HERSTEL JOU HUWELIK – HOOFSTUK 9 – HARDE LIEFDE

Uittreksel uit die Herstel jou Huwelik boek - Hoofstuk 9:

Goedertierenheid van God. Jy is mislei as jy dink om iemand te konfronteer en onvriendelik en ferm te wees, die ander persoon sal omkeer. As dit gewerk het, waarom sal God vriendelikheid gebruik om ons tot bekering te lei. Sondaars gaan nie vorentoe om die Here te aanvaar as hulle dink dat hulle gekritiseer of gedissiplineer word nie? “Of verag jy die rykdom van sy goedertierenheid en verdraagsaamheid en lankmoedigheid, omdat jy nie besef dat die goedertierenheid van God jou tot bekering wil lei nie?” (Rom. 2:4).

Hier moet ek net erken, ek het baklei dat my aardse man net sy lewe moet regkry en hom moet bekeer en glo my dit het absoluut niks maar niks gehelp nie. Vandag glo ek absoluut dat dit hom net verder in die wêreld in gestoot het. So as jy tans besig is om hom te probeer oorreed om sy lewe reg te kry met 'n bakleiery, stop dit asseblief onmiddelik.

2 thoughts on “HERSTEL JOU HUWELIK – HOOFSTUK 9 – HARDE LIEFDE”

  1. Hierdie is baie waar woorde! Dit het my vanoggend weer herinner aan die tye toe ek geweet het ek moes my lewe in orde kry, maar ek het nie. En hoe meer mense my probeer oorreed het, hoe meer het ek rebbelleer. Dit het gevat dat God alles van my moes wegneem om oor te gaan na daardie stap! Net God kan ons harte draai.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui