Begin om jou siel Geestelik te voed. LEES een gedeelte van Psalms en Spreuke—

Wat jou sal help om ELKE Maand deur hulle ALMAL te lees!

In ‘n Wyse Vrou werkboek, sê dit,

“Lees die Psalms wat met die datum korrespondeer plus 30 (30,60,90, ens.), lees dan die hoofstuk van Spreuke wat met die datum korrespondeer. (bv., op die 5de van die maand sal jy die 5de, 35ste, 65ste, 95ste, 125ste Psalm en die 5de hoofstuk van Spreuke lees).”

‘n Maklike manier om te onthou is deur aan die einde van die Psalm te skryf waarheen om volgende te blaai, (bv. aan die einde van die 6de Psalm sal jy 36 skryf, dan aan die einde van 36 sal jy 66 skryf en so aan. Wanneer jy by 126 kom sal jy Spr. 6. skryf.) Psalm 119 is gereserveer vir die 31ste dag van die maand. 

NOU het ons dit selfs makliker gemaak—met skakels om op te klik  hieronder wat hierdie verse oopmaak!

Wees seker dat jy groot voordeel trek deur te Luister en te Lees op dieselfde tyd en sodoende die geestelike voeding te vermenigvuldig en te versterk, wat eintlik die proses versnel.

Instruksies: Nadat jy die skakels hieronder oopmaak, kyk vir die klank ikoon (sien die pienk pyltjie), wat jou sal toelaat om gelyktydig te luister en te lees.

Die ekstra bonus is dat jy baie VINNIGER daardeur sal lees! Deur saam te lees, gaan die leser ook vinniger as wat ons normaalweg sou lees. En deur 2 van ons sintuie te gebruik—sal jy dit wat jy gelees en gehoor het behou en absorbeer.

Die skakels hieronder laat jou toe om in 3 Verskillende weergawes te lees: NLV "Nuwe Lewende Vertaling"; AFR83 “Afrikaans 1983 Vertaling” (gebruik in meeste van ons hulpbronne);  DB “Die Boodskap”.  As die weergawe ‘n klank ikoon wys, kan jy saam luister terwyl jy lees.

As jy verkies om na ‘n ander weergawe van die bybel of ‘n ander taal te luister, gebruik die aftrek gids om te sien of daardie weergawe ook ‘n klank ikoon wys.

Later, sal jy Nog wil hê!

Nadat jy na die Psalms en Spreuke gelees en geluister het, sal ons jou wys hoe om deur die HELE BYBEL—maklik in 2 en ‘n half maande te lees!

HOE?

Lees Hier onder!

1ste Dag van die maand:

Psalms 1, 31,61,91, 121, Spreuke 1

2de Dag van die maand:

Psalms 2,32,62,92,122, Spreuke 2

3de Dag van die maand:

Psalms 3,33,63,93,123, Spreuke 3

4de Dag van die maand:

Psalms 4,34,64,94, 124,  Spreuke 4

5de Dag van die maand:

Psalms 5, 35, 65, 95. Spreuke 5

6de Dag van die maand:

Psalms 6, 36, 66, 96, 126, Spreuke 6

7de Dag van die maand:

Psalms 7, 37, 67, 97, 127, Spreuke 7

8ste van die maand

Psalms 8, 38, 68, 98, 128, Spreuke 8

9de Dag van die maand:

Psalms 9, 39, 69, 99, 129, Spreuke 9

10de Dag van die maand:

Psalms 10, 40, 70, 100, 130, Spreuke 10

11de Dag van die maand:

Psalms 11, 41, 71, 101, 131, Spreuke 11

12de Dag van die maand:

Psalms 12, 42, 72, 102, 132, Spreuke 12

13de Dag van die maand:

Psalms 13, 43, 73, 103, 133, Spreuke 13

14de Dag van die maand:

Psalms 14, 44, 74, 104, 134, Spreuke 14

15de Dag van die maand:Psalms 15, 45, 75, 105, 135, Spreuke 15

16de Dag van die maand:

Psalms 16, 46, 76, 106, 136, Spreuke 16

17de Dag van die maand:

Psalms 17, 47, 77, 107, 137, Spreuke 17

18de Dag van die maand:

Psalms 18, 48, 78, 108, 138, Spreuke 18

19de Dag van die maand:

Psalms 19, 49, 79, 109, 139, Spreuke 19

20ste Dag van die maand:

Psalms 20, 50, 80, 110, 140, Spreuke 20

21ste Dag van die maand:

Psalms 21, 51, 81, 111, 141, Spreuke 21

22ste Dag van die maand:

Psalms 22, 52, 82, 112, 142, Spreuke 22

23ste Dag van die maand:

Psalms 23, 53, 83, 113, 143, Spreuke 23

24ste Dag van die maand:

Psalm 24, 54, 84, 114, 144, Proverbs 24

25ste Dag van die maand:

Psalms 25, 55, 85, 115, 145, Spreuke 25

26ste Dag van die maand:

Psalms 26, 56, 86, 116, 146, Spreuke 26

27ste Dag van die maand:

Psalms 27, 57, 87, 117, 147, Spreuke 27

28ste Dag van die maand:

Psalms 28, 58, 88, 118, 148, Spreuke 28

29ste Dag van die maand:

Psalms 29, 59, 89, 149, Spreuke 29

30ste Dag van die maand:

Psalms 30, 60, 90, 120, 150, Spreuke 30

31ste Dag van die maand:

Psalms 119 & Spreuke 31