6 thoughts on “VERTROU DIE HERE”

  1. Dit is sò waar. Ons eie insig kan nie naastenby kom wat God se insig vir ons is nie.
    Ons kan nie altyd verstaan hoekom dinge gebeur soos wat dit gebeur nie, maar een ding ìs vir seker. As jy God ken in al jou weë sal ook die ongelykste pad, gelyk word.
    Ek het hierdie bemoediging en waarheid sò nodig vir hierdie dag!

    1. Ja liefste Colleen, Hy is die Een wat ons weë reguit sal maak, Hy is die Een wat dit vir ons sal doen. En moet nooit vergee ons is so veilig in Sy Hande. Hy laat seer toe in ons lewens vir ‘n groter doel.

    1. Ja liefste Christine, dis so wonderlike versekering vir ons en ons kinders en net die wete dat Hy hulle liewer het as wat ons hulle ooit kan hê.

  2. Dankie Janine dat jy hierdie gedeel het. Ons weet nie altyd hoekom dinge gebeur nie, hoekom ons Hemelse Man dinge toelaat om te gebeur nie, maar ons kan weet en vertrou daar is ‘n beter plan vir ons. Sy planne is soveel groter en beter as ons planne vir onsself.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui