We would love to hear how the Lord ministered to you through this workbook and video series. Take a moment to write up your testimony on the paper below and mail it to our office, or send it to H4H@restoreministries.net giving glory to God!

Ons sal lief wees daarvoor om te hoor hoe die Here deur hierdie werkboek en video reeks aan jou geminister het. Neem ‘n oomblik om jou getuienis op die papier hier onder in te vul en pos dit na ons kantoor, of stuur dit na H4H@restoreministries.net en gee glorie aan God!

“After this class all I can say is ‘the alpha/the beginning’—I haven't seen the ‘end’ yet.  I can now see where I need to go in my homeschooling.

“Na hierdie klas is al wat ek kan sê “die alfa/die begin’—ek het nog nie die ‘einde’ gesien nie. Ek kan nou sien waar ek behoort te gaan in my tuisskool.

Thank you for being firm and not wishy-washy in your teaching.  It would be hard to be otherwise because these are things you deeply believe.  But sometimes we hear messages that come across as ‘well, here's a good idea’…  But I'm glad God has convicted you mightily of some things and that you shared them with that feeling.  Many of us share the same beliefs--about youth groups/courtship/how to train children, etc....and needed a strong believer to encourage us.

Dankie dat jy ferm en nie waterig is in jou onderrig nie. Dit sal moeilik wees om andersins te wees omdat dit dinge is waarin jy diep glo. Maar somtyds hoor ons boodskappe wat deurkom as wel, hier is ‘n goeie idee’...maar ek is bly dat God jou magtig oortuig het van sommige van die dinge en  dat jy hulle met daardie gevoel gedeel het. Baie van ons deel dieselfde oortuigings oor jeug groepe/hofmaak/hoe om kinders te onderrig, ens…en het ‘n sterker gelowige nodig gehad om ons te bemoedig.

You drew a lot of different thoughts and areas together (from marriage to organizing the home to homeschooling and beyond....) To have all those areas touched on in one 10-week session were great for me!!  It got me to thinking about lots of areas and challenged me to firm up my convictions and actions.

Jy het ‘n klomp verskillende gedagtes en gebiede saamgetrek (van die huwelik tot om met die huis te organiseer na tuisskool en verby….) Om al daardie gebiede in ‘n 10 week sessie aangeraak te hê was puik vir my!! Die het my aan baie gebiede laat dink en my uitgedaag om my oortuigings en aksies op te ferm.

One area that challenged me was in loving my child.  I was 38 when I had my one and only.  I didn't think it was possible to not love this precious gift.  But, because I hardened my heart toward my husband, it eventually rubbed off on my relationship with my daughter.  I swore it would never happen, when a someone told me that would happen.

Een gebied wat my uitgedaag het was om vir my kind lief  te wees. Ek was 38 toe ek my een en enigste gehad het. Ek het nie gedink dat dit moontlik was om nie lief te wees vir hierdie kosbare geskenk nie. Maar, omdat dit my hart teenoor my man verhard het, het dit uiteindelik afgesmeer op my verhouding met my dogter. Toe iemand vir my vertel het dat dit sou gebeur het ek gesweer dat dit nooit sou gebeur nie.

However, in going through Wise Woman, the first verse that I copied onto a 3x5 card was Es 36:26--it was quickened to me and I have claimed it--He will give me a heart of flesh for my heart of stone.

Nietemin, deur deur die Wyse Vrou te gaan, was die eerste vers wat ek op my 3x5 kaart kopieër het Es. 36:26—dit was vir my uitgelig en ek het dit geeis—Hy sal vir my ‘n hart van vlees gee vir my kliphart.

I am going VERY slowly through WW.  I have gone over lesson one about 4 times and lesson 2 about twice.  I want to GET it this time.  I used to teach this stuff, but over time, sooooo much of it has disappeared from my life.

Ek gaan BAIE stadig deur WV. Ek het omtrent 4 keer oor les een gegaan en omtrent twee keer oor les 2. Ek wil dit hierdie keer KRY. Ek het hierdie goed onderrig, maar met tyd, het soveel daarvan uit my lewe verdwyn.

H4H spurred me on to begin scripture memory.  Previously we had been taken up with memorizing the weekly verses from BLAST and that was fairly meaningless--scattered verses with no connection.  Doing it at the sink works well.  We have completed Ps 1 and are on 1Cor. 13

H4H het my aangespoor om die Skrif te begin memoriseer. Voorheen was ons opgehou met die weeklikse verse van BLAST en dit was taamlik betekenislose—gestrooide verse met geen verbinding nie. Deur dit by die wasbak te doen werk goed. Ons het Ps 1 voltooi en is op 1Kor. 13

Another thing from H4H is the encouragement to hear from God about your homeschooling and not lean on your own understanding and to homeschoolers for spiritual excellence above academic excellence.

Nog ‘n ding van H4H is om die aanmoediging van God te hoor oor jou tuisskool en nie op jou eie insigte staat te maak nie en vir tuisskolers vir geestelike uitnemendheid  bo akademici uitnemendheid.

H4H got me online listening to Alexander Scourby everyday with my daughter for our Bible reading.  And the Kent Hovind Creation Science tapes really made an impact on her.  She learned a lot and we've gotten them from the library and have watched a couple of them--she really likes them.

H4H het my aanlyn gekry om elke dag na Alexander Scourby te luister vir ons Bybellees. En die  Kent Hovind Skepping Wetenskap opnames wat regtig ‘n impak op haar gemaak het. Sy het baie geleer en ons het hulle van die biblioteek gekry en ‘n paar van hulle gekyk—sy hou regtig van hulle.

I have gotten back to organizing my house with the 3x5 card system and it has really helped get things done--and without nagging since the class.

Ek is terug by die organisasie van my huis met die 3x5 kaart sisteem en dit het regtig gehelp om dinge gedoen te kry—en sedert die klas, sonder ‘n geneulery.

And last but not least, since the class I have been asking my husband for his wishes about things instead of making the decisions on my own.  His job is so time demanding that he leaves me to be pretty independent, but I have seen some glimmers of change here.

En laastens maar nie minstens nie, sedret die klas het ek my man gevra oor sy wense vir dinge in plaas daarvan om besluite vir myself te maak. Sy werk is so veeleisend dat hy my los om taamlik onafhanklik te wees, maar ek het glimmers van verandering daar gesien.

The study also developed some friendships and a good camaraderie that didn't exist between us before. 

Die studie het ok sommige vriendskappe en goeie kamaraderie ontwikkel wat nooit voorheen tussen ons bestaan het nie.

Well, that's the ‘alpha’ of my testimony from H4H…I’m not sure when the ‘omega’ will come to pass.

Wel, dit is die ‘alfa’ van my getuinis van H4H…ek is nie seker wanneer die ‘omega’ gaan gebeur nie.

 

“Sy staan op as dit nog nag is …” Spreuke 31:15

Joernaal

 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui