âMoenie vir julle skatte op aarde bymekaarmaak waar mot en roes dit verniel en waar diewe inbreek en dit steel nie. Maak vir julle skatte in die hemel bymekaar, waar mot en roes dit nie verniel nie en waar diewe nie inbreek en dit steel nie. Waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.â M6:19
English âąÂ  Français âąÂ Polski âąÂ Nederlands
Voordat jy begin om paniekerig te raak, en wonder WAAROM jou Herstelreis en die beginsels NIE vir jou werk nieâwil ons jou herinner aan een van die SLEUTEL BELOFTESâtiendesâwat die Nou Poort wat na die lewe toe lei sal oopsluit en die vyand voorkom om enigiets meer van jou te Steel!
âGaan deur die nou poort in. Die poort wat na die verderf lei, is wyd en die pad daarheen breed, en diĂ© wat daardeur ingaan, is baie. Maar die poort wat na die lewe lei, is nou en die pad daarheen smal, en diĂ© wat dit kry, is min.â Matteus 7:13-14
âBring die volle tiende na die VOORRAADKAMER toe sodat daar iets te ete in my huis kan wees, en toets My hierin, sĂȘ die Here die Almagtige. Toets My of Ek nie die vensters van die hemel vir julle sal oopmaak en vir julle reĂ«n sal uitgiet, meer as wat julle kan gebruik nie. Ek sal die sprinkane keer dat hulle nie die oes op julle land vernietig nie, en dat julle wingerde nie sonder vrugte is nie, sĂȘ die Here die Almagtige.â Maleagi 3:10-11 AFR83
âBring al die tiendes na die stoorkamers sodat daar genoeg kos in my tempel kan wees. Toets My hierin of Ek nie vir julle die vensters van die hemel sal oopmaak nie. Ek sal voorspoed op julle laat reĂ«n wat meer as genoeg vir julle sal wees!â Maleagi 3:10-11 NLV
âDie Here wat oor alles regeer, sĂȘ: âJulle moet al julle tiendes na die tempel bring sodat daar kos in my tempel kan wees. Julle moet My toets en kyk of Ek julle sal seĂ«n. Ek sal die vensters van die hemel oopmaak en vir julle baie reĂ«n gee, meer as genoeg.â Maleagi 3:10 ABA
Die keuse is joune:
âEk roep vandag die hemel en die aarde tot getuie teen julle dat ek die lewe en die dood aan jou voorgehou het, die seĂ«n en die straf. âKies die lewe, sodat jy en jou nageslag kan lewe.â Deuteronomium 30:19
Eerder as ân assuransie polis, gee God vir ons ân versekerings polis wat ontwerp is om ons van die verslinder te beskerm. Onthou hom? Dit is die vyand van wie Johannes 10:10 praat en na verwys word as ân dief:
â'n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek [Jesus] het gekom sodat hulle die lewe kan hĂȘ, en dit in oorvloed.â
Die dief gebruik mense, soos die AV, familie en vriende om leuens te fluister, en gebruik ook skuld en owerspel om jou en enigiemand anders wat verbind is met jou, te verminder.
Die ENIGSTE beskerming wat enigeen van ons kan verkry, is wat waaraan ons jou aan die einde van elke maand herinner, is:
âBring die volle tiende na die voorraadkamer toe sodat daar iets te [geestelik] ete in my huis kan wees, en toets My hierin, sĂȘ die HERE die Almagtige. Toets My of Ek nie die vensters van die hemel vir julle sal oopmaak en vir julle reĂ«n sal uitgiet, meer as wat julle kan gebruik nie. Ek sal die sprinkane keer dat hulle nie die oes op julle land vernietig nie, en dat julle wingerde nie sonder vrugte is nie, sĂȘ die HERE die Almagtige. Dan sal al die nasies julle as gelukkige mense beskou; julle sal in 'n begeerlike land woon, sĂȘ die Here die Almagtige.â Maleagi 3:10-12.
Baie van julle word deur RMI gevoed, deur ons daaglikse Bemoedigers, ander nuusbriewe, en spesiaal ons lesse en/of gratis boeke. Hoe wonderlik dit ook al is, is dit ook gevaarlik as jy misluk om jou hele tiende na jou nuwe voorraadkamer te bring, want dit maak die agterdeur oop vir die verslinder om in te kom en te vernietig en van jou te steel.
Wanneer ons ân vrou sien wat lyk asof sy alles reg doen, maar sy het steeds groot probleme, soek ons altyd om te sien OF sy haar tiende na haar voorraadkamer gebring het. Sonder versuim, kan ons onmiddellik sien wat ons vermoed hetâsy het nie haar tiende of 10% van haar inkomste gegee nie, wat beteken dat sy die agterdeur oopgelos het om beroof te word van wat God haar belowe het!
Met dieselfde beginsel omgekeer, wanneer ons vrouens sien wat so gou beweeg dat dit menslik onmoontlik lykâsoos die meerderheid van die vrouens wat Lofverslae indien, wat jou in ons blog aanmoedigâen wanneer ons soek, vind ons dat hierdie vrouens altyd hulle tiendes aan hulle nuwe voorraadkamer gee en wat hulle Herstelde Huweliks Getuienisse, wat in ons Deur die Woord van Hulle Getuienis verskyn-boekreeks verskyn, indien.Â
**RMI het NIE jou geld nodig nie. Ons vra nooit vir geld nie, nooit ooit nie. Die rede waarom ons jou leer en herinner is vir JOU voordeel, nie ons sân nie. Omdat Hy getrou alles voorsien wat ons nodig het, want as ân bediening, gee ons tiendes en offergawes aan ander bedieninge en sendelinge!
Ons glo nie net in hierdie beginsel nie maar God het dit aan RMI en elkeen van ons individueel keer op keer bewysââEn my God sal in elke behoefte van julle ryklik voorsien volgens sy wonderbaarlike rykdom in Christus Jesus.â Filippense 4:19
So weereens, om jou te help beskerm, skakel ons op die laaste paar dae van elke maand,na hierdie bladsy in die hoop om jou aan te moedig om jou vrees van tiendes te oorkom.
Wat opwindend is, is dat Hy ons gelei het om ân n nuwe web-gebaseerde donasie sisteem te gebruik wat jou toelaat om op hoogte te bly van jou donasies. Teken nou aan.
Donor Tools ân nie-winsgewende databasis vir maklike aanlyn donasies, donasiebestuur, en is web-ontwerp vir ân nie-winsgewende CRM.
Met ander woorde, Donasie Instrumente help jou om op hoogte te bly van jou donasies en laat jou toe om jou informasie op te dateer. Dan aan die einde van die jaar, MAKLIK jou belastingdokumente te kry. Â
NEEM ASSEBLIEF KENNIS: As gevolg van die algemene bedrog in ons wĂȘreld vandag, het ons God gesoek vir wysheid en Hy het ons gelei na die maklikste en beste manier om ân donasie te gee (jou tiende of jou offerande) deur na en deur die veiligheid van hierdie webwerf https://restoreministriesinternational.com/Â te kom. So asseblief gee jou tiende net op hierdie wegwerf, wat gekoppel is aan baie van ons vele webwerwe, sodat jy vol vertroue is dat dit ons, RMI, bereik. En om te bevestig dat ons dit ontvang het, sal jy ook toegang hĂȘ deur na ons Donasie Instrumente te gaan.
Neem ân tree in geloof en EIS hierdie belofte:
"Gee, en vir julle sal gegee word: 'n goeie maat, ingestamp, geskud en propvol sal hulle
in julle hande gee. Met die maat waarmee julle meet, sal ook vir julle gemeet wordââLukas 6:38
Hy hunker om die Verslinder vir jou te BerispeâKLIK HIER om vir jou Voorraadkamer jou tiende te gee!!
â â â â â Getuienisse oor Tiendes
âTog is die HERE gretig om julle genadig te wees en wil Hy Hom oor julle ontferm: Die HERE is 'n God wat reg laat geskied, en dit gaan goed met elkeen wat op Hom vertrou.â Jesaja 30:18