LEWENSLES WEEK 16

Week 16 “Beter Begrip van Bediening”


Psalm 34:6— “Dié wat swaar kry, sien op na Hom en straal van blydskap, hulle word nie teleurgestel in hulle verwagting nie.”

Dit is as gevolg van ons verhouding met Hom dat ons in staat is om te straal, wat is wat ander sal help om ons te sien wanneer hulle deur hulle duisternis en pyn omring is. Tog wanneer dié wat seer het ons vind, is dit Sy warmte en lig wat op ons skyn, wat is wat hulle regtig moet volg. Baie soos die maan wat die lig van die son weerkaats en is “in realiteit” ‘n dor, stowwerige woestyn.

Weereens is hierdie week se lewensles vir my so mooi. Dit gaan alles oor die Here en ons verhouding met Hom, want sodra ons 'n intieme verhouding met die Here het, begin alles in plek val en buiten dit, dis wanneer ons begin genees, En dis net Hy wat ons kan laat straal, daai tipe straal wat ander se aandag sal kry.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui