“They that wait upon the Lord,

will renew their strength
”

—Isaiah 40:31

 

“...maar diĂ© wat op die Here vertrou,

kry nuwe krag
”

—Jesaja 40:31

 

Sitting here in the middle of the night, listening to the rain outside and the stillness inside, I realized that I am in God’s waiting room.

Hier waar ek in die middel van die nag sit, en na die reën buite luister en die stilligheid binne, het ek besef dat ek in God se wagkamer is.

You and I have been here millions of times, and if you are like me, you thought you had learned how to endure the wait. Sleep is a good way to pass the time, but then when awakened, your mind begins to think, to plan, to wonder, to think, and think some more.

Jy en ek is al miljoene keer hier, en as jy soos ek, gedink het dat jy geleer het hoe om uit te hou gedurende die wag. Slaap is ‘n goeie manier om die tyd verby te kry, maar dan wanneer jy wakker word begin jou gedagtes om te dink, te beplan, te wonder, te dink en meer te dink.

Getting up meant only thinking some more, so I began to busy myself. You’ve been there too, I know I am not alone, but we feel we are alone don’t we?

Om op te staan beteken net om meer te dink, so dan begin ek om myself besig te hou. Jy was ook al daar, ek weet ek is nie alleen nie, maar ons voel asof ons alleen is doen ons nie?

Yes, of course we pray, and as His bride we talk to our Husband—doing our best to listen, but we only hear the rain and our own thoughts. In God’s waiting room, He often chooses to remain silent, except for the few encouraging words that we hear, you know, like the verses that explain just why we must wait—like our opening verse: we wait so that our strength can be renewed. If that’s true why do we often feel weaker?

Ja, natuurlik bid ons, en as Sy bruid praat ons met ons Man—en doen ons beste om te luister, maar ons hoor net die reĂ«n en ons eie gdagtes. In God se wagkamer, verkies Hy  dikwels om stil te bly, behalwe vir ‘n paar bemoedigende woorde wat ons hoor, jy weet, soos die verse wat verduidelik net waarom ons moet wag—soos ons openings vers: ons wag sodat ons nuwe krag kan kry. As dit waar is waarom voel ons dikwels swakker?

After reading quite a few devotionals online, I sat here wondering if I could possibly go back to sleep, and if that hot milk I drank would help. For a split second, I thought of turning on the television, but that’s not at all spiritual—I need to do something much more productive! That’s when my compassionate Husband put a thought in my mind that had to be Him. It was a revelation that rang so true, and its principle encompassed everything that you and I are experiencing right now.

Nadat ek ‘n hele paar toewydings aanlyn gelees het, het ek hier gesit en wonder of ek moontlik weer aan die slaap kon raak, en of die warm melk wat ek gedrink het sou help. Blitsvinnig het ek daaraan gedink om die televisie aan te sit, maar dit is glad nie geestelik nie—ek moet iets baie meer produktief doen! Dit is toe dat my barmhartige Man ‘n gedagte in my verstand geplaas het wat Hy moes wees. Dit was ‘n openbaring wat so waar was, en die beginsel het alles wat jy en ek nou ervaar omvat.

What you and I are doing in God’s waiting room is only going to help pass the “time”—it’s simply a means to occupy our time so that the wait doesn’t feel as long. What you and I do during the wait will have nothing at all to do with making the wait shorter—there is simply an “appointed time.” It will also have nothing at all to do with making that “thing” we are waiting for any grander, or more magnificent. Just like every blessing that is bestowed on you and me, it’s all from Him— we didn’t earn it nor do we deserve it, and we are foolish if we think that we do or did. It’s what He longs to give us because we are His bride.

Wat jy en ek in God se wagkamer doen gaan net help om die “tyd” verby te kry—dit beteken eenvoudig om ons tyd te beset sodat die wag nie so lank voel nie. Wat ek en jy doen gedurende die wag sal hoegenaamd niks te doen hĂȘ om die wag korter te maak nie—daar is eenvoudig ‘n “vasgestelde tyd.” Dit het ook glad niks te doen om daardie “ding”  waarvoor ons wag enigsins meer deftig, of meer manjifiek te maak nie. Net soos enige ander seĂ«n wat op jou en my bestee is, dit is alles van Hom af—ons het dit nie verwerf nie en nog minder verdien ons dit, en ons is dwaas as ons dink dat ons doen of het. Dit is waarna Hy hunker om vir ons  te gee omdat ons Sy bruid is.  

What is it that you are waiting for dear friend and fellow bride? Again, if you are like me it is not just one thing, it is dozens of things: health issues, money issues, ministry issues, relationship issues—and let me not forget to mention—each one appearing hopeless. Well, of course, isn’t that why we are here in God’s waiting room? Are we so foolish that we have forgotten that apart from Him we can do nothing? And isn’t every good gift from above?

Wat is dit waarvoor jy wag liewe vreindin en mede bruid? Weer, as jy soos ek is is dit nie net een ding nie, dit is dosyne dinge: gesondheids aangeleenthede, geld aangeleenthede, bediening aangeleenthede, verhouding aangeleenthede—en laat my nie vergeet waaom ons hier in God se wagkamer is nie? Is ons so dwaas dat ons vergeet het dat sonder Hom ons niks kan doen nie? En is elke goeie geskenk nie van bo nie?

So why bother doing anything? Why will you and I bother getting up in the morning and starting a new day, doing the same things, working just as diligently when we know that it will do little to no good to get that appointment with our miracle?

So waarom bekommer om enigiets te doen? Waarom sal jy en ek ons bekommer om in die oggend op te staan en ‘n nuwe dag te begin, dieselfde dinge te doen, en net so ywerig te werk wanneer ons weet dat dit min of niks goed sal doen om daardie afspraak te kry met ons wonderwerk?

Right before I picked up my computer to get these thoughts on paper, I pictured myself in one of those doctor’s waiting rooms filled with: magazines, people, and closed doors surrounded me. We try to read one of those magazines, but our mind is inside those doors, behind that frosted glass. One by one someone else’s name is called—while we wait.

Net voordat ek my rekenaar opgetel het om hierdie gedagtes op papier te kry, het ek myself in een van daardie dokter se wagkamers wat met: tydskrifte, mense, en geslote deure wat my omring het voorgestel. Ons probeer om een van daardie tydskrifte te lees, maar ons gedates is binne daardie deure, agter daardie ysglas. Een vir een word iemand anders se naam uitgeroep—terwyl ons wag.

However, this is not an accurate picture and as I realized it, I had to make the proper adjustments to what I was envisioning. You see, in my mind I have made a set appointment. I may have to wait longer than expected, for some odd reason offices seem to schedule too many patients/clients for the time allotted, but nevertheless, at some point in time, on that day, my name will be called. You see—what I’ve been envisioning isn’t accurate due to one major flaw.

Nietemin, dit is nie ‘n akurrate pentjie nie en soos wat ek dit besef het, moes ek die behoorlike verstelligs maak tot wat ek my voorgestel het. Jy sien, in my gedagtes het ek ‘n vasgestelde afspraak gemaak. Ek mag dalk langer wag as wat daarvan my verwag is, vir een of ander vreemde rede skeduleer kantore te veel pasiĂ«nte/kliente vir die toegekende tyd, maar nietemin, op een of ander stadium, op daardie dag, sal my naam uitgroep word. Jy sien—wat ek myself voorgestel het is nie akuuraat nie as gevolg van een groot gebrek.

We don’t know exactly when our appointment is, do we? We each hope and pray that our appointment is for today: our miracle, our breakthrough, our situation will change—today—but, alas, tomorrow comes and we often find we are still waiting.

Ons weet nie presies wanneer ons afspraak is nie, doen ons? Elkeen van ons hoop en bid dat ons afspraak vir vandag is; ons wonderwerk, ons deurbraak, ons situasie sal verander—vandag—maar, heelaas, more kom en ons vind dikwels dat ons nog steeds wag.

So I let my mind, instead, imagine waiting in some foreign country where there is no guarantee that you or I will be seen, ever. You and I are more like a humble soul who travels by foot where the rumors are told of a missionary who’s come with medicine. So we get there with the great masses of sick and dying, hoping that help will make it through the crowd to find us. There is no appointment, and no need to complain to anyone. Our only hope is to wait, and hope—hoping that we will be seen, and that miraculously we might be helped due to our traveling the distance.

So in plaas daarvan, laat ek my verstand, verbeel dat ek in een of ander vreemde  land wag waar daar geen waarborg is dat jy of ek gesien sal word, ooit. Jy en ek is meer soos ‘n nederige siel wat per voet reis waar die gerugte vertel van ‘n sendeling wat met medisyne gekom het. So ons kom daar met die groot massas van die siekes en die wat doodgaan, en hoop dat hulp dit deur die skare sal maak om ons te vind. Daar is geen afspraak nie, en gen rede om by enigiemand te kla nie.Ons enigste hoop is om te wag, en te hoop—te hoop dat ons gesien sal word, en dat ons wonderbaarlik dalk gehelp sal word as gevolg van ons reis distansie. 

Yes, that describes our situation a bit better, doesn’t it? We simply hope, pray, and hang on to the faith that says that we did hear from God and that His promises were for us. Nevertheless, doubt often creeps in to taunt us, especially when we think of or witness first hand, all those “others” who’d waited, but then for some reason, walked out of God’s waiting room. Why’d they go? Was it because they were too tired to wait or did they realize that God had another plan and they were waiting in the wrong room: the wrong miracle, or wrong prayer, maybe they had the wrong motive for waiting?

Ja, dit beskryf on situasie ‘n bietjie beter, doen dit nie? Ons hoop eenvoudig, bid, en klou aan die geloof wat sĂȘ dat ons van God gehoor het en dat Sy beloftes vir ons was. Nietemin, twyfel kruip in om ons te tart, spesiaal wanneer ons dink of eerstehands getuig, van al daardie “ander” wat gewag het, maar dan vir een of ander rede, uit God se wagkamer geloop het. Waarom het hulle gegaan? Was dit omdat hulle te moeg was om te wag of het hulle besef dat God ‘n ander plan het en dat hulle in die verkeerde wagkamer wag: die verkeerde wonderwerk, of verkeerde gebed, miskien het hulle die verkeerde motief vir wag gehad?

Certainly, I can throw out many questions, but where are the answers you ask? Who’s got the answers anyway—clearly not me. Understanding this wait only makes sense when I look back at what God has already done in my life and in your life; only by looking at what He’s done can any of this chaos make sense.

Sekerlik, kan ek baie vrae uitgooi, maar waar is die antwoorde wat jy vra? Wie het in elk geval die antwoorde—duidelik nie ek nie.. Om die wag te verstaan maak net sin wanneer ek terug kyk na wat God alreeds in my lewe en in jou lewe gedoen het; net om deur te kyk na wat Hy gedoen het kan enige van hierdie gaos sin maak.

It’s His timing I am talking about.

Dit is Sy tydsberekening waarvan ek praat.

When I look back at so many times I have waited, I was waiting so that each situation was perfectly set in place. The home that I now live in sat unoccupied for over a year while we waited for over a year to sell our previous house. Why? Well, just one reason was the price. Our builder chose to sell it to us at his cost— just barely breaking even, certainly something he wouldn’t have done had he not had to wait to sell it. Had we not waited to sell our previous house.

Wanneer ek terugkyk na soveel keer wat ek gewag het, ek het gewag sodat elke situasie perfek in plek gesit was. Die huis waarin ek nou is het vir meer as ‘n jaar onbewoond gestaan terwyl ons vir meer as ‘n jaar gewag het om ons vorige huis te verkoop. Waarom? Wel, net een rede was die prys. Ons bouer het verkies om dit aan ons te verkoop teen sy koste—ons het skaars sonder verlies uitgekom, sekerlik iets wat hy nie sou gedoen het as hy nie gewag het om dit te verkoop nie. Het ons nie gewag om ons vorige huis te verkoop nie.

Then rewinding to us buying our previous home before the last. That house never even went on the market. When the sellers found themselves with two homes for more than a year, it was then that they decided they had to sell off hundreds of surrounding acres, reduce the price to a ridiculous amount, and only then we were called out of our “waiting room” a very tiny little rental we thought we might live in forever (planning we’d stay just a month or two).

En dan beweeg ons agteruit om ons vorige huis voor die laaste huis te koop. Die huis het nooit eens op die mark gegaan nie. Toe die verkopers hulself met twee huise vir meer as ‘n jaar vind,  dat hulle besluit het om honderde omliggende akkers te verkoop, die prys na ‘n belaglike prys te verminder, en net toe was ons uit ons “wagkamer” geroep ‘n baie klein huurplekkie waarin ons gedink het ons dalk vir ewig sou bly (en beplan dat ons net ‘n maand of twee sou bly). 

May I also explain that each time we were asked to “wait” it ultimately made our miracle all the sweeter—it was never just about the price we inevitably paid for each (far below what anyone could imagine). No, it was because it made all of us appreciate what He’d done that much more and, for me personally, because it helped me understand. My wait helped me empathize and inevitably be prepared to encourage others who must wait, encouraging them with compassion.

Mag ek ook verduidelik dat elke keer wat ons gevra was om te “wag” het dit uitermatig ons wonderwerk selfs soeter gemaak—dit was omtrent die prys wat ons onvermydelik vir elkeen betaal het (ver onder wat enige iemand kan verbeel). Nee, dit was omdat dit almal van ons gemaak het om soveel meer te waardeer wat Hy gedoen het, en, vir my persoonlik, omdat dit my gehelp het om te verstaan. My wag het my gehelp om te empatiseer en onvermydelik voorbereid te wees om ander wat moet wag aan te moedig, en met deernis aan te moedig.

Each and every time we wait will have its own unique purpose, but only when we take the time to look back and see what He’s done. And isn’t that what we have now—time—lots of time?

Ieder en elke keer wat ons wag sal dit sy eie unieke doel hĂȘ, maar net wanneer ons die tyd neem om terug te kyk en sien wat Hy gedoen het. En is dit nie wat ons nou het nie—tyd—baie tyd?

So rather than just trying to busy ourselves with magazines, or television, or even good works that we hope will amount to something, and get us out of God’s waiting room sooner, I think that looking back at the purpose and perfect plan of previous waiting rooms will prove to be the best method for not just enduring the wait, but enjoying God’s waiting room.

So eerder as om te probeer om onsself besig te hou met tydskrifte, of televisie, of selfs goeie werke wat ons hoop vir iets sal tel, en ons gouer uit God se wagkamer sal kry, ek dink dat om terug te kyk na die doel en perfekte plan van vorige wagkamers sal bewys om die beste metode te wees om nie net om die wag te verduur nie, maar om God se wagkamer te geniet.

Enjoy the wait.

Geniet die wag.

My Ninth of Many Financial Testimonies
My Negende van Baie Finansiële Getuienisse

“Anniversary Vacation”
“Herdenking Vakansie”

When I got to the end of this chapter I had to stop and think of a financial testimony to write. God does so many things in my life, some big and some small, but with all the amazing ones that I have written so far, I knew I needed a big one to share!

Toe ek aan die einde van hierdie hoofstuk gekom het moes ek stop en dink aan ‘n finansiĂ«le getuienis om te skryf. God doen so baie dinge in my lewe, sommige groot en sommige klein, maar met al die ongelooflik enes wat ek so ver geskryf het, het ek geweet dat ek ‘n groot een nodig gehad het om te deel!

So I stopped writing and asked the Lord to remind me of yet another a financial blessing that has happened that I must have forgotten about, and that’s just what He did. While talking to my daughter on the phone, I mentioned the dates that I would be gone to which she replied, “Oh, are you really going?” While excitedly sharing all the details to what God had done, I realized He had also reminded me of something incredible that He’d also blessed me with!!

So ek het gestop om te skryf en die Here gevra om my te herinner aan nog ‘n finansiĂ«le seĂ«n wat gebeur het waarvan ek vergeet het, en dit is net wat Hy gedoen het. Terwyl ek met my dogter op die telefoon gepraat het, het ek datums genoem wat ek weg sou wees waarop sy geantwoord het, “O, gaan jy regtig?” Terwyl ek opgewonde al die besonderhede gedeel het oor wat God gedoen het, het ek besef dat Hy my ook herinner het aan iets ongeloofliks waarmee Hy my ook geseĂ«n het!!

The blessing began right after I found the honeymoon trip to Hawaii that I spoke about in chapter 5 “Hopelessly in Need of Him”. That trip had used up only 3000 points but another 2000, would expire by May 31st. Honestly, I hadn’t wanted to go anywhere else after all the traveling I had done over the previous two years, and therefore, at one point, I offered these points to my ex-husband as a blessing. By following the principle in Matthew 5:39-42 of blessing your enemies (when he forcibly took the children to his home when he had promised he would only take them if they wanted to go) is what always takes the sting out of any injustice. Yet, he had refused the blessing of the points, so I’d sought the Lord again about the points that needed to be used. By the way, if you give and it’s not accepted, has no effect on you being blessed—isn’t He just too amazingly wonderful?

Die seĂ«n het begin net na ek die wittebroods rit na Hawaii gevind het waarvan ek in Hoofstuk 5 “Hopeloos Behoeftig in Hom” gepraat het. Daardie reis het net 3000 punte op gebruik maar nog 2000, sou teen 31 Mei verval. Eerlik, ek wou nĂȘrens anders gaan na al die reise wat ek oor die vorige twee jaar gedoen het nie, en daarom, op een stadium, het ek hierdie punte vir my eks-man geoffer as ‘n seĂ«n. Deur die beginsel in Matteus 5:3-42 te volg om jou vyande te seĂ«n (toe hy  die kinders forseer het om na sy huis toe te gaan terwyl hy belowe het dat hy hulle net sou neem as hulle wou gaan) is wat die venyn uit enige onregverdigheid neem. Tog, hy het die seĂ«n van die punte geweier, so toe soek ek die Here weer na oor die punte wat gebruik moes word. Terloops, as jy gee  en dit word nie aanvaar nie, het geen effek van hoe jy geseĂ«n gaan word nie—is Hy nie net so ongelooflik wonderlik nie?

With the points I had left, He reminded me of us visiting a quaint little town in the South. Another reason He reminded me of, was that it was something my children had spoken about fairly often—they missed eating at a southern barbeque restaurant that has been our family’s favorite for years. Immediately, their Father and my Husband, in one single stroke, pulled it all together one morning a few weeks ago for us to go! There are so many exciting details about what He’d done, but let me highlight just a few of my favorites:

Met die punte wat ek oor gehad het, het Hy my herinner toe ons ‘n koddige klein dorpie in die Suide besoek het. Nog ‘n rede waaraan Hy my herinner het was, dat dit iets was waarvan my kinders baie dikwels gepraat het—hulle het dit gemis om by ‘n suidelike braai restaurant wat vir jare ons familie se gunsteling was te gaan eet. Onmiddellik, het hulle Vader en my Man, in een enkele hou, dit alles een oggend bymekaar gebring vir ons om te gaan! Daar is so baie opwindende besonderhede oor wat Hy gedoen het, maar laat my net ‘n paar van my gunsteling hoogtepunte noem: 

First, while visiting there, we wanted to go to a popular amusement park again. We’d gone there as a family and it had left fond memories for our children. That’s when He reminded me about the VIP passes but they (weren’t) were no longer valid. Nevertheless, I called and was told that we could get in for half price. Even though I know contentment is what we should have, I was simply led to not “settle” for less than free, so I told my children, “You’ll see, we’ll get in for free. I am not sure how, but how is not my problem, it’s His. And nothing is a problem for my Husband and your Father!”

Eerstens, terwyl ons daar besoek gaan aflĂȘ het, wou ons weer na ‘n populĂȘre pretpark toe gaan. Ons het as ‘n familie soontoe gegaan en dit het liefdevolle herinneringe vir ons kinders gebring. Dit is toe dat Hy my herinner het aan die BBP vrykaarte maar hulle (was nie) meer geldig nie. Nietemin, ek het geskakel en was gesĂȘ dat ons vir halfprys kon inkom. Alhowel ek geweet het dat voldanigheid is wat ons behoort te hĂȘ, was ek eenvoudig nie gelei om te “tevrede te wees” met minder as gratis nie, so toe sĂȘ ek vir my kinders, “Julle sal sien, osn sal gratis inkom. Ek is nie seker hoe nie, maar hoe is nie my probleem nie, dit is Syne. En niks is ‘n probleem vir my Man en julle Vader nie!”

Two weeks later I opened a letter that included new VIP passes!

Twee weke later het ek ‘n brief opgemaak wat nuwe BBP vrykaaarte ingeluit het!

And when my daughter opened the letter and began reading, it said, in black and white, that the pass not only gave us FREE admission to the amusement park (in we’d hope to go to), but it went onto say that we’d get some sort of discount to a dinner show where my children have always wanted to go to!! Amazingly awesome, right?!?!

En toe my dogter die brief oopmaak en begin lees, het dit gesĂȘ, in swart en wit, dat die vrykaarte ons nie net GRATIS toegang na die pretpark toe gee  nie (in wat ons gehoop het om na te gaan), maar dit het aan gegaan om te sĂȘ dat ons een of ander afslag na ‘n aandete vertoning waar my kinders nog altyd heen wou gaan bevat!! Ongelooflik ontsagwekkend, reg?!?!

Dear bride, each of us will receive double when we simply look for it and trust that as His bride, and as your children’s Father, amazingly wonderful experiences are in store for us! There’s nothing special about me, He cares for you just as much—simply begin to sense His love surrounding you and return that love that He longs for. Keep Him first in your heart, and you’ll see you and your children blessed. But, yearning for another, and you’ll soon see your life and your children’s life taking on second best too.

Liewe bruid, elkeen van ons sal dubbel ontvang wanneer ons eenvoudig daarvoor soek en vertrou dat as Sy bruid, en as jou kinders se Vader, ongelooflike wonderlike ervarings vir ons in stoor is! Daar is niks spesiaal aan my nie, Hy gee net soveel vir jou om—begin om eenvoudig Sy liefde wat jou omring aan te voel en daardie liefde waarvoor Hy hunker terug te gee. Hou Hom eerste in jou hart, en jy sal jouself en jou kinders geseĂ«nd sien. Maar, om te hunker vir ‘n ander,  sal jy gou sien hoe jou lewe en jou kinders se lewens ook tweede beste aanneem.

The second part, as I mentioned above, our family loves southern food. Once the dates were booked, I went online to see if our favorite southern barbeque restaurant was anywhere close to where we were going. Would you believe that there is one right on our way? Of course, you would since you, as His bride, see things differently! This means we will be able to eat barbeque on our first night and again in the afternoon we leave. Nothing could be as perfect even if I had tried, but it simply fell into place with no effort or thought on my part! Double blessings are His specialty.

Die tweede deel, soos ek bo genoem het, ons familie is lief vir suidelike kos. Toe die datums bespreek is, het ek aanlyn gegaan om te sien of ons gunsteling suidelike braai restaurant enigsins naby was aan waar ons sou gaan. Sal jy glo daar is een reg op ons pad? Natuurlik, sou jy, as Sy bruid, dinge anders sien! Dit beteken ons sou in staat wees om braaivleis te eet op ons eerste aand en weer die middag van ons vertrek. Niks kan perfek wees selfs al het ek probeer, maar dit het eenvoudig in plek geval met geen poging of gedagte van my part nie! Dubbele seëninge is sy spesialiteit.

Lastly, my favorite blessing is when I was booking our reservations. I’d asked for the dates that I wanted to go to but there were no vacancies, so rather than think I missed what He’d led me to do, I asked what dates were available—then readily agreed to those dates. Are you ready? Just two days ago I realized what dates those were.

Laastens, my gunsteling seĂ«n was toe ek ons besprekings gemaak het. Ek het gevra vir datums wat ek soontoe wou gaan maar daar was geen opening nie, so eerder as om te dink ek het uitgemis wat Hy my gelei het om te doen, is om te vra watter datums beskikbaar was—dat ek gereed was om in te stem met daardie datums. Is jy gereed? Net twee dae later het ek besef daardie datums was.

You may know my testimony well enough, about how my husband walked in one day and announced he was divorcing me and even though (at the time) it appeared to be a horrible and frightening experience, it had turned out to be one of the greatest blessings of my life. So much so, that I decided to celebrate that special day each year!

Jy mag my getuienis goed genoeg ken, oor hoe my man eendag ingeloop het en aangekondig het dat hy van my wil skei en selfs toe (destyds) het dit gelyk asof dit aaklig en ‘n vreesvolle ondervinding was, dit het uitgedraai om een van die grootste seĂ«ninge van my lewe te wees. Soveel so, dat ek besluit het om elke jaar daardie spesiale dag te vier!

I suppose I don’t need to tell you what day the vacation begins on do I? Yes! We begin our vacation on my anniversary. Then, just to make sure that I knew without a doubt it was for that reason, our vacation is beginning on an unusual day, on a Tuesday of all days, on the exact anniversary of the day my earthly husband walked out, officially making me HIS bride!!!

Ek veronderstel dat ek nie nodig het om jou te vertel op watter dag die vakansie begin nie doen ek? Ja! Ons begin ons vakansie op my herdenking. Dan, net om seker te maak dat ek sonder twyfel weet dat dit vir daardie rede was, begin ons vakansie op ‘n ongewone dag, op ‘n Dinsdag van alle dae, op die presiese herdenking van die dag wat my man uitgeloop het, en my amptelik SY bruid gemaak het!!!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui