DAG 8
TROURINGE

 

Verstaan die Beginsels van Trouringe

Om Jou Trouring te Dra of Nie

Om jou trouring te dra of nie is redelik relevant tot betrekking tot jou herstel.

In hierdie les hoop ons om dit duidelik te maak of jy jou trouring moet dra of nie—en om te weet wat om te doen. 

Vind asseblief jou huweliksstatus hieronder en keer terug na hierdie bladsy elke keer wat jou status gedurende jou Herstelreis verander.

Lees ook getuienisse dwarsdeur ons Woord van Hulle Getuienis-Reeks om te sien wat ‘n belangrike rol ‘n trouring in jou Herstel speel, soos:

Ek het my trouring afgehaal; Dit het Hom die Meeste Gepla in boek 7

en ook Hy het vir Alles om Verskoning Gevra! in boek 2

Wees seker om ons Bemoedigende Blog #trouring te volg

Ook baie bemoedigend en om jou ‘n dieper begrip te gee, wees seker om Staar Egskeiding in die Gesig “‘n Simbool van My Liefde” te LEES.


Is jy WETTIGLIK GETROUD, en bly jy saam met jou man?

As jy huidiglik saam jou man bly en jy is wettig getroud, moedig ons jou aan om jou trouring aan te hou dra. As jy dit afgehaal het oor hoe jy gevoel het, omdat jy seergemaak of kwaad was of vir enige ander rede, moedig ons jou aan om weer jou trouring te begin dra.

As jy getroud is, moet jy net jou huidige trouring verwyder AS jou man jou sĂȘ/vra om dit te verwyder aangesien—’n vrou in alles aan haar man onderworpe/onderdanig moet wees. God is nie beĂŻndruk as jy nie aan jou man onderworpe is, wanneer jy wettig getroud is nie.

“Vrouens, wees aan julle mans onderdanig, net soos julle aan die Here onderdanig is”—EfesiĂ«rs 5:22

“Soos die kerk aan Christus onderdanig is, moet die vrouens in alles aan hulle mans onderdanig wees”—EfesiĂ«rs 5:24

“Vrouens, wees aan julle mans onderdanig soos dit pas by mense wat in die Here glo”—Kolossense 3:18

Maak egter altyd seker dat jy onderdanig of onderworpe is “soos wat dit pas by mense wat in God glo.” As jy onderdanig is omdat jy jou man aanbid en jy hom wil behaag, en nie om die Here te behaag nie, sal jy voortgaan om jou herstel skade te berokken.

My Trouring GETUIENIS

Laat ek my getuienis met jou deel toe die Here vir my die betekenis van die dra van ‘n trouring gewys het, wanneer om dit te verwyder, en die res van wat ek gedeel het. Op ‘n stadium, omdat ek seergemaak was toe my man vir my gesĂȘ het hy het my nie lief nie en was nooit lief vir my nie, het ek opgehou om my trouring te dra. Maar toe het die Here vir my gesĂȘ dat die ring bedoel was om gedra te word as gevolg van die geloftes wat ek voor HOM afgelĂȘ het. Toe sit ek my ring weer aan en was vasbeslote om dit weer te dra. Ek het opgehou omgee wat my man sou dink of voel, ek het dit gedoen soos vir die Here.    

Toe, soos julle almal dalk weet, het my man van my geskei. Omdat ek nie die finale papiere gekry het nie, was ek nie seker of hy gegaan het nie (omdat ek nie gegaan het nie maar by afwesigheid “verloor” het*), so om seker te maak (meestal weens die kommer oor intimiteit, want as die egskeiding deur gegaan het kon ek nie meer intiem wees nie) het ek gevra. Toe hy ja gesĂȘ het, was ek glad nie hartseer nie! Ek was verheug want twee weke voor die hofdatum, het die Here die onmoontlike gedoen en vir my ‘n NUWE ring voorsien!!! So, eerder as om my borrel te laat bars, het ek myself opgewonde verskoon en na my juwelierskissie toe gegaan om die ring wat ek gretig was om te dra aan te sit, omdat ek geweet het dat ek heeltemal Syne was, my nuwe Man S’n.  

Verrassend, het my (nou eks) man my gevolg en oor die ring uitgevra. Ek het vir hom gesĂȘ ek het dit gekry vir as die egskeiding sou deurgaan en ek dit sal dra as ‘n simbool dat ek nie vir enige ander ou beskikbaar was nie (nie eens vir hom nie maar ek het dit nie vir hom gesĂȘ nie). Hy het my hand geneem en na dit gestaar en toe gekyk na sy ring wat ek pas afgehaal het amper asof hy wou huil. As dit ‘n groot vertoning was wat ek opgesit het, het ek geweet wat sou gebeur het, ek SOU die een gewees het wat uiteindlik sou gehuil het, maar nie hierdie keer nie!

En toe ons uiteindelik weer getrou het, het ek ‘n REGTE diamantring gekry, nie die CZ-vals een waarmee my man my om die hand gevra het nie, wat ‘n vals en liefdelose huwelik verteenwoordig het.

*Toe ek gesĂȘ het ek het by afwesigheid “verloor”, soos jy kan sien is dit wanneer ek gewen het en wanneer jy ook sal wen!!

“want wie sy lewe wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit terugkry” —Matteus 16:25.

Afsluiting

Ringe kan ‘n kragtige simbool wees. Tensy jou man ‘n punt daarvan gemaak het dat jy jou ring moet afhaal, as jy nog getroud is, behoort jy dit te dra. As jy vir een of ander rede nie kan nie (dit pas dalk nie, jy het dit verloor of so iets) SG “soek God” dan vir wysheid en vra jou Hemelse Man wat om te doen. Wees DAN seker om terug te kom hiernatoe en:

DIEN ‘n “Oorkom Struikelblokke” LOFVERSLAG in, KLIK HIER.

Hoe meer eg en deursigtig jy kan wees, hoe meer sal dit ander vrouens help om met jou te identifiseer, en hoe makliker vir die wat na jou volg 🙂


 

Is jy UITMEKAAR, en bly jy nie saam jou man nie?

As jy huidiglik uitmekaar is, maar nie geskei nie, moedig ons jou aan om aan te hou (of begin) om jou trouring te dra.

Daar is NET 2 redes wat ons voorstel dat jy jou trouring afhaal en ophou dra as jy uitmekaar is maar nog steeds wettiglik getroud is:

1. Jy behoort jou huidige trouring te verwyder AS jou man jou sĂȘ/vra om dit te verwyder, aangesien—’n vrou onderworpe/onderdanig moet wees aan haar man soos wat ek hierbo gesĂȘ het.

“Vrouens, wees aan julle mans onderdanig, net soos julle aan die Here onderdanig is.” EfesiĂ«rs 5:22

“Soos die kerk aan Christus onderdanig is, moet die vrouens in alles aan hulle mans onderdanig wees”—EfesiĂ«rs 5:24

“Vrouens, wees aan julle mans onderdanig soos dit pas by mense wat in die Here glo”—Kolossense 3:18

NIETEMIN soos wat ek hierbo vir die getroude vrouens gesĂȘ het—maak egter altyd seker dat jou redes om onderworpe of onderdanig te wees, is omdat “soos dit pas by mense wat in die Here glo” omdat Hy die een is wat jy wil behaag.

2. Jy behoort ook jou trouring te VERWYDER AS/WANNEER jou verwydering op ‘n egskeiding uitloop, nie net aanhangig gemaak nie, maar sodra die egskeiding deurgaan.

My Trouring GETUIENIS

Laat ek my getuienis met jou deel toe die Here vir my die betekenis van die dra van ‘n trouring gewys het, wanneer om dit te verwyder, en die res van wat ek gedeel het. Op ‘n stadium, omdat ek seergemaak was toe my man vir my gesĂȘ het hy het my nie lief nie en was nooit lief vir my nie, het ek opgehou om my trouring te dra. Maar toe het die Here vir my gesĂȘ dat die ring bedoel was om gedra te word as gevolg van die geloftes wat ek voor HOM afgelĂȘ het. Toe sit ek my ring weer aan en was vasbeslote om dit weer te dra. Ek het opgehou omgee wat my man sou dink of voel, ek het dit gedoen soos vir die Here.    

Toe, soos julle almal dalk weet, het my man van my geskei. Omdat ek nie die finale papiere gekry het nie, was ek nie seker of hy gegaan het nie (omdat ek nie gegaan het nie maar by afwesigheid “verloor” het*), so om seker te maak (meestal weens die kommer oor intimiteit, want as die egskeiding deur gegaan het kon ek nie meer intiem wees nie) het ek gevra. Toe hy ja gesĂȘ het, was ek glad nie hartseer nie! Ek was verheug want twee weke voor die hofdatum, het die Here die onmoontlike gedoen en vir my ‘n NUWE ring voorsien!!! So, eerder as om my borrel te laat bars, het ek myself opgewonde verskoon en na my juwelierskissie toe gegaan om die ring wat ek gretig was om te dra aan te sit, omdat ek geweet het dat ek heeltemal Syne was, my nuwe Man S’n.  

Verrassend, het my (nou eks) man my gevolg en oor die ring uitgevra. Ek het vir hom gesĂȘ ek het dit gekry vir as die egskeiding sou deurgaan en ek dit sal dra as ‘n simbool dat ek nie vir enige ander ou beskikbaar was nie (nie eens vir hom nie maar ek het dit nie vir hom gesĂȘ nie). Hy het my hand geneem en na dit gestaar en toe gekyk na sy ring wat ek pas afgehaal het amper asof hy wou huil. As dit ‘n groot vertoning was wat ek opgesit het, het ek geweet wat sou gebeur het, ek SOU die een gewees het wat uiteindlik sou gehuil het, maar nie hierdie keer nie!

En toe ons uiteindelik weer getrou het, het ek ‘n REGTE diamantring gekry, nie die CZ-vals een waarmee my man my om die hand gevra het nie, wat ‘n vals en liefdelose huwelik verteenwoordig het.

*Toe ek gesĂȘ het ek het by afwesigheid “verloor”, soos jy kan sien is dit wanneer ek gewen het en wanneer jy ook sal wen!!

“want wie sy lewe wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit terugkry” —Matteus 16:25.

Afsluiting

Ringe kan ‘n kragtige simbool wees. Tensy jou man ‘n punt daarvan gemaak het dat jy jou ring moet afhaal, as jy nog getroud is, behoort jy dit te dra. As jy vir een of ander rede nie kan nie (dit pas dalk nie, jy het dit verloor of so iets) SG “soek God” dan vir wysheid en vra jou Hemelse Man wat om te doen. Wees DAN seker om terug te kom hiernatoe en:

DIEN ‘n “Oorkom Struikelblokke” LOFVERSLAG in KLIK HIER.

Hoe meer eg en deursigtig jy kan wees, hoe meer sal dit ander vrouens help om met jou te identifiseer, en hoe makliker vir die wat na jou volg.


Was ‘n Skeisaak Aanhangig gemaak deur jou of jou man?

EGSKEIDING AANHANGIG GEMAAK

Sodra jy uitvind dat jy nie meer wettiglik getroud is nie, beveel ons jou sterk aan om jou trouring te verwyder.

Dit maak nie saak as jy nooit ‘n ring gehad het nie, en of jy jou ring afgehaal het omdat jy seer of kwaad was of vir enige ander rede nie. Sodra jy NIE meer wettiglik getroud is nie, moedig ons jou aan om jou ring te verwyder, wat plek sal maak vir die Here om vir jou ‘n ring te voorsien soos wat jy hieronder sal lees.

Dit is Tyd om jou Ring te Verwyder!

Selfs al glo jy in herstel, sodra ‘n egskeiding deurgaan, is dit tyd om jou ring te verwyder, want om dit aan te hou dra is nie net bedrieglik nie, maar dit is ook ‘n duidelike teken aan almal—veral jou man—dat jy weier om te LAAT GAAN. En deur nie te laat gaan nie, hou dit baie meer ernstige gevolge in, soos jy in ‘n toekomstige les om jou gedagtes te help HERNU sal leer.

“Julle moenie aan hierdie sondige wĂȘreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te VERNUWE. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is”—Romeine 12:2

 

Die GOEIE NUUS is


Die Here wil jou heeltemal vir HOMSELF as SY bruid hĂȘ!

“Moenie bang wees nie, jy sal nie weer in die skande kom nie, moenie so verleĂ« daar staan nie, jy sal nie weer verneder word nie. Jy sal die skande uit jou jong dae vergeet en nie meer dink hoe jy verneder is toe jy 'n weduwee was nie.

“Hy wat jou gemaak het, is JOU man, sy Naam is die HERE die Almagtige. Die Heilige van Israel is jou Verlosser; Hy word die God van die hele wĂȘreld genoem.

“Jy is 'n verstote en bitter bedroefde vrou, maar die HERE roep jou terug, want hoe kan 'n man sy eie vrou vergeet? sĂȘ jou God” —Jesaja 54:4-6

En daar is selfs nog meer FANTASTIESE nuus vir elkeen van ons wie verstote is—die Here sal ook getrou ‘n NUWE trouring vir jou voorsien om te dra!

My Trouring GETUIENIS

Laat ek my getuienis met jou deel toe die Here vir my die betekenis van die dra van ‘n trouring gewys het, wanneer om dit te verwyder, en die res van wat ek gedeel het. Op ‘n stadium, omdat ek seergemaak was toe my man vir my gesĂȘ het hy het my nie lief nie en was nooit lief vir my nie, het ek opgehou om my trouring te dra. Maar toe het die Here vir my gesĂȘ dat die ring bedoel was om gedra te word as gevolg van die geloftes wat ek voor HOM afgelĂȘ het. Toe sit ek my ring weer aan en was vasbeslote om dit weer te dra. Ek het opgehou omgee wat my man sou dink of voel, ek het dit gedoen soos vir die Here.    

Toe, soos julle almal dalk weet, het my man van my geskei. Omdat ek nie die finale papiere gekry het nie, was ek nie seker of hy gegaan het nie (omdat ek nie gegaan het nie maar by afwesigheid “verloor” het*), so om seker te maak (meestal weens die kommer oor intimiteit, want as die egskeiding deur gegaan het kon ek nie meer intiem wees nie) het ek gevra. Toe hy ja gesĂȘ het, was ek glad nie hartseer nie! Ek was verheug want twee weke voor die hofdatum, het die Here die onmoontlike gedoen en vir my ‘n NUWE ring voorsien!!! So, eerder as om my borrel te laat bars, het ek myself opgewonde verskoon en na my juwelierskissie toe gegaan om die ring wat ek gretig was om te dra aan te sit, omdat ek geweet het dat ek heeltemal Syne was, my nuwe Man S’n.  

Verrassend, het my (nou eks) man my gevolg en oor die ring uitgevra. Ek het vir hom gesĂȘ ek het dit gekry vir as die egskeiding sou deurgaan en ek dit sal dra as ‘n simbool dat ek nie vir enige ander ou beskikbaar was nie (nie eens vir hom nie maar ek het dit nie vir hom gesĂȘ nie). Hy het my hand geneem en na dit gestaar en toe gekyk na sy ring wat ek pas afgehaal het amper asof hy wou huil. As dit ‘n groot vertoning was wat ek opgesit het, het ek geweet wat sou gebeur het, ek SOU die een gewees het wat uiteindlik sou gehuil het, maar nie hierdie keer nie!

En toe ons uiteindelik weer getrou het, het ek ‘n REGTE diamantring gekry, nie die CZ-vals een waarmee my man my om die hand gevra het nie, wat ‘n vals en liefdelose huwelik verteenwoordig het.

*Toe ek gesĂȘ het ek het by afwesigheid “verloor”, soos jy kan sien is dit wanneer ek gewen het en wanneer jy ook sal wen!!

“want wie sy lewe wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit terugkry” —Matteus 16:25.

Afsluiting

Ringe kan ‘n kragtige simbool wees en dit beteken dat as jy geskei is, jy NIE MEER jou trouring wat jou man vir jou gegee het, moet dra nie—aangesien ander jou sal dophou—en dit gaan boekdele tot ALMAL  spreek.

Haal dit af, gaan dan ĂȘrens alleen en vra jou Hemelse Man wat om te doen om Sy ring te dra.

DIEN ‘n “Oorkom Struikelblokke” LOFVERSLAG in KLIK HIER.


Is jy wettiglik Geskei?

EGSKEIDING

As jy nie meer wettiglik getroud is nie, maar geskei, beveel ons jou sterk aan om jou trouring te verwyder.

Dit maak nie saak as jy nooit ‘n ring gehad het nie, en of jy jou ring afgehaal het omdat jy seer of kwaad was of vir enige ander rede nie. Sodra jy NIE meer wettiglik getroud is nie, moedig ons jou aan om jou ring te verwyder, wat plek sal maak vir die Here om vir jou ‘n ring te voorsien soos wat jy hieronder sal lees.

Dit is Tyd om jou Ring te Verwyder!

Selfs al glo jy in herstel, sodra ‘n egskeiding deurgaan, is dit tyd om jou ring te verwyder, want om dit aan te hou dra is nie net bedrieglik nie, maar dit is ook ‘n duidelike teken aan almal—veral jou man—dat jy weier om te LAAT GAAN. En deur nie te laat gaan nie, hou dit baie meer ernstige gevolge in, soos jy in ‘n toekomstige les om jou gedagtes te help HERNU sal leer.

“Julle moenie aan hierdie sondige wĂȘreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te VERUWE. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is—Romeine 12:2

Die GOEIE NUUS is


Die Here wil jou heeltemal vir HOMSELF as SY bruid hĂȘ!

“Moenie bang wees nie, jy sal nie weer in die skande kom nie, moenie so verleĂ« daar staan nie, jy sal nie weer verneder word nie. Jy sal die skande uit jou jong dae vergeet en nie meer dink hoe jy verneder is toe jy 'n weduwee was nie.”

“Hy wat jou gemaak het, is JOU man, sy Naam is die HERE die Almagtige. Die Heilige van Israel is jou Verlosser; Hy word die God van die hele wĂȘreld genoem.”

“Jy is 'n verstote en bitter bedroefde vrou, maar die HERE roep jou terug, want hoe kan 'n man sy eie vrou vergeet? sĂȘ jou God” —Jesaja 54:4-6

En daar is selfs nog meer FANTASTIESE nuus vir elkeen van ons wie verstote is—die Here sal ook getrou ‘n NUWE trouring vir jou voorsien om te dra!

My Trouring GETUIENIS

Laat ek my getuienis met jou deel toe die Here vir my die betekenis van die dra van ‘n trouring gewys het, wanneer om dit te verwyder, en die res van wat ek gedeel het. Op ‘n stadium, omdat ek seergemaak was toe my man vir my gesĂȘ het hy het my nie lief nie en was nooit lief vir my nie, het ek opgehou om my trouring te dra. Maar toe het die Here vir my gesĂȘ dat die ring bedoel was om gedra te word as gevolg van die geloftes wat ek voor HOM afgelĂȘ het. Toe sit ek my ring weer aan en was vasbeslote om dit weer te dra. Ek het opgehou omgee wat my man sou dink of voel, ek het dit gedoen soos vir die Here.    

Toe, soos julle almal dalk weet, het my man van my geskei. Omdat ek nie die finale papiere gekry het nie, was ek nie seker of hy gegaan het nie (omdat ek nie gegaan het nie maar by afwesigheid “verloor” het*), so om seker te maak (meestal weens die kommer oor intimiteit, want as die egskeiding deur gegaan het kon ek nie meer intiem wees nie) het ek gevra. Toe hy ja gesĂȘ het, was ek glad nie hartseer nie! Ek was verheug want twee weke voor die hofdatum, het die Here die onmoontlike gedoen en vir my ‘n NUWE ring voorsien!!! So, eerder as om my borrel te laat bars, het ek myself opgewonde verskoon en na my juwelierskissie toe gegaan om die ring wat ek gretig was om te dra aan te sit, omdat ek geweet het dat ek heeltemal Syne was, my nuwe Man S’n.  

Verrassend, het my (nou eks) man my gevolg en oor die ring uitgevra. Ek het vir hom gesĂȘ ek het dit gekry vir as die egskeiding sou deurgaan en ek dit sal dra as ‘n simbool dat ek nie vir enige ander ou beskikbaar was nie (nie eens vir hom nie maar ek het dit nie vir hom gesĂȘ nie). Hy het my hand geneem en na dit gestaar en toe gekyk na sy ring wat ek pas afgehaal het amper asof hy wou huil. As dit ‘n groot vertoning was wat ek opgesit het, het ek geweet wat sou gebeur het, ek SOU die een gewees het wat uiteindlik sou gehuil het, maar nie hierdie keer nie!

En toe ons uiteindelik weer getrou het, het ek ‘n REGTE diamantring gekry, nie die CZ-vals een waarmee my man my om die hand gevra het nie, wat ‘n vals en liefdelose huwelik verteenwoordig het.

*Toe ek gesĂȘ het ek het by afwesigheid “verloor”, soos jy kan sien is dit wanneer ek gewen het en wanneer jy ook sal wen!!

“want wie sy lewe wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit terugkry” —Matteus 16:25.

Afsluiting

Ringe kan ‘n kragtige simbool wees. Tensy jou man ‘n punt daarvan gemaak het dat jy jou ring moet afhaal, as jy nog getroud is, behoort jy dit te dra.

As jy vir een of ander rede nie kan nie (dit pas dalk nie, jy het dit verloor of so iets) SG “soek God” dan vir wysheid en vra jou Hemelse Man wat om te doen. Wees DAN seker om terug te kom hiernatoe en:

DIEN ‘n “Oorkom Struikelblokke” LOFVERSLAG in KLIK HIER.


Is jy wettiglik Geskei en jou man is weer Getroud?

Beginsels vir GESKEI

Aangesien jy huidiglik GESKEI is, en nie meer wettiglik getroud nie— veral as jou man weer getroud is—beveel ons sterk aan dat jy jou trouring verwyder. Dit maak nie saak as jy nooit ‘n ring gehad het nie, en of jy jou ring afgehaal het omdat jy seer of kwaad was of vir enige ander rede. As jy huidiglik NIE wettiglik getroud is nie, moedig ons jou aan om jou ring te verwyder, wat plek sal maak vir die Here om ‘n ring vir jou te voorsien soos wat jy hieronder sal lees.

Dit is Tyd om jou Ring te Verwyder!

Aangesien jy nou wettiglik geskei is, is dit tyd om jou ring te verwyder, want om dit aan te hou dra is nie net bedrieglik nie, maar dit is ook ‘n duidelike teken aan almal—veral jou man—dat jy weier om te LAAT GAAN. En deur nie te laat gaan nie hou dit baie meer ernstige gevolge in, soos jy in ‘n toekomstige les om jou gedagtes te help HERNU sal leer.  “Julle moenie aan hierdie sondige wĂȘreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te VERNUWE. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is”—Romeine 12:2

Die GOEIE NUUS is


Die Here wil jou heeltemal vir HOMSELF as SY bruid hĂȘ!

“Moenie bang wees nie, jy sal nie weer in die skande kom nie, moenie so verleĂ« daar staan nie, jy sal nie weer verneder word nie. Jy sal die skande uit jou jong dae vergeet en nie meer dink hoe jy verneder is toe jy 'n weduwee was nie.”

“Hy wat jou gemaak het, is JOU man, sy Naam is die HERE die Almagtige. Die Heilige van Israel is jou Verlosser; Hy word die God van die hele wĂȘreld genoem.”

“Jy is 'n verstote en bitter bedroefde vrou, maar die HERE roep jou terug, want hoe kan 'n man sy eie vrou vergeet? sĂȘ jou God” —Jesaja 54:4-6

En daar is selfs nog meer FANTASTIESE nuus vir elkeen van ons wie verstote is—die Here sal ook getrou ‘n NUWE trouring vir jou voorsien om te dra!

My Trouring GETUIENIS

Laat ek my getuienis met jou deel toe die Here vir my die betekenis van die dra van ‘n trouring gewys het, wanneer om dit te verwyder, en die res van wat ek gedeel het. Op ‘n stadium, omdat ek seergemaak was toe my man vir my gesĂȘ het hy het my nie lief nie en was nooit lief vir my nie, het ek opgehou om my trouring te dra. Maar toe het die Here vir my gesĂȘ dat die ring bedoel was om gedra te word as gevolg van die geloftes wat ek voor HOM afgelĂȘ het. Toe sit ek my ring weer aan en was vasbeslote om dit weer te dra. Ek het opgehou omgee wat my man sou dink of voel, ek het dit gedoen soos vir die Here.    

Toe, soos julle almal dalk weet, het my man van my geskei. Omdat ek nie die finale papiere gekry het nie, was ek nie seker of hy gegaan het nie (omdat ek nie gegaan het nie maar by afwesigheid “verloor” het*), so om seker te maak (meestal weens die kommer oor intimiteit, want as die egskeiding deur gegaan het kon ek nie meer intiem wees nie) het ek gevra. Toe hy ja gesĂȘ het, was ek glad nie hartseer nie! Ek was verheug want twee weke voor die hofdatum, het die Here die onmoontlike gedoen en vir my ‘n NUWE ring voorsien!!! So, eerder as om my borrel te laat bars, het ek myself opgewonde verskoon en na my juwelierskissie toe gegaan om die ring wat ek gretig was om te dra aan te sit, omdat ek geweet het dat ek heeltemal Syne was, my nuwe Man S’n.  

Verrassend, het my (nou eks) man my gevolg en oor die ring uitgevra. Ek het vir hom gesĂȘ ek het dit gekry vir as die egskeiding sou deurgaan en ek dit sal dra as ‘n simbool dat ek nie vir enige ander ou beskikbaar was nie (nie eens vir hom nie maar ek het dit nie vir hom gesĂȘ nie). Hy het my hand geneem en na dit gestaar en toe gekyk na sy ring wat ek pas afgehaal het amper asof hy wou huil. As dit ‘n groot vertoning was wat ek opgesit het, het ek geweet wat sou gebeur het, ek SOU die een gewees het wat uiteindlik sou gehuil het, maar nie hierdie keer nie!

En toe ons uiteindelik weer getrou het, het ek ‘n REGTE diamantring gekry, nie die CZ-vals een waarmee my man my om die hand gevra het nie, wat ‘n vals en liefdelose huwelik verteenwoordig het.

*Toe ek gesĂȘ het ek het by afwesigheid “verloor”, soos jy kan sien is dit wanneer ek gewen het en wanneer jy ook sal wen!!

“want wie sy lewe wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit terugkry” —Matteus 16:25.

 Afsluiting

Ringe kan ‘n kragtige simbool wees. Tensy jou man ‘n punt daarvan gemaak het dat jy jou ring moet afhaal, as jy nog getroud is, behoort jy dit te dra. As jy vir een of ander rede nie kan nie (dit pas dalk nie, jy het dit verloor of so iets) SG “soek God” dan vir wysheid en vra jou Hemelse Man wat om te doen. Wees DAN seker om terug te kom hiernatoe en:

DIEN ‘n “Oorkom Struikelblokke” LOFVERSLAG in KLIK HIER.

 

Eerlik, Werk die Beginsels in hierdie Lesse werklik?

“U verordeninge is my vreugde, hulle is my raadgewers”—Psalms 19:24V

Ingedien deur: Heather in Massachusetts; Ek is Huidiglik Geskei en is ‘n RMIEW Bedienaar.

“My Nuwe Ring”

Ek is so OPGEWONDE!!! Ek het ‘n PRAGTIGE Nuwe Ring om te dra. Ek het nou al vir ‘n paar maande hierdie begeerte vir ‘n Roosgoud ring. Ek het met my Hemelse Man daaroor gepraat. Alhoewel ek baie idees gehad het oor hoe ek hierdie ring sou kry en wat dit vir my sou beteken, het ek dit nooit verwag op die manier wat ek dit ontvang het nie.

Een dag het ek in die winkelsentrum rondgeloop en het ek by twee juwelierswinkels ingegaan. Een het ‘n mooi band met kristalle rondom gehad en dit was Roosgoud. Die volgende winkel het ‘n paar “verloofringe” of “belofte” ringe in roosgoud gehad, maar nie waarna ek gesoek het nie. Eerlik, ek weet nie waarom ek vir enige ring gesoek het nie. Vier dae later het ek 'n onverwagse geldelike geskenk ontvang, ek was oorstelp deur die liefde.

Daardie spesifieke dag het ek nie gym toe gegaan nie, toe ek na die winkelsentrum gegaan het om te stap. (Dit is ‘n buitemuurse winkelsentrum waarheen baie mens gaan om te stap en vensterinkopies te doen). Ek het ‘n paar vriendinne genooi, maar niemand kon dit maak nie. Ek het my motor geparkeer en saam Hom begin stap. Ek het by nog ‘n juwelierswinkel ingegaan. Die minuut wat ek my voet in die deur gesit het, het die dame gesĂȘ “Hello, jy is hier vir ‘n trouring?” Ek het vir haar gekyk en gesĂȘ “ja, ek wil graag vir ‘n roosgoue band soek.” Sy het my laat sit en vir my drie ringe gewys. Ek was mal oor elkeen van hulle. Sy het my vrae begin vra. Een ding wat sy my gevra het was, “dit het ‘n betekenis en dit gaan nie oor jou huwelik nie?” Ek het geglimlag en gesĂȘ” o, ja dit doen”🙂 en ek het begin om haar te vra of sy vir God ken. Sy het gesĂȘ dat sy vier jaar gelede weg van haar geloof afgestap het, maar sy weet dat Hy haar terugtrek omdat ek die derde persoon was wat met haar oor haar geloof praat. Toe het sy eers ‘n ander kliĂ«nt gaan help, toe ek die tyd geneem het en met Hom in my hart gepraat het. Ek het Hom gevra of ek ‘n ring moes koop, en indien wel, watter een. Hy het my na die middel een toe gelei. Toe sy terugkom het sy gevra “het jy besluit?” ek het gesĂȘ, “ja, hierdie een asseblief,” ek het nie eens geweet hoeveel die ring kos nie. Sy het my na die kasregister gevat en gesĂȘ dat dit op afslag was en dat sy ‘n addisionele 10% afslag sal gee, maar sy moes weet wat die ring simboliseerJ.

Ek het vir haar gesĂȘ dat dit ‘n ring van my Hemelse Man af is, dat ek Syne is en Hy myne is. Dit is ‘n herinnering dat ek nooit alleen is nie. Sy het dit opgelui en die koste van die ring was dieselfde as die geldelike geskenk wat ek ontvang het!!!!🙂 

Ek het hom geloof en bedank vir my spesiale ring en die geleentheid om te deel oor alles wat Hy vir my gedoen het.

Vandag, aan my linkerhandse vinger, sit die mooiste, blinkste, roosgoud, 12 ongelooflike diamante, troupand van my Wonderlike, Ontsagwekkende, Beskermende, Voorsiener, Vertrooster, Omgee, Vriendelik, Vrygewige, Vergewensgesinde, Liefdevolle, ALLES WETENDE Man. Hy is altyd in beheer en ek is so baie lief vir Hom!!!!!

~ Heather

“Ek is Syne en Syne Alleen”

Soos wat ek die Wees Aangemoedig Klassieke e-video 1 deel 3, wat deel is van die HJH en die Verfrisser-kursusse, gekyk het, het Erin oor trouringe gepraat. Dit het my herinner dat ek ‘n lofverslag moes indien oor wat Hy gedoen het om vir my ‘n ring te voorsien! 

Ek en my AM het nooit ons ringe veel gebruik nie, ek het myne jare gelede verloor en dit was nooit vervang nie. Maar nadat ek na RMI toe gekom het en die belangrikheid om te wys dat ons nie vir enigiemand anders beskikbaar is nie geleer het, het ek begin bid en nadink om een te koop. Ek het verskeie goedkoop ringe by ‘n afdelingswinkel aan probeer en hulle was nie gemaklik nie. Na my egskeiding, het ek Hom weer begin soek vir ‘n ring, om vir ander te wys dat ek nie beskikbaar was nie, omdat ek Syne en Syne alleen was. 

Ek het een aand by ‘n juwelierswinkel verbygeloop en die drang gevoel om in te gaan, ek het dit van die hand gewys en aangegaan met my besigheid en gedink dit sal ‘n te duur opsie wees. Toe ek die tweede keer verby geloop het, het ek weer die drang gevoel om in te gaan. Ek het ingegaan en gekyk, die verkoopsdame het my gevra wat ek wou gehad het en ek het eenvoudig verklaar dat ek my ring verloor het. Ek het iets in my hart gevoel en toe verduidelik sodat sy kon verstaan dat ek onlangs geskei is, maar net nie beskikbaar was nie. Sy het onmiddellik van die idee gehou en was bly om vir my die eenvoudige trouringe te wys waarna ek gesoek het en wat binne my begroting was! Ek het een aangepas en was verras deur die perfekte pas, en om alles te kroon was dit ‘n “gemaklike pand” wat nie eens gevoel het asof dit aan my vinger was nie! Ek kon voel hoe Hy glimlag en dit goedgekeur hetJ.  

Terwyl ek betaal het, was ek verras toe sy dit in ‘n pragtige ringboks en toe in ‘n pragtige geskenkboks en sakkie geplaas het. Ek het so spesiaal gevoel, asof ek ‘n geskenk ontvang het! Soos wat ek die winkel glimlaggend verlaat het, kon ek dit nie weerstaan om weer daarna te kyk nie, so deur nog ‘n drang te volg het ek langs ‘n paadjie afgegaan wat met blomme en palmbome ommuur was en met klein wit liggies langs die pad. Ek was skielik in ‘n baie “romantiese” area. Ek het ‘n klein bankie gekry wat tussen die blomme versteek was en gaan sit en die geskenkboks uitgehaal en toe my ringboks oopgemaak.

Die glinster van die ligte op die mooi silwer band het my asem weggeslaan, en ek het skielik so geliefd gevoel. ‘n Romantiese liedjie het saggies deur die klankstelsel gespeel soos wat ek my ring aangesit het en ek het begin huil. Ek het skielik die trougelofte aan Hom uitgestort. Ek het Hom belowe dat ek Hom altyd sal koester en gehoorsaam, en Hom nooit sal los nie. Ek het soveel liefde in my hart gevoel, soos ‘n warm drukkie van Hom. Ek het opgestaan en was so bly en dit het gevoel asof ek sweef. Ek het huis toe gegaan, laggend, huilend en Hom geprys. Hy het vir my meer as net ‘n ring gegee om te dra, dit is nou ‘n simbool van daardie gelofte wat ek aan Hom gemaak het!! En meer as dit, die ring was nie net my gelofte aan Hom nie maar ‘n simbool van Sy liefde vir my. Hy is lief vir my en Sy liefde is nie voorwaardelik nie en het ook nie perke nie!! Dit is altyd aan my vinger, en as ek dit afhaal om skottelgoed te was, voel ek ongemaklik daarsonder! Ek voel so gekoester en geĂ«erd om dit te kan dra. Dit is veel meer as wat ek beplan het, maar dit is net soos Hy is!!    

Dames, Hy is meer lief vir ons as wat ons ooit sal weet, Hy hunker na ons, en koester ons. Wees Bemoedig!!

~ Christina

 “HY het Sy Ring aan My Vinger Geplaas”

Hierdie reis raak net ELKE DAG beter! My HM het iets so wonderlik vir my gedoen!! Laat my verduidelik! Ek is Geskei, maar nie Enkellopend nie, en ek is nooit alleen nieJ.

Oor die laaste paar weke het ek ‘n bietjie verfrissing in my RMI-kursusse gedoen. Ek het hulle ‘n rukkie gelede vir die eerste keer klaargemaak, eintlik vroeg in 2012, maar oor die laaste paar maande het ek gevoel dat die Here wou gehad het dat ek hulle weer moet doen. Toe skielik was ek die geleentheid gegun om ‘n “Verfrisser” kursus te doen LDH dat Hy my gelei het om dit weer te doen, anders sou ek iets so baie belangrik gemis het!

Een van my mede-Bedienaars het onlangs ‘n LV oor haar NUWE RING wat haar HM haar gegee het ingestuur, “My Nuwe Ring”. Ek was so bly vir haar terwyl ek dit gelees het en kon haar VREUGDE voel!! Dit was ontsagwekkend. Ek het dit nie op daardie oomblik geweet terwyl ek besig was om dit te lees nie, maar my HM wou dieselfde vir my doen!!!

Toe verlede week toe ek weer Erin se Wees Aangemoedig videos gekyk het, het sy in die video gesĂȘ, “HY WIL SY RING AAN JOU VINGER PLAAS.” Op daardie einste oomblik het my hart ‘n SPRONG gegee en ek het besef dat Hy direk met my praat!! Ek het net daar en dan geweet dat ek ‘n NUWE RING sou kry! (Ek giggel nou soos wat ek dit skryf want HY IS SO WONDERLIK EN HY MAAK MY LAG!) Ek het Hom bedank en het geweet HY sou dit vir my koop omdat ek platsak was!!

O dames, laat ek julle vertel, Hy is die Wonderlikste BRUIDEGOM! Omhels Hom!!

So, gister nadat ek werk toe gegaan het, na my etenstyd, was dit so “onverwags”, ek het ‘n koevert gekry wat vir my gewag het en daarin was ‘n R5 000 bonustjek van my werkgewer! My hart het weer ‘n SPRONG gegee! Ek was so oorweldig deur Sy LIEFDE vir my op daardie oomblik en het net geweet dat dit die geld was wat Hy vir MY NUWE RING voorsien het!! Ek is daardie dag by die werk weg en het reguit juwelierswinkel toe gegaan met my Man wat my gelei het! 

Nou op my ringvinger geplaas is n splinternuwe Witgoud Troupand met 11 Pragtige Diamante. Die prys van my pragtige ring en die aankoop van die LEWENSLANGE WAARBORG daarmee was net onder R5 000 en toe koop Hy vir my ‘n lekker aandeteJ!! Hy is so OULIK!

Ek is SY BRUID, Hy is my BRUIDEGOM!!!

“...en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vry maak.” —Joh 8:32 

Nou is dit tyd om HIER TE KLIK en jou hart teenoor die Here uit te stort in jou joernaal “Wat ek Geleer Het.”  

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui