Maak die Meeste van
Jou Oond
Smaaklike Ontbyt Traktasies
There is nothing that you can learn or teach your daughters to do that will bring you more praise and satisfaction than learning to bake from scratch. I have to laugh at how every home needs to have this state of the art kitchen with stainless steal appliances, yet most girls today have no idea how to cook or bake! Crazy!
Daar is niks wat jy kan leer of jou jou dogters leer om te doen wat jou meer lof en satisfaksie sal gee as om te leer hoe om van niks af te begin bak nie. Ek moet lag oor hoe elke huis hierdie ontwerpers kombuis met vleklose staal bybehore nodig het, tog het meeste meisies vandag geen idee hoe om te kook of bak nie!
Since I, too, was one of these crazy girls who didn’t know how to cook and never baked one thing in my life before I married (which included even a box mix), I learned how easy it really was and how terribly satisfying it is. That is why I taught my daughters to bake at a young age, which led to them wanting to cook.
Aangesien ek, ook, een van daardie mal meisies was wat nie geweet het hoe om te kook en nooit een ding in my lewe gebak het voor ek getroud is nie (wat selfs ‘n boks mengsel insluit), ek het geleer hoe maklik dit regtig was en hoe vreeslik bevredigend dit is. Dit is waarom ek my dogters op ‘n jong ouderdom geleer het, wat gelei het daartoe dat hulle wou kook
When you think about it, an education is not as important as learning and mastering something that you are going to do everyday, up to three times a day. Store bought (as my late Great-Grandma Brown used to call it) tastes absolutely nothing like baked from scratch. The prepared or box mixes are not that much better; however, for some baked treats they do turn out better than scratch: cakes and piecrust to be specific.
Wanneer jy daaraan dink, ‘n opvoeding is nie so belangrik as om te leer en te bemeester iets wat jy elke dag gaan doen nie, selfs tot op drie maal per dag. Winkel kos (soos wat my oorlede Ouma Grootjie Brown dit genoem het) proe absoluut niks soos iets wat vanuit niks gebak is nie. Die voorbereide of boks mengsels is nie soveel beter nie, nietemin, vir sommige gebakte traktasies kom hulle beter uit as die vanuit niks: koeke en tert korse om spesifiek te wees.
The pie recipe in this chapter was my first success at baking, which gave me the courage to try more things. The Lord was with me (and giving me the desires of my heart) one date night, when I was still married, and my husband stumbled on a blue ribbon recipe book in large bookstore. It was full of baked goods that had won a blue ribbon at the state fair. I changed them just a bit by making everything just a bit sweeter!
Die tert resep in hierdie hoofstuk was my eerste sukses met gebak, wat my die moed gegee het om meer dinge te probeer. Die Here was met my (en het vir my die begeertes van my hart gegee) een afspraak aand toe ek nog getroud was, en my man op ‘n blou lint resepte boek in ‘n groot boekwinkel afgekom het. Dit was vol gebakte goed wat ‘n blou lint by die staat kermis gewen het. Ek het hulle net ‘n bietie verander deur alles net ‘n bietjie soeter te maak!
The rest of the recipes I am sharing are those that women have given me over the years as I confessed to not being able to bake. Ladies, I am now known for my delicious baked goods. Therefore, any one of you, just by following the recipe, can bless your family and friends. “Her children rise up and bless her; her Husband also, and he praises her, saying: ‘Many daughters have done nobly, but you excel them all’” (Prov. 31:28–29).
Die res van die resepte wat ek deel is wat vrouens vir my deur die jare gegee het toe ek gebieg het dat ek nie kon bak nie. Dames, ek is nou bekend vir my smaaklike gebakte goedere. Daarom, kan enigeen van julle, net deur die resep te volg, jou familie en vriende seën. “Haar kinders prys haar, haar man bewonder haar en hy prys haar deur te sê, “Daar is baie knap vrouens, maar jy oortref hulle almal”’ (Spr. 31:28-29).
Erin’s Buttermilk Pancakes (and Waffles)
Erin se Karringmelk Pannekoeke (en Wafels)
Every time I make these pancakes, I get rave reviews. The same lady who helped me bake my first pie gave this recipe to me, but it was as a whole-wheat pancake. This makes quite a bit to feed a family or to use as a quick breakfast during your busy week. They can be reheated in the microwave, but are tastier when put them in the toaster lightly done!
Elke keer wat ek hierdie pannekoeke maak, kry ek wonderlike resensies. Dieselfde dame wat my gehelp het om my eerste tert te bak het hierdie resep vir my gegee, maar dit was ‘n volkoring pannekoek. Dit maak nogal baie om ‘n familie te voer of om as ‘n vinnige ontbyt gedurende jou besige week te gebruik. Hulle kan in die mikrogolf opgewarm word, maar is smaakliker wanneer hulle in die broodrooster lig gedoen word.
2 C flour
2 C buttermilk
2 eggs
2 T. oil
1 t. baking soda
1 t. baking powder
1 t. salt
1 t. vanilla
2 K meel
2 K karringmelk
2 eiers
2 E. olie
1t. koeksoda
1t. bakpoeier
1t. sout
1t. vanielje
It’s so easy. Put all the ingredients in a mixing bowl with the mixer on slow, then on high. Once it is completely mixed, do not mix again. Cook on a 350˚ griddle. This batter can be poured on a waffle iron for light and crispy waffles (if you want them more chewy increase the oil). I usually make up extra batter, and use the leftover to make up waffles to keep in the freezer to just pop in the toaster.
Dit is so maklik. Plaas al die bestanddele in ‘n mengbak met die menger op stadig, dan hoog. Sodra dit heeltemal gemeng is, moet nie weer meng nie. Kook op ‘n 180˚ rooster. Hierdie beslag kan op ‘n wafelpan gegooi word vir ligte en bros wafels (as jy hulle meer taai wil maak vermeerder die olie). Ek maak gewoonlik ekstra beslag, en gebruik die oorskiet om wafels te maak om in die vrieskas te hou om net in die broodrooster te sit.
Ever since we moved to Missouri, I have had to add more liquid for the consistency that my family likes. If you like them “cakey,” use less liquid. If you like them thin, use more liquid.
Vandat ons Missouri toe getrek het, moes ek meer vloeistof bygegooi het vir die digtheid waarvan my familie hou. As jy van hulle “koekerig” hou, gebruik minder vloeistof. As jy van hulle dun hou, gebruik meer vloeistof.
I also found that I had lighter pancakes when I use self-rising flour for 1/4 of the flour. Use unbleached white flour for a more natural, flavorful taste, or go organic for the same great flavor, which is now what I use.
Ek het ook gevind dat ek ligter pannekoeke gehad het wanneer ek bruismeel vir ¼ van die meel gebruik. Gebruik ongebleikte wit meel vir ‘n meer natuurlike, geursame smaak, of gaan organies vir dieselfde puik geur, wat is wat ek nou gebruik.
Pancake Variations: To make Swedish pancakes: remove one fourth of the flour and add an extra egg; they are thinner and taste a bit more “eggy.”
Pannekoek Variasies: Om Sweedse pannekoeke te maak: verwyder ‘n kwart van die meel en voeg ‘n ekstra eier by; hulle is dunner en proe ‘n bietjie meer “eierig.”
For a real treat, I make the second half of the batch chocolate chips pancakes! My children rave about them to all of their friends!! I like using the “mini” chocolate chips! When you have made all the plain pancakes that you want, then pour some chocolate chips into your batter and fold them in. These are my favorites too!!
Vir ‘n regte traktasie, maak ek die tweede helfte van die baksel sjokolade kepie pannekoeke! My kinders spog oor hulle by al hulle vriende!! Ek hou daarvan om die “mini” sjokolade kepies te gebruik! Wanneer jy al die gewone pannekoeke gemaak het wat jy wil hê, dan gooi jy van die sjokolade kepies in jou baksel en vou hulle in. Hierdie is ook my gunsteling!!
For waffles: I had heard that it would require more oil, so I experimented with it. With my new Belgium waffle maker, the best consistency, I believe, is when the oil ratio stays the same. They are a bit crispy on the outside but tender on the inside. However, with my old regular waffle iron, they were too crispy. Test this yourself; keep all the other ingredients the same, just vary one tablespoon of oil and increase it according to your family’s taste!
Vir wafels: Ek het gehoor dat dit meer olie sou vereis, so ek het daarmee geeksperimenteer. Met my nuwe Belgiese wafelpan, die beste digtheid, glo ek, is wanneer die olie ratio dieselfde bly. Hulle is ‘n bietjie bros aan die buitekant maar teer aan die binnekant. Nietemin, met my ou gewone wafelpan, was hulle te bros. Toets dit jouself; hou al die ander bestanddele dieselfde, varieer net een eetlepel olie en vermeerder dit volgens jou familie se smaak!
Melt-in-Your-Mouth Buttermilk Biscuits
Smelt-in-Jou-Mond Karringmelk Beskuitjies
You can’t live in the South without knowing how to make good biscuits. I used to love biscuits, and I ordered them whenever we went out. Then, I learned to make my own! Now I don’t enjoy eating anyone else’s. These will give you rave reviews.
Jy kan nie in die suide woon sonder om te weet hoe om goeie beskuitjies te maak nie. Ek was lief vir beskuitjies, en het hulle wanneer ons uitgegaan het bestel. Toe, leer ek hoe om my eie te maak! Nou geniet ek dit nie om iemand anders sin te eet nie. Hierdie sal jou wonderlike resensies gee.
One night, we were asked to bring something for a homeschool potluck. I made up a huge batch of these biscuits. A lady came over to our table to ask why my children had snuck up to the buffet line and were hiding something under their napkins. They each had smuggled two biscuits before anyone could get them! Needless to say, she (and most of the mothers there) begged me for the recipe!
Een aand, was ons gevra om iets te bring vir ‘n tuisskool “wat jy in die pot vind”. Ek het ‘n groot baksel van hierdie beskuitjies gemaak. ‘n Dame het oorgekom na ons tafel toe en my gevra waarom die kinders na die buffet lyn opgesluip het.en iets onder hulle servette weggesteek het. Hulle het elkeen twee beskuitjies gesmokkel voor enigiemand by hulle kon uitkom! Noodeloos om te sê, sy (en meeste van die moeders) het my gesmeek vir die resep!
On another occasion, my second son, Axel, used to help pick up day-old baked goods from a local bakery to give to the poor. An older man would pick him up quite early for the task. One morning, I got up early and made up a batch of these biscuits and some delicious coffee (I’ll give you the secret to great coffee after the scones below) to share with his elderly driver. The following week, my son panicked when he noticed this gentleman sitting out front almost an hour before they were scheduled to go—it was still dark! He was waiting for the biscuits, and this time he brought his own mug for my coffee!
By ‘n ander geleentheid, het my tweede seun, Axel, gehelp om ou gebakte goedere by ‘n plaaslike bakkery op te tel en aan die armes te gee. ‘n Ouer man het hom nogal vroeg opgetel vir hierdie taak. Een oggend, het ek vroeg opgestaan en ‘n baksel van hierdie beskuitjies gemaak en smaaklike koffie (ek sal vir jou die geheim vir smaaklike koffie gee na die skons hier onder) om met sy bejaarde drywer te deel. Die volgende week, het my seun paniekerig geraak toe hy sien dat hierdie man amper ‘n uur voor sit en wag voordat hulle geskeduleer was om te gaan—dit was nog donker! Hy het vir die beskuitjies gewag, en hierdie keer het hy sy eie beker gebring vir my koffie!
2 C flour
1 T. baking powder
1/4 t. baking soda
3/4 t. salt
1 T. sugar
1/3 C shortening
1 C buttermilk
2 K meel
1E. bakpoeier
1/4 t. koeksoda
3/4 t. sout
1 E. suiker
1/3 K smeer
1 K karringmelk
Preheat oven to 450˚. Sift flour, powder, soda, salt, and sugar. Using a hand-held pastry blender, cut in shortening until mixture resembles coarse crumbs. Make a well (or hole) in the dry ingredients to hold the liquid, and pour in the buttermilk. Using a fork, stir quickly until the dough follows the fork around the bowl. (If you make huge batches like I do, then use a large serving fork to make it so much easier to mix!)
Voorverhit oond tot 230 grade. Sif meel, poeier, soda, sout, en suiker. Gebruik ‘n handhou deegmenger, sny die smeer in totdat die mengsel soos growwe sout lyk. Maak ‘n put (of gat) in die droë bestanddele om die vloeistof te hou, en giet die karringmelk in. Gebruik ‘n vurk, roer vinnig totdat die deeg die vurk rondom die bak volg. (As jy groot baksels soos ek maak, gebruik dan ‘n groot opdien vurk om dit soveel makliker te maak om te meng!)
Turn the batter onto a lightly floured surface. Knead gently 10–12 times. (If you over knead quick breads they may look great, but they are like rubber. So do NOT over knead biscuits, scones, or the damper—any quick bread.) Pat the dough about 1/2 inch thick (you can use a rolling pin to make them an even thickness).
Skep die baksel op ‘n ligte meelbedekte oppervlak. Knie liggies 10-12 keer. (As jy brode oorknie mag dit puik lyk, maar dit is soos rubber. So moet NIE beskuitjies, skons, of die demper— enige vinnige brood oorknie nie). Rol die deeg omtrent 1.2 sentimeters dik (jy kan ‘n deegroller gebruik om hulle ‘n eweredige dikte te maak).
Dip a round biscuit cutter (or use the top of a glass like my mother did) into the flour between every few cuts. Cut dough straight down; do not twist the cutter.
Doop ‘n ronde beskuitjie snyer (of gebruik die boonste gedeelte van ‘n glas soos my moeder gedoen het) in die meel tussen elke paar snye. Sny die deeg reguit af; moet nie die snyer draai nie.
Place one inch apart on an ungreased baking sheet. Bake in preheated oven 12–15 minutes at 450˚ or until they are light golden brown on top. (If they are ever doughy inside, it may be that they are too thick, so just pat or roll them thinner the next time.)
Plaas 1.2 sentimeter uitmekaar op ‘n ongesmeerde bakplaat. Bak in ‘n voorverhitte oond vir 12-15 minute teen 230˚ of tot dat hulle ligte bruin bo is.(As hulle ooit binne degerig is, mag dit wees omdat hulle te dik is, so rol hulle net dunner die volgende keer.)
Scottish Scones
Skotse Skons
I found this recipe in a magazine many years ago. My family fell in love with it. One night, I met a woman from Scotland, and she begged me for the recipe. It seems her husband, an American, was disappointed that she was unable to make him Scottish Scones. A few weeks later, when I walked into the store where she worked, I thought she was going to leap over the counter when she saw me. She said that this recipe totally changed their marriage, and she is now married to “the happiest man on earth!” However, a few months later, she said that he had put on quite a few pounds!
Ek het hierdie resep baie jare terug in ‘n tydskrif gevind. My familie het verlief geraak daarop. Een aand, het ek ‘n vrou uit Skotland ontmoet, en sy het my gesmeek vir die resep. Dit lyk asof haar man, ‘n Amerikaner, teleurgesteld was dat sy nie vir hom Skotse skons kon maak nie. ‘n Paar weke later, toe ek in die winkel waar sy gewerk het geloop het, het ek gedink sy gaan oor die toonbank spring toe sy my sien. Sy het gesê dat hierdie resep hulle huwelik totaal verander het, en sy is nou met die “gelukkigste man op aarde” getroud. Nietemin, ‘n paar maande later, het sy gesê sy het ‘n paar kilos opgetel!
2 C flour
2 t. baking powder
1/4 t. baking soda
1/2 t. salt
2 T. sugar
2 K meel
2 t. bakpoeier
1/4 t. koeksoda
1/2 t. sout
2 E. suiker
_______________________________
1/3 C butter (6 T. sliced thin)
3/4 C buttermilk
1 large egg, lightly beaten
A little milk for the top
1/3 K botter (6 E. dun gesny)
3/4 K karringmelk
1 groot eier, liggies geklits
‘n Klein bietjie melk vir bo
Combine the top five ingredients; then, cut in the butter with a pastry cutter until very fine. Add the buttermilk and egg. Stir with a fork until moist. Knead only five to six times (no more). Divide the dough in half; pat each half into a circle. Cut each circle into eight (pizza type) wedges with a sharp knife that you continue to dip in flour. Place them an inch apart on a lightly greased cookie sheet. Brush with milk and sprinkle sugar over the top. Bake at 425˚ for 12–15 minutes. Serve hot!
Verbind die boonste vyf bestanddele; sny die botter in met ‘n deeg snyer tot baie fyn. Voeg die karringmelk en eier by. Roer met ‘n vurk tot klam. Knie net vyf of ses keer (niks meer nie). Deel die deeg in die helfte; vorm elke helfte in ‘n sirkel. Sny elke sirkel in agt (pizza tipe) wiggies met ‘n skerp mes wat jy voortdurend in die meel doop. Plaas hulle 1.2 sentimeters apart op ‘n ligte gesmeerde koekie plaat. Borsel met melk en sprinkel suiker bo op. Bak teen 220˚ vir 12-15 minute. Bedien warm voor!
*If you had my recipe from a previous edition you may notice that I didn’t say anything about having the butter VERY cold, which I heard made all the difference in the world regarding texture. This made the cutting in VERY hard so I really didn’t like making these. Then one day while praying about a way to cut them in easier, the Lord had me try softening the butter. Ladies, neither my family nor I could taste or see any difference! They now are as easy as the buttermilk biscuits to make! Isn’t God awesome when we seek Him for the answers to our dilemmas?!
*As jy my resep uit ‘n vorige uitgawe het sal jy agter kom dat ek niks gesê het van die botter wat BAIE koud moet wees nie, wat ek gehoor het al die verskil in die wêreld gemaak het aangaande die tekstuur. Dit het snywerk BAIE moeilik gemaak so ek het regtig nie daarvan gehou om hierdie te maak nie. Toe een dag wat ek gebid het oor ‘n manier om hulle makliker te sny, het die Here my gekry om die botter sag te maak. Dames, nie ek of my familie kon die verskil sien of proe nie! Hulle is nou so maklik soos karringmelk beskuitjies om te maak! Is God nie ontsagwekkend wanneer ons Hom vir die antwoorde op ons dilemmas vra nie?!
Overnight Coffee Cake
Oornag Koffiekoek
Every Easter, instead of celebrating with eggs and the bunny, we have a Hallelujah Breakfast—Jesus has risen! I make this up the night before. It is simply delicious!
Elke Paastyd, in plaas daarvan om dit met eier en ‘n hasie te vier, het ons ‘n Halleluja Ontbyt—Jesus het opgestaan! Ek maak dit die aand vantevore. Dit is eenvoudig smaaklik!
We also have a turkey for a Thanksgiving dinner. We thank the Lord for dying on the cross, and thank God for sending His Son. We are too busy to do it on Easter Sunday this year, so we will celebrate our Hallelujah Breakfast on Saturday.
Ons het ook ‘n kalkoen vir Danksegging aandete. Ons bedank die Here dat hy aan die kruis gesterf het, en bedank God dat Hy Sy Seun gestuur het. Ons is te besig om dit Paas Sondag hierdie jaar te doen, so ons sal ons Halleluja Ontbyt Saterdag vier.
2 C flour
1 C sugar
1/2 C firmly packed brown sugar
1 t. baking soda
1 t. baking powder
1/2 t. salt
2 K meel
1 K suiker
1/2 K ferm gepakte bruin suiker
1 t. koeksoda
1 t. bakpoeier
1/2 t. sout
_______________________
1 C buttermilk
1/2 C butter (1 stick & 2 T)
2 large eggs
1 K karringmelk
1/2 K botter
2 groot eiers
_______________________
1/2 C firmly packed brown sugar
1 t. cinnamon
1/2 K ferm gepakte bruin suiker
1 t. kaneel
Combine the first six ingredients; next, add buttermilk, butter, and eggs. Beat at low speed with an electric mixer until moist; beat at medium speed another three minutes. Spoon or pour the batter into a greased and floured 13x9x2 pan. Combine the last two ingredients, and spread it over the batter with your hand. Cover and refrigerate overnight. Uncover and bake at 350˚ for 30–35 minutes or until a wooden pick comes out clean from the center. Serve warm.
Verbind die eerste ses bestanddele; volgende, voeg die karringmelk, botter, en eiers by. Klop teen ‘n lae spoed met ‘n elektriese menger tot klam; klop teen medium spoed vir nog drie minute. Skep of giet die baksel in ‘n gesmeerde en meel bestrooide 33x22x5 pan. Verbind die laaste twee bestanddele, en smeer dit oor die baksel met jou hand. Bedek en plaas oornag in die yskas. Maak oop en bak teen 180˚ vir 30-35 minute of totdat ‘n hout stokkie skoon uit die middel kom. Bedien warm.
Australian Damper
Australiese Damper
This is basically a large biscuit recipe from “down under.” Ladies, it’s so EASY—there are only three ingredients!
Dit is basies ‘n groot beskuitjie resep van “af onder.” Dames, dit is so MAKLIK—daar is net drie bestanddele!
Cut two sticks of butter or margarine into six cups of self-rising flour with a pastry blender until crumbly. Add one cup of buttermilk and stir with a fork until moist. Knead three–four times (no more). Cut dough in half and form two round mounds. Cut an “x” in the top of both with a steak knife. Brush with milk, then sprinkle with sugar. Bake at 425˚ for 25–28 minutes until slightly brown. Serve warm with jam.
Sny 240g botter of margarien in ses koppies bruismeel met ‘n deegmenger tot krummelrig. Voeg een koppie karringmelk by en roer met n vurk tot klam. Knie drie-vir keer (nie meer nie). Sny die deeg in die helfte en vorm twee hopies. Sny ‘n “x” in die boonte deel van albei met ‘n biefstuk mes in. Borsel met melk, en sprinkel dan met suiker. Bak teen 220˚ vir 25-28 minute tot effens bruin. Bediem warm met konfyt.
Tip: When cleaning up flour from the surface after you are done kneading, use a DRY cloth or paper towel for easy clean up. Move the trashcan next to the counter and wipe. Then follow up with a wet cloth afterwards.
Wenk: Wanneer jy meel van die oppervlak skoonmaak nadat jy klaar geknie het, gebruik ‘n DROË lap of papier handdoek vir maklike skoonmaak. Skuif die asblik langs die toonbank en vee af. Volg dan daarna op met ‘n nat lap.
Tip: When washing anything that is greasy, wipe it as clean as you can with a paper towel (or the cheaper napkin). Grease is what clogs drains, and if you have a septic, what prevents food from being absorbed into the earth.
Wenk: Wanneer jy enigiets was wat vetterig is, vee dit so skoon as wat jy kan met ‘n papierhanddoek (of die goedkoper servette). Vetterigheid is wat die sugsloot blok, en as jy ‘n septies het, wat voorkom dat kos in die aarde in geabsorbeer word.
French Toast
Franse Roosterbrood
I buy the long French loaves that are already partially cut on a diagonal, but any kind of bread will do.
Ek koop die lang Franse brode wat alreeds gedeeltelik diagonaal gesny is, maar enige soort brood sal doen.
Mix three eggs
3/4 cup milk (make it sometimes with buttermilk for a different flavor)
1 1/2 teaspoon vanilla
Meng drie eiers
3/4 koppie melk (maak dit somtyds met karringmelk vir ‘n verskillende geur)
1 ½ teelepel vanielje
Dip and cook on a 350˚ “buttered” griddle. I rip half of the butter wrapper off and rub it over the hot griddle. It makes it tasty!
Doop en kook op ‘n 180˚ grade “gebotterde”rooster. Ek trek die helfte van die botter omhulsel af en vryf dit oor die warm rooster. Dit maak dit smaaklik!
By using different breads, you can make many different kinds of French toast. My favorite is using cinnamon raisin bread, and my family likes Texas toast (that is just white bread cut thicker) and even simple white bread!
Deur verskillende brode te gebruik, kan jy baie verskillende soorte Franse roosterbrood maak. My gunsteling is om kaneel rosynjie brood te gebruik, en my familie hou van Texas roosterbrood (dit is net wit brood wat dikker gesny is) en selfs eenvoudige witbrood!
Sprinkle powdered sugar for a beautiful presentation or cinnamon sugar on the top for a different taste.
Sprinkel gepoeierde suiker vir ‘n pragtige voorlegging of kaneelsuiker bo op vir ‘n verskillende smaak.
Great Coffee
Puik Koffie
It is important when you want to be a good hostess to be able to make great coffee—whether you drink it or not. Great-Grandma Brown tried to hint that I needed help with my coffee during one of her yearly visits before she passed away. Once I got the hint, I said, “Grandma, please tell me what to do!” This is what she told me.
Dit is belangrik wanneer jy ‘n goeie gasvrou wil wees om in staat te wees om puik koffie te maak of jy dit nou drink of nie. Ouma Grootjie Brown het gedurende een van haar jaarlikse besoeke voordat sy dood is probeer skimp dat ek hulp met my koffie nodig gehad het. Toe ek die skimp gevang het, het ek gesê, “Ouma, vertel my asseblief wat om te doen!” Dit is wat sy vir my gesê het.
First, make sure your coffee pot stays clean. If used daily, clean it once a month by pouring vinegar through followed by two water brews.
Eerstens, maak seker dat jou pot skoon bly. As dit daagliks gebruik word, maak dit een keer per maand skoon deur asyn deur te gooi gevolg deur twee water brousels.
Next, make sure the strength is not too strong, not too weak, but “just right.” Measure one rounded kitchen teaspoon per cup of coffee. We recently bought a coffee scoop that equals 3 rounded teaspoons full of coffee.
Volgende, maak seker die sterkte is nie te sterk nie, nie te flou nie, maar ‘“net reg” Meet een geronde kombuis teelepel per koffie koppie. Ons het onlangs ‘n koffie lepel gekoop wat gelyk is aan 3 geronde teelepels vol koffie.
*However, since coffee has become so popular with espresso and the darker richer coffees being more popular, I began DOUBLING this recipe.
*Nietemin, aangesien koffie so populêr geword het met espresso en die donkerder ryker koffies wat meer populêr is, het ek die resep begin VERDUBBEL.
Now, for the final secret—this was the Lord’s doing. We used to have cell group meetings in our home way back when we lived in California. Our group consisted of two coffee addicts! I was totally unprepared for our first meeting. I could quickly see that I was going to run out of regular coffee. After I prayed, I thought I might “stretch” the regular coffee by mixing half regular and half decaffeinated together. Everyone went WILD! The group drank all the coffee I had in the house that night!
Nou, vir die finale geheim—dit was die Here se werk. Ons het selgroep vergaderings in ons huis gehad jare terug toe ons in Kalifornie gebly het. Ons groep het uit twee koffie verslaafdes bestaan! Ek was totaal onvoorbereid vir ons eerste ontmoeting. Ek kon gou sien ek sou uit gewone koffie uithardloop. Nadat ek gebid het, het ek gedink dat ek die gewone koffie kan “rek” deur die helfte gewone en die ander helfte kaffeïnvry saam te meng. Almal het WILD geraak! Die groep het al die koffie wat ek daardie aand in die huis gehad het gedrink!
I began to buy one can of each (decaffeinated and regular) and mix them together, until I realized that the coffee companies make 1/2 and 1/2 now (half caff). If you are buying your coffee and mixing, just make sure you buy two different brands when selecting your decaffeinated and regular. I store my coffee in the freezer to keep it fresh after opening.
Ek het begin om een blik elk (kaffeïnvry en gewone) koffie te koop en hulle bymekaar gemeng, totdat ek besef het dat die koffie maatskappye nou ½ en ½ (half en half) maak. As jy jou koffie koop en meng, maak net seker jy koop twee verskillende handelsmerke wanneer jy jou kaffeïnvry en gewone koffie kies. Ek stoor my koffie in die vrieskas om dit vars te hou nadat ek dit oopgemaak het.
Ever since that night, I have given this secret of great coffee out to my friends. Those who follow the above steps come back to tell me the praises they now receive for their coffee!
Vanaf daardie aand, het ek die geheim van puik koffie aan my vriende uitgegee. Die wat die bogenoemde stappe volg kom terug om my te vertel van die lof wat hulle nou vir hulle koffie ontvang!
Tip: Grandma Brown also made me buy new dish towels. I used the thick ones (terry cloth) that were intended for drying hands, not dishes. Dish towels are very thin, and they don’t leave lint. I bought a bundle of them at a warehouse store years ago, and they lasted for years!
Wenk: Ouma Brown het my ook gemaak om nuwe afdroog doeke te koop. Ek het die dik enes gebruik (badstof) wat bedoel is om hande, nie skottelgoed af te droog nie. Afdroog doeke is baie dun, en hulle los nie katoenpluis nie. Ek het ‘n bondel daarvan jare gelede by ‘n pakhuis gekoop, en hulle het vir jare gehou!
As jy gereed is om 'n verbintenis met GOD te maak dat jy die kursus gaan voltooi, KLIK HIER dat jy saamstem en gereed is om elke stap van jou Reis na Herstel te dokumenteer in jou "My Daaglikse Joernaal" vorm. Vat jou tyd, sit, kry vir jou koffie of tee en stort jou hart uit in jou Joernaal.
As "ouer vroue...sodat julle die jonger vrouens kan leer..." (Titus 2:3) jy sal die geleentheid hê om met jonger vrouens te praat wat nog alleenlopend is as deel van jou bediening.