moes koop, en toe dit duur geword het dat ek dit net moes hanteer, ens. Ek het niks besonders terug gesĂȘ nie, maar ek het tot die Here geroep om die woede weg te neem, want ek kon sien dat die frustrasie oorspoel na woede en dit was deel van daardie ou lewe wat ek weg wou hĂȘ! Hy het my liefdevol gewys dat as ek net na Hom toe sal gaan en ophou om ander om hulp te vra, dan sal hulle nie die uitweg of geleentheid hĂȘ om âhul grense te oorskry nieâ. (Volgens my kultuur in elk geval). En verhoed dat ek in die eerste plek in daardie situasie is.
Ek was die een wat myself in daardie posisie geplaas het sonder om dit te besef! Ek het Hom gevra om my te vergewe en my te help om te leer om net na Hom toe te gaan, en dan sou ek nie in daardie gemors wees nie! Toe wys Hy my verder, dat woede eintlik oor besit gaan. As ek iets besit het, was dit myne, en ek het 'n gevestigde belang gehad in hoe, waar daardie ding of persoon was of besig was. Byvoorbeeld, as dit my huis, my man, my motor, my werk was, dan sou my natuurlike reaksie woede wees wanneer die huis herstelwerk nodig het of die man weg is of die motor verwoes is of die werk beëindig is. Maar as ek in plaas daarvan eienaarskap van alles aan my Hemelse Man oorgedra het, dan was dit Sy huis wat uitmekaar val, die man - Syne om te hanteer hoe Hy gekies het, die kar was Syne om reg te maak of nie, en die werk was Syne om te hou of nie. Toe skielik was ek sorgeloos! Die teenoorgestelde van woede, nie apatie nie, maar sorgeloos! So wanneer ek woede begin voel, besef ek ek het vergeet dat dit nie myne is nie, dis Syne. Wanneer iets opduik, weet ek dat as ek Hom eers vra, Hy óf iemand in gedagte sal bring, óf self die vraag sal beantwoord, wat my vry laat om deur ander se opinies gebonde te wees en uiteindelik woede te voel. Ek kan sorgvry wees!
âBemoedig die AVâÂ
Ek het vir God gevra om vir my die geleentheid te gee om my seerkry en pyn vir Sy glorie te gebruik en om aan ander kwetsende vrouens te bedien, om vir hulle Sy hoop te gee en Sy liefde te deel. Ek het nooit verwag dat dit een van die AV sou wees nie. Â
My huwelik, wat skaars aan ân garedraadjie gehang het, het uitmekaar geval toe ân man (meer as twee jaar gelede) geskakel het en homself geidentifiseer het as die man van die vrou by wie my AM ongepas betrokke by was. Dit het gelei dat ek hom konfrontreer het (wat ek nou weet nie die regte ding is om te doen nie) en die resultaat was dat my AM my gelos het en gesĂȘ het hy wil nie meer met my getroud wees nie.Â
Vinnig vorentoe twee jaar en hierdie vrou het vir my ân boodskap gestuur en gevra of sy my kon ontmoet om om verskoning te vra. Ek het daaroor gebid en haar laat weet dat ek nie gevoel het dat dit nodig is om te ontmoet nie, dat ek haar vergewe het. Haar antwoord was met soveel berou en skuld, dit was soos, ek dit alreeds gesien het, en het my herinner aan al die skuld en skande wat ek vir jare beleef het na my eie owerspel. Ek het geweet dat ek deur God vergewe was maar het soos die Verlore Seun gevoel, wat verdien het net om ân slaaf of bediende in my verhouding met God en in my huwelik te wees. God het my lief genoeg gehad om die varkhok weg te neem wat ek verkies het om in te leef sodat ek finaal sou omdraai en alleen aan Hom vasklou, en die trots op te gee wat my paradoksaal op ân plek gehou het waar ek myself nie kon vergewe nie. Ek het gelei gevoel om Romeine 8:1-2 te deel en haar aan te moedig dat God haar najaag en haar hart wil hĂȘ, en hierdie bediening met haar wil deel.   Â
As ek terugkyk na wat ek geskryf het weet ek dit was nie ek nie maar Hy wat deur my gepraat het en my Sy liefde gegee het om met haar te deel. Ek het uiteindelik aangebied om vir haar 'n afskrif van die Hoe God Jou Huwelik Kan en Sal Herstel boek te gee en ons het ingestem om te ontmoet sodat ek dit vir haar kon gee. Ek kan eerlik sĂȘ ek het niks anders as God se liefde en deernis vir haar gevoel en steeds voel nie. Net God!
Ek kon luister en haar aanmoedig in haar eie huwelikstryd en deel wat ek deur hierdie bediening geleer het oor God se hart vir elkeen van ons, Sy nimmereindigende, onfeilbare, tere liefde en strewe na ons om Sy bruid te wees, om te wees so heeltemal en totaal afhanklik en gefokus op Hom dat Hy al is wat ons wil hĂȘ, al wat ons nodig het, en al waarvoor ons lewe. Sy het gevra hoe ek so vrede het in hierdie moeilike situasie en nou sien ek dit ook in haar.
My beminlike, liefdevolle Here, ek bedank U vir herstel; dat U my na U toe herstel het (oor en oor) en die gewig van my skande en skuld weggeneem het, vir herstel rondom gelowiges, en om hierdie kosbare bruid ook na U toe te trek. Dankie dat U my toegelaat het om deel van U werk te wees om alles nuut te maak, wat ân voorreg en seĂ«n!Â
âDaar is dus nou geen veroordeling vir diĂ© wat in Christus Jesus is nie. Die wet van die Gees wat aan jou in Christus Jesus die lewe gee, het jou vrygemaak van die wet van sonde en dood.â (Romeine 8:1-2)Â
Ek het vroeĂ«r Satan se leuens geglo dat ek te veel gemors het om regtig liefgehĂȘ te word. Wanneer God na my kyk, sien Hy nie my sondes en foute raak nie, Hy sien die geregtigheid van sy volmaakte en geliefde Seun, wat beteken dat Hy my liefhet, my wil hĂȘ, my koester, my aanbid! En dieselfde geld vir elkeen van ons. Slegs wanneer ons werklik Sy liefde kan aanvoel, kan ons Sy liefde aan ander gee en hulle help om hierdie wonderlike liefde vir hulself te vind.
Is jy Gereed vir Herstel?
â...en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vry maak.â âJoh 8:32Â
Nou is dit tyd om HIER TE KLIK en jou hart aan die Here uit te stort en te joernaal âWat ek Geleer Het.â Â
Â