LEWENSLES WEEK 12

Week 12 “Ek moes Geweet het!!”

Week 12 “Ek moes Geweet het!!”


Jare terug toe my eie sussie gemolesteer is het ek met die skuldgevoel rondgeloop dat ek haar moes gekeer het en net iets moes gedoen het want ek moes haar dan beskerm, maar in dieselfde asem is dit die vals aanklagte van die vyand, want ons was maar 7 jaar oud en hoe kon ek haar beskerm het teen ‘n volwasse man. En ja dis ongelooflik hartseer maar loof en prys ons wonderlike Here dat sy haar vrede in hom gevind het.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui