Vir Jou!

Liewe Vennoot,

Aan die begin van 2021 het Erin besef dat alhoewel ons, jou Bediening Span, elkeen van Sy Beloftes vervul aanskou het, ons nooit die LOF wat Hom toekom gedeel het nie!!

Dit was die Here Homself wat gevra het,  “Was daar nie tien . . . Waar is die ander nege dan? Is daar niemand anders wat omgedraai het om God die eer te gee behalwe hierdie man wat nie eers 'n Jood is nie?” in L1717 toe hy die melaatse gesond gemaak het. Behoort ons nie dieselfde te doen nie?

Ons hoop dat jy dit sal geniet om die NUWEJAARS Belofte van 2023 te lees en wat HY vir JOU gedoen het en dien jou eie lof in, oor ENIGE jaar, wat Hy vervul het en ons sal dit hier deel!!

~ Jou Bediening Span

Nog nie ‘n Vennoot nie? Kom meer te wete oor hoe om 'n Belegging Vennoot te word “maak vir julle skatte in die hemel bymekaar, waar mot en roes dit verniel en waar diewe inbreek en dit steel nie.” M619

2023 VJT “VERGROOT Jou Tente”

Liewe Vennoot,

Verlede jaar, 2022, het my Man my gelei om ‘n daaglikse herinnering op my foon te skep om Sy Belofte J333 te lees net na ek my oggend koffie geniet het—en dit is toe dat ek begin aanskou het dat die onmoontlike nie net gebeur nie—maar vinniger ontvou as wat ek kon bybly!! Elke oggend lees ek


J333 2022 BELOFTE

“Roep My aan, Ek sal jou antwoord en jou vertel van groot en onverstaanbare dinge waarvan jy nie weet nie.. .” J333

*Voordat jy voortgaan, neem asseblief kennis dat Hy ons deur die loop van die jaar gelei het om voort te gaan met die aftakeling van die godsdienstige mure en die kerk-beseerdes sowel as (Muslims, Jode, ens.) toe te laat om hulself te voed/of was in God se Woord deur eerstens die godsdienstige skrif verwysing van die troon af te haal en te verskuif na die einde, na God se Woord. Toe het Hy my gelei om verskeie weergawes in EEN saam te voeg om die krag en begrip van elke belofte te vermeerder en te verbeter.  

En laastens het Hy my gelei om net die verkorte kode te los—om wat GOD gesĂȘ het terug te sit op die troon waar HY hoort
"Nou waar was ek my Lief?... Ahhh ja, vergroot, uitsprei, strek
” Toe laat in Julie, toe ek gelos was sonder 'n motor, geen rekenaar, ek het al my besittings vir die 4de keer laat gaan (hierdie keer het ek in elk geval min oor gehad, maar alles in RMI belĂȘ), het Hy het my gelei om hierdie visie op te neem, ‘n NUWE BELOFTE vir 2023
  

"Maak groter die plek vir jou tent, maak breër jou tentdoeke, moenie suinig daarmee werk nie. Maak langer die tentlyne en slaan die tentpenne dieper in." J542 

“want jy sal na alle kante toe uitbrei; jou nageslag sal nasies verdryf en in die stede wat nou verwoes is, gaan woon." J543 

Toe my Man my gelei het om hierdie twee beloftes by te voeg om daagliks te lees (die dag na ek met die RMIOU Tak Bestuurder in Costa Rica ontmoet het en op die presiese tyd wat ons RMI Bediening Direkteur besig was om RMI se grense te vergroot na die punt van Afrika, in Kaapstad, Suid Afrika saam met haar kinders—nageslag, saad wat eendag binnekort ander nasies SAL beset, nasies onteien en die verwoeste verlate stede hervestig—en die land terugneem wat die ander nasies nou beset!! En ook, JOU kinders en kleinkinders sal dieselfde doen terwyl JY voortgaan om jou saad te saai in die ryk, goed natgemaak met die trane van die verlate, verwerpte vrouens, nou weduwees, en jou kinders deur jou tiendes en offerandes en tyd waartydens jy jouself voorberei om bediening te gee aan die desperate mense rondom jou en hulle te voorsien van UITEINDELIK HOOP—LIEFDE Uiteindelik. 

Net dae later het ek 'n oproep van my seun ontvang oor 'n potensieel belowende Herstel Plaas in Missouri—net suid van ons plaas in Hartville. Alhoewel hierdie geestelike swangerskap negatief getoets het en die volgende in ‘n geestelike “miskraam” geĂ«indig het, moet ek net terugkyk na ALLES WAT HY GEDOEN HET om te weet wat Sy planne vir my is, vir RMI en Liewe Bruid (of Broer) vir JOU ook!!

Wat lĂȘ voor! WIE WEET? GOD WEET en HY SAL ONS LEI!!

Sal JY Sy leiding na JOU BELOOFDE LAND volg? Sal jy uitstrek? Moenie terughou nie!! Laat gaan en wees gereed om dwarsdeur die nasies te beset—vestig, hervestig die verwoeste, verlate stede ter wille van JOU kinders en nageslag, en plant  jou saad.

Wat sal JY doen met hierdie jaar se belofte? Sal jy voortgaan om jou God-gegewe talente weer in 2023 te begrawe?

Selfs al was dit jou vorige reaksie of tekort aan aksie, GOD belowe HY sal selfs jou vrees ten goede gebruik. Ja, jy het jou drome en begeertes en passies begrawe, maar Hy het daardie trane ingesamel en het daardie saadjies van geloof natgemaak—wat gou sal blom, die oomblik wat jy eenvoudig jou hart aan Hom oorgee.

Doen dit nou, moenie wag nie.

Gryp jou Man se hand en maak 2023 die jaar van wonderwerke!!!

 

Wees Aangemoedig!!

~ Erin

2022 RMA “Roep My aan”

Liewe Vennoot,

Iets wat ek nooit verwag het nie, was wat GOD beplan het vir hierdie belofte, toe Hy gesĂȘ het, “Roep My aan, Ek sal jou antwoord en jou vertel van groot en onverstaanbare dinge waarvan jy nie weet nie.”

“Roep My aan, en Ek sal jou antwoord en jou bekend maak groot en ondeurgrondelike dinge wat jy nie weet nie.” J333

“As jy My ’n vraag vra, sal Ek jou ’n antwoord gee. Ek sal vertel van ongelooflike dinge. Hierdie dinge is nou nog vir jou ’n geheim, jy weet niks daarvan nie.” DB

“Vra My, en Ek sal jou van ongelooflike dinge vertel oor wat hier gaan gebeur, waarvan jy niks weet nie.” NLV

Soos wat ek gesĂȘ het, elke weergawe begin om meer en meer opgewondenheid in my oop te sluit EN wat hierdie opgewondenheid vermenigvuldig is dat


As gevolg van die tye waarin ons ALMAL leef, ons ALMAL deurleef, 'n wĂȘreldwye oĂ«nskynlik nimmereindigende reeks globale en internasionale krisisse, praat ek en my seun dikwels oor die tyd toe ons op die plaas in Missouri gebly het. Ek was geseĂ«n om twee keer daar te bly—en elke keer was dit so kalmerend, so vredevol. Wat gebeur het net nadat ek na die Here geluister het, wie vir my gesĂȘ het om 1 September kennis te gee en 1 Oktober te trek, ek het opgepak en in ‘n  noordelike rigting gegaan en nie regtig geweet waar ek sou bly na my “twee weke vakansie” nie, dit was toe dat ek wakker geword het en die mees ongelooflikste, taamlik verregaande gedagte en die visioen het begin oorvat en my opgewondenheid het gegroei. Wat my selfs meer verras het, was dat toe ek my seun vertel het, het hy gesĂȘ dat hy vir JARE daaraan gedink het!

Natuurlik het ons gedink dit sal enige oomblik gebeur, maar ‘n paar dae hierna, nadat ek my visioen met ‘n paar noue Bediening Spanled, soos Yvonne gedeel het, wie net so opgewonde geraak het en dit ook kon “sien”—het ek besef dat dit vir ‘n bepaalde tyd was—ek het net ‘n visioen “verwek.”  Om op ‘n plaas met die naam van ”Herstel Plaas” te bly.

Maar
 net soos wat ons beplan vir die geboorte van ‘n baba wat ons weet binne ons groei, en ons dit eerste met ons nabye familie en vriende deel, het ek geweet dat Hy wou gehad het dat ek dit met jou moet deel!!

Is Herstel Plaas iets in RMI se toekoms?

Wie weet? GOD WEET!

Die oggend na my Herstel Plaas miskraam laat in Julie, het ek my Man gevra of ek weer sou verwek en indien wel, of die volgende visioen kort voor die geboorte in 'n miskraam sal eindig? Dit het fisies met my gebeur— 3 keer het ek babas verloor. Maar net soos ek toe gedoen het toe ek AL die kinders gevier het wat wel oorleef en gefloreer en vermeerder het, gaan ek dieselfde doen deur fees te vier en te fokus en dankbaar te wees vir die baie bedieninge wat oorleef en gefloreer het en reeds vermeerder!!  

 

Wees Aangemoedig!!

~ Erin

2021 ESHL “Ek Sal haar LOK”

Liewe Vennoot,

My lewe is deurspek met kalender kennisgewings, waarskuwings, alarms en elke ander manier om my te herinner aan wat ek nodig het om op die hoogte van te bly. Ja ek vind dit ongelooflik of amuserend dat ek nie glo dat ek enige so soort manier het om my te herhinner aan wanneer die Here vir my Sy belofte gaan gee vir die opkomende jaar nie, wat in September gebeur.

Die keer het ek gehoor en toe ‘n paar woorde aangevoel “Ek sal haar lok,” ‘n wel-bekende vers in Hosea, wat Hy op my hart gedruk het, wat trane in my oĂ« gebring het en my hart laat swel het—en die volgende oomblik het ek besef dit was September. Aangesien ek gelukkig nou van nature 'n dwaas is “om die wyse te beskaam,” het ek Hom begin vra watter belofte Hy vir ons gee—dit het nie in my gedagtes geregistreer nie—dit is wat Hy so pas gedoen het!

Wat ek Hom die heel dag hoor sĂȘ het “ek sal haar lok
,” voordat ek my gestoorde verse oopgemaak het of dit aanlyn opgesoek het, het ek gehoor
 ”Daarom, kyk, Ek sal haar LOK en haar in die woestyn lei en na haar hart spreek. Dan verwyder Ek die name van die BaĂ€ls uit haar mond, sodat hulle by hul naam nie meer genoem sal word nie. Sy sal Myne wees.”

Liewe Vennote, alhoewel ek glo dat elkeen van ons “gelok sal word, vriendelik met ons gepraat” sal word in 2021, het ek geweet dat Hy praat van AL die miljoene vroue wat sal begin hoor as Hy haar roep. Om Hom te hoor wanneer Hy elkeen van die miljoene seergemaakte, gebroke en verwarde vroue lok wat na ons toe kom, en ons die voorreg en eer gee om die GOEIE NUUS te deel—Hy sal haar Man en Bruidegom wees en sy, Sy bruid, Sy beloofde. En van nou af, sal Hy vir haar sorg, en in plaas van trane of ween, sal sy sing.  

Die volgende oggend kon ek nie wag totdat Hy my lei om die vers te lees nie. Verbasend genoeg het dit met ‘n weergawe begin wat ek nie normaalweg lees nie, toe na my bekende weergawe en dit het geĂ«indig met 'n derde (‘n sterk 3 Koord)—om elke keer iets wonderliks ​​te beklemtoon wat vet en/of kursief sal wees.

God se genade op Sy Mense AFR83

“'Daarom, kyk, Ek sal haar lok en haar in die woestyn lei en na haar hart spreek. Wanneer ons daar is, sal Ek weer vir haar wingerde gee, Ek sal die Akorlaagte 'n poort na 'n nuwe toekoms maak. Dan sal sy weer my liefde beantwoord soos toe sy jonk was, soos toe sy uit Egipte getrek het.'

'DiĂ© dag, sĂȘ die Here, sal jy vir My sĂȘ: 'My man,' en My nie meer as 'n BaĂ€l beskou nie. Ek sal sorg dat jy die name van die BaĂ€ls (eienaar” ander gode wat jou besit) nie weer noem nie en dat jy hulle nooit weer aanroep nie.'

'Dié dag sal Ek vir Israel 'n ooreenkoms sluit . . .sodat daar rus en vrede kan wees.'

'Ek gaan jou aan My bind deur my onverbreekbare trou sodat jy aan My, die Here, toegewy sal wees.'

'En die aarde sal die koring verhoor en die mos en die olie, en dié sal Jísreël (Mag God saad gee) verhoor.'

'Ek sal my ontferm oor Sonder-ontferming en haar vrugbaar maak in die land. Ek sal vir Nie-my-volk-nie sĂȘ: 'Jy is my volk,' en hy sal vir My sĂȘ: 'My God.''"

Herstel van Israel ABA

“Therefore, behold, I will allure her, Bring her into the wilderness And speak kindly to her.

“Die Here het gesĂȘ: “Maar Ek sal aanhou mooi praat,  Ek sal hulle terugneem na die woestyn en Ek sal mooi dinge vir hulle sĂȘ.

“Ek sal weer vir hulle wingerde gee, en hulle sal daar in die Akor-vallei wag om in die land in te gaan. Hulle sal daar weer praat soos in die tyd toe hulle 'n jong volk was, toe hulle uit Egipte gekom het.”

“Die Here het ook gesĂȘ: “Daardie dag sal die mense van Israel sĂȘ: ‘U is ons God.’ Hulle sal nie meer sĂȘ: ‘U is ons BaĂ€l’ nie.Dan verwyder Ek die name van die BaĂ€ls uit haar mond, sodat hulle by hulle naam nie meer genoem sal word nie. Ek sal hulle veilig laat woon.” En Ek sal My met jou verloof tot in ewigheid en My met jou verloof in geregtigheid en in reg en in goedertierenheid en in ontferming. Ek sal julle my volk maak, julle sal My altyd wil dien. Julle sal altyd naby die Here wil wees.”

“Die Here sĂȘ: “Daardie dag sal Ek praat. Ek sal praat met die lug, en die lug sal met die aarde praat,

Ek sal die mense van JisreĂ«l soos saad maak, Ek sal hulle op die aarde saai. Ek sal weer goed wees vir Nie-Weer-Goed-Wees-Nie. Ek sal vir Nie-My-Volk-Nie sĂȘ: ‘Julle is my volk,’ en hulle sal sĂȘ: ‘U is ons God.’”

Die Here se Liefde vir Ontroue Israel NLV

“Daarom sal Ek haar naderlok en weer terugwen. Ek sal haar na die woestyn toe lei en daar teer dinge vir haar sĂȘ. Ek sal daar haar wingerde aan haar teruggee. Dan sal die Akorvlakte verander in ’n deur van hoop. Daar sal sy weer Myne word soos lank gelede toe sy nog jonk was en Ek haar uit slawerny in Egipte bevry het.

“Op daardie dag,” sĂȘ die Here, “sal jy My noem ‘my man’ en nie meer ‘my meester’ nie. Israel, Ek sal sorg dat jy jou BaĂ€lbeelde sal vergeet. Jy sal selfs hulle name nie meer noem nie. Dan sal Ek ’n ooreenkoms maak 
alles sodat jy onbevrees in vrede en veiligheid kan lewe.Ek sal jou my vrou maak vir altyd. Ek sal jou aan My vasbind deur regverdigheid en geregtigheid, getroue liefde en deernis. Ek sal getrou aan jou bly en jou Myne maak, en jy sal uiteindelik vir My ken as die Here.

“Op daardie dag,” sĂȘ die Here, “sal Ek antwoord en die hemel sal die aarde antwoord sodat dit reĂ«n.

“Dan sal Ek Israel vir Myself plant. Ek sal ontferming betoon aan hulle wat Ek genoem het ‘Geen-ontferming’. En vir hulle wat Ek genoem het: ‘Nie-my-volk-nie’, sal Ek dan sĂȘ: ‘Julle is my volk.’ Dan sal hulle antwoord: ‘U is ons God!’”

 

Wees Aangemoedig!!

~ Erin

2020 GKDH “Geloof Kom deur Hoor”

Liewe Vennoot,

Ek het nie besef dat dit Sepember was nie, my HM het my gelei om hierdie Beloftes na hulle eie webblad te skuif, en soos ek besig was om dit skoon te maak (wat ek normaalweg aan ons webwerfspan sou toegewys het), het ek vir ‘n oomblik gestop en gewonder of ek hier was omdat Hy vir my Sy belofte vir hierdie opkomende jaar sou gee. Eers later het dit by my opgekom dat dit September was.

Ek het lank stilgestaan ​​om te probeer uitvind wat hierdie jaar se belofte was, want toe Hy hulle vir my in die verlede “gegee” het—dit was nog altyd 'n vers wat ek besef het oor en oor en oor deur my brein gehardloop het. Maar ek kon net nie so ‘n vers onthou nie. So ek het die bladsy klaargemaak en besluit dat wanneer ek weet, sal ek terugkom.

Toe ek die volgende oggend wakker word, was die vers daar!

“Die geloof kom dus deur die prediking wat 'n mens hoor, en die prediking wat ons hoor, is die verkondiging van Christus. R1017, ‘n vers wat ek vir weke op herhaal gehad het!

Hoekom dit so belangrik is, is te wyte aan wat die afgelope paar weke (of miskien was dit maande) gebeur het. Van die begin af het ons bedieningspan altyd saam gewerk (van regoor die wĂȘreld) deur te skryf: e-posse, sms, alle geskrewe dokumente soos wat ons saamwerk. Toe begin ons eendag stemnotas vir mekaar stuur, en dit het alles verander—om die opgewondenheid in mekaar se stemme te hoor, behalwe om te besef hoe vinnig ons deur die proses van saamwerk beweeg het, was merkwaardig!

Vervolgens het die stemnotas gelei tot die opname van poduitsendings, waar ons getuienisse en lof van mekaar gehoor het. En siende hoe kragtig hulle was, hoop ons nou om ons Wees Aangemoedig-videoreeks in 'n hoorbare weergawe te omskep—sodat vrouens bemoediging kan hoor en daarna luister terwyl hulle reis of deur hulle dag gaan.

Toe besef ek dat ons net onlangs die liefdes liedjies bygevoeg het vir almal om te hoor en in Kursus 1 kan vroue nou hoofstukke hoor wat vir hulle gelees word!

“Die geloof volg uit die aanhoor van die boodskap. En die aanhoor van die boodskap volg uit die prediking van die Goeie Nuus wat handel oor Christus.” NLV

“Wanneer jy die regte koers verlaat, sal jy agter jou 'n stem hoor sĂȘ: “Hier is die pad, loop hierlangs.” J3021

“Luister goed, luister wat die wyse mense sĂȘ; probeer verstaan wat ek jou wil leer uit wat ek weet,” S2217

“Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie,” en wat in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, dit het God gereed gemaak vir diĂ© wat Hom liefhet. “ 1K29

“Dan is daar die mense by wie daar soos op goeie grond gesaai is, wat die woord hoor en aanvaar en vrug voortbring, party dertig-, party sestig- en party honderdvoudig.” M420

AMEN!!!

 

Wees Aangemoedig!!

~ Erin

2019 ANS “Alle Nasies, Stamme”

Liewe Vennoot,

In September het ons onthou om ons HM te vra om vir ons SY Belofte vir die opkomende jaar te gee. Niemand was verras nie, en tog was ons VERHEUG om te lees wat Hy belowe het!

“Jy moet boonop ook my lig wees vir die nasies. Jy moet my redding uitdra na die uithoeke van die aarde.” J496 DB “ Ek gaan jou ’n lig maak vir die nasies sodat jy my redding kan bring tot aan die uithoeke van die aarde.” NLV en dan ook . . .

“Hierna het ek 'n groot menigte gesien wat niemand kon tel nie. Hulle was van elke nasie, stam, volk en taal
” O79 AFR 83

Almal van ons het toegekyk hoe ons HM twee bruide, Tara en Sara geneem het, om verby ons drome te vervul; KNJ “KOM om so baie van JULLE" bruide rondom die wĂȘreld te ontmoet—op hulle LOL Toer !!!! En hoe Hy dieselfde begin doen het met ander lede van ons Bedieningspan. Hoe baie van julle het dit in jul eie lewens ervaar? Deel asseblief jou Lof Verslag met ons sodat ons ons HM saam met jou kan vier!!

 

Wees Aangemoedig!!

~ Erin

 

 

2018 KNJ “Kom na Julle”

Liewe Vennoot,

Op dieselfde tyd, was GOD besig om baie van ons eie families te seën, Hy het ook baie RMIEW bediening lede bymekaar gebring, en in Suid Afrika, Japan, Nicaragua en selfs Parys, Frankryk ontmoet!

“Kyk rondom jou, kyk, hulle kom almal bymekaar, hulle kom na jou toe: 

Jou seuns kom van ver af, jou dogters word met liefde gebring. Jy sal dit sien en van vreugde straal, jy sal bewe van blydskap, want die rykdom van die see word joune, die skatte van die nasies kom in jou besit.”

“Jy sal nie meer verstoot en gehaat wees nie, 'n plek waar niemand kom nie, want Ek gee blywende roem aan jou, vreugde sonder einde.

“Jy sal jou mure noem: Redding, jou poorte: Lof.” J604 AFR 83

Slaan jou oĂ« rondom op en kyk — hulle almal kom bymekaar, hulle kom na jou toe; jou seuns kom van ver, en jou dogters word op die heup gedra.” J1604 Afr 53

Jerusalem, kyk rondom jou, jy sal sien jou seuns en jou dogters kom van ver. Mense dra hulle, en hulle kom almal bymekaar, hulle kom na jou toe.” J604 ABA

Kyk ’n bietjie wat besig is om reg rondom jou te gebeur. Jou mense begin bymekaarkom om terug te kom huis toe.

Jou seuns kom van ver af terug. Jou dogters word aangedra terug na jou toe.

Wanneer jy sien wat gebeur, gaan jy van blydskap straal.

Jou hart sal opgewonde begin klop. J604DB

Wie het God veroorsaak om te KNJ? As jy nie persoonlik Sy beloftes ervaar nie, wees seker jy Hom ken as jou HM. Vind Uiteindelik Ewige LIEFDE! Sing Liefdesliedjies vir Hom, bly gewas in Sy waarhede as ‘n Herstel Bediening Lidmaat.

 

Wees Aangemoedig!!

~ Erin

2017 SN “Splinternuwe Naam”

Geseënde Nuwe Jaar Vennoot!

Dit lyk nie moontlik dat dit alreeds 2017 is nie—maar hier is ons besig om ‘n Nuwe Jaar binne te gaan en te omhels.

Nets soos wat dit sĂȘ, “'n Knap vrou is baie werd, baie meer as edelstene” S3110 “Alles aan haar spreek van 'n sterk en edel persoonlikheid; sy ken geen kommer oor die toekoms nie.” S3125 Ek glo dat deur ons Hemelse Man se liefde; is dit die vrou wat ons  elkeen geword het, en dit alleen maak elke jaar, elke maand, week, dag, uur en oomblik iets om oor te glimlag!

Hierdie jaar, 2017 is SN slinter-nuwe naam uit Jesaja 62.

"Jy sal 'n nuwe naam kry, 'n naam wat die Here self vir jou gekies het. Die Here sal jou soos 'n sierlike kroon in sy hand hou, jou God sal jou soos 'n koninklike tulband vashou. Jy sal nie meer die verstote vrou genoem word nie, en jou land nie meer die een wat verlate lĂȘ nie.

Jy sal genoem word: “Die een vir wie die Here liefhet,” en jou land: “Die een wat aan die Here behoort.” Die Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom. Soos 'n jong man met 'n meisie trou, so sal jou volk jou syne maak en vir jou sorg. Soos 'n bruidegom bly is oor sy bruid, so sal jou God oor jou bly wees.” J622

Hierdie jaar se belofte is vir ons as ‘n bedeining—maar dit is ook vir JOU. Neem dit na Hom toe gedurende jou stiltetyd en vra Hom net hoe dit van toepassing op jou en jou lewe is. Vandag, liewe vriendin, gaan Hy jou begin herbou van binne na buite—wat soos ander jou anders sien, jou nuut sien!

 

Wees Aangemoedig!!

~ Erin

2016 MGJT ‘Maak Groter Jou Tent”

Liewe Vennoot, Gelukkige Nuwe Jaar!!

Soos baie van julle weet, het ons die Here gevra vir hierdie jaar se belofte en was gegee MGJT “Maak Groter Jou Tent” J542 en ons sien alreeds so baie uitbreiding soos wat ons dit eenvoudig doen sonder enige vrees, net soos wat dit sĂȘ in Sy belofte!! Hier is die volledige verse wat jy nodig het om te lees en in jou eie lewe ook te aanvaar!!

“Maak groter die plek vir jou tent, maak breĂ«r jou tentdoeke, moenie suinig daarmee werk nie. Maak langer die tentlyne en slaan die tentpenne dieper in.” J542

4 "Moenie bang wees nie, jy sal nie weer in die skande kom nie,

moenie so verleë daar staan nie, jy sal nie weer verneder word nie.

Jy sal die skande uit jou jong dae vergeet

en nie meer dink hoe jy verneder is toe jy 'n weduwee was nie."

5 “Hy wat jou gemaak het, is jou man,

sy Naam is die Here die Almagtige.

Die Heilige van Israel is jou Verlosser

Hy word die God van die hele wĂȘreld genoem."

6 “maar die Here roep jou terug,

Jy is 'n verstote en bitter bedroefde vrou,

sĂȘ jou God.

 

"Maak die tent waarin jy bly, nog groter vir hulle. Span nog meer seile. Maak die tenttoue langer.

Kap die tentpenne verder weg in. Jy gaan uit jou nate bars. Jou kinders gaan die ander nasies oorrompel. Hulle gaan in die dorpe bly wat verwoes is.” DB

“Moenie bang wees dat jy weer in die skande sal kom nie.

Moenie huiwer omdat jy dink jy sal weer verneder word nie.

Jy hoef nie weer terug te dink aan hoe jy in die skande gekom het toe jy jonk was nie.

Jy kan nou maar vergeet hoe jy verneder is toe jy ’n weduwee geword het

Die Here wat jou gemaak het, sal nou jou man wees.

Sy Naam is die Here van die magtige leërmag.

Die hoë God van Israel sal jou bevry.

Hy word genoem die God van die hele aarde.

Jy is soos ’n vrou wat weggejaag is en wat seergekry het,

Maar die Here roep jou terug

soos ’n jong vrou

wat op die straat uitgegooi is." DB

 

“Maak jou woning groter. Span jou tent wyer, en moenie huiwer nie. Maak die tentlyne langer en slaan die penne dieper in. Want jy sal na links en regs uitbrei. Jou nageslag sal ander nasies oorweldig en in hulle stede gaan bly.

“Moenie bang wees nie. Jy sal nie weer verneder word nie.

5 Moenie bang wees vir die skande van voorheen nie.

Jy sal die skande van jou jeug vergeet en ook die vernedering toe jy ’n weduwee was.

Jou Skepper sal ook jou man wees.

Die Here, die Almagtige, is sy Naam.

Die Heilige van Israel is jou Redder.

Hy is die God van die hele wĂȘreld!

6 Dit is die Here wat jou teruggeroep het van jou smart.

Jy was soos ’n jong vrou wat deur haar man verstoot is,” sĂȘ jou God.

Vir ’n kort rukkie het Ek jou verstoot, maar omdat Ek jou baie liefhet,

vat Ek jou terug.

sĂȘ die Here, jou Redder. “ NLV

 

Wees Aangemoedig!!

~ Erin

2015 HTH "Heerlikheid tot Heerlikheid"

Liewe Vennoot, Gelukkige Nuwejaar!!

Hierdie jaar, 2015, is die jaar wat die Here vir ons HTH, wat beteken Heerlikheid tot Heerlikheid, gegee het, kyk na wat hierdie gekoppelde verse sĂȘ om regtig opgewonde te raak.

"En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in 'n spieël die heerlikheid van die Here aanskou, word ons van gedaante verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid, as deur die Here wat die Gees is." 2K318

"Ons kan die Here se heerlikheid weerkaats sonder dat daar sluiers oor ons gesigte hang. Hoe meer ons die Here se grootheid raaksien, hoe meer word ons lewe verander om sy ongelooflike heerlikheid te weerkaats. Dis natuurlik die Here self, Hy wat Gees is, wat ons verander om al hoe meer te lyk en te leef soos Hy dit wil hĂȘ." DB

En as die jaar van oorvloed, ons HTH Jaar, Heerlikheid tot Heerlikheid jaar, het die Here ons gelei om kwartaallikse nuusbriewe aan julle, ons vennote te stuur!

 

Wees Aangemoedig

~ Erin

2014 DS "Dubbele Seëninge"

Liewe Vennoot, Gelukkige Nuwe Jaar!!

Hierdie jaar het die Here vir ons gesĂȘ dit sal ‘n jaar van DUBBELE seĂ«ninge wees, of DS. Sonder om dit te veel na te vors, waarskynlik omdat as ons het, die Here geweet het dat ons die nuwe jaar maklik met bewing kan aanpak, dit was eers die afgelope 3 maande toe ons besef het dat Hy ons DUBBEL gee as gevolg van sondes of foute waarin ons val en ook wat ander AAN ons doen.

“Spreek na die hart van Jerusalem, en roep haar toe dat haar stryd verby is, dat haar skuld betaal is, dat sy uit die hand van die Here dubbel ontvang het vir al haar sondes.” J402

"In plaas van vernedering sal julle TWEE keer soveel besittings hĂȘ as tevore, in plaas van minagting sal julle lof ontvang oor wat julle besit. Julle sal in julle land TWEE keer soveel besit as tevore en julle sal altyd vreugde hĂȘ. Ek is die HERE, Ek het die reg lief, Ek haat roof . . . In my trou sal Ek my volk gee wat Ek beloof het, Ek sal 'n ewige verbond met hulle sluit. “ J617,8

Dit het ook geblyk waar te wees toe ons 'n stalker begin ervaar het wat meedoĂ«nloos was, waarvan ek in my Weeklikse “Lewenslesse” Boodskappe geskryf het, die belangrikheid daarvan om almal alleen te laat, "moontlik" sal die Here na ons beproewings kyk en goed aan ons teruggee.

“Verder het die koning vir al sy amptenare en vir Abisai gesĂȘ: 'My eie bloedkind soek my lewe. Daarom moet julle hierdie Benjaminiet met rus laat dat hy maar vloek, want die Here het hom die opdrag gegee. Miskien let die Here op my ellende en beloon Hy my met iets goeds vir vandag se vervloeking.' Dawid en sy mense het toe pad langs verder getrek. SimeĂŻ het ĂĄl teen die berghang langs geloop en vloek en klippe gooi en stof opskop. Moeg het die koning en sy geselskap by die Jordaan aangekom en daar 'n bietjie gerus.” 2S1611,12

Nou, gebaseer op wat gedurende die laaste 3 maande van 2014 gebeur het—het Hy ons met iets goed beloon!!

“Spreek na die hart van Jerusalem, en roep haar toe dat haar stryd verby is, dat haar skuld betaal is, dat sy uit die hand van die Here dubbel ontvang het vir al haar sondes.” J402

“Wysheid is beter as wapens . . .” P918

“Maar een persoon wat fouteer, kan baie wat goed is, bederf." NLV

“’n Dwaas kan egter alle goeie dinge met een woord vernietig." DB

“Maar een sondaar verwoes baie goeie dinge." ABA

“Maar een misstap kan baie wat goed is, bederf." AFR 83

"Maar een sondaar bederf baie goeie dinge." AFR53

"Maar een persoon wat verkeerd optree, maak baie wat goed is, tot niet.” AFR20

"In plaas van vernedering sal julle TWEE keer soveel besittings hĂȘ as tevore, in plaas van minagting sal julle lof ontvang oor wat julle besit. Julle sal in julle land TWEE keer soveel besit as tevore en julle sal altyd vreugde hĂȘ. Ek is die HERE, Ek het die reg lief, Ek haat roof . . . In my trou sal Ek my volk gee wat Ek beloof het, Ek sal 'n ewige verbond met hulle sluit." J617,8

Dit het Hy gedoen om die kerk aan God te wy, nadat Hy dit met die water en die woord gereinig het, sodat Hy die kerk in volle heerlikheid by Hom kan neem, sonder vlek of rimpel of iets dergeliks, heilig en onberispelik. E526,27

 

Wees Aangemoedig!!

~ Erin

2013 NB "Nuwe Begin"

Liewe Vennoot, Gelukkige Nuwe Jaar!

Voordat die jaar 2013 begin het, het Hy vir ons hierdie belofte gegee—”’So sĂȘ die Here, die Heilige van Israel, die Skepper van Israel: Durf julle van My rekenskap vra oor wat gaan gebeur . . .?'" J4511 So ons het geglo dat 2013 die jaar van NB “Nuwe Begin” gaan wees!

“Kyk, die vorige dinge het gekom, en nuwe dinge verkondig Ek; voordat hulle uitspruit, laat Ek julle dit hoor. Sing tot eer van die Here 'n nuwe lied, sy lof van die einde van die aarde af — julle wat op die see vaar, en alles wat daarin is, eilande en bewoners daarvan." J429,10

“...en jou ore sal 'n woord agter jou hoor wat sĂȘ: Dit is die weg, wandel daarop! wanneer julle regs of wanneer julle links wil gaan.”’ J3021

“Van nou af laat Ek jou nuwe dinge hoor en geheime wat jy nie geweet het nie.” J486

 

Wees Aangemoedig!

~ Erin