

GOD SE BELOFTES
“Ek sal my Gees uitgiet op jou kinders, my seën op jou nakomelinge.”
Hulle sal die eeue-oue puinhope opbou, plekke herbou wat lankal verlate lê, hulle sal verwoeste stede weer opbou, plekke wat geslagte lank verlate lê.
“Gee leiding aan 'n jongmens oor hoe hy moet leef, en hy sal ook as hy al oud is nie daarvan afwyk nie.
Moeders, Oumas,
Gee Leiding en Leer jou Dogters
Wees seker dat jy gereed is met GOD se antwoorde wanneer daar gevra word oor die HOOP wat binne jou is met ons GRATIS Wyse Vrou kursusse en sluit aan by ons aanlyn fellowship om gereed te wees om uit te reik na familie en per afstand SAAM te studeer!
WYSE VROUENS sal dit vir die HERE doen.
LIEFDEVOLLE MOEDERS sal dit doen ter wille van hulle seuns en dogters.
GOD HET GESÊ
Lê jou daarop toe om jou tot beskikking van God te stel as 'n arbeider wat die goedkeuring van God wegdra, 'n arbeider wat hom vir sy werk nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid suiwer verkondig.




☊ luister na Lota se LOF in ons Raad van Direkteure Zoom Vergadering waar sy deel oor ‘n 14 jarige wie van die geloof getuig het en gelei was Om die Sy Prinses reeks te begin lees en hoe dit haar lewe verander het!! Boeke wat gesaai was en verskeep aan hierdie Verarmde gemeenskap van vrouens. Belê in hierdie getuienisse en deur die GOEIE NUUS!!
BEGIN deur hierdie stories wat Erin haar kinders vertel het toe hulle klein was te deel en die begeerte in hulle harte op ‘n jong ouderdom geplant het sodat jou dogters hulleself vir intimiteit vir hulle mans sal spaar. Die “Trouklere” en die “Rivier van die Lewe” en gaan voort om hulle te water met die ander Sy Prins en Prinses Stories. Laat hulle hulle eie Liefdesverhaal ervaar soos Tara en Gentry! ‘n Paartjie wat albei op ‘n jong ouderdom vasberade was om te wag en moreel en emosioneel rein gebly het vir die EEN met wie hulle sou trou.

Vaders, Oupas,
Gee Leiding en Leer jou Seuns
Wees seker dat jy gereed is met GOD se antwoorde wanneer daar gevra word oor die HOOP wat binne jou is met ons GRATIS Wyse Man kursusse en sluit aan by ons aanlyn fellowship om gereed te wees om uit te reik na familie en per afstand SAAM te studeer!
REGTE MANS sal dit ter wille van hulle vrouens doen.
LIEFDEVOLLE VADERS sal dit doen ter wille van hulle seuns en dogters.
GOD HET GESÊ
Lê jou daarop toe om jou tot beskikking van God te stel as 'n arbeider wat die goedkeuring van God wegdra, 'n arbeider wat hom vir sy werk nie hoef te skaam nie, wat die Woord van die Waarheid suiwer verkondig.



BEGIN deur hierdie stories wat Erin haar kinders vertel het toe hulle klein was te deel en die begeerte in hulle harte geplant het op ‘n jong ouderdom sodat jou seuns vasbeslote sal wees om hulself te spaar en hulle intimiteit vir hulle vrouens: Die "Trouklere" en die “Rivier van die Lewe” en gaan voort om hulle te water met die ander Sy Prins en Prinses Stories!
