OGGEND TOEWYDING – 5 JUNIE

Junie

As ek terugkyk op my lewe het ek so baie getwyfel en veral in die seerste tyd, maar dit was ook in die seerste tyd wat die Here vir my deur gekom het. En in vandag se oggend toewyding het ek geleer dat ons ons geloof versterk word, dan moet dit nie met arrogansie saam gaan nie, want ons moet nog steeds nederig wees dat as die Here sou kies om nie ja te antwoord nie en dit Sy wil sou wees om nee te antwoord, dat ons nog steeds onvoorwaardelik aan Hom sal vashou, want maak nie saak wat nie met Hom gaan ons ok wees, al is dit dan ‘n nee in ons situasie.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui