HERSTEL JOU HUWELIK – HOOFSTUK 2 VERVOLG…

AFR-NEW-COVER-WRYM-Front

Jou Trane is Kosbaar vir Hom Na wie moet ons gaan as ons huil? Mans blyk om ons trane te haat. Dit is seker omdat hulle nie weet wat om te maak as ‘n vrou huil nie, of dalk omdat vrouens trane so dikwels gebruik om mans te manupileer dat hulle nou ver van ons staan. Die feit dat God ‘n jaloerse God is en dat jou trane aan Hom behoort, kan die rede wees waarom ons eggenote soms onbetrokke is oor ons trane. “Dan sal jy roep, en die Here sal antwoord, jy sal om hulp roep, en Hy sal sĂȘ: ‘Hier is Ek!’” (Jes. 58:9). “Moenie op hou om die Here ons God vir ons om hulp te smeek nie, sodat Hy ons uit die mag van die Filistyne kan red.” (1 Sam. 7:8). 2. Die Pottebakker en die Klei 37 .. Die oorwinning sal langer vat om in die werklikheid te manifesteer: maar ons hoop is dit wat ons nie kan sien nie. Dit beteken dat ons geloof in God moet hĂȘ. Roep alleenlik uit na God, nie na jou eggenoot nie! Net God het die Mag om jou omstandighede te verander!
Ek weet dis so maklik om by jou aardse man te huil, want mens voel hy moet tog iets aan die situasie doen, maar feit bly staan jou trane gaan ongesiends verby hom gaan of hy gaan nie weet wat om met dit te maak nie, terwyl die Here presies weet wat om met ons trane te maak en dat ons trane kosbaar is vir Hom. En presies soos die skrywer sĂȘ dat net God die mag het om ons omstandighede te verander.

Om ‘n meer intieme verhouding met God te hĂȘ, kom besoek ons webblad elke oggend om die daaglikse bybelstudie te lees wat spesiaal geskryf is vir diĂ© van ons, wat in ‘n huwelikskrisis is.
Asseblief besoek ons blog vir daaglikse bemoediging, op ons blog is ons vrouens wat presies verstaan waardeur jy gaan, want ons is self daardeur.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

4 thoughts on “HERSTEL JOU HUWELIK – HOOFSTUK 2 VERVOLG…”

  1. Ek het hierdie boek in ‘n paar uur gelees en toe ek dit begin lees het ek geweet dat dit is waarna ek soek, waarvoor ek desperaat na die Here uitgeroep het. ‘n Manier om my huwelik te red! En omdat dit vol skrif was, ek geweet dat dit presies was wat ek nodig het! Ek was soooo bly toe ‘n dame van die VSA vir my hierdie boek stuur!!!

    1. Liewe Atarah dis is werklik so ongelooflike goeie boek en die feit dat dit so vol woord is maak dit ideaal vir elke huwelik wat in die moeilikheid is.

  2. Dankie Janine, ja net Hy verstaan ons trane, is geduldig (eintlik mal daroor) om na ons te luister en het die mag om iets aan die situasie te doen!

    1. Ja liewe Adina, Hy verstaanmons trane rerig en ek is so dankbaar daaroor en sat Hy die eens is wat ons situasie kan verander.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui