“Wat Ek vroeĂ«r aangekondig het, het plaasgevind.

Ek kondig nuwe dinge aan. Voor dit begin gebeur,

laat Ek julle al daarvan hoor.”

—JESAJA 42:9

 

“Ek is die Here, daar is geen ander nie. Ek maak die lig en skep die donker; Ek gee voorspoed en skep rampspoed. Ek is die Here, Ek doen al hierdie dinge” (Jesaja 45:6-7).

Dit was nadat my man teruggekom het van ‘n toer, wat hy my vertel het, tot my uiterste verbasing, dat hy op pad was na ‘n afspraak met ‘n prokureur vir ‘n egskeiding. Hy het gesĂȘ dat hy nog steeds lief vir my is, maar hy wou iemand vind wat beter by hom pas. (Later het dit uitgekom dat hy alreeds ‘n vrou gehad het, hy het sy hoĂ«rskool meisie gesien en het beplan, of gehoop, om met haar te trou.)

Maar, God het maande vantevore al vir my gesĂȘ dat my man “nie hier sou wees nie” (soos ek voorheen gesĂȘ het). Ek het nie die vaagste benul gehad dat hy ‘n besluit gemaak het om my te verlaat nie en verseker nie dat hy in die geheim by iemand betrokke was nie!

Dit het in Januarie gebeur, voordat ek my kerk laat gaan het, gedurende ‘n Woensdag gebedsbyeenkoms. Ons pastoor het vir ons gesĂȘ dat die Here met ons wou praat oor wat Hy daardie jaar vir ons beplan het en ek was opgewonde om uit te vind! So ek het my kop laat sak en die Here het met my begin praat. Hy het vir my gesĂȘ dat 2005 die moeilikste jaar van my lewe sou wees, maar dat elke belofte wat Hy vir my gegee het, in 2006 volbring sou word. Ja, ek was bietjie bang en het daardie aand baie gehuil. Maar, toe ons gevra was om op te staan en te sing, het die Here vir my gesĂȘ om te sing en Hom te prys asof 2006 en al daardie beloftes alreeds volbring is—ek het, en my hart het oorgeloop van vreugde.

Maar, terwyl ek gewag het vir “wat op pad was,” het ek allerhande “ydele verbeeldings” gehad van wat “dit” kon wees. Ek het gedink dat my man dalk vermoor sou word (aangesien hy skielik geroep was om bediening te gee aan so baie weduwees), en toe dat hy dalk gevange geneem sou word (aangesien baie RMI-lede se mans op daardie stadium tronk toe gegaan het). Toe, ‘n paar weke voordat “dit” getref het, het die Here my in die middel van die nag wakker gemaak. Hy het vir my gesĂȘ dat al hierdie gedagtes net “ydele verbeeldings” was en dat ek my “gedagtes gevange moes neem.”

Toe “dit” wel gekom het, het ek geweet ek moes die bediening kontak om almal te laat weet van die omkeer van gebeure in my huwelik, aangesien ek ‘n herstelde huwelik gehad het en ‘n RMI bedienaar was. Gelukkig was almal meer as ondersteunend toe ek dit met hulle deel en het my bemoedig dat Hy dit sou gebruik ten goede vir almal!

Diegene wat gesukkel het met wat gebeur het, was meestal bekommerd oor wat dit vir hul eie lewens en huwelike sou beteken. Party vroue het, verstaanbaar, gedink dat dit op ‘n manier beteken het dat ek as ‘n vrou gefaal het, anders sou my man nie gekies het om my te verlaat nie. Ek het geweet dat ek myself nie kon of moes verdedig nie en het dit vir die Here gelos om dit vir my te doen.

Later het baie van dié wat my beskuldig het, my gekontak toe die Here hulle herinner het aan Job se vriende wie seker was dat sy beproewings veroorsaak was deur sonde in sy lewe.

Aanvanklik, toe my man vir die kinders en sy familie vertel het, het hy al die blaam vir die mislukte huwelik op my geplaas en hoekom hy van my moes skei. Stories het in my kerk begin rondloop waar ons altwee leiers was. Weereens het ek stilgebly en het op die Here vertrou vir my reputasie. God het opgedaag, soos Hy gewoonlik doen, in die middel van ‘n groot krisis, toe ons senior pastoor teen my gekom het (en gedreig het om my bediening aan vroue in sy kerk toe te maak). Dit het my in trane gehad toe my man onverwags inkom
die resultaat?

My man het ons pastoor gebel en my verdedig!! Hy het gesĂȘ dat alles “sy skuld was,” dat ek die “perfekte vrou” was en dat hy (my pastoor) moes wees waste tipe mens ek was!!! Ja, dit is God wanneer ons kies om onsself nie te verdedig nie. Na daardie dag het my man nooit verander wat hy gesĂȘ het nie—om my te verdedig en het gehou by die feit dat ek ‘n perfekte vrou was, die beste, en dat die egskeiding alleenlik sy doen en late was.

Werk Saam Ten Goede

Dit is ‘n wonderlike plek om te wees wanneer ons kyk hoe die Here in ons lewens werk. Ek kan eerlikwaar sĂȘ dat ek hierdie keer opgewonde is om weer daardeur te gaan, want hierdie keer gaan ek nie net die “beste daarvan” maak nie—ek gaan elke oomblik geniet wat ek alleen saam met die Here het, as my Man en my kinders se Vader!

Die eerste keer wat ek egskeiding in die gesig gestaar het, het ek regtig nie geweet wat my toekoms inhou nie, so vrees het my tyd saam met Hom bittersoet gemaak. Hierdie keer het ek verby die vrees gedruk en gekies om elke dag te geniet as ‘n spesiale geskenk van die Here.

Ek en my kinders het so wonderlik goed gevaar omdat ons vir die “goed” in alles soek! En ons het gesien dat alles regtig beter is as toe ek getroud was en die kinders ‘n pa by die huis gehad het. Nee, dit beteken nie dat ons hierdie pad sou kies nie, of dat die kinders nie hul pa gemis het nie. Dit beteken dat dit waar is dat God alles ten goede laat meewerk soos Hy belowe in Romeine 8:28.

My kinders het almal nader aan die Here gekom, aan mekaar, en veral nader aan my. My vreugde het hulle gehelp om aan te pas by hul nuwe lewe wat die potensiaal gehad het om hulle te vernietig—in plaas daarvan, het dit hul beter kinders en jong volwassenes gemaak.

Word jy geroep tot Bediening?

Daar is baie redes hoekom al hierdie dinge met my en jou gebeur het. Maar een ding wat ek glo; ek glo dat dit heel moontlik is dat God almal van ons (my, jou, my kinders en RMI) roep vir groter dinge, te groot vir ons in ons huidige toestand. So Hy het dit goed gedink om almal van ons deur die louteringsvuur te bring om ons harte te suiwer—dit is dieselfde met jou, is dit nie?

Het jy nie die verandering in jou hart, lewe en jou houding opgemerk nie? Egskeiding of egbreuk teen ons gepleeg, is die situasies wat ons maak en vorm, ons ‘n nuwe uitkyk op die lewe gee, ‘n broodnodige verandering in ons houding, en gevolglik, ‘n splinternuwe begin.

Een gebied waaruit ek bevry moes word, was kommer oor my reputasie—ek kan gelukkig sĂȘ, deur die genade van God en deur baie verfyning, is ek uiteindelik waar ek gehoop het om te wees. Dit het baie skandale, leuens en gerugte geneem, maar God was vasbeslote dat ek nooit moet toelaat dat mense se opinies (goed of sleg) my of my besluite affekteer nie.

As jy glo dat die Here jou in bediening wil gebruik, gaan dit verg dat jy deur een of ander soort verfyning gaan sodat jy nooit sal nalaat om God te gehoorsaam nie, “maak nie saak wat” nie, en dat jy nie sal toelaat dat die lof of vleiery van mense gaan veroorsaak dat jy val omdat hulle in jou trots belĂȘ het nie—wat begin deur toe te laat dat kritiek jou nie meer affekteer nie. As jy nie na die Here en Sy opinie kyk nie, sal vleiery of kritiek altyd jou keuses beĂŻnvloed en jou keer om te doen waarvoor Hy jou roep.

Moenie geskok of selfs die minste verras wees wanneer gerugte of selfs leuens oor jou versprei word nie—dit is alles deel van die vure wat benodig word om gereed te wees vir die Here se gebruik.

“In 'n groot huis is daar nie alleen voorwerpe van goud en silwer nie, maar ook van hout en klei. Sommige is vir besondere gebruik en ander vir die alledaagse. As iemand hom van die kwaad gereinig het, sal hy 'n voorwerp vir besondere gebruik wees. Dan sal hy vir die eienaar afgesonder en bruikbaar wees, voorberei vir enige goeie diens” (2 Timoteus 2:20-21).

“Geen versoeking wat meer is as wat 'n mens kan weerstaan, het julle oorval nie. God is getrou. Hy sal nie toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; as die versoeking kom, sal Hy ook die uitkoms gee, sodat julle dit kan weerstaan.” (1 KorintiĂ«rs 10:13).

“Wanneer ons getug word, lyk die tug op daardie oomblik nie na iets om oor bly te wees nie, maar om oor te huil. Later lewer dit egter vir diĂ© wat daardeur gevorm is, 'n goeie vrug: vrede omdat hulle gehoorsaam is aan die wil van God” (HebreĂ«rs 12:11).

Ons moet almal vrygemaak word van omgee oor enigiets as ons op ons Herstel Reis wil reis. Dit sluit in die dra van die las van omgee oor wat ander van ons dink, goed of sleg. As ons deur die Here gebruik gaan word en help om Sy koninkryk op ‘n groot manier te bevorder, moet ons gewillig wees om ons kruis te dra (of ons kruis in ons huwelik is, ons reputasie, of in enige ander krisis wat God in ons lewens bring). Ons moet onthou dat die kruis nie net pynlik was nie—dit was ook vernederend. Dit sĂȘ in HebreĂ«rs 12:2 dat Jesus die “skande verag” het, maar Hy het nog steeds toegelaat dat mense Hom spot en Hy het nog steeds kaal aan ‘n kruis gehang. Kan enigeen van ons minder doen as dit is wat Hy gedoen het om ons te bevry?

“
die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, wat vir die vreugde wat Hom voorgehou is, die kruis verdra het, die skande verag het en aan die regterkant van die troon van God gaan sit het” (HebreĂ«rs 12:2 AFR53).

Ons Het Die Regte Man In Ons Lewens Nodig

Daar is geen twyfel dat die Here daarna verlang om ons genadig te wees en dat Hy alles ten goede laat meewerk. Baie voel dit is onregverdig wanneer hulle nie egskeiding gekies het nie, aangesien dit hul eggenoot was wat die keuse gemaak het. Hoekom moet hulle beide sukkel en werk vir herstel, of ten minste, hoekom is hulle nie vry om weer te trou nie? Omdat ek in altwee groepe was, kan ek sĂȘ dat wat mans en vroue soek, is om gelukkig en veilig te wees, en hulle glo, soos ek het, dat dit beteken om met iemand getroud te wees.

Verstaan asseblief, ek is nie 'n feminis in enige sin van die woord nie, maar, ek kan vir jou sĂȘ dat as ons eerlik is, moet ons erken dat om ‘n man in ons lewens te hĂȘ, het nooit die geluk gebring wat ons gedroom het dit sou nie en waarna ons ons hele lewe lank gesoek het nie. Ek is seker dit is ook waar vir al die mans wat hierdie lees: die huwelik het nooit die geluk gebring wat ons gedink het dit sou nie.

Die waarheid is dat omtrent almal wat ons ken, wat tans in 'n huwelik of verhouding is, "verlangend" gelaat is. Dames, die huwelik sal nooit ons verlange na ware liefde vervul nie, of voldoen aan die behoeftes wat vroue het met betrekking tot sekuriteit en om gekoester te word nie. Slegs ‘n diep en intieme verhouding met die Here, as ons Man, ons as Sy bruid, sal aan ons diepste behoeftes en verlange voldoen totdat ons harte oorloop. En sodra hierdie behoefte in ons vervul is, sal ons nie meer kwesbaar wees vir die struikelblokke van ons behoeftigheid nie, wat vandag selfs jong meisies in ons samelewing teister. Dit is ons verantwoordelikheid as ouer vroue om los te breek van hierdie bose kringloop, wat bevorder word deur ons gesindheid en optrede wanneer ons enige man agtervolg.

Mans, die behoeftes wat jy het sal nooit vervul word deur ‘n vrou of enige ander ding wat jy in die wĂȘreld kan vind nie.

God het my gewys daar is meer vrede, vreugde en vervulling wat joune (en myne) kan wees, nie net wanneer jy ‘n eggenoot het, of wanneer jy herstel is nie, maar nou, as gevolg van wie God is en wie die HERE wil wees vir jou en in jou lewe.

Meeste van die mans en vroue in ons bediening, of wie ons boeke gelees het, is op soek na iemand om hul pyn te verlig en om vreugde te vind in ‘n verhouding met iemand—wanneer vreugde en vervulling net daar binne almal se bereik is! Toe my man my die eerste keer verlaat het, het ek eerlikwaar geglo dat slegs herstel (wanneer my man huis toe kom) die pyn sou wegvat en wanneer ek uiteindelik weer gelukkig sou kon wees. Maar, alhoewel die pyn, as gevolg van vrees, verlig was toe hy huis toe gekom het, was dit vervang deur dieselfde pyn en leegheid wat meeste mense in hul huwelike ervaar.

Eerlikwaar, ek het skuldig gevoel omdat ek so gevoel het, aangesien God my gebede beantwoord het en vir my die begeertes van my hart gegee het deur my huwelik te herstel. Ek moet beslis dankbaar of ten minste tevrede wees sodra my huwelik herstel is. Maar wat ek gevind het was dat ek voortdurend aangetrokke was om te dink aan die twee jaar toe my man weg was as die gelukkigste van my lewe (alhoewel hulle vol vrees, twyfel en skande was)—as gevolg van die intimiteit wat ek met die Here gehad het en die gevoel van liefde wat Hy vir my gehad het.

Intimiteit met die Here is die Sleutel

Wat elke vrou moet doen, getroud of nie, is om haar geluk te vind, nie in haarself nie (soos die wĂȘreld of feministe haar probeer oortuig het), nie in ‘n man nie, maar in diep intimiteit met die Here wat nie kom van kerk bywoning nie, maar in tyd wat alleen saam met die Here spandeer word.

Wat elke man moet doen, getroud of nie, is om sy geluk te vind, nie in homself of die dinge van die wĂȘreld nie, of in ‘n ander vrou nie, maar in diep intimiteit met die Here wat nie kom van kerk bywoning nie, maar in tyd wat alleen saam met die Here spandeer word.

“Baie sal daardie dag vir My sĂȘ: ‘Here, Here, het ons dan nie in u Naam gepreek nie, deur u Naam bose geeste uitgedryf en deur u Naam baie wonders gedoen nie?’ Dan sal Ek openlik vir hulle sĂȘ: ‘Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My af, julle wat die wet van God oortree’” (Matteus 7:22-23).

Ek het baie keer probeer om hierdie gevoelens met mans en vroue te deel wie ernstig op soek is na herstel, maar hulle glo steeds dat as hulle die Here sou soek soos ek Hom gesoek het, dit daartoe sal lei dat hulle ook vir altyd ongetroud sal wees. Nie so nie!

God het ‘n plan vir elkeen van ons lewens en wanneer ons laat gaan van wat ons wil hĂȘ, wat ons so hard probeer het om te laat gebeur—dan kan God oorneem en vir ons die oorvloedige lewe gee—die lewe waarvoor ons geskep is. Dit is in Sy oorvloedige lewe waar ons ware vreugde en die vervulling wat elke mens soek, sal vind. Vir my is dit om my lewe as Sy bruid te leef en om my lewe as Sy bruid te deel met vroue regoor die wĂȘreld deur my bediening deur RMI. Vir jou het die Here ook ‘n unieke en spesiale plan wat jou hart opgewonde sal maak en jou sal seĂ«n bo wat jy ooit kon dink

“Maar soos daar geskrywe staan: ‘Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie,’ en wat in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, dit het God gereed gemaak vir diĂ© wat Hom liefhet” (1 KorintiĂ«rs 2:9).

Om hierdie intimiteit en hierdie oorvloedige lewe te vind, het vir my begin toe ek vir die Here begin vertel het dat Hy al is wat ek nodig het en wil hĂȘ, soos ek in ‘n vorige hoofstuk gesĂȘ het. Toe ek dit die eerste keer vir Hom begin sĂȘ het, het ek dit net in my kop gedink, maar het baie vining gevoel hoe dit my hart begin volmaak. Herstel kan vir God glorie bring en die man/vrou verhouding is beslis iets wat die fondasie van ons samelewing is. Maar, as gelowiges moet ons versoen met die feit dat dit ons verhouding met die Here is wat van die allergrootste belang in ons lewens moet wees as ons ware gelowiges is en nie net nog ‘n godsdienstige persoon nie.

Die apostel Paulus het saamgestem met die beginsel van die wonderlike “geleentheid” van alleen of ongetroud bly toe hy in Een KorintiĂ«rs 7:32-40 geskryf het:

“Ek wil hĂȘ julle moet vry wees van sorge . . . Ook die ongetroude vrou en die jongmeisie gee aandag aan die dinge van die Here, om na liggaam en gees aan Hom toegewy te wees. Maar die getroude vrou gee ook aandag aan die dinge van die wĂȘreld, aan hoe sy haar man kan behaag.

Dit alles sĂȘ ek vir julle eie beswil. Ek wil julle nie aan bande lĂȘ nie, maar ek wil hĂȘ julle moet in eerbaarheid lewe en in onverdeelde toewyding aan die Here.

'n Vrou is aan haar man gebind so lank as hy lewe. As hy sterwe, is sy vry om te trou met wie sy wil, mits dit met 'n gelowige is. Tog is sy na my mening gelukkiger as sy ongetroud bly; en ek dink dat ek ook die Gees van God het.”

Nietemin, Sy plan is die belangrikste, Sy wil vir ons lewens. Dit kan wees dat ‘n herstelde huwelik in Sy plan vir jou is, selfs vir ‘n tyd, soos wat Hy vir my gehad het. Moet nooit bang wees vir Sy plan nie, want net Sy plan sal lei tot die geluk wat jou ontduik het.

Hierdie HERSTELDE huweliksgetuienis sal jou help om te verstaan dat sodra jy laat gaan het, Sy bruid geword het, dat Hy kan kies om jou ook te herstel. So wees seker om vir Sy wil te bid, nie vir wat jy wil hĂȘ nie, of wat jy bang is kan gebeur as jou man jou begin teurglok nie.

“God Het Ons Vol Sirkel Gebring”

Terwyl ek onlangs in die kerk gesit het saam met my man en kinders en na die prediker geluister het, het God my daaraan herinner dat ons twee jaar gelede in dieselfde plek was, maar met ‘n gebroke huwelik. God het waarlik alles vol sirkel gebring. Soos die prediker voortgegaan het met sy preek het ek onthou hoe ek twee jaar gelede by dieselfde altaar was en die Here gevra het om asseblief vir my vrede te gee en te wys wat ek moes doen. Ek het geen idee gehad dat alles wat na die tyd onthul sou word, vir my eie goed sou wees nie—want ek was nie naby aan die Goddelike vrou wat die Here wou gehad het ek moes wees nie.

Ek het nie die Here gedien soos wat ek veronderstel was om Hom te dien nie. Ek was nie warm of koud nie, maar louwarm. Ek was gemaklik daarmee om kerk toe te gaan en op die Here te vertrou vir dinge. Maar, ek was nie aan die brand vir Hom gewees nie. Ek het nie vreugde daaruit geput om die bediening (my gesin) wat Hy vir my gegee het te koester deur kosmaak, skoonmaak en ander huishoudelike pligte nie. Ek het nie my man toegelaat om die leier van ons gesin te wees nie. Ek het nie na hom geluister of hom gerespekteer nie. Ek was skoon aan die buitekant, maar vuil aan die binnekant en ek het dit nie eers geweet nie. Ek het stelselmatig my huis afgebreek today my lewe en huwelik afgesak het in sinkende sand.

Terwyl ek diep in die sand was, het ek myself verootmoedig en tot die Here gebid en my sondes bely. Ek het vir die Here gevra om my ‘n beter vrou vir my man te maak. In my geroep tot die Here het Hy een van my vriende gelei om vir my die skakel na Hoe God Jou Huwelik Kan En Sal Herstel te stuur, en my oĂ« het wyd begin oopgaan vir die soort vrou wat ek werklik was en die vrou wat ek moes wees. Ek was ongehoorsaam aan God se Woord—rebels, twisgierig en ‘n FariseĂ«r. Alhoewel ek my man gevra het om my te vergewe, het hy alreeds besluit dat hy wil skei en het beplan om so vinnig as moontlik uit die huis te trek. Tog het ek geweet dat God my huwelik sou herstel, ten spyte van hoe dinge gelyk het, en het voortgegaan om aan Sy beloftes vas te hou. Alhoewel ek wou gehad het dat my man sy denke en dade van egskeiding moes stop en sy hart terugdraai na my toe, het ek begin bid en God gesoek vir Sy wil in my lewe.

Soos wat ek God meer en meer vertrou het vir Sy wil om te geskied, het Hy my voorsien van ‘n volledige transformasie. Hy het die slagoffer jas weggevat en vir my gewys dat ek eintlik die oortreder was: ek was twisgierig, haatlik, bitter, onvergeeflik, bedrieglik en hard. Ek het dit gehaat om by die huis te wees. Die Here het baie werk gehad om in my te doen. Dit was pynlik om in die spieĂ«l te kyk en te sien dat ek nie die persoon was wat ek gedink het ek was nie, nie die persoon wat ander gedink het ek was nie. Kuis en respekvol, een van die lesse wat ek bestudeer het terwyl ek ‘n Wyse Vrou gelees het, was ek nie. Die Here was genadig genoeg om my te wys dat ek nie een van die Goddelike eienskappe beliggaam het nie en was ‘n hoer in elke sin van die woord. Die Here het al my lelike, wĂȘreldse eienskappe, laag vir laag verwyder en hulle vervang met die vrug van die gees, vreugde, vrede, verdraagsaamheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing

Al die bybelse beginsels wat in die RMI hulpbronne bespreek word, het ek nie geken om mee te begin nie, so ek moes hul verkeie kere her-bestudeer om in te sink. Die toetse wat ek ondergaan het nadat ek Sy Woord bestudeer en geleer het, was baie moeiliker en pynliker as diĂ© van my skooldae, maar hulle is ook meer lonend. Ek het met verkeie dinge gesukkel—om te leer om nie kwaad met kwaad te vergeld nie, my mond toe te hou en om myself nie te verdedig nie. Alhoewel dit moeilik was, is die beste deel dat die Here altyd by my was. Hy het my gered van die vuur en alhoewel Hy nie altyd met my gepraat het in die middel van my toetse en beproewings nie, het Hy my nooit verlaat nie. Hierdie toetse het my geloof gestrek (veral toe ek Hom nie kon hoor nie) en het vir my die uithouvermoĂ« gegee om hierdie deel van my reis te voltooi.

Die moeilikste struikelblok wat ek moes oorkom, was vrees. Die Here spreek vrees baie keer aan in Sy Woord. In Jesaja 41:10 NLV sĂȘ dit: “Moenie bang wees nie, want Ek is by jou. Moenie ontsteld word nie, want Ek is jou God. Ek maak jou sterk en wil jou help. Ek laat jou oorwin met my regterhand wat mense red.” Ek het vasgeklou aan my vrees—vrees vir verwerping, vrees om weer seer te kry. Nadat die Here toegelaat het dat die egskeiding deurgaan en Hy die muur tussen my en my man begin afbreek het, en hom weer gebring het om te kom kuier, het vrees steeds in my gegroei en ek het my voormalige man weggestoot. Ek het hom ‘n paar keer weggestoot voordat die Here vir my gewys het wat besig was om te gebeur. Hy het aan my geopenbaar dat my herstel reis amper ‘n jaar langer was as wat dit moes wees, omdat ek aangehou het om in te meng, op my eie insigte staatgemaak het in plaas van Syne. God het dinge weer aanmekaar gesit, maar ek het dit afgebreek. God het my man laat kom kuier en toegelaat dat hy my aanlok, maar ek het hom weggestoot. Die oomblik toe ek dit besef het, het ek vir die Here gevra om my te help om my vrees te oorwin en my huwelik te herstel as dit waarlik Sy wil was.

In Sy wil vir my reis, het ek op die ou end twee keer deur die seisoene gegaan met die Here as my Man, as gevolg van vrees. Die tweede keer het ek geleer om met elke situasie en met almal op ‘n ander vlak as vantevore te vereenselwig. Elke seisoen het my ‘n dieper waardering gegee vir die Here as my Man. Terwyl ek saam met my Liefde deur die seisoene gegaan het, het ek ook deur die seisoen met my destydse voormalige man gegaan. Ek was en is so verlief op die Here dat ek alles laat gaan het, maar Hy het aangehou om vir my te sĂȘ dat ‘n lewe van alleenwees (soos gedefinieer deur die wĂȘreld) nie in Sy wil is vir my en my kinders nie.

Die keerpunt op my reis het gekom toe my voormalige man aangehou het om my aan te lok, en die keer het ek geweet wat dit was—God se wil. Ons was in die KanaĂ€n Vallei, ironies, toe die Here vir my gesĂȘ het dat Hy my huwelik gaan herstel ten spyte van my foute en vrese. Wow! Daar was leidrade versteek in verskillende dinge wat die Here vir my gewys het. Na die Here se openbaring aan my, het ek en my voormalige man selfs meer gepraat, maar alles het gelyk asof dit dieselfde bly. Toe is my vriend oorlede. Ek was verpletter! Ek het gesien hoe sy huwelik skaars ‘n maand voor sy dood herstel word. Gedurende hierdie tyd was my voormalige man daar om my en my dogter te troos. Die Here het hierdie droewige tyd in my lewe gebruik om ons selfs nader aan mekaar te bring en ons verhouding nuut te maak.

Die gedagte om weer met my voormalige man te trou, het nooit by my opgekom nie. Ek was gelukkig met die Here as my Man en baie tevrede om te leef soos ons geleef het. Maar, die Here het ander planne gehad. My man het besluit dat hy wou hĂȘ dat ons so gou as moontlik weer moet trou en toe neem die Here van daar af oor. Dit was een van die grootste toetse op my reis—om my vrese van hertrou te oorkom en op die Here te vertrou. Die oggend van ons huwelikseremonie was ek so oorkom met vrees dat toe die regter kommentaar lewer oor nooit met 'n bruid trou met koue voete nie, het ek amper flou geval. Ek het gedurende die hele seremonie tot die Here gebid om my te help om my vrees te oorwin en gehoorsaam te bly aan Sy wil; ek wou hardloop. Hy het my herinner aan 1 Johannes 4:18 wat sĂȘ: “Waar liefde is, is daar geen vrees nie, maar volmaakte liefde verdryf vrees, want vrees verwag straf, en wie nog vrees, het nie volmaakte liefde nie.” Die Here het my deur die hele seremonie gehelp wat twee minute geduur het, maar soos ‘n ewigheid gevoel het.

Daar was ‘n warrelwind van veranderinge wat die Here in my gemaak het. Veranderinge wat ek nie op my eie sou kon maak nie. God gebruik my om ander te help op hulle Herstel Reise, van die begin van myne af. Ek het dit nog altyd geniet om ander te help in hulle tyd van nood, dit is hoekom ek ‘n vrywillige brandweerman is, en om ander te help met hul reis, is 'n uitbreiding en 'n nuwe deel van bediening aan ander deur en vir die Here. Ek is ook nou mal daaroor om by die huis te wees en my gesin te dien. Ek leer so baie dinge oor om by die huis te wees, kook en skoonmaak. Ek skraap nog moed bymekaar om te leer quilt, hekel en naalwerk doen, omdat ek mal is daaroor om te leer. Alhoewel die werk in my nog aan die gang is, is ek tevrede om by die huis te wees en my eerste sendingveld te versorg, my gesin. Dit is iets wat ek nog altyd wou doen, maar het nie geweet hoe nie, todat ek na hierdie bediening gelei is.

Nou begin ek ‘n nuwe deel van hierdie reis met nuwe toetse en beproewings. Ek is so bly ek het RMI gehad en al hul hulpbronne wat my gehelp het om gereed te wees vir hierde deel van die reis. Ek weet dat hierdie ‘n lewenslange reis is en die ding wat ek wil hĂȘ almal moet weet, is dat ek lief is vir die Here met my hele hart.

Ek beveel elke hulpbron aan wat RMI aanbied. Hulle is gevul met waarheid wat elke vrou nodig het wat na hierdie bediening kom. Ek het alles ten minste twee keer gelees en hou hulle vir toekomstige verwysing. Ek stel ook voor dat jy die Bybelverse wat met jou hart praat uitskryf op 3x5 kaarte. Die hulpbronne is so wonderlik en gee vir jou die rou waarheid terwyl jy gebroke is om jou sodoende te help om ‘n verhouding met die Here as jou Man te bou.

Toe ek RMI gevind het was ek gebroke en het na die waarheid gesoek. Ek het hierdie bediening gekry net toe ek dit nodig gehad het, wat bevestig dat die Here se tydsberekening perfek is. Ek kon nie dadelik die RMI kursusse doen nie, so ek het dit wat ek van die bediening gehad het herlees en toe aanbeweeg na ander boeke soos Werkers by die Huis om tred te hou met my huis—nog ‘n deel van Sy plan.

Gedurende hierdie reis, wat lewenslank sal duur, het ek iets gevind wat ek nie vantevore gehad het nie, ‘n ware verhouding met die Here. Toe Hy my geneem het as Sy Bruid, het my lewe heeltemal verander. Dinge wat voorheen vir my saak gemaak het, het nie meer saak gemaak nie. Ek wou, en wil leef om Hom te behaag en die dinge te doen waarvoor Hy my geroep het.

Eerlikwaar, ek sal nie een enkele minuut verander van die tyd wat ek gespandeer het om my nuwe Man te leer ken nie. Dit was die tyd wat ek nodig gehad het saam met Hom. Hy is nog steeds my alles en noudat ek gehoorsaam is aan Hom het ek ‘n herstelde huwelik as gevolg daarvan. Hy het my so baie geseĂ«n dat ek nie kan begin om vir jou te vertel in net ‘n getuienis of lofverslag nie. Hy het vir my alles teruggegee wat ek oor die laaste twee jaar verloor het—en soveel meer. Alles wat ek die vyand toestemming gegee het om van my te steel, aangesien ek nooit my tiendes gegee het nie en onkundig was oor die waarheid.

Ek hoop dat elkeen van julle Hom op ‘n dieper en meer intieme manier sal vind, ‘n verhouding met Hom is elke traan, hartseer en verlies werd wat jy sal verduur.

God se plan is om alles vol sirkel te bring soos wat ons Hom volg op ons Herstel Reis.

~ Casey in Wes-Virginia 

As ek nie Herstel word nie,
is dit ‘n Opsie om Weer met Iemand Nuuts te trou?

Maak nie saak wat jou pastoor of Christelike berader vir jou vertel nie, die Bybel sĂȘ nĂȘrens dat jy vry is om weer te trou nie. Alhoewel God hulle aanspreeklik sal hou, sal jy en jou kinders (en kleinkinders) die gevolge dra van jou besluit om weer te trou en saam met ‘n stiefouer te leef.

“Wie dan ook een van die geringste van hierdie gebooie ongeldig maak en die mense so leer, sal die minste geag word in die koninkryk van die hemel. Maar wie die wet gehoorsaam en ander so leer, sal hoog geag word in die koninkryk van die hemel. Ek sĂȘ vir julle: As julle getrouheid aan die wet nie meer inhou as diĂ© van die skrifgeleerdes en die FariseĂ«rs nie, sal julle nooit in die koninkryk van die hemel ingaan nie.” Matteus 5:19-20

Die Bybel is duidelik wanneer jy dit lees dat dit nie ‘n opsie is om weer te trou nie, maar plaas ons duidelik in die posisie van ‘n egbreker of ‘n egbreekster.

“Maar as sy 'n ander man se vrou word so lank as haar man lewe, sal sy as 'n egbreekster beskou word. As haar man gesterf het, is sy egter vry van die wet en is sy nie 'n egbreekster as sy 'n ander man se vrou word nie” (Romeine 7:3).

“’n Vrou is aan haar man gebind so lank as hy lewe. As hy sterwe, is sy vry om te trou met wie sy wil, mits dit met 'n gelowige is. Tog is sy na my mening gelukkiger as sy ongetroud bly; en ek dink dat ek ook die Gees van God het” (KorintiĂ«rs 7:39-40)

My begeerte om ongetroud te bly was vir baie redes, maar uiteindelik is hertrou nie ‘n opsie nie aangesien die Bybel (nie ek nie, maar God) sĂȘ dat hertrou veroorsaak dat jy as ‘n egbreekster beskou sal word. Alhoewel die samelewing en selfs mense in die kerk vir jou sal vertel dat hertrou reg is onder sekere omstandighede (joune is een daarvan), is dit nie die waarheid nie. Lees net die verse. Niemand hoef te interpreteer wat dit sĂȘ nie. ‘n Kind kan dit verstaan.

“. . . want daar sal 'n tyd kom wanneer die mense die gesonde leer nie meer sal verdra nie. Hulle sal hulle eie begeertes volg en vir hulle leermeesters bymekaarmaak wat net sal sĂȘ wat hulle graag wil hoor. Hulle sal die waarheid nie wil hoor nie en hulle tot verdigsels wend”(2 Timoteus 4:3-4)

En soos ek vroeĂ«r gesĂȘ het, as huweliksherstel in Sy plan vir jou lewe is, dan het die beginsel van laat gaan, veral wanneer dit “entoesiasties” gedoen word en God nagejaag word, bewys om die kragtigste beginsel in die herstel proses te wees. Hoe meer jy die Here in die eerste plek in jou lewe en jou strewes plaas, hoe groter is die krag en glorie in jou lewe wat magneties is!!

Soos ek gesĂȘ het, hoe meer ek laat gaan het, ek het selfs so ver gegaan as om my man aan te moedig, hoe meer wou hy MY gehad het! Ek het net die ekstra myl gegaan en dit het in my guns gewerk. Vinnig het die vrou wat hy gesoek het nie meer aantreklik gelyk nie, ek het.

En wanneer jy die Here as jou fokus het, liewe lesers, bring dit ‘n oorgegewe hart wat lei tot onmiddellike en konsekwente vreugde! En as gevolg van my vreugde, wou my man my nie verlaat toe die AV hom weggesleep het nie, my kinders het ook net so goed gedoen—genade het soos ‘n rivier in ons huis begin vloei en dit het nooit opgehou nie!! Alhoewel egskeiding bekend is daarvoor om kinders en families te vernietig, is vernietiging nie nodig nie. Sodra die Here waarlik jou Man is, dan sal Hy ook ‘n Vader vir jou kinders word, wat tot vrede en beskerming sal lei wat alle vroue verlang om vir hulle gesin te hĂȘ.

En as ‘n man sal jy vind dat om God as die hoof van die huis te hĂȘ, sal daar vrede wees waar daar eens onrus was.

Hoe Sal Egskeiding My Kinders Raak?

Een van die eerste dinge wat ek geleer het, is dat hoe jy voel oor wat met jou en jou gesin gebeur, die sleutel is vir hoe goed jou kinders sal voel. Aangesien ek hierdie keer vreugde (in plaas van vrees, bekommernis en pyn) gehad het, het my kinders ook vreugde gehad. Aangesien ek voortgegaan het om respek te betoon aan hul vader, het hulle voortgegaan om aan my (en hul vader) dieselfde respek te betoon.

Eerlikwaar, hoe my jonger kinders die egskeiding hanteer het (en selfs blootstelling aan die ander vrou met wie hy getrou het), was die grootste openbaring. Moeders, julle alleen hou die sleutel tot julle kinders se harte. Wil jy regtig veroorsaak dat dit breek? Dit is hoe jy optree en reageer op hierdie moeilike situasie wat jou kinders sal help om moeiteloos en byna pynloos deur hierdie verandering te gaan, of daardeur sukkel—en toelaat dat dit hul vernietig!

Alhoewel my ouer kinders (toe hul omtrent dieselfde ouderdom was) nie vertel was wat hul vader die eerste keer gedoen het toe hy my verlaat het en van my geskei het nie (omdat ek my bes gedoen het om alles vir hulle weg te steek), later, toe hulle grootgeword het, het hulle gesĂȘ dat hulle geen idee gehad het van wat aangegaan het nie, maar daar was ‘n gees van vrees in die lug en dit is hoekom ons almal daardie tyd gesukkel het om daardeur te kom.

Vinnig vorentoe na hierdie tweede keer, toe ek ontdek het dat die beginsels vir Egskeiding In Die Gesig Staar so kragtig kan wees as dit entoesiasties en sonder vrees gedoen word, dat ek vasbeslote was dat ek en my kinders sal floreer as gevolg van wat met ons gebeur en dit nie net verduur nie!

Byvoorbeeld, hierdie beginsels werk so goed dat toe my man die eerste keer na die prokureur toe gegaan het, was ek in staat om met sodanige entoesiasme en instemming op sy versoeke te reageer (wat uiteengesit word in hierdie boek), dat hy binne ‘n dag van plan verander het en vir my vertel het hoe wonderlik ek was, erg om verskoning gevra omdat hy my seergemaak het en hy het vir my gesĂȘ dat hy dinge wil uitwerk en bly! Ek weet jy het dit al een keer vantevore gelees, maar laat dit insink! Het jy al ooit gehoor dat dit met iemand anders gebeur? En dit is nie as gevolg van my nie, maar omdat Sy beginsels ontwerp was om so te werk!

Dit bewys, ook, dat jy nie jou eie getuienis kan maak nie. As God ‘n plan vir jou lewe het, wat ‘n egskeiding wat deurgaan insluit, dan kan jy dit nie stop deur hierdie beginsels toe te pas nie, of deur langer en harder te bid nie. Hierdie keer het my man die egskeiding aangekondig (toe ek entoesiasties die beginsels toegepas het, hy het ‘n dag later van plan verander). Maar RMI het kragtige voorbidders (in GenĂšve, Switserland) wat tot God uitgeroep het om my man te keer om na die prokureur te gaan (ek het nie vir hulle gesĂȘ om so te bid nie). Hulle gebede het gewerk, en dit was gekeer (saam met hoe ek reageer het). Maar, dit het nie lank gevat om te besef dat die egskeiding, die skandaal en selfs die AV, alles deel van God se plan vir my lewe was nie.

Is egskeiding deel van God se plan vir jou lewe?

Toe Jesus die kruis in die gesig gestaar het, was Hy in staat om te bid: “Vader nie my wil nie, maar laat U wil geskied.” Wat van jou! Kan jy God genoeg vertrou om deur enigiets te gaan om sodoende deur Hom gebruik te word vir ‘n groter glorie?

Waar sou ons gewees het as Jesus Sy Kruis geweier het? Waar sou ons almal wees as Erin nie gekies het om deur haar man se owerspel te gaan en God te vertrou om haar huwelik te herstel nie? Waar sal jy, jou kinders, of ander mans/vroue wees (diegene wat jou lewe dalk gehelp het) as jy weier om hierdie weg van geloof te neem?

God sal niemand forseer om deur die nou poort te gaan nie. Alhoewel daardie goed-gereisde, wye pad na vernietiging maklik lyk, is die einde baie meer pyn en voortdurende onrus. Kyk rondom jou.

Dit is my gebed dat jy eerder die nou poort sal kies wat glad nie so moeilik is wanneer ons Sy hand vashou nie—Vertrou my, ek weet.

C3-Journal-e1542811532964

As jy gereed is om 'n verbintenis met GOD te maak dat jy die kursus gaan voltooi, KLIK HIER dat jy saamstem en gereed is om elke stap van jou Reis na Herstel te dokumenteer in jou "My Daaglikse Joernaal" vorm. Vat jou tyd, sit, kry vir jou koffie of tee en stort jou hart uit in jou Joernaal.

As "ouer vroue...sodat julle die jonger vrouens kan leer..." (Titus 2:3) jy sal die geleentheid hĂȘ om met jonger vrouens te praat wat nog alleenlopend is as deel van jou bediening.