Luister asseblief hoe Erin meer gesels oor 'n Lewensles en hoe sy niks doen wat die Here haar nie lei om te doen nie. Sy sê so iets mooi: Sy kannie haar verbinding met die Here ontkoppel nie. En hoe die Here nader aan ons wil wees as ons selfone en hoe ons die Here nie moet gebruik om net te kry was ons wil hê nie. As jy sukkel om die Here jou Eerste Liefde te maak, rêrig daai intieme verhouding met die Here, vra Hom om jou te help.
En die begin het ek gedink hoe gaan ek dit doen, hoe gaan ek die Here se bruid wees en Hy my Hemelse Man en ek het Hom gevra om my asseblief te wys en lei hoe en glo my Hy is so ongelooflik lief vir ons en Hy verlang om met elkeen van ons so intieme verhouding te hê, so Hy sal antwoord.