DAG 8
TROURINGE
Verstaan die Beginsels van Trouringe
Om Jou Trouring te Dra of Nie
Om jou trouring te dra of nie is redelik relevant tot betrekking tot jou herstel.
In hierdie les hoop ons om dit duidelik te maak of jy jou trouring moet dra of nieâen om te weet wat om te doen.Â
Vind asseblief jou huweliksstatus hieronder en keer terug na hierdie bladsy elke keer wat jou status gedurende jou Herstelreis verander.
Lees ook getuienisse dwarsdeur ons Woord van Hulle Getuienis-Reeks om te sien wat ân belangrike rol ân trouring in jou Herstel speel, soos:
Ek het my trouring afgehaal; Dit het Hom die Meeste Gepla in boek 7
en ook Hy het vir Alles om Verskoning Gevra! in boek 2
Wees seker om ons Bemoedigende Blog #trouring te volg
Ook baie bemoedigend en om jou ân dieper begrip te gee, wees seker om Staar Egskeiding in die Gesig âân Simbool van My Liefdeâ te LEES.
Is jy WETTIGLIK GETROUD, en bly jy saam met jou man?
As jy huidiglik saam jou man bly en jy is wettig getroud, moedig ons jou aan om jou trouring aan te hou dra. As jy dit afgehaal het oor hoe jy gevoel het, omdat jy seergemaak of kwaad was of vir enige ander rede, moedig ons jou aan om weer jou trouring te begin dra.
As jy getroud is, moet jy net jou huidige trouring verwyder AS jou man jou sĂȘ/vra om dit te verwyder aangesienâân vrou in alles aan haar man onderworpe/onderdanig moet wees. God is nie beĂŻndruk as jy nie aan jou man onderworpe is, wanneer jy wettig getroud is nie.
âVrouens, wees aan julle mans onderdanig, net soos julle aan die Here onderdanig isââEfesiĂ«rs 5:22
âSoos die kerk aan Christus onderdanig is, moet die vrouens in alles aan hulle mans onderdanig weesââEfesiĂ«rs 5:24
âVrouens, wees aan julle mans onderdanig soos dit pas by mense wat in die Here gloââKolossense 3:18
Maak egter altyd seker dat jy onderdanig of onderworpe is âsoos wat dit pas by mense wat in God glo.â As jy onderdanig is omdat jy jou man aanbid en jy hom wil behaag, en nie om die Here te behaag nie, sal jy voortgaan om jou herstel skade te berokken.
My Trouring GETUIENIS
Laat ek my getuienis met jou deel toe die Here vir my die betekenis van die dra van ân trouring gewys het, wanneer om dit te verwyder, en die res van wat ek gedeel het. Op ân stadium, omdat ek seergemaak was toe my man vir my gesĂȘ het hy het my nie lief nie en was nooit lief vir my nie, het ek opgehou om my trouring te dra. Maar toe het die Here vir my gesĂȘ dat die ring bedoel was om gedra te word as gevolg van die geloftes wat ek voor HOM afgelĂȘ het. Toe sit ek my ring weer aan en was vasbeslote om dit weer te dra. Ek het opgehou omgee wat my man sou dink of voel, ek het dit gedoen soos vir die Here.   Â
Toe, soos julle almal dalk weet, het my man van my geskei. Omdat ek nie die finale papiere gekry het nie, was ek nie seker of hy gegaan het nie (omdat ek nie gegaan het nie maar by afwesigheid âverloorâ het*), so om seker te maak (meestal weens die kommer oor intimiteit, want as die egskeiding deur gegaan het kon ek nie meer intiem wees nie) het ek gevra. Toe hy ja gesĂȘ het, was ek glad nie hartseer nie! Ek was verheug want twee weke voor die hofdatum, het die Here die onmoontlike gedoen en vir my ân NUWE ring voorsien!!! So, eerder as om my borrel te laat bars, het ek myself opgewonde verskoon en na my juwelierskissie toe gegaan om die ring wat ek gretig was om te dra aan te sit, omdat ek geweet het dat ek heeltemal Syne was, my nuwe Man Sân. Â
Verrassend, het my (nou eks) man my gevolg en oor die ring uitgevra. Ek het vir hom gesĂȘ ek het dit gekry vir as die egskeiding sou deurgaan en ek dit sal dra as ân simbool dat ek nie vir enige ander ou beskikbaar was nie (nie eens vir hom nie maar ek het dit nie vir hom gesĂȘ nie). Hy het my hand geneem en na dit gestaar en toe gekyk na sy ring wat ek pas afgehaal het amper asof hy wou huil. As dit ân groot vertoning was wat ek opgesit het, het ek geweet wat sou gebeur het, ek SOU die een gewees het wat uiteindlik sou gehuil het, maar nie hierdie keer nie!
En toe ons uiteindelik weer getrou het, het ek ân REGTE diamantring gekry, nie die CZ-vals een waarmee my man my om die hand gevra het nie, wat ân vals en liefdelose huwelik verteenwoordig het.
*Toe ek gesĂȘ het ek het by afwesigheid âverloorâ, soos jy kan sien is dit wanneer ek gewen het en wanneer jy ook sal wen!!
âwant wie sy lewe wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit terugkryâ âMatteus 16:25.
Afsluiting
Ringe kan ân kragtige simbool wees. Tensy jou man ân punt daarvan gemaak het dat jy jou ring moet afhaal, as jy nog getroud is, behoort jy dit te dra. As jy vir een of ander rede nie kan nie (dit pas dalk nie, jy het dit verloor of so iets) SG âsoek Godâ dan vir wysheid en vra jou Hemelse Man wat om te doen. Wees DAN seker om terug te kom hiernatoe en:
DIEN ân âOorkom Struikelblokkeâ LOFVERSLAG in, KLIK HIER.
Hoe meer eg en deursigtig jy kan wees, hoe meer sal dit ander vrouens help om met jou te identifiseer, en hoe makliker vir die wat na jou volg
Is jy UITMEKAAR, en bly jy nie saam jou man nie?
As jy huidiglik uitmekaar is, maar nie geskei nie, moedig ons jou aan om aan te hou (of begin) om jou trouring te dra.
Daar is NET 2 redes wat ons voorstel dat jy jou trouring afhaal en ophou dra as jy uitmekaar is maar nog steeds wettiglik getroud is:
1. Jy behoort jou huidige trouring te verwyder AS jou man jou sĂȘ/vra om dit te verwyder, aangesienâân vrou onderworpe/onderdanig moet wees aan haar man soos wat ek hierbo gesĂȘ het.
âVrouens, wees aan julle mans onderdanig, net soos julle aan die Here onderdanig is.â EfesiĂ«rs 5:22
âSoos die kerk aan Christus onderdanig is, moet die vrouens in alles aan hulle mans onderdanig weesââEfesiĂ«rs 5:24
âVrouens, wees aan julle mans onderdanig soos dit pas by mense wat in die Here gloââKolossense 3:18
NIETEMIN soos wat ek hierbo vir die getroude vrouens gesĂȘ hetâmaak egter altyd seker dat jou redes om onderworpe of onderdanig te wees, is omdat âsoos dit pas by mense wat in die Here gloâ omdat Hy die een is wat jy wil behaag.
2. Jy behoort ook jou trouring te VERWYDER AS/WANNEER jou verwydering op ân egskeiding uitloop, nie net aanhangig gemaak nie, maar sodra die egskeiding deurgaan.
My Trouring GETUIENIS
Laat ek my getuienis met jou deel toe die Here vir my die betekenis van die dra van ân trouring gewys het, wanneer om dit te verwyder, en die res van wat ek gedeel het. Op ân stadium, omdat ek seergemaak was toe my man vir my gesĂȘ het hy het my nie lief nie en was nooit lief vir my nie, het ek opgehou om my trouring te dra. Maar toe het die Here vir my gesĂȘ dat die ring bedoel was om gedra te word as gevolg van die geloftes wat ek voor HOM afgelĂȘ het. Toe sit ek my ring weer aan en was vasbeslote om dit weer te dra. Ek het opgehou omgee wat my man sou dink of voel, ek het dit gedoen soos vir die Here.   Â
Toe, soos julle almal dalk weet, het my man van my geskei. Omdat ek nie die finale papiere gekry het nie, was ek nie seker of hy gegaan het nie (omdat ek nie gegaan het nie maar by afwesigheid âverloorâ het*), so om seker te maak (meestal weens die kommer oor intimiteit, want as die egskeiding deur gegaan het kon ek nie meer intiem wees nie) het ek gevra. Toe hy ja gesĂȘ het, was ek glad nie hartseer nie! Ek was verheug want twee weke voor die hofdatum, het die Here die onmoontlike gedoen en vir my ân NUWE ring voorsien!!! So, eerder as om my borrel te laat bars, het ek myself opgewonde verskoon en na my juwelierskissie toe gegaan om die ring wat ek gretig was om te dra aan te sit, omdat ek geweet het dat ek heeltemal Syne was, my nuwe Man Sân. Â
Verrassend, het my (nou eks) man my gevolg en oor die ring uitgevra. Ek het vir hom gesĂȘ ek het dit gekry vir as die egskeiding sou deurgaan en ek dit sal dra as ân simbool dat ek nie vir enige ander ou beskikbaar was nie (nie eens vir hom nie maar ek het dit nie vir hom gesĂȘ nie). Hy het my hand geneem en na dit gestaar en toe gekyk na sy ring wat ek pas afgehaal het amper asof hy wou huil. As dit ân groot vertoning was wat ek opgesit het, het ek geweet wat sou gebeur het, ek SOU die een gewees het wat uiteindlik sou gehuil het, maar nie hierdie keer nie!
En toe ons uiteindelik weer getrou het, het ek ân REGTE diamantring gekry, nie die CZ-vals een waarmee my man my om die hand gevra het nie, wat ân vals en liefdelose huwelik verteenwoordig het.
*Toe ek gesĂȘ het ek het by afwesigheid âverloorâ, soos jy kan sien is dit wanneer ek gewen het en wanneer jy ook sal wen!!
âwant wie sy lewe wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit terugkryâ âMatteus 16:25.
Afsluiting
Ringe kan ân kragtige simbool wees. Tensy jou man ân punt daarvan gemaak het dat jy jou ring moet afhaal, as jy nog getroud is, behoort jy dit te dra. As jy vir een of ander rede nie kan nie (dit pas dalk nie, jy het dit verloor of so iets) SG âsoek Godâ dan vir wysheid en vra jou Hemelse Man wat om te doen. Wees DAN seker om terug te kom hiernatoe en:
DIEN ân âOorkom Struikelblokkeâ LOFVERSLAG in KLIK HIER.
Hoe meer eg en deursigtig jy kan wees, hoe meer sal dit ander vrouens help om met jou te identifiseer, en hoe makliker vir die wat na jou volg.
Was ân Skeisaak Aanhangig gemaak deur jou of jou man?
EGSKEIDING AANHANGIG GEMAAK
Sodra jy uitvind dat jy nie meer wettiglik getroud is nie, beveel ons jou sterk aan om jou trouring te verwyder.
Dit maak nie saak as jy nooit ân ring gehad het nie, en of jy jou ring afgehaal het omdat jy seer of kwaad was of vir enige ander rede nie. Sodra jy NIE meer wettiglik getroud is nie, moedig ons jou aan om jou ring te verwyder, wat plek sal maak vir die Here om vir jou ân ring te voorsien soos wat jy hieronder sal lees.
Dit is Tyd om jou Ring te Verwyder!
Selfs al glo jy in herstel, sodra ân egskeiding deurgaan, is dit tyd om jou ring te verwyder, want om dit aan te hou dra is nie net bedrieglik nie, maar dit is ook ân duidelike teken aan almalâveral jou manâdat jy weier om te LAAT GAAN. En deur nie te laat gaan nie, hou dit baie meer ernstige gevolge in, soos jy in ân toekomstige les om jou gedagtes te help HERNU sal leer.
âJulle moenie aan hierdie sondige wĂȘreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te VERNUWE. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak isââRomeine 12:2
Die GOEIE NUUS isâŠ
Die Here wil jou heeltemal vir HOMSELF as SY bruid hĂȘ!
âMoenie bang wees nie, jy sal nie weer in die skande kom nie, moenie so verleĂ« daar staan nie, jy sal nie weer verneder word nie. Jy sal die skande uit jou jong dae vergeet en nie meer dink hoe jy verneder is toe jy 'n weduwee was nie.
âHy wat jou gemaak het, is JOU man, sy Naam is die HERE die Almagtige. Die Heilige van Israel is jou Verlosser; Hy word die God van die hele wĂȘreld genoem.
âJy is 'n verstote en bitter bedroefde vrou, maar die HERE roep jou terug, want hoe kan 'n man sy eie vrou vergeet? sĂȘ jou Godâ âJesaja 54:4-6
En daar is selfs nog meer FANTASTIESE nuus vir elkeen van ons wie verstote isâdie Here sal ook getrou ân NUWE trouring vir jou voorsien om te dra!
My Trouring GETUIENIS
Laat ek my getuienis met jou deel toe die Here vir my die betekenis van die dra van ân trouring gewys het, wanneer om dit te verwyder, en die res van wat ek gedeel het. Op ân stadium, omdat ek seergemaak was toe my man vir my gesĂȘ het hy het my nie lief nie en was nooit lief vir my nie, het ek opgehou om my trouring te dra. Maar toe het die Here vir my gesĂȘ dat die ring bedoel was om gedra te word as gevolg van die geloftes wat ek voor HOM afgelĂȘ het. Toe sit ek my ring weer aan en was vasbeslote om dit weer te dra. Ek het opgehou omgee wat my man sou dink of voel, ek het dit gedoen soos vir die Here.   Â
Toe, soos julle almal dalk weet, het my man van my geskei. Omdat ek nie die finale papiere gekry het nie, was ek nie seker of hy gegaan het nie (omdat ek nie gegaan het nie maar by afwesigheid âverloorâ het*), so om seker te maak (meestal weens die kommer oor intimiteit, want as die egskeiding deur gegaan het kon ek nie meer intiem wees nie) het ek gevra. Toe hy ja gesĂȘ het, was ek glad nie hartseer nie! Ek was verheug want twee weke voor die hofdatum, het die Here die onmoontlike gedoen en vir my ân NUWE ring voorsien!!! So, eerder as om my borrel te laat bars, het ek myself opgewonde verskoon en na my juwelierskissie toe gegaan om die ring wat ek gretig was om te dra aan te sit, omdat ek geweet het dat ek heeltemal Syne was, my nuwe Man Sân. Â
Verrassend, het my (nou eks) man my gevolg en oor die ring uitgevra. Ek het vir hom gesĂȘ ek het dit gekry vir as die egskeiding sou deurgaan en ek dit sal dra as ân simbool dat ek nie vir enige ander ou beskikbaar was nie (nie eens vir hom nie maar ek het dit nie vir hom gesĂȘ nie). Hy het my hand geneem en na dit gestaar en toe gekyk na sy ring wat ek pas afgehaal het amper asof hy wou huil. As dit ân groot vertoning was wat ek opgesit het, het ek geweet wat sou gebeur het, ek SOU die een gewees het wat uiteindlik sou gehuil het, maar nie hierdie keer nie!
En toe ons uiteindelik weer getrou het, het ek ân REGTE diamantring gekry, nie die CZ-vals een waarmee my man my om die hand gevra het nie, wat ân vals en liefdelose huwelik verteenwoordig het.
*Toe ek gesĂȘ het ek het by afwesigheid âverloorâ, soos jy kan sien is dit wanneer ek gewen het en wanneer jy ook sal wen!!
âwant wie sy lewe wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit terugkryâ âMatteus 16:25.
Afsluiting
Ringe kan ân kragtige simbool wees en dit beteken dat as jy geskei is, jy NIE MEER jou trouring wat jou man vir jou gegee het, moet dra nieâaangesien ander jou sal dophouâen dit gaan boekdele tot ALMALÂ spreek.
Haal dit af, gaan dan ĂȘrens alleen en vra jou Hemelse Man wat om te doen om Sy ring te dra.
DIEN ân âOorkom Struikelblokkeâ LOFVERSLAG in KLIK HIER.
Is jy wettiglik Geskei?
EGSKEIDING
As jy nie meer wettiglik getroud is nie, maar geskei, beveel ons jou sterk aan om jou trouring te verwyder.
Dit maak nie saak as jy nooit ân ring gehad het nie, en of jy jou ring afgehaal het omdat jy seer of kwaad was of vir enige ander rede nie. Sodra jy NIE meer wettiglik getroud is nie, moedig ons jou aan om jou ring te verwyder, wat plek sal maak vir die Here om vir jou ân ring te voorsien soos wat jy hieronder sal lees.
Dit is Tyd om jou Ring te Verwyder!
Selfs al glo jy in herstel, sodra ân egskeiding deurgaan, is dit tyd om jou ring te verwyder, want om dit aan te hou dra is nie net bedrieglik nie, maar dit is ook ân duidelike teken aan almalâveral jou manâdat jy weier om te LAAT GAAN. En deur nie te laat gaan nie, hou dit baie meer ernstige gevolge in, soos jy in ân toekomstige les om jou gedagtes te help HERNU sal leer.
âJulle moenie aan hierdie sondige wĂȘreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te VERUWE. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak isâRomeine 12:2
Die GOEIE NUUS isâŠ
Die Here wil jou heeltemal vir HOMSELF as SY bruid hĂȘ!
âMoenie bang wees nie, jy sal nie weer in die skande kom nie, moenie so verleĂ« daar staan nie, jy sal nie weer verneder word nie. Jy sal die skande uit jou jong dae vergeet en nie meer dink hoe jy verneder is toe jy 'n weduwee was nie.â
âHy wat jou gemaak het, is JOU man, sy Naam is die HERE die Almagtige. Die Heilige van Israel is jou Verlosser; Hy word die God van die hele wĂȘreld genoem.â
âJy is 'n verstote en bitter bedroefde vrou, maar die HERE roep jou terug, want hoe kan 'n man sy eie vrou vergeet? sĂȘ jou Godâ âJesaja 54:4-6
En daar is selfs nog meer FANTASTIESE nuus vir elkeen van ons wie verstote isâdie Here sal ook getrou ân NUWE trouring vir jou voorsien om te dra!
My Trouring GETUIENIS
Laat ek my getuienis met jou deel toe die Here vir my die betekenis van die dra van ân trouring gewys het, wanneer om dit te verwyder, en die res van wat ek gedeel het. Op ân stadium, omdat ek seergemaak was toe my man vir my gesĂȘ het hy het my nie lief nie en was nooit lief vir my nie, het ek opgehou om my trouring te dra. Maar toe het die Here vir my gesĂȘ dat die ring bedoel was om gedra te word as gevolg van die geloftes wat ek voor HOM afgelĂȘ het. Toe sit ek my ring weer aan en was vasbeslote om dit weer te dra. Ek het opgehou omgee wat my man sou dink of voel, ek het dit gedoen soos vir die Here.   Â
Toe, soos julle almal dalk weet, het my man van my geskei. Omdat ek nie die finale papiere gekry het nie, was ek nie seker of hy gegaan het nie (omdat ek nie gegaan het nie maar by afwesigheid âverloorâ het*), so om seker te maak (meestal weens die kommer oor intimiteit, want as die egskeiding deur gegaan het kon ek nie meer intiem wees nie) het ek gevra. Toe hy ja gesĂȘ het, was ek glad nie hartseer nie! Ek was verheug want twee weke voor die hofdatum, het die Here die onmoontlike gedoen en vir my ân NUWE ring voorsien!!! So, eerder as om my borrel te laat bars, het ek myself opgewonde verskoon en na my juwelierskissie toe gegaan om die ring wat ek gretig was om te dra aan te sit, omdat ek geweet het dat ek heeltemal Syne was, my nuwe Man Sân. Â
Verrassend, het my (nou eks) man my gevolg en oor die ring uitgevra. Ek het vir hom gesĂȘ ek het dit gekry vir as die egskeiding sou deurgaan en ek dit sal dra as ân simbool dat ek nie vir enige ander ou beskikbaar was nie (nie eens vir hom nie maar ek het dit nie vir hom gesĂȘ nie). Hy het my hand geneem en na dit gestaar en toe gekyk na sy ring wat ek pas afgehaal het amper asof hy wou huil. As dit ân groot vertoning was wat ek opgesit het, het ek geweet wat sou gebeur het, ek SOU die een gewees het wat uiteindlik sou gehuil het, maar nie hierdie keer nie!
En toe ons uiteindelik weer getrou het, het ek ân REGTE diamantring gekry, nie die CZ-vals een waarmee my man my om die hand gevra het nie, wat ân vals en liefdelose huwelik verteenwoordig het.
*Toe ek gesĂȘ het ek het by afwesigheid âverloorâ, soos jy kan sien is dit wanneer ek gewen het en wanneer jy ook sal wen!!
âwant wie sy lewe wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit terugkryâ âMatteus 16:25.
Afsluiting
Ringe kan ân kragtige simbool wees. Tensy jou man ân punt daarvan gemaak het dat jy jou ring moet afhaal, as jy nog getroud is, behoort jy dit te dra.
As jy vir een of ander rede nie kan nie (dit pas dalk nie, jy het dit verloor of so iets) SG âsoek Godâ dan vir wysheid en vra jou Hemelse Man wat om te doen. Wees DAN seker om terug te kom hiernatoe en:
DIEN ân âOorkom Struikelblokkeâ LOFVERSLAG in KLIK HIER.
Is jy wettiglik Geskei en jou man is weer Getroud?
Beginsels vir GESKEI
Aangesien jy huidiglik GESKEI is, en nie meer wettiglik getroud nieâ veral as jou man weer getroud isâbeveel ons sterk aan dat jy jou trouring verwyder. Dit maak nie saak as jy nooit ân ring gehad het nie, en of jy jou ring afgehaal het omdat jy seer of kwaad was of vir enige ander rede. As jy huidiglik NIE wettiglik getroud is nie, moedig ons jou aan om jou ring te verwyder, wat plek sal maak vir die Here om ân ring vir jou te voorsien soos wat jy hieronder sal lees.
Dit is Tyd om jou Ring te Verwyder!
Aangesien jy nou wettiglik geskei is, is dit tyd om jou ring te verwyder, want om dit aan te hou dra is nie net bedrieglik nie, maar dit is ook ân duidelike teken aan almalâveral jou manâdat jy weier om te LAAT GAAN. En deur nie te laat gaan nie hou dit baie meer ernstige gevolge in, soos jy in ân toekomstige les om jou gedagtes te help HERNU sal leer. âJulle moenie aan hierdie sondige wĂȘreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te VERNUWE. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak isââRomeine 12:2
Die GOEIE NUUS isâŠ
Die Here wil jou heeltemal vir HOMSELF as SY bruid hĂȘ!
âMoenie bang wees nie, jy sal nie weer in die skande kom nie, moenie so verleĂ« daar staan nie, jy sal nie weer verneder word nie. Jy sal die skande uit jou jong dae vergeet en nie meer dink hoe jy verneder is toe jy 'n weduwee was nie.â
âHy wat jou gemaak het, is JOU man, sy Naam is die HERE die Almagtige. Die Heilige van Israel is jou Verlosser; Hy word die God van die hele wĂȘreld genoem.â
âJy is 'n verstote en bitter bedroefde vrou, maar die HERE roep jou terug, want hoe kan 'n man sy eie vrou vergeet? sĂȘ jou Godâ âJesaja 54:4-6
En daar is selfs nog meer FANTASTIESE nuus vir elkeen van ons wie verstote isâdie Here sal ook getrou ân NUWE trouring vir jou voorsien om te dra!
My Trouring GETUIENIS
Laat ek my getuienis met jou deel toe die Here vir my die betekenis van die dra van ân trouring gewys het, wanneer om dit te verwyder, en die res van wat ek gedeel het. Op ân stadium, omdat ek seergemaak was toe my man vir my gesĂȘ het hy het my nie lief nie en was nooit lief vir my nie, het ek opgehou om my trouring te dra. Maar toe het die Here vir my gesĂȘ dat die ring bedoel was om gedra te word as gevolg van die geloftes wat ek voor HOM afgelĂȘ het. Toe sit ek my ring weer aan en was vasbeslote om dit weer te dra. Ek het opgehou omgee wat my man sou dink of voel, ek het dit gedoen soos vir die Here.   Â
Toe, soos julle almal dalk weet, het my man van my geskei. Omdat ek nie die finale papiere gekry het nie, was ek nie seker of hy gegaan het nie (omdat ek nie gegaan het nie maar by afwesigheid âverloorâ het*), so om seker te maak (meestal weens die kommer oor intimiteit, want as die egskeiding deur gegaan het kon ek nie meer intiem wees nie) het ek gevra. Toe hy ja gesĂȘ het, was ek glad nie hartseer nie! Ek was verheug want twee weke voor die hofdatum, het die Here die onmoontlike gedoen en vir my ân NUWE ring voorsien!!! So, eerder as om my borrel te laat bars, het ek myself opgewonde verskoon en na my juwelierskissie toe gegaan om die ring wat ek gretig was om te dra aan te sit, omdat ek geweet het dat ek heeltemal Syne was, my nuwe Man Sân. Â
Verrassend, het my (nou eks) man my gevolg en oor die ring uitgevra. Ek het vir hom gesĂȘ ek het dit gekry vir as die egskeiding sou deurgaan en ek dit sal dra as ân simbool dat ek nie vir enige ander ou beskikbaar was nie (nie eens vir hom nie maar ek het dit nie vir hom gesĂȘ nie). Hy het my hand geneem en na dit gestaar en toe gekyk na sy ring wat ek pas afgehaal het amper asof hy wou huil. As dit ân groot vertoning was wat ek opgesit het, het ek geweet wat sou gebeur het, ek SOU die een gewees het wat uiteindlik sou gehuil het, maar nie hierdie keer nie!
En toe ons uiteindelik weer getrou het, het ek ân REGTE diamantring gekry, nie die CZ-vals een waarmee my man my om die hand gevra het nie, wat ân vals en liefdelose huwelik verteenwoordig het.
*Toe ek gesĂȘ het ek het by afwesigheid âverloorâ, soos jy kan sien is dit wanneer ek gewen het en wanneer jy ook sal wen!!
âwant wie sy lewe wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit terugkryâ âMatteus 16:25.
 Afsluiting
Ringe kan ân kragtige simbool wees. Tensy jou man ân punt daarvan gemaak het dat jy jou ring moet afhaal, as jy nog getroud is, behoort jy dit te dra. As jy vir een of ander rede nie kan nie (dit pas dalk nie, jy het dit verloor of so iets) SG âsoek Godâ dan vir wysheid en vra jou Hemelse Man wat om te doen. Wees DAN seker om terug te kom hiernatoe en:
DIEN ân âOorkom Struikelblokkeâ LOFVERSLAG in KLIK HIER.
Eerlik, Werk die Beginsels in hierdie Lesse werklik?
âU verordeninge is my vreugde, hulle is my raadgewersââPsalms 19:24V
Ingedien deur: Heather in Massachusetts; Ek is Huidiglik Geskei en is ân RMIEW Bedienaar.
âMy Nuwe Ringâ
Ek is so OPGEWONDE!!! Ek het ân PRAGTIGE Nuwe Ring om te dra. Ek het nou al vir ân paar maande hierdie begeerte vir ân Roosgoud ring. Ek het met my Hemelse Man daaroor gepraat. Alhoewel ek baie idees gehad het oor hoe ek hierdie ring sou kry en wat dit vir my sou beteken, het ek dit nooit verwag op die manier wat ek dit ontvang het nie.
Een dag het ek in die winkelsentrum rondgeloop en het ek by twee juwelierswinkels ingegaan. Een het ân mooi band met kristalle rondom gehad en dit was Roosgoud. Die volgende winkel het ân paar âverloofringeâ of âbelofteâ ringe in roosgoud gehad, maar nie waarna ek gesoek het nie. Eerlik, ek weet nie waarom ek vir enige ring gesoek het nie. Vier dae later het ek 'n onverwagse geldelike geskenk ontvang, ek was oorstelp deur die liefde.
Daardie spesifieke dag het ek nie gym toe gegaan nie, toe ek na die winkelsentrum gegaan het om te stap. (Dit is ân buitemuurse winkelsentrum waarheen baie mens gaan om te stap en vensterinkopies te doen). Ek het ân paar vriendinne genooi, maar niemand kon dit maak nie. Ek het my motor geparkeer en saam Hom begin stap. Ek het by nog ân juwelierswinkel ingegaan. Die minuut wat ek my voet in die deur gesit het, het die dame gesĂȘ âHello, jy is hier vir ân trouring?â Ek het vir haar gekyk en gesĂȘ âja, ek wil graag vir ân roosgoue band soek.â Sy het my laat sit en vir my drie ringe gewys. Ek was mal oor elkeen van hulle. Sy het my vrae begin vra. Een ding wat sy my gevra het was, âdit het ân betekenis en dit gaan nie oor jou huwelik nie?â Ek het geglimlag en gesĂȘâ o, ja dit doenâ en ek het begin om haar te vra of sy vir God ken. Sy het gesĂȘ dat sy vier jaar gelede weg van haar geloof afgestap het, maar sy weet dat Hy haar terugtrek omdat ek die derde persoon was wat met haar oor haar geloof praat. Toe het sy eers ân ander kliĂ«nt gaan help, toe ek die tyd geneem het en met Hom in my hart gepraat het. Ek het Hom gevra of ek ân ring moes koop, en indien wel, watter een. Hy het my na die middel een toe gelei. Toe sy terugkom het sy gevra âhet jy besluit?â ek het gesĂȘ, âja, hierdie een asseblief,â ek het nie eens geweet hoeveel die ring kos nie. Sy het my na die kasregister gevat en gesĂȘ dat dit op afslag was en dat sy ân addisionele 10% afslag sal gee, maar sy moes weet wat die ring simboliseerJ.
Ek het vir haar gesĂȘ dat dit ân ring van my Hemelse Man af is, dat ek Syne is en Hy myne is. Dit is ân herinnering dat ek nooit alleen is nie. Sy het dit opgelui en die koste van die ring was dieselfde as die geldelike geskenk wat ek ontvang het!!!!Â
Ek het hom geloof en bedank vir my spesiale ring en die geleentheid om te deel oor alles wat Hy vir my gedoen het.
Vandag, aan my linkerhandse vinger, sit die mooiste, blinkste, roosgoud, 12 ongelooflike diamante, troupand van my Wonderlike, Ontsagwekkende, Beskermende, Voorsiener, Vertrooster, Omgee, Vriendelik, Vrygewige, Vergewensgesinde, Liefdevolle, ALLES WETENDE Man. Hy is altyd in beheer en ek is so baie lief vir Hom!!!!!
~ Heather
âEk is Syne en Syne Alleenâ
Soos wat ek die Wees Aangemoedig Klassieke e-video 1 deel 3, wat deel is van die HJH en die Verfrisser-kursusse, gekyk het, het Erin oor trouringe gepraat. Dit het my herinner dat ek ân lofverslag moes indien oor wat Hy gedoen het om vir my ân ring te voorsien!Â
Ek en my AM het nooit ons ringe veel gebruik nie, ek het myne jare gelede verloor en dit was nooit vervang nie. Maar nadat ek na RMI toe gekom het en die belangrikheid om te wys dat ons nie vir enigiemand anders beskikbaar is nie geleer het, het ek begin bid en nadink om een te koop. Ek het verskeie goedkoop ringe by ân afdelingswinkel aan probeer en hulle was nie gemaklik nie. Na my egskeiding, het ek Hom weer begin soek vir ân ring, om vir ander te wys dat ek nie beskikbaar was nie, omdat ek Syne en Syne alleen was.Â
Ek het een aand by ân juwelierswinkel verbygeloop en die drang gevoel om in te gaan, ek het dit van die hand gewys en aangegaan met my besigheid en gedink dit sal ân te duur opsie wees. Toe ek die tweede keer verby geloop het, het ek weer die drang gevoel om in te gaan. Ek het ingegaan en gekyk, die verkoopsdame het my gevra wat ek wou gehad het en ek het eenvoudig verklaar dat ek my ring verloor het. Ek het iets in my hart gevoel en toe verduidelik sodat sy kon verstaan dat ek onlangs geskei is, maar net nie beskikbaar was nie. Sy het onmiddellik van die idee gehou en was bly om vir my die eenvoudige trouringe te wys waarna ek gesoek het en wat binne my begroting was! Ek het een aangepas en was verras deur die perfekte pas, en om alles te kroon was dit ân âgemaklike pandâ wat nie eens gevoel het asof dit aan my vinger was nie! Ek kon voel hoe Hy glimlag en dit goedgekeur hetJ. Â
Terwyl ek betaal het, was ek verras toe sy dit in ân pragtige ringboks en toe in ân pragtige geskenkboks en sakkie geplaas het. Ek het so spesiaal gevoel, asof ek ân geskenk ontvang het! Soos wat ek die winkel glimlaggend verlaat het, kon ek dit nie weerstaan om weer daarna te kyk nie, so deur nog ân drang te volg het ek langs ân paadjie afgegaan wat met blomme en palmbome ommuur was en met klein wit liggies langs die pad. Ek was skielik in ân baie âromantieseâ area. Ek het ân klein bankie gekry wat tussen die blomme versteek was en gaan sit en die geskenkboks uitgehaal en toe my ringboks oopgemaak.
Die glinster van die ligte op die mooi silwer band het my asem weggeslaan, en ek het skielik so geliefd gevoel. ân Romantiese liedjie het saggies deur die klankstelsel gespeel soos wat ek my ring aangesit het en ek het begin huil. Ek het skielik die trougelofte aan Hom uitgestort. Ek het Hom belowe dat ek Hom altyd sal koester en gehoorsaam, en Hom nooit sal los nie. Ek het soveel liefde in my hart gevoel, soos ân warm drukkie van Hom. Ek het opgestaan en was so bly en dit het gevoel asof ek sweef. Ek het huis toe gegaan, laggend, huilend en Hom geprys. Hy het vir my meer as net ân ring gegee om te dra, dit is nou ân simbool van daardie gelofte wat ek aan Hom gemaak het!! En meer as dit, die ring was nie net my gelofte aan Hom nie maar ân simbool van Sy liefde vir my. Hy is lief vir my en Sy liefde is nie voorwaardelik nie en het ook nie perke nie!! Dit is altyd aan my vinger, en as ek dit afhaal om skottelgoed te was, voel ek ongemaklik daarsonder! Ek voel so gekoester en geĂ«erd om dit te kan dra. Dit is veel meer as wat ek beplan het, maar dit is net soos Hy is!!   Â
Dames, Hy is meer lief vir ons as wat ons ooit sal weet, Hy hunker na ons, en koester ons. Wees Bemoedig!!
 âHY het Sy Ring aan My Vinger Geplaasâ
Hierdie reis raak net ELKE DAG beter! My HM het iets so wonderlik vir my gedoen!! Laat my verduidelik! Ek is Geskei, maar nie Enkellopend nie, en ek is nooit alleen nieJ.
Oor die laaste paar weke het ek ân bietjie verfrissing in my RMI-kursusse gedoen. Ek het hulle ân rukkie gelede vir die eerste keer klaargemaak, eintlik vroeg in 2012, maar oor die laaste paar maande het ek gevoel dat die Here wou gehad het dat ek hulle weer moet doen. Toe skielik was ek die geleentheid gegun om ân âVerfrisserâ kursus te doen LDH dat Hy my gelei het om dit weer te doen, anders sou ek iets so baie belangrik gemis het!
Een van my mede-Bedienaars het onlangs ân LV oor haar NUWE RING wat haar HM haar gegee het ingestuur, âMy Nuwe Ringâ. Ek was so bly vir haar terwyl ek dit gelees het en kon haar VREUGDE voel!! Dit was ontsagwekkend. Ek het dit nie op daardie oomblik geweet terwyl ek besig was om dit te lees nie, maar my HM wou dieselfde vir my doen!!!
Toe verlede week toe ek weer Erin se Wees Aangemoedig videos gekyk het, het sy in die video gesĂȘ, âHY WIL SY RING AAN JOU VINGER PLAAS.â Op daardie einste oomblik het my hart ân SPRONG gegee en ek het besef dat Hy direk met my praat!! Ek het net daar en dan geweet dat ek ân NUWE RING sou kry! (Ek giggel nou soos wat ek dit skryf want HY IS SO WONDERLIK EN HY MAAK MY LAG!) Ek het Hom bedank en het geweet HY sou dit vir my koop omdat ek platsak was!!
O dames, laat ek julle vertel, Hy is die Wonderlikste BRUIDEGOM! Omhels Hom!!
So, gister nadat ek werk toe gegaan het, na my etenstyd, was dit so âonverwagsâ, ek het ân koevert gekry wat vir my gewag het en daarin was ân R5 000 bonustjek van my werkgewer! My hart het weer ân SPRONG gegee! Ek was so oorweldig deur Sy LIEFDE vir my op daardie oomblik en het net geweet dat dit die geld was wat Hy vir MY NUWE RING voorsien het!! Ek is daardie dag by die werk weg en het reguit juwelierswinkel toe gegaan met my Man wat my gelei het!Â
Nou op my ringvinger geplaas is n splinternuwe Witgoud Troupand met 11 Pragtige Diamante. Die prys van my pragtige ring en die aankoop van die LEWENSLANGE WAARBORG daarmee was net onder R5 000 en toe koop Hy vir my ân lekker aandeteJ!! Hy is so OULIK!
Ek is SY BRUID, Hy is my BRUIDEGOM!!!
â...en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vry maak.â âJoh 8:32Â
Nou is dit tyd om HIER TE KLIK en jou hart teenoor die Here uit te stort in jou joernaal âWat ek Geleer Het.â Â