Prov. 14:7 “Leave the presence of a fool, or you will not discern words of knowledge.”
Spr. 14:7 “Vermy 'n dwase mens; jy sal nie by hom leer om verstandig te praat nie.”
1Cor. 15:33 “Do not be deceived: ‘Bad company corrupts good morals.’”
1Kor. 15:33 “Moet julle nie langer laat mislei nie: “Slegte geselskap bederf goeie sedes.”
Who is your child keeping company with? How many hours is your child spending in front of the television? Even if you homeschool your children, you may have a major enemy that you have invited into your home and placed in a position of “honor” — your television! The daily connection to Hollywood and its worldly, ungodly influence is not appropriate for a Christian home.
Met wie hou jou kind geselskap? Hoeveel ure spandeer jou kind voor die televisie? Selfs as jy jou kinders tuisskool, mag jy dalk ‘n groot vyand hê wat jy in jou huis ingenooi het en in ‘n posisie van “eer” geplaas het — jou televisie! Die daaglikse verbinding met Hollywood en sy wêreldse ongoddelike invloed is nie van pas vir ‘n Christelike huis nie.
Television
Televisie
Ps. 101:3 says, “I will set no worthless thing before my eyes; I hate the work of those who fall away; It shall not fasten its grip on me.” This is an interesting verse. No one who reads it can get away from the fact that, for the most part, television is worthless. Interestingly, it goes on to say “I hate the work of those who fall away.”
Ps. 101:3 sê, “niks wat sleg is, wil ek nastreef nie. Ek haat wat verkeerd is. Dit mag geen houvas op my hê nie.” Dis is ‘n interessante vers, Niemand wat dit lees kan wegkom van die feit dat, vir die meeste deel, is televisie sleg. Interessant, gaan dit ook verder om te sê “ek haat wat verkeerd is.”
Those who spend hours in front of the television are clearly putting themselves, and their children, in a dangerous position to “fall away” from the truth. How can a Christian or a Christian family hope to stay faithful to God and to His Word when more time is spent in front of the television than is spent in His presence?
Die wat ure voor die televisie spandeer plaas hulself, en hulle kinders, in ‘n gevaarlike posisie om weg te val van die waarheid. Hoe kan ‘n Christen familie hoop om getrou aan God en SY Woord te bly as meer tyd gespandeer word voor die televisie as in Sy teenwoordigheid?
“It shall not fasten its grip on me.” This verse ends with a very sobering thought, that something placed in front of our eyes has the ability to fasten its grip on us!
“Dit mag geen houvas op my hê nie.” Hierdie vers eindig met ‘n baie nugterende gedagte, dat iets wat voor ons oë geplaas word die vermoë het om ‘n houvas op ons te kry!
When we read the Old Testament it is so hard to relate to those who practiced idol worship. We believe that we are so civilized and intelligent that we couldn’t possibly fall for something so stupid. Yet, where is your television? Is it on an “altar” set right in the middle of your living room? Does each of your children have their own idol that they “worship” in their own room?
Wanneer ons die Ou Testament lees is dit so moeilik om verband te hou aan die wat afgod aanbidding uitoefen. Ons glo ons is so beskaafd en intelligent dat ons nie moontlik vir iets so onnosel kan val nie. Tog, waar is jou televisie? Is dit op ‘n “altaar” reg in die middel van jou sitkamer? Het elkeen van jou kinders hulle eie afgod wat hulle in hulle eie kamer “aanbid”.
On a recent trip when I was staying in a hotel, I woke up and opened my curtains. I could see into many windows of other hotel guests and EVERYONE had their television on! How many families have it going all day every day, morning until night? Older people are very susceptible to the addiction of television. My elderly parents had it going from morning until night. I watched my once very conservative father become more and more liberal through the onslaught of propaganda from the media.
Op ‘n onlangse reis toe ek in ‘n hotel gebly het, het ek wakker geword en my gordyne oopgemaak. Ek kon binne baie van die vensters van die hotelgaste insien en ALMAL het hulle televisies aan gehad! Hoe baie families het dit heeldag aldag aan, oggend en aand? Ouer mense is baie vatbaar vir die verslawing van televisie. My bejaarde ouers het dit van die more tot die aand aagehad. Ek het dopgehou hoe my eens konserwatiewe vader meer en meer liberaal geword het deur die aanslag van propaganda deur die media.
Right from the Source
Reg uit die Bron
My brother was a film editor for the national news for over 20 years for one of the major networks. He assured us that ALL of what we see on the news is biased and slanted. The reporters were told beforehand what “news” they were to bring back. My brother was told to use the film footage to confirm the findings that they set out to find — liberal and politically correct.
My broer was ‘n rolprent redakteur vir meer as 20 jaar vir een van die groot netwerke. Hy het ons verseker dat alles wat ons op die nuus sien bevooroordeeld en skuins is. Die verslaggewers word vooraf gesê watter “nuus” hulle kan terugbring. My broer was gesê om die filmmateriaal te gebruik om die bevindings wat hulle uitgeset het om te bevestig dat hulle — liberaal en polities korrek was.
Of course sitcoms are worse and soap operas are tragic. Cartoons are damaging your child’s morals and intellect. My father was a cartoonist for Disney back in the 1930’s and when I was 16, I colored for a cartoonist who worked for Hanna Barbera. Children’s cartoons are now written in order to change your child’s mind and heart. There is a board of directors in the studios that is set up to teach your children to accept the sinful and often perverse agenda of the media.
Natuurlik is sitkoms erger en seep operas tragies. Spotprente beskadig jou kind se sedes en intellek. My vader was ‘n spotprentekenaar vir Disney in die 1930’s en toe ek 16 was, het ek geteken vir ‘n spotprenttekenaar wie vir Hanna Barbera gewerk het. Kinders se spotprente wou nou geskryf om in staat te wees om jou kind se denke en hart te verander. Daar is ‘n raad van direkteure in die studio wat opgestel is om jou kinders te leer om die sondige en dikwels perverse agenda van die media te aanvaar.
I learned this firsthand through the frustration of the legitimate cartoonist I worked for who attempted to sell his cartoon ideas only to have them twisted and perverted. These boards (who are the ones who decide the story line and dialogue) were made up of lesbians and homosexuals. There is a hidden and often dangerous and destructive motive in all current cartoons. Even ones that we are familiar with, that are remakes or current, are horribly biased towards sinful thoughts and behaviors.
Ek het dit eerstehands geleer deur die frustrasie van die wettige spotprenttekenaar vir wie ek gewerk het wat gepoog het om sy spotprent idees te verkoop net om hulle verdraai en pervers te maak. Hierdie rade (wie die is wat die storielyn en dialoog besluit) was opgemaak uit lesbians en homoseksuele. Daar is ‘n versteekte en dikwels gevaarlike motief in al die huidge spotprente. Selfs die waarmee ons familiêr is, wat ‘n hermaak van huidiges is, en aaklig bevooroordeeld teenoor sondige gedagtes en optredes.
Educational Programs
Opvoedkundige Programme
Many of us who are opposed to sin, sex or violence on television turn on “educational” shows thinking they are not as bad. However, most of these shows speak of our world as “billions of years old” and the animals who have “evolved.” If your child is getting a steady “dose” of this poison, how long before they reject or question the Bible? Can they really separate the truth and then reject the lies? How much have you invested in their knowing and understanding the truth of the Bible?
Baie van ons wat teen sonde, seks of geweld op televisie gekant is, kyk na “opvoedkundige” programme en dink hulle is nie so sleg nie. Nietemin, baie van hierdie vertonings praat van ons wêreld as “biljoene jare oud” en die diere wat evolueer het. As jou kind ‘n gereelde “dosis” van hierdie gif kry, hoe lank voor hulle die Bybel verwerp of bevraagteken? Hoeveel het jy belê in hulle wete van die verstandhouding van die waarheid in die Bybel.
Dr. Kent Hovind has an excellent series that your entire family should invest in and watch, but be sure to do it as a family. If you are like most parents, you got your education from the public school system and therefore, you have been taught evolution. Isn’t it about time your faith was encouraged?
Dr. Kent Hovind het ‘n uitstekende reeks waarin jou hele familie moet belê en kyk, maar wees seker om dit as ‘n familie te doen. As jy soos meeste ouers is, het jy jou opvoeding van die publieke skool sisteem gekry en daarom, is jy evolusie geleer. Is dit nie omtrent tyd dat jou geloof aangemoedig was nie?
In addition, some of Dr. Hovind’s material is of an adult nature — not sensual, but difficult to view. You can fast forward the pictures of the holocaust or the other gruesome pictures that show what evolution (“believing that man has evolved from an ape”) has done to the minds of evil men if you choose.
Ter aanvulling, sommige van Dr. Hovind se materiaal is van ‘n volwasse natuur — nie sensueel nie, maar moeilik om te kyk. Jy kan vinnig verby die fotos van die groot brandoffer of van die ander grusame fotos wat wys wat evolusie (om te glo dat die mens van ‘n aap evolueer het”) gedoen het aan die denke van die bose mense as jy verkies.
Kent is a friend of our family and is full of wisdom on many topics that Christians need to be aware of and educated in. Why not buy this as a Christmas present for your family or as the best science curriculum your children could ever have? This series should be watched over and over again. And if this is all they are able to watch, it will be!
Kents is ‘n vriend van ons familie en is vol wysheid oor baie onderwerpe wat Christene nodig het om bewus te wees en opgevoed in. Waarom dit nie aankoop as ‘n Kersgekenk vir jou familie of as die beste wetenskap kurrikulum wat jou kinders ooit kan hê? Hierdie reeks behoort weer oor en oor gekyk te word. En as dit al is wat hulle in staat is om te kyk, dan sal dit so wees!
When we purchased our first set of creation video tapes we allowed our children to watch them any time they wanted to. And because television was forbidden they watched them over and over again. As a result, they literally memorized them word for word! If your children never have any other science, they would be better off than most children. This program is heads above any other science curriculum money can buy.
Toe ons ons eerste stel van die skepping videos gekoop het het ons ons kinders toegelaat om hulle enige tyd wat hulle wou te kyk. En omdat televisie verbode was het hulle hulle oor en oor gekyk. As ‘n resultaat, het hulle hulle letterlik woord vir woord memoriseer! As jou kinders nooit enige ander wetenskap het nie, sal hulle beter af wees as meeste kinders. Hierdie program is hoog bo skouers as enige ander wetenskap kurrikulum program wat geld kan koop.
Christian Television and Christian Videos
Christelike Televisie en Christelike Videos
What about watching Christian television, Christian videos and cartoons? Some I am totally opposed to and some seem fair. I haven’t really found any worth my children’s time, however. I am opposed to those that spend a lot of time “featuring” a sinful person with sinful or prideful behavior who later turns to good at the very end. Nor am I interested in allowing my children to spend their time watching nonsense. The Sesame Street/Barney type shows that “dumb-down” have done so much damage to our children. Read older books and nursery rhymes to see what our grandparents read. Is it any wonder that our grandparents’ eighth grade education far exceeded what our college graduates now attain?
Wat daarvan om Christelike televisie te kyk, Christelike videos en spotprente? Sommige is ek heelmetal teen gekant en sommige lyk geregverdig. Ek het nog nie juis enige waarde van my kinders se tyd gevind nie, nietemin. Ek is gekant teen die wat baie tyd spandeer en ‘n sondige persoon “uitbeeld” met sondige en hoogmoedige gedrag wat later op die ou einde goed uitdraai. Nog minder is ek geïnteresseerd om my kinders toe te laat om nonsens te kyk. Die Sesame Straat/ Barney soort vertonings wat “stom af” soveel skade aan ons kinders gerig het. Lees ouer boeke en kleuter rympies om te sien wat ons oumas en oupas gelees het. Is dit enige wonder dat ons oumas en oupas se standerd ses opvoeding ver oortref het wat ons kollege gradueerdes nou bereik.
Reading classics to your children will help to feed their little minds. Don’t buy the books that are revised. It may take time to learn to understand the classics, but after just a short time, your children will catch on. Then they will not be satisfied with the nonsense of the “dumb-down” books that they are feeding the children of today. And as an added bonus, classics are filled with morals and deep thinking. As they exercise our minds they feed our souls.
Deur klassieke vir jou kinders te lees sal help om hulle kein verstandjies te help voed. Moet nie die boeke wat hersien is koop nie. Dit mag tyd neem om te leer om die klassiekes te verstaan, maar na ‘n kort tydjie, sal jou kind dit aangryp. Dan sal hulle nie tevrede wees met die nonsens van die “ stom af” boeke wat hulle die kinders van vandag voer nie. En as ‘n bygevoegde bonus, klassiekes word gevul met morele en diep denke. Soos wat hulle ons verstand oefen voed hulle ons siele.
Deliverance!
Uitlewering!
If your family is hooked on or dependent on television or videos, I would challenge you to begin to fervently pray for the Lord to deliver your family from it. Prayer will do MUCH MORE than any hounding you direct at your children or bombard your husband with. Pray specifically that you can first disconnect from cable or your satellite dish. Then pray that you detach yourselves from the airwaves entirely. If you still want to use your set for movies or educational videos, pray about putting your set in a “lower” place of importance. I prayed that my husband would buy an armoire or cabinet that would close that “evil eye” away.
As jou familie op televisie of videos verslaaf of afhanklik is, sal ek jou uitdaag om vurig vir die Here te bid om jou familie daarvan uit te lewer. Gebed sal BAIE MEER doen as enige najaag wat jy jou kinders aandoen of jou man mee bombadeer. Bid spesifiek dat jy eers van jou sattelietskottel diskonnekteer. Bid dan dat jy jou heeltemal van die lugwee losmaak. As jy nog steeds jou stel vir rolprente of opvoedkundige videos wil gebruik, bid dat jy jou stel op ‘n “laer” plek van belangrikheid plaas. Ek het gebid dat my man ‘n kas of kabinet sou koop wat daardie “bosige oog” sou toemaak.
We have been “television free” for twelve years. We have on occasion seen television in a hotel room while on vacation. We are usually horrified by what is on. Like others, we turned on the “safe” animal shows only to have our children begin to mock the dialogue about “billions of years” or other evolutionary lingo and ask us to “please, turn it off.”
Ons is al vir twaalf jaar “televisie vry’. Ons het by geleentheid ‘n televisie in ‘n hotelkamer gekyk terwyl ons op vakansie was. Ons is gewoonlik verskrik deur wat aan is. Soos ander, het ons die “veilige” dierevertonings aangesit net om ons kinders te kry om die dialoog uit te tart oor “biljoene jare” of enige ander revolusionêre lingo en ons vra om dit “asseblief, af te skakel.”
Curriculum
Kurrikulum
My favorites:
My gunstelinge:
Reading
Lees
Reading programs:
Lees programme:
Abeka - Abeka Books - www.abeka.com
Abeka - Abeka Boeke - www.abeka.com
Sing Spell Read and Write
Sing Spel Lees en Skryf
Fast Track
Vinnig Vorentoe
Reading for interest and pleasure:
Lees vir belangstelling en plesier:
Abeka Readers - young readers
Abeka Lesers - jong lesers
Sugar Creek Gang - for boys
Sugar Creek Gang - vir seuns
Elsie Dinsmore - for girls
Elsie Dinsmore - vir meisies
Sower Series
Sower Reeks
Heroes of Faith - CBD christianbook.com
Helde van Geloof - CBD christianbook.com
Encyclopedias
Ensiklopedieë
Writing
Skryf
Writing letters and e-mailing family and friends
Skryf van briewe en om familie en vriende te e-pos
Geography
Aardrykskunde
Geo Safari
Where in the World is Carmen Sandiego?
Waar in die Wêreld is Carmen Sandiego?
History
Geskiedenis
The World’s 100 Greatest People - InteliQuest Learning Systems
Die Wêreld se 100 Grootste Mense - InteliQuest Learning Systems
Science
Wetenskap
Character Sketches - iblp.org; $39 each or all three for $105
Karakter Sketse - iblp.org; R642.00 elk of al drie vir R 1700
Kent Hovind Creation Science - drdino.com
Kent Hovind Skeppings Wetenskap - drdino.com
Note: After class exchange or give away your unwanted or unused curriculum.
Nota: Na klas, ruil of gee jou ongewenste of ongebruikte kurrikulum weg.