PM-Revised

Breek Los van die
Armoede Mentaliteit

Liewe Bruid,

Ons is so opgewonde dat jy voort gaan met ons derde boek, Armoede Mentaliteit. As dit jou eerste Oorvloedige Lewe Kursus is, gaan asseblief terug en begin met ons eerste boek VIND die Oorvloedige Lewe, en ons tweede boek, Leef die Oorvloedige Lewe—om die beste resultate te kry en die grondbeginsels te verstaan om in staat te wees om los te breek van die Armoede Mentaliteit.

Baie liefde aan julle almal!!

Ons HF Bediening Span

INSTRUKSIES

Wees seker om eers die Hoofstuk te LEES en dan te stop om na te dink—en om die Here toe te laat om met jou te praat. Vra Hom vrae, vertel Hom hoe jy voel, vra Hom wat Hy jou wil leer en wegneem uit die lees van die hoofstuk.

Stort jou hart dan uit in jou Joernaal, en kom weg met alles wat Hy vir jou het—en jou help om Hom te ervaar en SY Oorvloedige Lewe ten volle te LEWE! 

Ons hoop ook dat jy Sy hand sal neem en ‘n Audio joernaal sal opneem. KYK hierdie 5 minute video om te sien net hoe maklik dit is om ‘n Brug Bouer te word.

En, om jou hart voor te berei en om in staat te wees om regtig te voel hoe naby jou Hemelse Man aan jou is, sal ons jou aanmoedig om hierdie MP3 leêr van ‘n liedjie wat jy aan jou HM kan sing af te laai “A Moment Like This.” Doen dit elke keer wat jy kom om ‘n hoofstuk te lees en enige tyd dwarsdeur jou dag. 

Ons stel voor dat jy elke SONDAG ‘n hoofstuk doen of so dikwels as wat Hy jou lei! "A Moment Like This"

HOOFSTUKKE

Hoofstuk 1 ”Die Armoede Mentaliteit Gedefinieer
Joernaal

Hoofstuk 2 “Wat Glo Jy?
Joernaal

Hoofstuk 3 “Die Krag om Rykdom te Maak
Joernaal

Hoofstuk 4 “Waar Het Ek Verkeerd Gegaan?”
Joernaal

Hoofstuk 5 “Hopeloos Behoeftig aan Hom
Joernaal

Hoofstuk 6 “Gehoorsaamheid is Beter as Opoffer
Joernaal

Hoofstuk 7 “Vasgekeer
Joernaal

Hoofstuk 8 “Omhels die Armoede
Joernaal

Hoofstuk 9 “God Se Wagkamer
Joernaal

Hoofstuk 10 ”Moet nie Minder Aanvaar nie
Joernaal

Hoofstuk 11 “Skud dit Af
Joernaal

Hoofstuk 12 “Wie Het Gesê
Joernaal

Aangesien hierdie GRATIS Kursus deur ons vennote voorgesien was,
vra ons dat jy hierdie kursus afsluit deur te skryf (en hopelik op te neem) ‘n kort dankie nota:
KLIK HIER


Dit sal jou dan na die volgende boek in die Oorvloedige Lewe reeks neem—
Versit Berge.
KLIK HIER

2 thoughts on “X9 He Healed Me”

  1. Janine, I saw your comment https://narrowroadpublishinghouse.com/nrp-book-team-positions/designer/#comment-14265

    I’m adding this to the process on my https://narrowroadpublishinghouse.com/erin-thiele/#Coauthored page.

    I need you to help because this page had CLOSED comments before I updated it, and also the link to the ENG page went to Poverty Mentality. I’m sure this will happen with others, so having this as part of a checklist will save a lot of time for everyone!

    1. Erin here is the link to the Afrikaans: He Healed Me – https://uiteindelikhoop.com/hmg/

      I see this is a copy of the Poverty Mentality, but it is my mistake, because when I created the HHM page, I didn’t look if here was already one, I just assumed there wasn’t one.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui