LOFPRYSING

"Uittreksels uit “Prison toe Praise”:

Ek het begin om te leer dat lof nie net 'n vorm van aanbidding of gebed was nie, maar ook 'n manier van geestelike oorlogvoering...

Die vyand se pyle kan net nie deurdring tot die vreugde van iemand wat die Here loof nie. In II Kronieke 20 lees ons hoe 'n hele leĂ«r verslaan was toe die Israeliete bloot die Here geprys het en Hom geglo het toe Hy gesĂȘ het dat die stryd nie hulle s'n was nie, maar Syne. Die boodskap is vandag net so duidelik. Die stryd is nie ons s'n nie; dit is God s'n. Terwyl ons Hom prys, stuur Hy ons vyande skarrelend weg


Losprysing is so ongelooflike belangrike beginsel, presies soos die skrywer van "Prision to Praise" geleer het. Ek het dit ervaar as ons die Here loof en prys in alle omstandighede, selfs die slegte omstanidhede, bewys ons dat ons die Here ten volle vertrou en om loof en prys omdat ons weet dat ons weet dat Hy die een is wat vir ons gaan deurkom, wat Hy verseker gaan doen. Die oomblik wat ons, ons Hemelse Man loof en prys verander die hele atmosfeer en dit bring ons nader aan ons Hemelse Man.

Ek loof en prys my wonderlike Hemelse Man, wat altyd vir My deurkom, wat alles voorsien wat ek nodig het, wat in alle omstandighede daar is vir my. DANKIE MY HEMELSE MAN!

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

2 thoughts on “LOFPRYSING”

  1. So waar liewe Janine, as ons Hom kan loof en prys deur die moeilikste storms, ‘n opoffering van lof, dan bring dit ons nader en verander angs in vreugde en ‘n swaar gemoed in ‘n gemoed wat sweef. En ja dit wys ook dat ons Hom totaal en al vertrou in ons situasie.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui