Verlede week het ons geĂ«indig deur na die Spreuke 31 vrou te verwys en te onthou, “Alles van haar spreek van ‘n sterk en edel persoonlikheid; sy ken geen kommer oor die toekoms nie.” In ‘n ander weergawe sĂȘ dit, “Sy is ‘n sterk en netjiese vrou, sy is nie bekommerd oor wat later sal gebeur nie.” En in die Nuwe Lewende Vertaling sĂȘ dit, “Sy het innerlike krag en waardigheid. Sy is nie bekommerd oor die toekoms nie.” (Spreuke 31:25).

Ek is mal daaroor om stil te sit en te peins oor ons Bron wat eindeloos is. Wanneer ons so baie hoor van hoe bronne opraak, kan ons nie daaroor glimlag nie, want ons weet Sy bronne raak nooit op nie? Maak nie saak wat ons nodig het nie, of dit liefde of vertroosting is, of selfs wanneer dit geldelike behoeftes is, Hy het ‘n eindelose toevoer wat Hy bly sal wees om te gee wanneer dit in ons beste belang is. 

Dit is die punt, is dit nie? Wanneer ons om een of ander “vreemde” rede ‘n tekort kry aan wat ons regtig nodig het—hoekom glo ons dat Hy van ons weerhou wat ons “nodig” het? Al wat ek met sekerheid weet, is dat wat dit ook al is, dit IS, dit moet wees, vir ons eie beswil, vir ons veiligheid, vir ons beskerming—iets en op een of ander manier om dit nie vir ons te gee nie, beteken ‘n groter ten GOEDE vir ons!

Net vandag het ek ‘n dagboek gelees waar iemand genoem het dat sy steeds finansiĂ«le probleme het, wat sy seker was sou opklaar sodra sy begin het om haar tiende te gee. Toe het ek ‘n lofverslag begin lees van een van ons predikante wat besef het dat haar besigheid wat haar uigeput gelaat het, juis was wat Hy gebruik het om haar te weerhou van baie gemors waarin sy betrokke en verstrengel kon gewees het. Toe Hy dit aan haar geopenbaar het, het sy dadelik daai “moegheid” verloor wat sy ervaar het, al was sy nog net so besig.

Persoonlik het ek gesukkel om te verstaan hoekom Hy weerhou het om my gesondheid te herstel. Tog, meer en meer, amper daagliks, moet ek erken dat ek begin om te verstaan en sien dat dit vir my eie beswil bedoel is.

Eerstens, sien ek hoe my lewe soveel anders sou wees, sonder soveel seĂ«ninge wat ek ervaar het as gevolg van my slegte gesondheid. En, op ‘n manier wat nie een van ons sou kies nie, as gevolg van my gesondheid, gee Hy vir my soveel byna vergete begeertes van my hart. Byvoorbeeld, as ek heeltemal gesond was, is daar geen twyfel dat ek sou aangaan, en aangaan. Tog gaan ek vir die grootste deel nie baie uit nie en omdat ek van nature ‘n huishen is en verkies om rustig te lewe en nie uit te gaan nie, is dit regtig ‘n lieflike seĂ«n.

Sy tydsberekening is ook verstommend. Toe ek persoonlik (en ons bediening) onlangs onder ‘n aanval gekom het, was dit op die presiese tyd dat Hy gekies het om my te seĂ«n met iets waaroor ek vir so baie jare al oor gedroom het! En as dit nie vir my slegte, maar verbeterde gesondheid was nie, sou hierdie langdurige, ondenkbare seĂ«n nooit gebeur het nie. 

Nog ‘n begeerte wat ek vir ‘n baie lang tyd gehad het, waaroor ek minder diskreet kan wees, is om nie so baie te hoef te reis nie. Sonder my goeie gesondheid, reis ek nie (ten minste nie internasionaal nie) en so hier is weer nog ‘n begeerte van my hart. Tog is hierdie spesifieke seĂ«ning nie soveel vir my as wat dit na my dogter, Tara, *oorvloei nie. As gevolg van my gesondheid, is sy die een wat internasionaal vir my en ons bediening reis.

Ek weet sonder twyfel dat as ek saam Tara gereis het (of meer akkuraat sy saam met my), sou die dinamika heeltemal anders gewees het. Sonder my, het sy die geestelike sterk jong wyse vrou geword wat die aandag van so baie trek. Sy het soveel seldsame en spesiale geleenthede gehad om te deel oor RMI en my 14 jaar herstel, wat die kosbaarste resultate tot gevolg gehad het, sĂȘ Tara, nadat sy oor die bediening gedeel het, word sy dikwels gevra en het sy die geleentheid om haar eie getuienis te deel, diĂ© van nooit uitgaan nie (nooit hande vashou of selfs te soen nie). Iets so skaars in vandag se dae—soos om ‘n 10-karaat diamantring te vind net soos Spreuke sĂȘ. En ook omdat sy gekies het om nie die maniere van die wĂȘreld te bestudeer nie, maar eerder Sy weĂ« te bestudeer, deur Sy Woord. Baie het haar gespot, gekoggel en haar geteister oor hierdie besluit—maar nou staan hulle in verwondering oor die belonging om lande en mense en lewens regoor die wĂȘreld te ervaar!  

Liewe bruid, watter bron vrees jy is besig om op te raak of is op? Is dit jou gesondheid, of finansies, of geselskap? Maak nie saak wat nie, as jy gereeld die tyd neem om by Hom te sit, net om te praat en te luister, te knuffel en te troetel, wanneer die onderwerp opkom, sal jou gedagtes dadelik oorstroom met die antwoorde. Jy sal begin besef dat Hy ‘n eindelose toevoer van alles het, wat Hy bly sal wees om vir jou te gee wanneer dit in jou beste belang is. Dikwels na jy gewag het. En tog om sonder iets te wees of om nie heeltemal genoeg te hĂȘ nie maak jou bekommerd, die waarheid is, Hy weerhou wat dit ook al is, om eerder vir jou baie vergete begeertes van jou hart te gee en te bewerkstellig. Dit verg eenvoudig om Hom te vra om jou te wys.

N.S.

Liewe bruid, “Ek dank my God elke keer as ek aan julle dink.”

N.N.S.

*oorvloei. ‘n Wonderlike geestelike beginsel is dit: Wanneer jy gee, is jy nie die enigste een wat geseĂ«n word nie. Jy sal ontdek, soos ek byna daagliks doen, dat diegene wat na aan jou is ook geseĂ«nd is, die “propvol” oorvloei. Die naaste aan jou, hoe meer word hulle ook, met seĂ«ninge deurweek. Lukas 6:38 “Gee, en vir julle sal gegee word: ‘n goeie maat, ingestamp, geskud, en propvol. Met die maat waarmee julle meet, sal ook vir julle gemeet word.”

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui