“You will say to this mountain,

‘Move from here to there,’ and it will move;

And nothing will be impossible to you.”

— Matthew 17:20

“sal julle vir hierdie berg sĂȘ:

 ‘Gaan staan daar anderkant!’ en hy sal gaan.

Niks sal vir julle onmoontlik wees nie.”

— Matteus 17:20

 

It was actually several chapters ago, and even more alarming, six months ago that I actually wrote the majority of this chapter. It was chapter 12 then, when I first began writing “Mountain Moved.” "To prove that I still have “the faith of a child” even though I am now in my fifties, after chapter 11 was posted on the RMI site and my mountain hadn’t moved (my debt had not been thrown into the depths of the sea), I posted a (note this is singular) testimony from a ministry member who watched God do the impossible, and her mountain of debt was thrown into the sea. She wrote to tell me her father had sold some property and gave her cash to buy her home—her marital home that the courts said had to be sold so the money could be split with her ex. Instead of selling, she bought her husband out and now completely owns her home!

Dit was eintlik verskeie hoofstukke gelede, en selfs meer onrusbarend , ses maande gelede wat ek eintlik die meerderheid van hierdie hoofstuk geskryf het. Dit was toe hoofstuk 12 , toe ek eers  “Berg Versit” begin skryf het. “Om te bewys dat ek nog steeds “die geloof soos ‘n kind het” alhoewel ek nou in my vyftigs is, nadat hoofstuk 11 op die HMI webwerf geplaas was en my berg nie versit het nie (my skuld is nie in die dieptes van die see gegooi nie), ek het ‘n (teken aan dit is enkel) getuienis van ‘n bediening lidmaat geplaas wat gekyk het hoe God die onmoontlike doen, en haar berg van skuld was in die see gegooi. Sy het geskryf en my vertel dat haar Vader eiendom verkoop het en vir haar kontant gegee het om haar huis te koop—haar maritale huis wat die hof gesĂȘ het verkoop moet word sodat die geld met haar eks opgedeel kan word. In plaas daarvan om te verkoop, sy het haar man uitgekoop en besit nou heeltemal haar huis!  

The next week, when my mountain again hadn’t moved (but now I was so sure than ever it would!) I posted a second testimony from a member who told of a similar story. Her home had gone into foreclosure and in the “twelve-hour” someone had come to pay off their home entirely! My faith was soaring. Then, with a sigh, the third week found me gathering even more testimonies that had come into RMI, and as I posted each, I was still believing God for my Jonathan and my mountain moved. Yet, even in the midst of all the evidence that He’d do the same for me, I began to really wonder if He would do this for me.

Die volgende week, toe my berg weer nie versit is nie (maar nou was ek meer seker as ooit dat dit sou!) het ek ‘n tweede getuienis van’n lidmaat wat ‘n eenderse storie vertel het geplaas. Haar huis het in opsegging gegaan en in die “twaalfde uur” het iemand gekom en hulle huis heeltemal afbetaal! My geloof het gesweef. Toe, met ‘n sug, het die derde week gekom waar ek selfs meer getuienisse opgegader het wat na HMI toe gekom het, en soos wat ek elke een geplaas het, het ek nog steeds in God geglo vir my Jonathan en my berg wat versit. Tog, in die middel van al die bewyse dat hy dieselfde vir my sou doen, het ek regtig begin wonder of Hy dit vir my sou doen.

Why share all this with you? Why not keep it to myself?

Waarom dit alles met jou deel? Waarom dit nie vir myself hou nie?

Well, most people, I imagine, would keep it to themselves or pretend to never doubt. But I found out just recently that I am known for being completely “transparent.” Transparent is a lot like letting people see you underdressed or without your makeup on or letting your hair down—I think you get the point. But more importantly, I believe that you need to know, and I need to remember, that things just don’t happen as quickly as we want them to or hope they will.

Wel, meeste mense, kan ek my voorstel, sou dit vir hulle self hou of voorgee om nooit te twyfel nie. Maar ek het net onlangs uitgevind dat ek bekend is om heeltemal “deursigtig” te wees. Deursigtig is baie soos om mense te laat sien dat jy sleg aangetrek is sonder jou grimering aan of om jou hare af te skeep—ek dink jy kry die punt. Maar meer belangrik, glo ek dat julle moet weet, en ek moet onthou, dat dinge nie so vinnig gebeur as wat ons wil hĂȘ hulle moet nie of hoop dat hulle sal nie.

Looking at the facts, and facing my situation honestly, I basically believed things just couldn’t get any worse; therefore, they had to get better: meaning, the mountain would soon, very soon, move or fall!

Deur na die feite te kyk, en my situasie eerlik in die gesig te staar, het ek basies geglo dat dinge nie erger kon word nie; daarom, moes hulle beter word: beteken, die berg sou gou, baie gou, versit of val!

I was wrong.

Ek was verkeerd.

If that is not bad enough, I, only a few days ago, was going to change the name of this chapter to “Mountain Crumbling!” Though it hadn’t fallen in one mighty swoop, it was crumbling slowly but surely.

Asof dit nie erg genoeg was nie, sou ek, net ‘n paar dae gelede, die naam van hierdie hoofstuk verander het na “Berg Verkrummel!”Alhoewel dit nie in een magtige slag geval het nie, was dit besig om stadig maar seker te verkrummel.

The first boulder that fell was when a credit card company contacted me and offered, I didn’t even have to ask, to lower the percentage rate, and not only that—they backed this rate up to when I had opened the account, which saved me thousands of dollars!! This all occurred due to my not being able to pay the minimum amount, which I had prayed in earnest about (as to what I should do). Is this encouraging or what?

Die eerste groot rots wat geval was was toe ‘n kredietkaart maatskappy my gekontak het en ‘n laer persentasie koers geoffer het, ek hoef nie eens te gevra het, om die persentasie koers te verlaag nie, en nie net dit nie—hulle het hierdie koers agteruit gedateer tot toe ek die rekening oopgemaak het, wat my duisende rande gespaar het!! Dit het gebeur omdat ek nie die minimale bedrag kon betaal het nie, waaroor ek ernstig gebid het (oor wat ek moes doen). Is dit bemoedigend of wat?

The second boulder that fell was even more incredible! Another credit card payment I could not pay, but this one led me down, down, down through a familiar valley of humiliation. The credit card company told me they could not “work with me” because I was not the “primary” cardholder; my ex-husband was. It took two days of speaking to the Lord about this, to be absolutely sure I understood what He was actually asking me to do, before I moved forward and did it.

Die tweede rots wat geval het was selfs meer ongelooflik! Nog ‘n krediet paaiement wat ek nie kon  betaal nie, maar hierdie een het my af, af, af deur ‘n familiĂȘre vallei van vernedering gelei. Die krediet kaart maatskappy het vir my gesĂȘ dat hulle nie “saam met my kon werk nie” omdat ek nie die “hoof” kaarthouer was nie; my eks-man was. Dit het twee dae geneem om met die Here hieroor te praat, om absoluut seker te wees dat ek verstaan het wat Hy my eintlik gevra het om te doen, voor ek vorentoe beweeg het en dit gedoen het.

In a moment of sheer humility, which felt like total humiliation, I had to write an email explaining the situation to both he and his wife. Why? Because though he had ruined my credit when he divorced me, with an extra lawsuit crippling me financially, I knew that not letting him know I couldn’t make the payment had the potential of hurting his credit. Do I need to remind you of what Jesus said? “You have heard that it was said, ‘an eye for an eye, and a tooth for a tooth’ But I say to you, do not resist an evil person; but whoever slaps you on your right cheek, turn the other to him also” (Matthew 5: 38–39). So, I got close enough to get slapped and boy was it a doozy.

In ‘n oomblik van loutere nederigheid, wat gevoel het soos totale vernedering, moes ek ‘n epos skryf en aan beide hom en sy vrou verduidelik. Waarom? Omdat alhoewel hy my krediet ruĂŻneer het toe hy my geskei het, met ‘n ekstra hof bevel wat my finansieĂ«l gebreklik gemaak het, ek het geweet deur hom nie te laat weet dat ek nie die paaiement kon maak nie die potensiaal gehad het om sy krediet seer te maak. Moet ek jou herinner aan wat Jesus gesĂȘ het?  “Julle het gehoor dat daar gesĂȘ is: ‘'n Oog vir 'n oog en 'n tand vir 'n tand.’ Maar Ek sĂȘ vir julle: Julle moet julle nie teen 'n kwaadwillige mens verset nie. As iemand jou op die regterwang slaan, draai ook die ander wang na hom toe” (Matteus 5:38-39). So ek het naby genoeg gekom om geslaan te word en man was dit soos soetkoek.

As I began to compose the email I could hear the “I told you so” because my ex-husband assured me when he left me that my crazy, overzealous ways would someday result in my losing everything. But now looking at this verse in Matthew, I see that I needed to be willing to put myself in a place to get slapped again (in the figurative sense).

Soos wat ek die epos begin opstel het kon ek die “ek het jou gesĂȘ” hoor omdat my eks-man my verseker het toe hy my verlaat het dat my dwase, oorgretige manier eendag sou veroorsaak dat ek alles verloor. Maar nou soos wat ek na die vers in Matteus kyk, sien ek dat ek nodig gehad het om gewillig te wees om myself op ‘n plek te kry om weer geslaan te word (figuurlik).

To make it even more difficult to do the right thing, do you remember when you read about my daughter’s Johnathan in the last chapter? Would you believe that this occurred at the very same time I needed to send this email? In other words, here I was writing to tell my ex-husband I couldn’t “afford” to pay a credit card bill, yet I was about to take a weeklong Florida vacation!!

Om dit selfs moeiliker  te maak om die regte ding te doen, kan jy onthou hoe jy van my dogter se Jonathan in die laaste hoofstuk gelees het? Sou jy kon glo dat dit op dieselfde tyd gebeur het as wat ek hierdie epos moes stuur? Met ander woorde, hier was ek besig om vir my eks-man te skryf dat ek dit nie kon “bekostig” om ‘n kredietkaart rekening te betaal nie, tog was ek op die punt om ‘n weeklange Florida vakansie te neem!!

Okay, sure, I felt I needed to explain. I even went so far as to write a P.S. fully explaining that the trip was given to us, all expenses paid, blah, blah, blah—that I later removed. Why? It only took reflecting on it a moment to hear what I had told my daughter just weeks earlier, “The people who want to believe the worst in you, will. The people who want to think the best of you, will. Therefore, you need to rid yourself of worrying what other people think and just focus on your relationship with the Lord, which makes you know you are in right standing with God, your Father.”

Reg, seker, ek het gevoel dat ek nodig gehad het om te verduidelik, ek het so ver gegaan as om ‘n P.S. te skryf en ten volle te verduidelik dat die reis vir ons gegee was, alle onkostes betaal, blah, blah, blah—wat ek later verwyder het. Waarom? Dit het net ‘n oomblik geneem om oor it na te dink en te hoor wat ek vir my dogter net weke vantevore gesĂȘ het, “Die mense wat die ergste van jou wil glo, sal. Die mense wat die beste van jou wil dink, sal. Daarom, moet jy ontslae raak van die bekommernis oor wat ander mense dink en net op jou verhouding met die Here fokus, wat jou maak weet dat jy reg met God staan,  jou Vader.”

I suppose it goes without saying that sending an email like this, right before my “vacation” had the potential of ruining our trip while I was waiting for the reply. However, after a day of thinking about it, I finally was able to fully surrender it to my Husband. Is He faithful? You bet!! I didn’t get my reply until the day after we returned home. And to my utter surprise, shock is more the word, I got a short email that I had to read several times before it seemed real: “We are taking care of the credit card situation so that burden is lifted from you. Have a wonderful Christmas with the children.”

Ek veronderstel sonder om dit te sĂȘ dat om ‘n epos soos dit te stuur, net voor my “vakansie” die potensiaal gehad het om ons reis te ruĂŻneer terwyl ek gewag het vir ‘n antwoord. Nietemin, nadat ek ‘n dag daaroor gedink het, was ek finaal in staat om dit ten volle aan my Man oor te gee. Is Hy getrou? Jy kan verseker wees!! Ek het nie my antwoord gekry tot die dag wat ons weer by die huis gekom het nie. Tot my uiterste verrassing, skok is meer die woord, het ek ‘n kort epos gekry wat ek verskeie kere moes lees voordat dit eg gelyk het: “Ons neem sorg van die kredietkaart situasie sodat die las van jou af gelig is. Jy moet ‘n wonderlike Kersfees saam die kinders geniet.

Now can you see why I planned to rename this chapter “Mountain Crumbling”? Though I still had plenty of debt, it appeared that God had begun to turn the tide and my mountain was indeed crumbling and would soon fall completely. That was then, but oh so suddenly the enemy reared his ugly head! My ex-husband? Oh, no my dear, “For our struggle is not against flesh and blood, but against the rulers, against the powers, against the world forces of this darkness, against the spiritual forces of wickedness in the heavenly places” (Ephesians 6:12).

Nou kan jy sien waarom ek beplan het om hierdie hoofstuk “Berg Verkrummel” te hernoem? Alhoewel ek nog steeds baie skuld gehad het, het dit gelyk asof God begin het om die gety te draai en my was berg inderdaad besig om te verkrummel en sou gou heeltemal val. Dit was toe, maar o so skielik wat die vyand sy lelike kop uitgesteek! My eks-man? O, nee my liewe tog, “Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor hierdie sondige wĂȘreld, teen elke bose gees in die lug” (EfesiĂ«rs 6:12).   

Almost a month after my Merry Christmas email, I received a follow up email that made my heart faint within me. It stated that I had been turned over to the fraud department, they were advised to report the card as stolen, was told that I had misled them, and so on and so forth. And for two days I fought trembling when that boulder, which was falling, hit me—months of payments were charged back to the merchants and they wanted their money, all of it, now! The credit card company sent me a copy of the handwritten letter my husband sent them, explaining the card had been stolen from his wallet, and he wanted an arrest warrant issued. The police were coming to arrest me, so I had to tell my son so he knew what to do, because I was concerned the minor children would be taken into custody.

Amper ‘n maand na my Gelukkige Kersfees epos, het ek ‘n opvolgende epos ontvang wat my hart in my skoene laat sak het. Dit het verklaar dat ek na die bedrog departement oorhandig is, hulle was aangeraai om die kaart as gesteel te rapporteer, daar was vir hulle gesĂȘ dat ek hulle mislei het, en so aan en so aan. En vir twee dae het ek bewerend geveg toe daardie rots, wat besig was om te val, my getref het—maande van paaiemente was terug aan die handelaars aangekla en hulle wou hulle geld gehad het, alles, nou! Die kredietkaart maatskappy het vir my ‘n handgeskrewe brief gestuur wat my man vir hulle gestuur het, en waar hy verduidelik het dat die kaart uit sy beursie uit gesteel was, en dat hy ‘n arrestasiebevel uitgereik wou hĂȘ. Die polisie was oppad om my te arresteer, so ek moes my seun vertel sodat hy sou geweet het wat om te doen, omdat ek bekommerd was dat die minderjarige kinders in aanhouding geneem sou word. 

What of the other boulder that I thought fell? When the next statement came it did not have a reduced amount, nor did it state that I had received a reduced percentage rate. As a matter of fact, the rate had increased by 4%...

Wat van die ander rots wat ek gedink het geval het? Toe die volgende rekening kom het dit nie ‘n verminderde bedrag gehad nie, nog minder het dit verklaar dat ek ‘n verminderde persentasie koers ontvang het. Om die waarheid te sĂȘ, die koers het met 4% gestyg...

When we hear the testimonies of faithful men and women who God has used to bring about the miracles that give us our spiritual strength and the courage to face our own mountains, I believe we often forget that these were real people who really were experiencing the very real possibility that their mountain may not fall—their miracle or deliverance may just not happen. And, in response to walking out their beliefs, things actually got terribly worse.

Wanneer ons die getuienisse van getroue mans en vrouens hoor wat God gebruik het om die wonderwerke wat ons geestelike krag gee en die bemoediging om ons eie berge in die gesig  te staar, teweeg gebring het, glo ek dat ons dikwels vergeet dat hierdie regte mense was wie regtig die baie egte moontlikheid ervaar het dat hulle berg nie mag val nie—hulle wonderwerk of uitlewering mag net dalk nie gebeur nie. En, in reaksie om hulle geloof uit te loop, het dinge verskriklik erger geword.

We see it with those awesome young Hebrew boys. Note their words while standing before the king about to meet their death, or deliverance, but experiencing something far greater. “Shadrach, Meshach and Abed-nego replied to the king, ‘O Nebuchadnezzar, we do not need to give you an answer concerning this matter. If it be so, our God whom we serve is able to deliver us from the furnace of blazing fire; and He will deliver us out of your hand, O king. But even if He does not, let it be known to you, O king, that we are not going to serve your gods or worship the golden image that you have set up’” (Daniel 3:16–18).

Ons sien dit in daardie ongelooflike Hebreeuse seuns. Noteer hulle woorde terwyl hulle voor die koning staan om hulle dood, of uitlewering, tegemoet te gaan, maar om iets ver groter te ervaar. “Sadrag, Mesag en Abednego het koning Nebukadnesar geantwoord: “Ons hoef u nie hierop te antwoord nie. Ons het ons God vir wie ons dien. Hy het die mag om ons te red uit die brandende oond, en Hy sal ons ook red uit u mag. Selfs as Hy dit nie doen nie, moet u weet dat ons u god nie sal dien nie, die goue beeld wat u laat oprig het, nie sal aanbid nie.”’ (Daniel 3:16-18).

Are we so foolish or ignorant to think that our Bible heroes, or today’s heroes of faith, do not experience the same questions, doubts, and emotions that you and I feel when facing a mountain? When we are put in a place of defeat, destruction, or even embarrassment as we stand before our mountain, or before our furnace, we know that the God we serve is able to deliver us, but will He? Like the young boys, what matters is that we stay true to our beliefs no matter what God chooses to do or not do for us.

Is ons so dwaas en onkundig om te dink dat ons Bybel se helde, of vandag se helde van geloof, nie dieselfde vrae, twyfel en emosies ervaar as wat ek en jy voel wanneer ons voor ‘n berg kom nie? Wanneer ons in ‘n plek van nederlaag, verwoesting, of selfs vernedering kom, soos wat ons voor ons berg staan, of voor die oond, weet ons dat die God wat ons dien in staat is om ons uit te lewer, maar sal Hy? Soos die jong seuns, wat saak maak is dat ons getrou bly aan ons geloof maak nie saak wat God kies om vir ons te doen of nie te doen nie.

As I finish this book, I am still not sure which it will be for me. I had no idea if I would write the testimony of my mountain of debt falling into the sea, or if I would instead post this chapter on my site, ending with still “hoping against hope” (Romans 4:18) from the cell of the local jail. But last night I came to an amazing revelation that took me by surprise. This thought had me blubbering like a baby, and even now I am having trouble containing my tears enough to try and get my thoughts and feelings down on paper.

Soos wat ek hierdie boek voltooi, is ek nog steeds nie seker wat dit vir my sal wees nie. Ek het geen idee gehad of ek die getuienis van my berg wat in die see val sou skryf nie, en of ek instede hierdie hoofstuk op my webwerf sou plaas, en nog steeds met “hoop teen hoop” (Romeine 4:18)  uit die sel van die plaaslike gevangenis eindig. Maar gisteraand het ek tot by ‘n ongelooflike openbaring gekom wat my onkant gevang het. Die gedagte het my laat grens soos ‘n baba, selfs nou vind ek dit moeilik om my trane genoeg terug te hou om te probeer om my gedagtes en gevoelens op papier te kry.  

Over the past few days, this weekend specifically, I was at a wedding where I spoke to so many people with whom I hadn’t seen or spoken to for several years. As we got reacquainted and I shared just where I had been and why they hadn’t seen me, they inevitably asked if my husband (saying his name) traveled with me. This led me to tell them what had happened (my husband divorcing me and marrying the woman he was involved with and the financial crisis I was facing), and it took them by surprise—actually shock was more their response.

Oor die laaste paar dae, spesifiek hierdie naweek, was ek by ‘n troue waar ek met so baie mense gepraat het met wie ek vir verskeie jare nie gesien of gepraat het nie. Soos wat ons herenig het en ek gedeel het waar ek was en waarom hulle my nie gesien het nie, het hulle onvermydelik gevra of my man (hulle het sy naam gesĂȘ) saam my gereis het. Dit het daartoe gelei dat ek hulle vertel het wat gebeur het (my man wat my geskei het en met die vrou by wie hy betrokke was getrou het en die finansiĂ«le krisis wat ek in die gesig staar), hulle was verras—eintlik was skok meer hulle reaksie.

However, each time I was able to share with them just a few highlights of what the Lord had done for me: the person who I now am, and the blessing of being His bride (wanting no other), when they asked if I had married again (seeing the ring I wear as a sign that I am “taken” and not available). 

Nietemin, elke keer was ek in staat om met hulle net ‘n paar hoogsels van wat die Here vir my gedoen het te deel: die persoon wie ek nou is, en die seĂ«n om Sy bruid te wees (en geen ander te wil hĂȘ nie), toe hulle gevra het of ek weer getroud is (die ring gesien het wat ek gedra het as ‘n teken dat ek “gevat” is en nie beskikbaar is nie).

All this reminiscing really stayed in my mind, and then just last night, I realized that the “love affair” that I had been experiencing with the Lord was the thing that I was most grateful for. Yet, the second just as precious, was what I discovered and what made me weep last night. Due to the divorce, I was put in a place of being able to choose to walk in unknown danger and peril.

Al hierdie herinneringe het regtig in my gedagtes gebly, en toe net gisteraand, het ek besef dat die “liefdes verhouding” wat ek met die Here ervaar het die ding was waarvoor ek die meeste dankbaar was. Tog, die tweede net so kosbaar, was wat ek ontdek het my maak huil het gisteraand. As gevolg van die egskeiding, was ek op ‘n plek geplaas om in staat te wees om te kies om in onbekende gevaar en risiko te loop.

For the first time since I had lived with my parents, I no longer had anyone stand in the way of me doing the most radical, most zealous, most foolish things I have been allowed to do. And the gratitude was all due to the years of being married, feeling imprisoned, because I longed to take God at His Word to the point that I would have everything to lose if He didn’t show up.

Vir die eerste keer vandat ek saam my ouers gebly het, het ek nie meer iemand gehad wat in my  pad gestaan het om die mees radikale, mees ywerige, meest dwase ding wat ek toegelaat was om te doen te doen nie. En die danksegging was alles as gevolg van die jare van getroud te wees, en opgesluit te voel, omdat ek daarna gehunker het om God op Sy woord te neem tot op die punt waar ek alles sou verloor as Hy nie verskyn het nie.

As a child, or if you are married, you do not have this privilege. There is protection set in place that prevents you from radical feats, and I am sure, due to the hard fact that you and I are not (or were not) yet ready, and those radical feats would probably have turned out badly.

As kind, of as jy getroud is, het jy nie hierdie voordeel nie. Daar is beskerming in plek gesit wat jou voorkom van radikale prestasies, en ek is seker, as gevolg van die harde feite dat ek en jy nie (of was nie) gereed nie, en daardie radikale prestasies sou sleg uitgedraai het. 

Yet, in the state I am in now, taking the Lord’s truth and running with it means that I can put myself in the place that I have no idea how this (or anything else) is going to turn out —no earthly idea at all! It all could end badly, but as I said to the Lord last night “I am just so terribly grateful that I had the opportunity to be just one crazy person in this world that is willing, and excited, to go out on a limb, hopefully for You, knowing it might not hold the weight of what I believe.”

Tog, in die toestand waarin ek nou verkeer, deur die Here se waarheid te neem en daarmee te hardloop beteken dat ek myself op daardie plek kan sit dat ek geen idee het hoe dit (of enigiets anders) uit gaan draai nie —glad geen aardse idee nie! Dit kan alles sleg uitdraai, maar net soos wat ek vir die Here gisteraand gesĂȘ het “ek is net so verskriklik dankbaar dat ek die geleentheid gehad het om net een kranksinnige mens in hierdie wĂȘreld te wees wat gewillig is, en opgewonde, om ‘n kans te waag, hopelik vir Jou, wetend dat dit nie die gewig mag dra van wat ek glo nie.”

There is no way I can be so lofty to think that I know for sure how it ends or that I am on the right track. Yes, when I speak from faith there is no doubt—none at all. No one but God really knows how anything will turn out, do they?

Daar is geen manier dat ek so verhewe kan wees om te dink dat ek verseker weet hoe dit eindig nie of dat ek op die regte pad is nie. Ja, wanneer ek uit geloof praat is daar geen twyfel nie—glad niks nie. Niemand maar God weet regtig hoe enigiets uitdraai nie, doen hulle?

For all the hoopla, I for one am, and forever will be, grateful for this chance. Oh, my, there I go again with the tears.

Vir al die bohaai, is ek vir een, en sal vir altyd, dankbaar vir hierdie geleentheid wees. O, wee, daar gaan ek weer met die trane.

Of course, it would have been easier for me to write this with a testimony done, complete, while standing, in victory, on top of my fallen mountain shouting Hallelujah. However, I just wanted you to know, and have the opportunity to profess how I really feel on this side of my mountain moving.

Natuurlik, sou dit mkliker gewees het vir my om dit met ‘n getuienis wat gedoen is te skryf, voltooi, terwyl  ek staan, in oorwinning, bo-op my gevalde berg en Halleluja uitskree. Nietemin, ek wou net gehad het dat jy moet weet, en die geleentheid hĂȘ om te verklaar hoe ek regtig aan hierdie kant van my berg wat beweeg voel.

Whether my mountain moves or not, I will post this chapter and print this book. If it doesn’t work, it has, and had, nothing to do with the Lord’s faithfulness; it had everything to do with my own.

Of my berg beweeg of nie, ek sal hierdie hoofstuk plaas en druk. As dit nie werk nie, het dit, niks te doen met die Here se betrouwbaarheid nie; dit het alles te doen met my eie.

For you, dear bride, let me assure you that no matter who is pursuing you unjustly, who or what is standing in the way of what you know God has promised you, or how horrible the circumstances in your life are right now, God is more than able to change everything in an instant! Why is your answer veiled? Why do you still wait? Why are things continually getting worse instead of better?

Vir jou, liewe bruid laat my jou verseker dat dit nie saak maak wie jou onrgverdig agternasit nie, wie of wat in die plek staan van wat jy weet God jou belowe het, of hoe aaklig die omstandighede reg nou in jou lewe is nie, God is meer as net in staat om alles in ‘n oomblik te verander! Waarom is jou antwoord bedek? Waarom wag jy nog? Waarom word dinge voortdurend erger in plaas van beter?

Simply think back to previous times and what God did for you (and for others) to hear God say to you


Dink eenvoudig terug aan die vorige kere en wat God vir jou gedoen het (en vir ander) om te hoor dat God vir jou sĂȘ...

 “‘For I know the plans that I have for you,’ declares the LORD, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope’” (Jeremiah 29:11).

“‘Ek weet wat Ek vir julle beplan, sĂȘ die HERE: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting!”’ (Jeremia 29:11).

Therefore, “For the vision is yet for the appointed time; it hastens toward the goal and it will not fail though it tarries, wait for it; for it will certainly come, it will not delay” (Habakkuk 2:3).

Die openbaring geld vir 'n bepaalde tyd; dit sal gou kom want dit kom beslis. Jy moet net geduldig bly wag as dit nie gou kom nie, want dit kom beslis, dit sal nie uitbly nie” (Habakuk 2:3).

And certainly, you and “I would have despaired unless I had believed that I would see the goodness of the LORD in the land of the living” (Psalm 27:13).

As ek darem nie geglo het dat ek die goedheid van die HERE sal sien in die land van die lewendes nie ...!” (Psalms 27:13).

And no matter what may be coming at you, remember “When the disciples saw Him walking on the sea, they were terrified, and said, ‘It is a ghost!’ And they cried out in fear. But immediately Jesus spoke to them, saying, ‘Take courage, it is I; do not be afraid.’ Peter said to Him, ‘Lord, if it is You, command me to come to You on the water’” (Matthew 14:26–28). So, get out and walk toward Him. Never forgetting this final promise


En maak nie saak wat jou kant toe kom nie, onthou “Toe sy dissipels Hom op die see sien loop, het hulle groot geskrik en gesĂȘ: “Dis 'n spook!” Van angs het hulle hard begin skreeu. Maar Jesus het dadelik met hulle gepraat en gesĂȘ: “Wees gerus, dit is Ek. Moenie bang wees nie.”Toe sĂȘ Petrus vir Hom: “Here, as dit regtig U is, beveel my om op die water na U toe te kom.”’ (Matteus 14:26-28). So, klim uit en loop na Hom toe. En moet nooit hierdie finale belofte vergeet nie... 

“These things I have spoken to you, so that in Me you may have peace. In the world you have tribulation, but take courage; I have overcome the world” (John 16:33).

“Dit sĂȘ Ek vir julle, sodat julle vrede kan vind in My. In die wĂȘreld sal julle dit moeilik hĂȘ; maar hou moed: Ek het die wĂȘreld klaar oorwin” (Johannes 16:33).

 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui