Verlede week terwyl ek 1 KorintiĂ«rs 6:18 gelees en jou aangemoedig het om die weergawe in Die Boodskap Bybel te lees vir beter en blywende insig, en gesĂȘ het dat dit met diegene gedeel kan word aan wie jy liefde gewys het en wie oop is om die waarheid te hoor. Terwyl ek daardie verklaring geskryf het, het Hy onthul waaroor Hy wou gehad het ek in vandag se les moes skryf. ‘n Boodskap waaroor Hy dikwels met my gepraat het en wat ek opgewonde is om nou met jou te deel.

Dikwels sal ons nie ‘n LV gebruik wat ingedien is nie, omdat die sentiment oorkom as prediking

Meeste mense, veral iemand wat in sonde is, wil NIE gesĂȘ word wat om te doen nie. Dit is algemeen in die kerke en in die wĂȘreld. In plaas daarvan, sĂȘ Hy dat ons elkeen ‘n aanbevelingsbrief moet wees [‘n brief of vorm van kommunikasie] wat deur almal gelees word. Met ander woorde, ons lewe moet wees wat hulle oor ons lees—hoe hulle sien ons ons lewens lei. 

Nietemin, dit is dwaas om vir een sekonde te dink, dat deur ‘n eiegeregtige of godsdienstige lewe te lei, sal maak dat enigiemand jou volg of jou advies vra of oop wees vir enigiets wat jy te sĂȘ het. In plaas daarvan, sal mense in sonde NET aangetrokke tot jou voel en na jou toe kom wanneer jy onvoorwaardelike liefde en ‘n nie-veroordelende houding teenoor hulle en enigiemand anders wys.

Lees hierdie verse om die fondasie van hierdie beginsel te lĂȘ.

Johannes 3:17 AFR 83— “God het nie sy Seun na die wĂȘreld toe gestuur om die wĂȘreld te veroordeel (om te verwerp, te verdoem, om vonnis op te vel),  nie, maar sodat die wĂȘreld deur Hom gered kan word.”

Spreuke 20:19— “Iemand wat loop en skinder, lap geheime uit; bly weg van iemand wat baie praat.”

1 Petrus 4:8— “Bo alles moet julle mekaar hartlik liefhĂȘ, want die liefde bedek baie sondes.”

1 KorintiĂ«rs 13:8—Die liefde vergaan nooit nie.”

As jy my sal toelaat, ek kan nie help om aan my moeder te dink wanneer ek hierdie verse lees nie. Alhoewel my moeder ver van perfek af was, was haar liefde vir haar kinders perfek. Sy het nooit teen ander gepraat nie, en as ons dit gedoen het, het sy gesĂȘ, “As jy nie iets mooi het om oor iemand te sĂȘ nie, moet hoegenaamd niks sĂȘ nie.” En alhoewel sy nie kon huishou nie (soos jy weet as jy WbdH gelees het), nog minder betyds ĂȘrens aangekom het (in plaas daarvan was sy ure laat), met al hierdie foute, die deel van haar wat almal opgemerk het, was dat sy lief was vir ons en ander! Nie een van haar kinders kon daardie feit ontken nie en as gevolg daarvan, het nie een van haar kinders ooit die pad byster geraak nie. En dit is die manier wat sy almal behandel het wat sy ontmoet het. 

Ek is nie seker of ek daardie soort liefde het wat sy gehad het nie, alhoewel ek glo dat ek dieselfde liefde, as gevolg van my moeder, aan my eie kinders en ander ten toon gestel het. Maar as ek moes raai, sou ek sĂȘ deur haar aanbevelingsbrief van haar lewe te aanskou, het gemaak dat ek soos sy wou wees, tog was dit deur Sy liefde te ervaar wat my verander het! Sonder dit, sou ek nooit in staat gewees het om lief te wees vir diegene wat moeilik is om voor lief te wees nie. En dit is amper altyd uitgebeeld deur geduld en deur nie vir ander te preek nie

1 KorintiĂ«rs 13:4-8—“Die liefde is geduldig, die liefde is vriendelik; dit is nie afgunstig nie, is nie grootpraterig nie, is nie verwaand nie. Dit handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, is nie liggeraak nie, hou nie boek van die kwaad nie. Dit verbly hom nie oor onreg nie, maar verheug hom oor die waarheid. Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Die liefde vergaan nooit nie . . .”

Hierdie vers sĂȘ baie meer as wat uitspring: soos spog.

Dikwels kom Lofverslae oor as spog, en dit is hierdie onbetaamde houding wat, ongelukkig, so algemeen onder Christene voorkom. Hulle spog oor hulle geregtigheid, terwyl hulle geregtigheid die heel tyd niks meer as vuil klere is nie. (Lees Jesaja 64:6 om te sien hoe vuil.)  

Terug by prekerig wees. Dit is nie heeltemal ‘n slegte ding om met ‘n vrou in ‘n lofverslag te praat nie, maar slegs nadat jy eers opreg en deursigtig was oor jou eie foute. En hou altyd in gedagte, in die eerste plek—dat dit HY is wat die lof verdien, so hoe kan ons moontlik spog—tensy ons oor ons swakhede spog? (Lees 2 KorintiĂ«rs 12:9-10 vir groter en blywende insig.)

Tog, selfs belangriker as om ‘n LV in te dien, is wanneer ONS in staat is om ander van jou prekerigheid te beskerm: Wat van jou prekerigheid wanneer jy dwaaslik glo dat dit voordelig vir jou medewerkers, of jou kinders, of selfs jou ouers sal wees. Dink jy eerlikwaar dat preek, of oordeel, of eiegeregtigheid hulle sal help om die Here te leer ken? Dit sal nie. In plaas daarvan, sal dit ‘n groot wig tussen hulle en God plaas—en die gevaarlikste, ‘n weersin vir die Redder wat in staat is om alles te verander en wie, jy sĂȘ jy volg. ‘n Christen beteken letterlik ‘n volgeling van Christus. 

Dit is net wanneer iemand GELIEFD voel, veral wanneer dit onverdiend is, wat ‘n persoon oop is om enigiets te hoor wat ek en jy te sĂȘ het—gekoppel met nederigheid—soos om deursigtig te wees oor hoe ons misluk het.

—En dit beteken om lief te wees vir elke persoon “terwyl” daardie persoon “‘n sondaar is” net soos Jesus was in Sy gewilligheid om vir hulle te sterf.

Wat Hy ons geroep het om te doen is om Sy ambassadeurs te wees, wat beteken ons wys vir hulle die liefde en respek wat hulle verdien, waarin ons as Sy bruid geweek is. Dit is wanneer ‘n liefdevolle verhouding, wat sonder oordeel is, verseker is en die fondasie om op te bou.  

Vertrou my as jou aanbevelingsbrief, jou lewe, op hierdie manier lees, dan hoef jy nie te gaan soek nie—mense sal na jou toe kom om oor Hom uit te vind—alles as gevolg van jou ware nederigheid wat soos ‘n magneet optree.

Die teenoorgestelde kant van hierdie “aanbevelingsbrief,” ‘n lewe vol arrogansie en trots, tree op as afstootlik—en dryf almal nie net weg van jou af nie, maar van Hom af.

Deur te spog en vir my te preek weerspieĂ«l ‘n onvolwasse hoĂ«rskool kind wat met sy/haar ontwerpersklere of ‘n duur kar pronk—wanneer hulle niks gedoen het om dit te verdien nie. In plaas daarvan behoort alles wat hulle het aan, en was aan hulle gegee deur, hulle ouers, so hulle moet nederig en dankbaar wees in plaas daarvan om te spog of te pronk. 

Ter afsluiting, met ‘n hart van dankbaarheid en nederigheid, onthou dat eerder as om te preek—wees deursigtig en spog oor jou swakhede—kyk dan wat gebeur. Wees LIEF vir ander, met die onvoorwaardelike liefde wat jy van die Here kry en kyk of jou lewe nie verander nie. As jy glo dat jy sukkel op hierdie gebied, onthou om jou gedagtes te hernu deur die verse van hierdie boodskap daagliks te lees, totdat jou begeerte vir verandering gebeur. 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui