


âEn sy [ân Wyse Vrou] staan op as dit nog nag is
en gee voedsel aan haar huisgesin
en die bestemde deel aan haar diensmeisies.â
a


JY KIES 3
âân Driedubbele tou breek nie maklik nie.â
â Luisten na Yvonne soos sy die getuienis van ân koffie en 2 oliebolle deel .Â
DAN elke oggendâstaan vroeg op en deel ân SB âStemboodskapâ op Telegram of met jou WhatsApp groep. Nooi jou eVennoot, of vriendin, of kollega.
âTwee vaar beter as een. Hulle inspanning kom tot iets. As die een val, kan die ander hom ophelp. Maar as een val wat alleen is, is daar niemand om hom op te help nie.â
Kyk ASSEBLIEF GOU na die heerlike vertoonkas hieronder en vra Hom om jou te wys wat die beste sou wees om die vroue wat Hy na jou gestuur het, te BEMOEDIG.Â
Koffie
Begin met Lewendige LOF! Spandeer tyd saam met jou Beminde, jou Minnaar, en vra vir Hom watse LOF jy moet OPNEEM as ân stemboodskapâiets wat Hy vir jou gedoen het of wat jy in die Bemoediger gelees het! Terwyl jy opneemâglimlag met die glans wat net Hy kan gee terwyl ons na Hom kyk! Voorbeeld van ân Lewendige LOF âTandpyn Geneesâ van Herstel Jou Gesondheid boek ~ Yvonne in Suid Afrika.
Â
Lewenslesse is gewoonlik kort maar vol gepak met maniere om as Sy Bruid te leef!! Deel die oudio vir hulle om te gebruik as hul koffie
.
Gee jy Tuisskool vir HOM? Berei Geestelike Voeding voor vir hierdie maâs en ook om met jou kinders te deel!
b
Deel 'n DAAGLIKSE TOEWYDING
Lees een of albei toewydings soos wat jy jou dag begin om jouself te voed, deel dit dan op jou Stemboodskap! Deel slegs jou hart, laat hulle jou opgewondenheid hoor, los dan ân skakel na daardie TOEWYDINGâdalk sal hulle dit wil lees/luister gedurende hulle koffie breek!
b
 Deel 'n Spreuke
Spreuke is ân wonderlike manier om jouself te voed, deel dit dan op jou Stemboodskap! Deel slegs jou hart, laat hulle jou opgewondenheid hoor soos jy dit lees of dalk gememoriseer het, los dan ân skakel na daardie Psalms en Spreukeâdalk sal hulle dit wil lees/luister gedurende hulle koffie breek!
b
Blaai deur ons WerfKaartÂ
Vra Hom om te verlig wat jy by jou oggend Spyskaart moet voeg, deel dit dan op jou Stemboodskap! Deel slegs jou hart, laat hulle jou opgewondenheid hoor, los dan ân skakel na wat ook al Hy jou wysâdalk sal hulle dit wil lees/luister gedurende hulle koffie breek!

Getuienisse 

~ Sara in Turkye
Selfs al is haar eerste taal Portugees, bly Sara in Turkye, praat Turks, het bediening begin gee met ân LOF met Psalms en Spreuke en deel die skakel Mezmurlar 7, 37, 67, 97, 127, ĂzdeyiĆleri 7. Sara het ân Telegram Kanaal opgestel, ân vriendin van Amerika genooi wat met ân Turkse man getroud is, asook ân voormalige Turkse vertaler en haar dogter, die dag daarna was ek geĂŻnspireer om ân Kwessie van Lewe of Dood te skryf. Die volgende dag het sy ân Telegram Groep begin wat almal toelaat om te deel!
~ Atarah in Suid Afrika
Ons doen die SBB as ân 4-koord, ja die Here het my, Yvonne, Adina en Keziah geseĂ«nâ4 Suid Afrikaanse dames wie op ons Suid Afrikaanse WhatsApp groep deel, Ons het 35 dames en is besig om te groei \o/. Hy het ons geseĂ«n sodat ons kan saamwerk en die las gedurende die maand kan verdeel. Elkeen kry ân beurt om vir ân week te deel, wat dit regtig maklik en lig maak \o/. Dit is ân wonderlike manier om nie net ons Suid Afrikaanse vroue aan te moedig nie, maar om ook om hulle bewus te maak van die hulpbronne wat vrylik beskikbaar is. Baie van hulle het teruggekom om ons te laat weet dat dit iets is wat hul nodig gehad het om te hoor of hoe baie dit hul bemoedig het