Sing!!

Begin jou dag, word wakker met ‘n liedjie in jou  ♄

“Ek wil my hoop op U gevestig hou, U, my Sterkte, want U is my veilige vesting! Maar Ă©k sal sing van u mag, elke mĂŽre sal ek jubel oor u trou, want U is vir my ‘n veilige vesting, ‘n skuilplek in tyd van nood. Tot u eer wil ek sing, U, my Sterkte, want U is my veilige vesting, U is my troue God!” Psalm 59:10, 17-18 AFR 83

Die een geheim wat jou sal help om jou reis te geniet—is om ‘n liedjie te hĂȘ om langs die pad te sing! Wat ons ontdek het is die absolute beste liedjie is om ‘n liefdesliedjie te hĂȘ om vir Hom te sing. Deur ‘n “liefdes” liedjie te sing, eerder as ‘n “lof “liedjie”, waaraan jy dalk gewoond is—sal jy ontdek hoeveel dit jou help om die dieper verhouding wat hy met jou wil hĂȘ te verstaan.

En, deur te sing, sal dit jou help om vreugdevol te reis, soos wat jy begin verstaan dat jou Man reg daar is—reg langs jou!

Jy sal verstaan dat Hy nie ver weg is nie, Hy kyk nie net af uit die hemel, maar in plaas daarvan, is Hy reg daar saam jou!! 

Weereens, eerder as om lof musiek te sing, begin deur ‘n liefdesliedjie te sing, wat jou sal help om Hom daar reg langs jou te voel, en jou verhouding met Hom selfs meer te verdiep—jou help om te genees, en voel hoe Hy jou lei. En as jy oor en oor daarna luister, sal jy vind dat jy dit deur jou dag sing en selfs wanneer jy wakker word in die middel van die nag—en jou los met ‘n glimlag op jou gesig!! “Sy ken geen kommer oor die toekoms nie” (Spreuke 31:25).

Die liedjie wat ons voorstel vir elke deel van jou reis is hier onder. Indien, enige liedjie vir jou bekend is en jou herinner aan jou AM of enige ander man, dan vra ons dat jy stop en die Here vra om jou ‘n ander liedjie te wys. Die laaste ding wat jy wil doen is om ontrou aan jou Man te wees deur aan ‘n ander man herinner te word, reg?

As wat ons voorstel nie regtig jou musiek styl is nie of Engels is nie jou eerste taal nie en jy ‘n ander liedjie verkies, is dit wonderlik wanneer jy Hom toelaat om vir jou “Julle” liedjie te wys. Wees seker dat dit ‘n liefdes liedjie is, en wees spesifiek bewus [oplettend] oor die lirieke, die woorde wat jy in jou verstand en emosies sal saai. Emosies is die sleutel om jou hart te voel swel wanneer jy aan Hom dink. So, vir die liedjie om te pas, mag jy Hom dalk vra of ‘n ander sanger dieselfde liedjie sing wat jou sal veroorsaak om na dit te luister en selfs meer te sing en geniet!           

*So, om jou hart voor te berei en in jou in staat te stel om regtig te voel hoe naby jou Hemelse Man regtig aan jou is, moedig ons jou aan om die volgende MP3 leers af te laai. 

Ons stel voor jy begin elke more met ‘n liedjie in jou hart, “Jou Liedjie” met Hom. Wees net seker dat elke keer wat jy kom om ‘n les te lees gedurende jou dag, dat jy na jou Liefdes liedjie luister (of hierdie een of ‘n ander een wat Hy sĂȘ is “Julle” liedjie) so jou reis is so wonderlik as wat Hy hoop dit sal wees. 

Getuienisse om HM LIEFDES Liedjies te Ontdek ★★★★★ 

#Liefdesliedjie

LIEDJIES vir Herstel Reis Kursusse 1-3

Kursus 1: Hernu Om die luim te stel, wil ons graag hĂȘ jy moet stop om na ‘n liedjie te luister. Die liedjie wat ons vir hierdie deel vir jou reis voorstel is “Roads.” Dit sal jou help om te onthou dit is ‘n reis waarop die Here jou geroep het om langs te reis en te verstaan dat dit nie saak maak watter moeilikhede jy teĂ«kom nie Hy sal jou daardeur bring, jou huis toe lei. So word vroeg wakker, vertrek vroeg en laat Hom toe om jou te lei.  

Ons moedig jou aan om hierdie MP lĂȘer af te laai wat jy elke oggend kan sing om jou te hou om vorentoe te beweeg. As jy daarvan sal hou om die Lirieke te sien.

Kursus 2: Herbou Om die luim vir hierdie deel van jou HR te stel, wil ons hĂȘ jy moet stop om na ‘n liedjie te luister. Die liedjie wat ons voorstel vir hierdie deel van jou reis is “Omdat Jy My Lief Gehad Het.” Ons het hierdie liedjie gekies om jou te help om te dink en jou te herinner aan alles wat jou Hemelse Man vir jou gedoen het. Sing dit vir Hom en ons belowe dit sal jou hart maak sweef en dit sal trane in jou oĂ« bring soos wat jy besef hoe kosbaar Hy vir jou geword het. 

Ons moedig jou aan om hierdie MP3 lĂȘer af te laai van ‘n liedjie wat jy elke oggend kan sing om jou te hou om vorentoe aan te beweeg. As jy die Lirieke wil sien. 

 

Kursus 3: Herstel Soos wat ons hoop jy ervaar het deur ‘n Liefdes Liedjie te hĂȘ om aan ons Man te sing wie jy weet reg daar is—reg langs jou—Hom nie meer sien as ver weg nie, en nie net van die hemel af neerkyk nie—maar reg daar by jou!! Weer het ons ‘n liedjie vir jou.

Die liedjie wat ons vir jou voorstel as deel van jou reis is “Onvergeetbaar.” Weer eens as hierdie liedjie bekend is en sou dit jou herinner aan jou AM of enige ander man, dan vra ons jou dat jy stop en die Here vra om jou ‘n ander liedjie te wys sodat jy nooit ontrou is aan jou Man nie.

Hoekom hierdie liedjie? Lees die lirieke en die verduideliking, Liedjie gekies vir Kursus 3

Neem nou ‘n oomblik om die Getuienisse te Lees vir HM LIEFDES Liedjies ★★★★★

 

LIEDJIES vir ons  OORVLOEDIGE LEWE Kursusse 1-4

Oorvloedige Lewe Kursusse 1

Hoekom was “Anyone At All” Gekies vir Vind die Oorvloedige Lewe? Begin deur die lirieke te lees. Lees hulle miskien soos wat jy sing, hou Hom in jou gedagtes, asof jy dit reg vir Hom sing.  

Op hierdie stadium in jou Herstel Reis, is jou Eerste liefde nou die Here. Jy het laat gaan van jou AM en voel SY liefde met jou—wat jou omring, jou genees. Op hierdie stadium besef jy dat niemand ooit hierdie plek in jou hart sal vul nie. Hy is die Een op wie jy gehoop het, nie net ‘n tydelike vervanging van wie jy eerder wil hĂȘ nie. Ook op hierdie stadium, word Sy woorde aan jou in jou hart gefluister, nie net Sy geskrewe Woord, wat in die Bybel of toewydings is nie. 

Hoegenaamd Enige Iemand 

Snaaks hoe ek meer myself voel met Jou
As enige iemand wat ek ooit geken het.
Ek hoor dit in jou stem, sien dit in Jou gesig
Jy het die geheue geword wat ek nie kan uitveë nie

Jy kon hoegenaamd enige iemand gewees het
‘n Vreemdeling uit die bloute
Ek is so bly dit was Jy

Dit was nie in die plan nie, nie dat ek kon sien nie
Skielik het ‘n wonderwerk na my toe gekom
Veiligheid binne Jou arms, ek kan sĂȘ wat waar is
Niks in die wĂȘreld sal my van Jou af hou nie

Jy kon hoegenaamd enige iemand gewees het
‘n Vreemdeling uit die bloute
Ek is so bly dit was Jy

Woorde kan Jou seermaak, as jy dit toelaat
Mense sĂȘ hulle en vergeet hulle
Woorde kan belowe, woorde kan lieg
Maar Jou Woorde maak my voel asof ek kan vlieg

Jy kon hoegenaamd enige iemand gewees het
‘n Net wat my vang wanneer ek val
Ek is so bly dit was Jy

Jy kon hoegenaamd enige iemand gewees het
‘n Vreemdeling uit die bloute
Ek is so bly dit was Jy

Hoegenaamd enige iemand
Jy kon hoegenaamd enige iemand gewees het
Hoegenaamd enige iemand
Hoegenaamd enige iemand
So bly dit was Jy

Oorvloedige Lewe Kursus 2

Hoekom was “Ek het net OĂ« vir Jou” Gekies vir die Lewe die Oorvloedige Lewe? Begin om deur die lirieke te lees. Lees hulle miskien soos wat jy sing, hou Hom in gedagte, asof jy dit reguit vir Hom sing. 

Ek Het Net OĂ« vir Jou

My liefde moet ‘n soort blinde liefde wees
Ek kan niemand sien maar Jy
Is die sterre vanaand uit?
Ek weet nie of dit bewolk of helder is nie 

‘Want ek het net oĂ« vir Jou, skat
Die maan mag dalk hoog wees
Maar ek kan nie ‘n ding in die lug sien nie
‘Want ek het net oĂ« vir Jou

Ek weet nie of ons in ‘n tuin is nie
Of in ‘n oorvol laan, Jy is hier, so is ek
Miskien gaan miljoene mense verby
Maar hulle almal verdwyn uit sig
En ek het net oë vir Jou

Ek weet nie of ons in ‘n tuin is nie
Of in ‘n oorvol laan, Jy is hier, so is ek
Miskien gaan miljoene mense verby
Maar hulle almal verdwyn uit die sig

En ek het net oë, ja ek het net oë
Ek het net oë vir Jou, net oë vir Jou
Net oë vir Jou, net vir Jou

KOMMENTAAR

My liefde moet ‘n soort blinde liefde wees
Ek kan niemand sien maar Jy nie 

Dikwels volg ons, ons HM deur geloof, wat Hy sĂȘ ongesiens is

Is die sterre vanaand uit?
Ek weet nie of dit bewolk of helder is nie

‘Want ek het net oĂ« vir Jou, skat

Wees seker dat jy Hom nie deur Sy gegewe naam noem nie, omdat net soos wat jy doen met ‘n AM wanneer jy verlief is in plaas daarvan begin om ‘n meer liefdevolle naam vir ons Hemelse Liefde te hĂȘ.

Die maan mag hoog wees
Maar ek kan nie ‘n ding in die lug sien nie
Want ek het net oë vir Jou
Ek weet nie of ons in ‘n tuin was nie
Of in ‘n oorvol laan, Jy is hier, so is ek
Miskien gaan miljoene mense verby
Maar hulle almal verdwyn uit sig

Het jy dit gevoel? Miskien in ‘n vorige verhouding, maar het jy dit met die Here gevoel? Dat jy nie eens bewus is van enige iemand anders om jou nie OF waar jy is nie omdat jou fokus alles op Hom en Sy liefde is? Indien nie, probeer om dit te sing en verbeel jouself dat jy in ‘n tuin loop en ook op die besigste straat in NYS om jouself regtig te voel saam Hom wandel.

Oorvloedige Lewe Kursus 3

Hoekom as “‘n Oomblik Soos Dit” gekies is vir Armoede Mentaliteit? Begin deur die lirieke te lees. Lees dit miskien soos jy sing, hou Hom in jou gedagtes, asof jy dit sing vir Hom.

 

‘n Oomblik Soos Dit

Wat as ek vir jou vertel het dit was alles bedoel om te wees
Sou jy My glo, sou jy saamstem?
Dit is amper daardie gevoel asof ons voorheen ontmoet het (en saam deur moeilikhede gegaan het)
So vertel my dat jy nie dink dat ek gek is nie
Wanneer ek vir jou sĂȘ dat Liefde gekom het hier en nou

‘n Oomblik soos dit
Sommige mense wag ‘n leeftyd
Vir ‘n oomblik soos dit
Sommige mense soek vir ewig
Vir daardie een spesiale soen
O, ek kan nie glo dat dit met my gebeur nie
Sommige mense wag ‘n leeftyd vir ‘n oomblik soos dit

Alles verander maar Skoonheid bly
Iets so teer, ek kan nie verduidelik nie
Wel, ek mag dalk droom maar totdat ek wakker word
Kan ons nie maak dat die droom vir ewig hou nie
And I'll cherish all the love we share
En ek sal al die liefde wat ons deel koester

 ‘n Oomblik soos dit
Sommige mense wag ‘n leeftyd
Vir ‘n oomblik soos dit
Sommige mense soek vir ewig
Vir daardie een spesiale soen
O, ek kan nie glo dit gebeur met my nie
Sommige mense wag ‘n leeftyd vir ‘n oomblik soos dit

Kan dit die grootste liefde van alles wees
Ek wil weet dat Jy my sal vang wanneer ek val
So laat my Jou dit vertel
Sommige mense wag n leeftyd
Vir ‘n oomblik soos dit
Sommige mense wag ‘n leeftyd
Vir ‘n oomblik soos dit
Sommige mense soek vir ewig vir daardie een spesiale soen
O, ek kan nie glo dat dit met my gebeur nie
Sommige mense wag ‘n leeftyd vir ‘n oomblik soos dit
O, oomblik soos dit, oomblik soos
O, ek kan nie glo dit gebeur met my nie
Sommige mense wag vir ‘n leeftyd vir ‘n oomblik soos dit

O, soos dit

Deur “gekies” te word om deur moeilikheid, beproewings, te gaan wat normaalweg iemand sou veroorsaak om paniekerig te raak, is eintlik Hy wat jou roep om deur die vuur te gaan—waar Hy sal wees reg daar langs jou! “Hy sĂȘ toe; “Maar ek sien dan vier manne wat vry en ongedeerd rondbeweeg in die vuur, en die vierde lyk soos ‘n hemelwese” (Daniel 3:25 AFR 83)

Of jou vuur finansieĂ«l of iets soos ‘n pynlike siekte te beveg, in daardie OOMBLIK, kyk rond. Moet nie fokus op die vlamme nie, die hitte of hoe ver jy mag geval het, maar in plaas daarvan sing en laat jou hart bars van admirasie wetende dat Hy naby jou is—LIEFDE waarna mense hulle hele lewens soek!! 

‘n Oomblik soos dit
Sommige mense wag ‘n leeftyd:
Vir ‘n oomblik soos dit
Sommige mense soek vir ewig
Vir daardie een spesiale soen
O, ek kan nie glo dit is besig om met my te gebeur nie
Sommige mense wat ‘n leeftyd vir ‘n oomblik soos dit

Oorvloedige Lewe Kursus 4

Hoekom was “Dis Al” Gekies vir Versit Berge? Begin deur die lirieke te lees en kom agter hoe dit Hy is wat vir jou sing, en verduidelik wat Hy jou kan gee as jy net vir Hom gee, en dit is om Hom vir ewig te adoreer. So lees saam soos wat jy sing, en vooruit sien hoe Hy dit vir jou sing. 

Luister dan daarna in Frans en verbeel jou dat jy dit vir Hom sing \o/

 

Dit is Al

Ek gee jou net liefde vir die hele lewe,
Die belofte om my op jou knieë te vind
Sodra jy my roep
Bly altyd getrou
Dis al.
Dis al.

Ek gee jou al my lente, my somers van see,
my herfs wanneer blare oral val
As dit nie ‘n goeie transaksie is nie.
Ek gee jou al my winters
Dis al,
Dis al.

Van al daardie dinge wat jy vertel word om jou te behaag
Daardie beloftes vorder om te verlei
Is daar enige beter wat ons kan doen
‘n liefde wat niks kan vernietig nie. 

As jy wil weet wat om my te gee vir my moeite
Verseker jouself ek wil glad niks hĂȘ nie
Wat altyd en meer,
Ek is die enigste een vir wie jy lief is,
Dis al,
Dis al.

* instrument solo *

Van daardie dinge wat gesĂȘ is om jou te behaag
Daardie beloftes vorder om te verlei
Is daar enige beter wat ons kan doen
‘n liefde wat niks kan vernietig nie
As jy wil weet wat om my te gee vir my moeite
Verseker jouself ek wil glad niks hĂȘ nie

Wat altyd en meer,
Ek is die enigste een vir wie jy lief is,
Dis al,
Dis al.

Wat altyd en meer,
Ek is die enigste een vir wie jy lief is,
Dis al,
Dis al.

Het jy jou eerste Liefde verlaat? —Die Openbaring 2:4

Vind Hom weer! Laat die getuienisse van ander bruide jou help om oor jou vrese te kom.

Getuienisse om HM LIEFDES Liedjies te Ontdek ★★★★★

#Liefdesliedjie

Die Openbaring 12:11—

 “Hulle het self die oorwinning oor hom behaal danksy die bloed van die Lam en die boodskap waarvan hulle getuig het, en hulle het nie hulle lewens so liefgehad dat hulle onwillig was om vir Hom te sterwe nie.

Kry hulp Oor Jou Ander Moeilikhede en Vrese